African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Review Summary
Louis C - Dec 2020
Overall score
Rus en vrede.
Willie N - Mar 2020
Overall score
Lekker rustig en vriendelike atmosfeer.
Hans D - Feb 2020
Overall score
Rude when gate had to be opened and allegations to pay extra. Road to guesthouse very bad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nors toe hek moet oopsluit word, en beskuldigings om ekstra te betaal. Pad na gastehuis baie sleg.
Hek werk nie, toegang moeilik. Beskuldig dat daar 2 persone bly, maar geensins nie. Sal definitief nie weer daar slaap nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Sjoe, Hans. Jammer vir die frustrasie wat jy moes beleef het.
Dankie dat ek kon verduidelik dat die hek tydelik buite werking is as gevolg van die donderstorm wat ons gehad het en oop en toe geskuif moes word.
Hiermee vra ek dus om verskoning dat ek nors voorgekom het, 22:56 die aand om die hek vir jou vriendin oop te maak. Dit laat my net weereens besef hoe belangrik kommunikasie is, dan sou ek nie in twyfel wees, of ons moet wakker bly of ook tot rus kom nie.
Gelukkig was dit stil, rustig en glo ek kon jy goed uit rus tot 10h15 die oggend.
Uit al die vele goeie resensies van die verlede, neem ek hierdie een ter harte en leer daar uit.
Weereens - Jammer - vir die ervaring.
Pieter K - Feb 2020
Overall score
Pleasant and hospitable, was top class.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en die gasvryheid was top-klas.
Die kamers is baie netjies en ons het verniet ontbyt gekry!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Ai, Julle gaste is almal so spesiaal.
Om briefies soos hierdie te kry, sit onmiddelik 'n 'smile' op my gesig soos ek julle in my gedagtes sien. Dit is heeeeeerlik om mense soos julle te kan bederf.
Dankie vir kuier, die briefie en
Geniet die lewensreis
African Silhouette Groete
Seef C - Dec 2019
Overall score
Beautiful environment with value for money and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing met waarde vir geld en vriendelike diens.
'n Unbelievable ervaring van wonderlike kos, vriendelike diens, rustige omgewing en pragtige kamers. Die buitestort was to die for en Susan gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Die ontbyt was besonders lekker en die prys meer as billik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Dis altyd 'n fees om my huis met ander te deel, gaste soos julle is soos helder vrolike kerse op 'n loadshedding aand.
Dankie vir julle spontaniteit en heerlike geselsies.sowel as die mooi resensie.
Dankbaar dat ek julle kon bederf met bietjie 'vakansie' tydens julle besige program en harde werk.
Mi casa es tu casa - My huis is jou huis.
African Silhouette groete
Gerry S - Dec 2019
Overall score
Everything was just awesome, feeling like we're home. Thank you very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Als was net awesome, gevoel of ons by die huis is. Baie dankie.
Susan het uit haar pad gegaan om my te help, verander waar ek veranderinge wou hê en aangepas, dit was great. Dankie Susan, ons kom gou weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Beste Gerry,
Dankie vir die mooi review.
Dit was 'n belewenis en voorreg om jul groepie te kon huisves. Dankie vir die voorreg.
Sou ek 'n review skryf oor my gaste, kry julle spannetjie 10 uit 10.
Die beddens en kamers was op vertrek soos op aankoms, beddens opgemaak.
Vriendelike en dankbare gaste. Dankie.
Sukses en Seen vir 2020
Andre D - Dec 2019
Overall score
Lekker gebly, rustig en aangenaam.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Dankie vir die boodskap Andre, dit is altyd 'n aanwins om gaste soos julle te kan huisves.
Dit is julle harte wat my deure oop hou.
Dankbaar dat ons tot hulp kon wees tydens julle besoek aan Gauteng.
Geniet die res van die lewensreis.
African Silhouette groete
Carmen H - Oct 2019
Overall score
Goeie verblyf en vriendelike diens.
Jan-casper M - Sep 2019
Overall score
Gasvry en vriendelik.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Baie dankie Jan-Casper dat jy African Silhouette Gastehuis gekies het en vir die verrassende 'review'.
Dit is 'n groot plesier - enige tyd weer welkom wanneer in ons omgewing. Geniet die lewensreis.
Sophia H - Jul 2019
Overall score
Wonderful guest house with the most amazing host available 24/7.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gastehuis met die amazingste gasheer, wat beskikbaar is 24/7.
Ons het vroeg oggend gery en laat aand terug gekom. Ons is vroeg ontbyt gegee deur die mees wonderlike host, wat uit haar pad gegaan het om ons te help. Sy was beskikbaar te alle tye vir ons versoeke en het uit haar pad gegaan om ons te help met enige versoek. al 100% aanbeveel dat die plek gebruik word. Ideaal vir mense wat meer as een aand gaan bly en is ideaal vir langtermynverblyf ook. Baie stil area so ideaal vir veiligheid en rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Wat 'n pragtige boodskappie, dankie Sophia, Rita, Susan & Marthinus :
Julle is "baanbreker gaste"
Tydens jul 8 nagte se verblyf, het julle addisionele deure kom oop maak by African Silhouette Gastehuis
Van nou af maak ons met liefde ons deure oop aan ander gaste wat ook blind is, en is besig met die beplanning om voorsiening te tref ook vir hulle gids honde.
Julle besoek is 'n "eye opener" en dit was 'n totale FEES dat julle juis HIER kon wees.
Baie Dankie Dat Julle African Silhouette Gekies Het
Anton G - May 2019
Overall score
Susan is 'n puik gasvrou en het ons tuis laat voel.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Dankie vir die heerlike verrassende resensie, Anton.
Dit is natuurlik die mees wonderlikste ding vir 'n gasvrou wanneer haar gaste hulself kan geniet. Wegbreektye is maar skaars in die gejaagde lewe en hier op ons mini-plasie omvou ons graag ons gaste, soos julle, met hartlike, spontane boere liefde. Wat 'n voorreg dat ons dit kon doen.
Geniet julle lewensreis en kom loer gerus weer in by ons.
Annelise B - Apr 2019
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nice.
Vriendelike, goeie diens. Baie netjies. Rustige atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Baie dankie Annelise vir jul tyd om vir ander reisigers bietjie mee te deel van jul ervaring by African Silhouette Gastehuis. Julle is altyd welkom, heerlik om julle hier by ons te kon huisves. Mooi loop.
Yvonne H - Apr 2019
Overall score
Dit was 'n baie gesellige, rustige plek.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Yvonne,
Dankie vir jul besoek en keuse wat jul gemaak het om juis hier by die 'weggesteekte' African Silhouette Gastehuis te kom kuier en oornag. Julle het beslis die stillte en natuurskoon so in die klein landelike gebied naby OR Tambo geniet. Dit is altyd lekker om te sien mense waardeer nog stil oomblikke in die natuur. Dankie ook vir die verwysing wat julle hier gee en die herinneringe wat julle met julle saam neem met ander deel.
Geseënde lewensreis vir julle & kom kuier gerus weer.
Anneke C - Feb 2019
Overall score
Vriendelike en hartlike ontvangs, voel of ons by familie gekuier het.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Baie dankie vir die spontane boodskappie wat julle aan ander reisigers laat oor African Silhouette Guesthouse.
Dit beteken altyd baie, vir my as gasvrou maar ook aan ander gaste. Dit was heerlik om julle te kon bederf en julle gesin is enige tyd weer welkom.
Vriendelike Groete,
Susan
Ben - Jan 2019
Overall score
Baie windgat plek, my soort plek.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Dis heerlik om so 'n verrassende skrywe te kry.
Vreeslik dankie vir die moeite om ons te bederf met so op en wakker resensie.
Ons sien uit na julle volgende pitstop-kuier.
Sasja V - Sep 2018
Overall score
Uitstekende, vriendelike diens en pragtige kamer.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Beste Sasja,
Dit was heerlik om jou te kon bederf. Dit was in die Lente van 2018 wat jy by ons tuis was. Ons deure is oop en ons verwelkom jou enige tyd terug met ons warm hartlike gasvryheid. Kom kuier gerus in die winter en beleef die mooi van elke seisoen.
Veilige en vrolike lewensreis vir jou .
Zanelle V - Jul 2018
Overall score
Fantastic stay with so much personal effort and care taken to make our stay one to remember.
Sakkie M - Jul 2018
Overall score
Hospitable, very nice and extremely cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, baie lekker en uiters gesellig.
Aan te beveel aan enige iemand wat net wil wegbreek. Stil, gesellig en uiters goeie kliëntediens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Sakkie, Dit is altyd heerlik om ons gaste se terugvoer te ontvang. Baie dankie vir die keuse om juis hier te kom oornag het.
Ons waardeer dit en die mooi boodskap en aanbeveling aan ander gaste.
Mooi naweek & bly warm, lente is om die draai
African Silhouette Gastehuis-groete
Louis M - Jul 2018
Overall score
We had a very nice “feel at home” stay for one night, thank you Susan!
Hettie K - Mar 2018
Overall score
Perfekte mamma-meisiekind wegbreek.
Theo V - Dec 2017
Overall score
Baie aangenaam met goeie vriendelike diens en heerlike ontbyt!
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Wat 'n verrassing, dankie vir die resensie Theo, dit is heerlik of is dit nou jrlik om jou as gas te kon huisves. Pure lekkerte om so 'n resemsie te ontvang as bewys van hoe jy dit hier by African Silhouette guesthouse beleef het. (Ons stuur ook die pakkie aan soos versoek)
Vriendelike groete,
Eienaares
George G - Nov 2017
Overall score
Die verblyf was baie netjies en sal dit definitief aanbeveel.
Lennox B - Aug 2017
Overall score
Baie aangename verblyf.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Dankie vir die terugvoer na jul paar dae se verblyf. Verseker is dit ook waardevol vir ander toekomstige reisigers.
Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dis 'n groot plesier en geen moeite wanneer ons onsself in ons gaste se skoene plaas en seker te maak hulle is tevrede en gelukkige gaste.
Geniet jul lewensreis verder.
Groete,
African Silhouette - bestuur
Noeline V - Jul 2017
Overall score
Fantastic, friendly, warm people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese vriendelike warm mense.
Die gasvryheid was ongelooflik, Hulle gaan uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel en vir jou te voorsien wat jy nodig het. Die kamer was lekker ruim en warm en my kospakkie die volgende oggend was vars gemaak al het ek baie vroeg gery. Dit was reeds donker toe ek daar aankom en toe ek vertrek het so ek het nie veel van die omgewing gesien nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Baie dankie vir die terugvoer, Noeline. Jy is een in 'n miljoen, 'n borrelende, spontane gas wat dit so maklik maak om te akkommodeer. Dankie dat jy by ons tuisgegaan het. Hopelik met jou volgende besoek aan Gauteng sal dit bietjie langer wees met meer bederfies.
Veilig wees en veilig reis.
Groete van ons hier by African Silhouette Guesthouse
Danie M - Jun 2017
Overall score
South African hospitality at its best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste.
20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Lughawe vind jy die juweel. Die eienaar het ons persoonlik by lughawe kom optel en aflaai en letterlik op die hande gedra. Lekker privaat en ruim kamer met opelug buitestort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindsay V - Jan 2017
Overall score
Was so peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was lekker rustig.
Jy kry net 20 min internet. Dit was ons grootste probleem. Vir die res het ons baie lekker geslaap en geëet. Dis 'n goeie plek as jy heel dag dinge gaan besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Dit was heerlik om jul as familie te kon huisves. Dankie vir die terugvoer, waarde vir geld, kliënte diens, netheid, area waar geleë is, en sekuriteit.
Aangaande Wi-Fi die spoed is vinnig, vrylik en gratis beskikbaar vir 20 min in die Wi-Fi hot-spot area, waarin gaste tot dusver tevrede was om die noodsaaklike op die net te doen. Soos by restaurante in ons omgewing, volg ek die trend, na 20 minute skakel dit outomaties af alhoewel hier by African Silhouette dit steeds beskikbaar is maar teen 'n minimale bedrag.
Geniet die res van jul Lewensreis en koester die spesiale oomblikke.
African Silhouette Groete
Cornel V - Oct 2016
Overall score
It is a beautiful safe guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n pragtige veilige gastehuis.
Ons was aangenaam veras om die grote van die tuin te sien. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het die lekkerste ontbyt gekry. Sal dit beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan A - Mar 2016
Overall score
Great and relaxed place to stay!
Malinda D - Nov 2015
Overall score
Dis wat 'n mens dit noem.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Beste Malinda,
Baie dakie vir die pragtige, eerlike boodskappie wat julle hier los. Dit was ook 'n voorreg om die baljaar in die swembad te kon beleef. Ons is dankbaar dat ons kon deel vorm van jul gehalte-tye saam as gesin.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Vriendelike groete,
African Silhouette Gastehuis - bestuur
Theo P - Nov 2015
Overall score
Baie interessante plekkie.
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden's response
Dear Lisa,
Thank you for the review and that you chose African Silhouette Guesthouse as your little hideaway. It is our aim to provide to our guests what we promise. We take all reviews into consideration to keep our services and overall rating up.
Hope to welcome you back in the future!
Warm regards,
African Silhouette Guesthouse management
Neandra V - Aug 2015
Overall score
My soektog vir verblyf is verby! As ek weer in die area is sal by geen ander plek tuisgaan nie.
Andre V - Jul 2015
Overall score
Pragtige plek en baie goeie ontvangs.
Laurence A - Jun 2015
Overall score
Rustig en stil.
Christo D - Jun 2015
Overall score
Dit was wonderlik daar. Ten spyte van die koue was dit baie lekker en aangenaam daar.
Adele B - May 2015
Overall score
Netjies. Vriendelik. Behulpsaam.
Errol M - Feb 2015
Overall score
Die perfekte wegbreek van af die stad.
Freda S - Nov 2014
Overall score
My seun en skoondogter het oorgeslaap op hulle troudag en het dit vreeslik geniet.
Dylan N - Oct 2014
Overall score
A piece of heaven is exactly what it is!!
Tulise V - Oct 2014
Overall score
Dit was baie rustig, 'n lekker kalm omgewing en 'n wonderlike rustige atmosfeer.
Jeane R - Sep 2014
Overall score
Verwelkomend en romanties!
Ab H - Jul 2014
Overall score
Baie lekker en rustig!
Koen K - May 2014
Overall score
Was heerlik en vriendelik. Baie skoon.
Rainer L - Mar 2014
Overall score
'n Wonderlike kamer wat baie netjies en rustig is.
Vitalia B - Dec 2013
Overall score
Die personeel was aangenaam!
Tanja F - Nov 2013
Overall score
Goeie, vriendelike diens!
Nokuthula N - Sep 2013
Overall score
Nice place to relax
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 119 Karee Avenue, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
- All ages welcome