The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Africa's Tip | TravelGround
+51

Africa's Tip

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 18 reviews for Africa's Tip
Cleanliness
4.6/5
Service
4.3/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Razyan A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Razyan A
Family with teenagers

Clean, comfortable and spacious.

Had a lovely time Africa's Tip in January. House spacious comfortable and very neat. Walking distance to all amenities. Washing machine was a bonus. Will recommend anytime.

Africa's Tip's response

Thank you for your review, it is always nice to know guests enjoyed their stay.

Africa's Tip
Ronel R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel R
Family with young children

Rustig en gerieflik.

Africa's Tip is skoon, baie gerieflik en die meeste benodighede is daar as jy soek na self-catering.

Rudi B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi B
Family with young children

Great!

As promised, outside light bulb was restored after our last visit in January 2019. Fan was also purchased. Even the load shedding could not get us down! (The electricity tends to trip once electricity is shed again, but just use switchboard in living area). When our gas ran out the first night, problem was rectified within 10 minutes. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Soos belowe is buitelig na ons laaste besoek in Januarie 2019 herstel. Waaier is ook gekoop. Selfs die beurtkrag kon ons nie onderkry nie! (Die elektrisiteit is geneig om te trip sodra elektrisiteit na beurtkrag weer aangaan, maar sit maar net als af en aan by skakelbord in leefarea). Toe ons gas opraak die eerste aand is probleem binne 10 minute reggestel. Dankie julle!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Africa's Tip's response

Dankie vir die terugvoer Rudi, bly julle het die breek geniet en so lekker om sulke positiewe gaste te huisves.
Sien julle gou weer.

Africa's Tip
Rudi B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi B
Family with young children

Soos altyd, baie lekker!

Dit was erg bedompig in Januarie 2019, maar ons het laas geleer om n waaier saam te bring. Dit sal goed wees as die lig buite by braai uitgesorteer word. (Dit werk nie) Kan nie wag om weer draai te maak nie.

Africa's Tip's response

Baie dankie vir terugvoer Rudi, ons is bly julle het dit geniet. Ek maak verseker werk van die braai lig en sal ook seker maak dat elke eenheid nou sy eie waaier kry vir die omgewone warm weer. Vriendelike groete

Africa's Tip
Surita R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Surita R
With spouse/partner

Rustigheid weg van die gewoel.

Lekker rustige omgewing met 'n blyplek wat al die nodige fasiliteite bied.

Africa's Tip's response

Baie dankie vir terugvoer Surita, ons waardeer en is bly julle het dit geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete

Africa's Tip
Anne B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne B
With spouse/partner

It was lovely, clean and peaceful.

I will definitely recommend Africa's Tip for a get away, it's clean, very comfortable and peaceful. We had a lovely time. Thank you Africa's Tip.

Africa's Tip's response

Thank you for taking the time to write a review, it is much appreciated and comforting to hear that guests enjoy their stay at Africa's Tip, as that is always our goal to satisfy guests and give them a lovely Southern Tip of Africa experience.

Africa's Tip
Liza B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Liza B
On business

Dit het nie aan minimumstandaarde voldoen nie.

Ons was drie kollegas wat Nampo Kaap bygewoon het. Dus, reeds ‘n geval waar mense nie op vakansie is nie, maar hier om te werk. ‘n Gerieflike verblyfplek sonder issues was dus die eerste vereiste. Selfs nadat ek pertinent aan die agent gevra het of die geyser werk, moes ons almal die eerste dag ‘n koue stort vat omdat die gasbottel nie oop was nie (ek het dit self gaan oopdraai) en omdat die einste gasbottel leeg was. Die TV met DStv soos geadverteer het nie opvangs gehad nie, selfs nadat ek dit aangemeld het. Dit het nie een keer gewerk nie en kan dus maar gerus as deel van die verblyf se voordele geskrap word. Daar is ‘n kennisgewing wat sê jy mag nie kraanwater in die ketel gebruik nie. Dis nie vooraf so gestel nie, dus kon ons nie die eerste middag of volgende oggend koffie maak nie (want ons het natuurlik geen water aangery nie). Ons het toe maar sonder koffie deur die lewe gegaan want niemand wou spesiaal water koop vir die ketel nie, uit protes. Eindelik het ons almal maar besluit om ‘n dag vroeër as beplan terug te reis Kaapstad toe. Ek het nog nie my sleuteldeposito terugontvang nie, so ek weet nie of daar enige onverwagte bedrae gehef gaan word nie. Op ‘n positiewe noot: Daar was genoeg pakplek en die handdoeke was lekker. Dis ook stapafstand van die see af en daar was genoeg parkeerplek (hoewel nie onderdak of in ‘n garage nie).

Africa's Tip's response

Dear Liza,

Thank you very much for your feedback, all feedback is always treated as constructive and we do our best to improve facilities and services. I'm really sorry to hear that your stay was not up to your standards, please accept our humble apologies. I will definitely take it up with the renting agent immediately. There is an R30,00 per day charge for full DStv, which I activated on the agent's request. I was not aware that it did not work, please let me know if you paid for it, I would like to refund you as it is not fair that you paid for a DStv that was not working. I will also find out why you have not received your deposit back.

Thank you for the positive feedback as well.
Kind regards.

Africa's Tip
Righardt G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Righardt G
Family with teenagers

Wonderlike tyd gehad.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die eenheid was baie netjies en skoon en naby aan alles wat Agulhas bied. Ek sal definitief Africa's Tip aanbeveel. Alhoewel dit warm was tydens ons besoek, het die hoofslaapkamer slegs 'n winter-duvet gehad. Ek moes die 'inner' verwyder en die 'outer' as 'n laken gebruik.

Ester S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ester S
Family with young children

Netjiese, sentrale, gemaklike akkommodasie, binne minute vanaf die see, restaurante en winkels.

Ons het die eenheid vir 'n gesin van 4 gehad. Daar is genoeg spasie vir almal om in rond te beweeg en nie op mekaar se tone te trap nie. Al die basiese kombuis benodigdhede is daar, en dit wat jy dalk kan nodig kry, word vinnig deur die vriendelike eienaars gereël. Die beddens, linne en handdoeke is alles nuut en van goeie gehalte. Ons hou veral van die eenheid omdat dit binne stapafstand vanaf die strand, getypoele, winkels en restaurante is. Ons sal beslis weer die eenheid bespreek vir 'n volgende vakansie.

Lizél V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizél V
Family with young children

Heerlike vakansie gehad by die mees suidelike punt van Afrika.

Verblyf perfek, genoeg privaatheid van ander eenhede en twee minute se loop van see, winkels en restaurante af.

Rudi B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi B
Family with young children

Wonderlike 4 nag breek!

Dit was wonderlik om my 2 kinders (11 jaar en 8 jaar) Agulhas en Struisbaai vir die eerste keer te wys. Die huis was binne loopafstand van die swembad en winkels geleë. Ons kan nie wag om weer 'n draai te maak nie.

Anneke D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke D
With spouse/partner

Baie lekker en naby als.

Baie netjies en naby aan die see en winkeltjies.

Zonia J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Zonia J
With friends

Die gebrek aan genoeg handdoeke vir n 4-slaapplek, enkelbeddens in tweede slaapkamer (vir 2 volwassenes) en ekstra koste vir DStv en skoonmaak en gebrek aan toaster (wat blykbaar roes by die see) het verblyf verontsier en stres veroorsaak.

Die prys (R900 per dag) vir 4-slaap eenheid is misleidend want dit is eintlik R900 + R87,50 + R30 = R1017,50 per dag. Indien jy nie budget vir die ekstra uitgawes nie, kan dit probleme veroorsaak. Slegs 2 handdoeke was beskikbaar en op navraag was gese dit word nie verskaf nie want mense was hul motors met die handdoeke! Besoekers pak nie handdoeke in nie want dit neem baie plek op en dit word verwag dat daar handdoeke sal wees. Die afwesigheid van 'n toaster en die verduideliking daarvoor was belaglik en ek voel my intelligensie was onderskat. Toasters roes by die see? Ek het by die see grootgeword en bly 'n hanetree van die see af en het al vir 32 jaar dieselfde toaster wat geensins geroes het nie. Koop ordentlike toasters wat nie roes nie! Die personeel moet hul regverdigings/verskonings beter doen want ons is nie almal idiote nie. Dis ook die eerste keer in my vele jaarlikse vakansies op selfsorgeenhede dat 'n skoonmaakfooi (en so hoog) verwag word asook die ekstra betaling vir DStv. Die tweede slaapkamer blyk of dit bestem is vir kinders met die enkelbeddens. 'n Paartjie moes apart slaap - misleidende advertensie. Verder was die verblyf aangenaam alhoewel die 4-slaap eenheid geen uitsig het nie.

Africa's Tip's response

Goeie dag Zonia

Baie dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer.

Ek wil net noem dat die eenheid nie geadverteer word met 'n see uitsig nie, en ook dat dat die eenheid 5 gaste kan huisves. Die tweede slaapkamer word duidelik beskryf met 'n enkel bed en 'n bunker bed. Die skoonmaak fooi en ekstra fooi vir volle DStv word ook duidelik genoem op die webtuiste, jammer vir die ongerief omdat jy dit nie raakgesien het nie, ten tye van jou bespreking.

Ek verstaan dat die dame wat die verhuuring doen wel onverskonig gevra het vir die handoeke wat sy per abuis vergeet het in die tweede slaapkamer, en sy dit toe wel voorsien het.

Ons vra onverskoning omdat jou verblyf as gevolg van 'n broodrooster, nie was wat jy verwag het nie.

Nogmaals dankie vir jou terugvoering, ons neem alle terugvoer en voorstelle ter harte en strewe altyd om die beste moontlike diens te gee.

Africa's Tip
Gj L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gj L
With spouse/partner

Rustig en baie lekker.

Sal weer gaan, plekkie was baie netjies en skoon, baie dankie.

Africa's Tip's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer, ons strewe is altyd dat gaste die verblyf en geriewe moet geniet. Dankie dat julle sulke goeie gaste was, en die plek so netjies gelos het. Hoop om julle gou weer te sien.

Africa's Tip
Marlene P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene P
Family with teenagers

Baie ruim en skoon.

Ons verblyf was baie gerieflik. Baie veilig.

Africa's Tip's response

More Marlene,

Duisend dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Africa's Tip
Robin S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin S
Family with young children

Absolutely fantastic!

Would love to recommend this place as a good vacation spot! Would definitely visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut fantasties!

Ek wil graag hierdie plekkie aanbeveel vir 'n lekker vakansieplekkie! Ek sal definitief weer kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Africa's Tip's response

More Robin,

Duisend dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer.

Africa's Tip
Andre O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
With spouse/partner

Lovely, beautiful place.

Really pleasant, and excellent location. We often make use of LekkeSlaap accommodation. Would suggest to the owners to put some coffee bags, tea and sugar in the room. When you're tired after a 650 km journey it sure is nice to enjoy some coffee and rusks at your destination. There were also many ants and mosquitoes so they could consider some insect repellent. We would stay in L'Agulhas again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en pragtige plek.

Dit was regtig aangenaam en die plek is uitstekend geleë. Ons bly nogals baie in LekkeSlaap plekke en wil tog aanbeveel dat die eienaars dit oorweeg om paar sakkies koffie, tee en suiker in die plek te plaas, want as jy moeg gery is, na 650 kilos is dit lekker om sommer by die blyplek koffie en beskuitjie te geniet. Daar was nogals baie miere en muskiete so oorweeg ook maar botteltjie spuitgoed daarvoor. Ons sal weer in L'Agulhas bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anel J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anel J
With friends

It was a wonderful stay!

It had everything we needed, we enjoyed the stay very much!

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Cooper street, L'Agulhas, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NjUzZjU3LTIxMTQtNDlhYi04NzkzLWU2Mzk4N2U4NjBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 18 5 1 5 13 Cooper street L'Agulhas 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.824658281415 20.012897773403
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!