The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Afrika Ikhayelihle Guest House | TravelGround
+17

Afrika Ikhayelihle Guest House

Review Summary

5 out of 5from 15 reviews for Afrika Ikhayelihle Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Shaune B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaune B
With spouse/partner

Absoluut die moeite werd!

Waarde vir geld, vriendelik ontvang en boonop ontbyt ingesluit vir die prys wat ons betaal het. Lekker stil area met 'n mooi tuin en swembad. Kamer was netjies en skoon. Sal definitief weer daar oorbly en kan die plekkie met 'n geruste hart aanbeveel.

Stephen M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen M
Family with teenagers

Perfect stopover for our travels

Stunning breakfast and walks around the neighborhood.

Martiens J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martiens J
With spouse/partner

Ons was hartlik ontvang, plek is pragtig, gasheer vriendelik!

Sal vir seker die plek hoog aanbeveel!

Tanya V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya V
With friends

Baie netjiese gastehuis.

Die gastehuis is baie netjies en die eienaars is gaaf.

Annelize A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize A

Baie mooi!

Baie dankie vir die lekker verblyf en vriendelikheid. Baie rustige, stil gebied. Kamers lekker groot en gerieflik. Parkering bietjie knap as jy 'n waentjie het. Ontbyt was ongelooflik lekker ─ so baie moeite.

Antoinette O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette O
With spouse/partner

Friendly, helpful, neat.

Received friendly. Clean comfortable room, neat place in safe area. Delicious breakfast every morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, behulpsaam, netjies.

Is vriendelik ontvang. Skoon gerieflike kamer, netjiese plek in veilige omgewing. Heerlike ontbyt elke oggend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Korny D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Korny D
With friends

Dit was baie, baie goed gewees. Sal beslis weer daar bly as nodig.

Sien sterre.

Jan H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan H
With spouse/partner

Ons het baie lekker rustig en stil hier gebly.

Baie mooi stil en veilige omgewing. Kamers baie ruim en luuks.

Tanya P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya P
With friends

Pragtig, goed georganiseerd, baie netjies.

By aankoms was ons vriendelik ontvang. Ons was aangenaam verras dat die foto's op die website presies lyk soos ons blyplek. Die kamers was goed uitgelê en die sitkamer was warm en verwelkomend. Ons het behoorlik die huis en kombuis oorgeneem en was aangemoedig deur Koos en sy vrou om ons self tuis te maak. Die lugversorging het die kamer baie gerieflik gemaak. Die ontbyt was heerlik warm opgedien en voorberei. Dit was 'n huis weg van die huis af.

Santie P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie P
With spouse/partner

Fantasies.

Sal vir seker weer van Afrika Ikhayelihle se dienste gebruik maak. Alles was net awesome en ons het baie tuis gevoel. Dankie vir die lekker bederf.

Marieta D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta D
With spouse/partner

Perfect!

We stayed at Koos and Madeleine's during December for 4 nights. Everything was perfect and the whole team was so friendly. The surroundings are quiet and the rooms private. I will definitely recommend Afrika Ikhayelihle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek!

Ons het tydens Desember by Koos en Madeleine oorgebly vir 4 nagte. Alles was perfek en die hele span is baie vriendelik. Die omgewing is stil en kamers privaat. Ek sal beslis Afrika Ikhayelihle aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenine J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenine J
With spouse/partner

Sal enige tyd weer Afrika Ikhayelihle besoek.

Pragtige plekkie, vriendelike diens. Ontbyt is fantasties, wye keuse van ontbyt. Slaapplek is netjies en gemaklik. Gun mens jou privaatheid, word nie onnodig gesteur nie.

Ria P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria P
With spouse/partner

Wonderful.

Will certainly recommend it. Beautiful place, convenient and very neat. Will go again when I am in Pretoria.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Sal regtig aanbeveel, pragtige plek, gerieflik en baie netjies. Sal weer van hulle gebruik maak as ek Pretoria toe kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta L
With friends

Baie mooi en luuks. Baie rustige plek.

Baie tevrede! Sal weer daar tuisgaan.

Jeanne H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne H
With spouse/partner

Quiet peaceful area.

Very nice accommodation, thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige stil gebied.

Baie lekker verblyfplekkie, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R650
per night (sleeps 2)
From
From R650
per night (sleeps 2)
From
R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yQk1BblPEWF8DpjIzqxR87iyYzvmOllcBJKeyBG1jtUQ5AwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night(sleeps 2) 15 5 1 5 906 Stangeria Road Montana park 0159 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.689428 28.263229
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!