Review Summary
Dian L - Sep 2020
Overall score
Heerlik, rustig en pragtig.
Herman V - Oct 2019
Overall score
It was great.
Restelle D - Jun 2019
Overall score
Relaxing and great value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend en goeie waarde vir geld!
Ons het heerlik gebly, die kamers is luuks en baie ruim! Vriendelike personeel en goeie lekker kos! Ons sal beslis weer kom kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans D - Mar 2019
Overall score
Lovely place, beautiful rooms and delicious food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek, mooi kamers en heerlike kos.
Sal dit beslis aanbeveel. Pragtig en lekker. Vriendelike personeel en lekker kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marija R - Mar 2019
Overall score
Good food and service.
Louis V - Jan 2019
Overall score
Ongelooflik mooi en netjies met goeie vriendelike personeel.
Dewald M - Aug 2018
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verskriklik lekker!
Dit is ideaal vir net 'n vinnige wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassie K - Jan 2016
Overall score
Ekstra myl word geloop.
Africanos Country Estate's response
Goeie dag Kassie,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly om te hoor julle het die tyd hier by ons baie geniet.
Vriendelike groete,
Lizel
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R336, Addo, 6105, Eastern Cape
- All ages welcome