The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Africlassic Guest House Harrismith | TravelGround
+10

Africlassic Guest House Harrismith

4 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 4 reviews for Africlassic Guest House Harrismith
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
3.8/5
Sandra K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra K
With spouse/partner

Pleasant well timed and private.

They were efficient and breakfast was perfect.

Adri L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Adri L
With spouse/partner

Baie groot teleurstelling.

Netjies en skoon. WiFi vinnig. Dis die voordele. Nadele: 1 handdoek vir 2 mense. Geen mikrogolf. Geen heater. Geen queen bed. Gate in mure. Stukkende waaier. Swak TV-opvangs. Fotos van kamers op web is geensins wat aangebied word nie. Geen gemaklike stoele om te ontspan nie. Swaar yster stoele. Ek sal daar bly as dit my keuse was om goedkoop te bly, want dit was skoon, maar my criteria vir oornag is nie eens 50% nagekom nie. Ek betaal eerder bietjie meer en bly in 'n plek wat bied wat hul adverteer. Regtig 'n groot teleurstelling bo-op die mix up met ons bespreking. Fotos beskikbaar.

Africlassic Guest House Harrismith's response

Hi Adri,

Ek vra baie groot verskoning vir jul ongerief. Ek is nie seker wat gebeur het nie en sal by die Harrismith bestuur uitvind wat presies fout gegaan het en in watter kamer julle was. Die standaard is gewoonlik van 'n baie goeie gehalte en ons het geensins ten doel om enigiemand ongerief te veroorsaak nie. Ons stel reg wat ons kan regstel so gou moontlik en dankie vir die terugvoering.

Groete,
Jan v S

Africlassic Guest House Harrismith
Ria D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
With spouse/partner

Excellent.

Thys and Annatjie make you feel like we have been friends for years! We felt very much at home. The meals were incredibly tasty. Will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Thys en Annatjie laat jou voel of ons jare lange vriende is! Ons het baie tuis gevoel. Die etes was ongelooflik lekker. Sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Letetia W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Letetia W
Family with young children

Baie lekker gebly.

Mense wat baie vriendelik. Mooi huis. Veilige parkering. Skoon en netjies.

Africlassic Guest House Harrismith's response

Letetia was vir ons lekker om julle te kon akkommodeer.

Groete
Thys en Annatjie

Africlassic Guest House Harrismith
From R890
per night (for 2 people)
From R890
per night (for 2 people)
From R890
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 91 Warden Street on the corner of Hamilton Street, Harrismith, 9880, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7zyzDweEFVIqCQteKEmuxrChwBtTWLWqQm3YiM3eGvXYTfd44O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R890  per night (for 2 people) 4 5 1 5 91 Warden Street on the corner of Hamilton Street Harrismith 9880 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.279836379286 29.133938220901
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!