The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at African Game Lodge | TravelGround
+28

African Game Lodge

Game Lodge

Review Summary

4.5 out of 5from 26 reviews for African Game Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Chantel T - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel T
With spouse/partner

Wonderlik

Het baie lekker gekuier. Sal dit aanbeveel vir vriende.

Monika V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monika V
With spouse/partner

Baie vriendelike eienaars en ongelooflike natuurskoon.

Sien sterre.

Jacques D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques D
With spouse/partner

Lekker.

Ons besoek was lekker rustig.

Ruan B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ruan B
With spouse/partner

Rustig, veilig.

Persooneel is baie vriendlik, help waar hulle kan. Die beddegoed was mooi skoon gewees en die eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus met die nodige kombuistoerusting. Al wat my 'n bietjie gepla het was dat die eenheid waarin ons gewoon het ernstig opnkappeing en herstelwerk verlang (los en gebreekte teëls, kombuistoerusting bietjie oud etc). Ek kan nie kommentaar lewer op die ander eenhede nie, maar dink maar dit is dieselfde met hulle ook. Op die stadium voel ek nie dit is 3-ster werd nie, maar ek is nie negatief oor die plek nie; ons het andersins lekker geslaap.

Sulaiman V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sulaiman V
With spouse/partner

Beautiful relaxing setting with a perfectly clear night sky for viewing the stars.

The journey to the lodge is uncomplicated. The staff is very friendly and professional. The premises are well maintained, clean and safe. the game drive is spectacular, it’s not big 5 but still wonderful to see wild animals in nature.

Werner D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner D
Individual traveler

Slaap op die voorstoep van die hemel.

Hierdie is 'n baie lekker plek om uit te rus en in die vars lug weg te kom van die gejaag in die stad. Het die eerste aand seker 12 ure lank net geslaap. Ek het in een van die luukse tente 'n entjie weg van die hooflodge af gebly, dus was dit nog meer afgesonder en rustig. Die tent het alle basiese benodigdhede wat jy kan benodig en die braaiplek is lekker ingerig. Sou graag 'n hemp met die logo op wou gekoop het as herinnering, maar toe ek die oggend 10 uur by ontvangs was, was daar niemand om die transaksie deur te voer nie.

Bert T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bert T
With spouse/partner

Peaceful, remote and comfortable.

Despite the fact that we were the only guests we were made very welcome. The cottage was clean and comfortable with wood supplied for our evening indoor fire. This is winter in the Karoo and we also enjoyed a roaring fire with our meal in the cosy lodge restaurant on our second night. The food was excellent both for the meat eater and the vegetarian. Our game drive offered amazing views but the game kept its distance.

Maretha O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maretha O
With spouse/partner

Dit was 'n goeie wegbreek gewees. Die natuurskoon is pragtig.

Die volgende kan verbeter word: Die gas in die eenheid was die een aand op en weens die feit dat daar geen selfoon ontvangs is nie, moes ons ry na die eenhede waar die personeel woon en iemand probeer kry wat ons kan help. Ek sal voorstel dat elke eenheid toegerus word met toerusting soos 'n tweerigting-radio, om na-ure met die ontvangs kontak te kan maak. Die warm water word voorsien deur 'n gas geyser - ons moes beide oggende (wintertyd) in koue water stort, aangesien die water nie voldoende temperatuur bereik of lank genoeg warm bly nie. Die badkamer is pragtig toegerus, dis net jammer dat die warm water kom en gaan. Die een aand wou ons kontak maak met ons familielede, maar toe ons by die restaurant kom, 20:00 die aand ─ die enigste plek met WiFi ─ was dit donker en toegesluit. Daardie area moet tot ten minste 22:00 in die aand beskikbaar wees.

Julia V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Julia V
Family with young children

Heerlik uitgerus in pragtige omgewing!

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Was lekker om die diere van so naby te sien. Die perfekte plek as jy wil wegkom van die stad se gejaag en geraas. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Hennie K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie K
Family with young children

Heaven on earth.

Incredible not to be able to be bothered with a cell phone. We relaxed 100%, had a nice stop and drive around. The roads were very good as well. We were crazy about the Karoo and these views and sunset didn't disappoint. We will definitely go again but then for at least two nights.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemel op aarde.

Ongelooflik om nie met selfoon gepla te kon word nie. Ons het 100% afgeskakel, lekker gestap en rondgery. Die paaie was ook heel goed. Ons is mal oor die Karoo en hierdie uitsigte en sonsondergang het nie teleurgestel nie. Ons gaan vir seker weer gaan, maar dan vir ten minste twee nagte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

African Game Lodge's response

Baie dankie vir die boodskap.
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.
Groete

African Game Lodge
Hennie D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Stilte en atmosfeer vir ons uitsonderlik.

Ons kan die oord aanbeveel en wil Monwabisi uitsonder vir sy kennis en diens.

African Game Lodge's response

Baie dankie vir die boodskap.
Groete

African Game Lodge
Retha D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha D
With spouse/partner

Fantasties!

Dit was ongelooflik lekker daar - die eienaars gaan uit hul pad om dit vir jou die moeite werd te maak en dit is verskriklik mooi daar!

African Game Lodge's response

Baie dankie vir die boodskap.

African Game Lodge
Eddie W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eddie W
With spouse/partner

Uitstekende chalets met heerlike kuierstoep en braaiplek. Kombuisgeriewe bietjie aan die skraal kant. Goeie ontvangs en diens gedurende ons verblyf.

African Game Lodge bied uitstekende waarde vir geld. Is nie te ver van die stad af nie en maklik bereikbaar met enige voertuig. Baie wild gesien (elande en koedoes). Nuwe bestuur Morne en Xanet is baie gasvry en beplan baie dinge vir die toekoms. Sal definitief weer soontoe gaan!

African Game Lodge's response

Baie dankie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete

African Game Lodge
Albert E - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albert E
With spouse/partner

Wonderlik!

Heerlike verblyf, met stilte en goeie diens. Sal enige tyd weer daar kuier!

African Game Lodge's response

Baie dankie.
Groete

African Game Lodge
Anina L - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anina L
Family with teenagers

'n Pragtige omgewing!

Baie gerieflike akkommodasie. Die cheetah-voer was 'n hoogtepunt. Heerlike kos en vriendelike personeel!

African Game Lodge's response

Baie dankie.
Groete

African Game Lodge
Johanette S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johanette S
Family with young children

'n Heerlike ervaring naby Kaapstad!

Dit was lekker om met ons eie motor te kon rondry vir wildbesigtiging. Meer wild op die plaas sou lekker gewees het, maar om te kon sien hoe die jagluiperde gevoer word en die rustigheid van die omgewing het opgemaak daarvoor.

African Game Lodge's response

Baie dankie.
Groete

African Game Lodge
Santie D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Santie D
With spouse/partner

Puik!

Sien die sterre hieronder.

African Game Lodge's response

Baie dankie.
Groete

African Game Lodge
Wouter N - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wouter N
With spouse/partner

Baie lekker rustig.

Ons het die rustigheid en stilte baie waardeer na die gejaag in die stad. Bietjie min wild gesien maar die verblyf was baie goed.

Esti S - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esti S
Family with young children

Ongelooflik lekker!

Rustig en mooi! Ons het baie lekker gekuier, maar min wild gesien.

Francois C - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois C
Family with young children

'n Baie lekker plek met pragtige diere!

Ons het heerlik oorgebly by African Game lodge. Daar is egter twee goedjies om te noem: as jy van jou 'creature comforts' hou, onthou dat jy nie jou selfone ens. kan herlaai nie, én die warm water is min. Met 'n gesin van drie het ons met 'n halwe bad klaargekom, maar as jy verby dit kyk, is alles pragtig en sal ons dit aan vriende aanbeveel.

Elmie V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmie V
With spouse/partner

Die boskamp is great!

Ons sal definitief weer kom. Die boskamp was net wat ons wou hê. Die personeel en eienaars is vriendelik en tegemoetkomend. Dankie!

David O - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David O
With spouse/partner

Dit was fantasties om die stilte en skoonheid van die ongerepte natuur te ervaar.

Baie dankie aan Len en Mandy vir 'n onvergeetlike tyd op julle pragtige plek. Ons kan African Game Lodge beslis aanbeveel indien iemand wil wegbreek na vars lug en stilte.

Esta T - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esta T
With friends

Great

Dit was great, in die natuur, vriendelike mense, lekker plekkie, en baie mak diere. Sal definitief weer gaan.

Cas J - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cas J
With friends

Heerlike sielsverfrissende naweek

Waarde vir geld van die Personeel, Bestuur veral, Wild besigtiging, Behuising tot die mak Mongoose wat elke oggend en aand kom kuier .Ons het 50% van die Plaas gesien, was met 'n motor daar, en dit was fantasties ek kan net dink hoeveel meer ons kon sien indien ons 'n Bakkie gehad het maar volgende keer gaan ons beslis met 'n Bakkie sodat ons die hele plaas kan verken.(Daar word ook Game Drives aangebied) Doen jouself n guns maak jou vriende bymekaar en gaan ontspan by AFRICAN GAME LODGE!

Sorica N - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sorica N
With friends

The perfect break from it all!!

Nature in all its glory! Absolute peace and quiet - we had a fantastic time!

Alwerí B - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alwerí B
With friends

Ontspannend

Die skoon Karoo-lug, die stilte en die wilde diere het dit waarlik 'n heerlike ervaring gemaak.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 13:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f02b93c1e3730f84e20588cb5ba76f30aac3f98622b1ed4c6e48823ddb4679b50306849d8105e591ef2b1d5f09ee7702e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (for 2 people) 26 5 1 5 Driekuilshoogte Montagu 6720 Western Cape 0860 022 102 13:00-17:00 10:00 -33.722233720647 20.352156758308
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!