The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Afrique du Sud Guesthouse | TravelGround
+12

Afrique du Sud Guesthouse

18 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 18 reviews for Afrique du Sud Guesthouse
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Thandeka E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thandeka E
On business

Excellent.

Nice, peaceful and clean.

Johan C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With friends

Gemaklik, netjies en vriendelik.

Gastehuis was netjies met aankoms, ek was vroeg en hulle het ons vriendelik ontvang en laat inboek sodat ons betyds kon wees vir 'n belangrike funksie.

Adre O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Adre O
With spouse/partner

Netjies en skoon kamer. Vriendelike mense.

Ons is vroeër as aangedui baie vriendelik ontvang. Kamer was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly!

Zonnie L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zonnie L
Family with teenagers

Sal definitief volgende jaar weer daar bespreek wanneer ons weer in Naboom moet wees.

Sien sterre.

Coen B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen B
With spouse/partner

Ons het heerlik geslaap.

Ons verblyf was gerieflik, baie skoon en netjies. Ons voertuig was veilig en ons is bederf met 'n heerlike ete en nagereg. Baie dankie.

Liesl D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liesl D
Individual traveler

Really peaceful.

Homely and warm. Welcoming.

Andre B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Dit is netjies, ruim, veilig en die ontbyt was baie heerlik! Dankie!

Carilette V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carilette V
With friends

Kamers is baie skoon en al die geriewe is in 'n werkende toestand.

Die inligting oor die kamers op webtuiste is verkeerd. Ons het drie kamers bespreek en volgens webtuiste is al drie kamers en suite. Net een kamer was en suite, die res moes 'n badkamer deel wat glad nie ideaal was nie. Die eienaars is baie vriendelik en ons is hartelik ontvang en alhoewel die kamers se dekor baie oud is was dit darem skoon en relatief netjies.

Cecilia S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia S
With spouse/partner

Rustig en veilig en 'n vriendelike gavrou en gasheer.

Ons het lekker rustig en gemaklik in 'n skoon en netjies omgewing gebly. Veiligheid is prioriteit en die gasvrye en vriendelike eienaars het hul goed van hul taak gekwyt. Lekker geslaap en 'n heerlike ontbyt geniet.

Afrique du Sud Guesthouse's response

Goeie dag Whity,

Baie dankie vir die terugvoer, dis lekker om positiewe kommentaar te hoor.

Mooi bly,
Joey en Nico
Afrique du Sud Gastehuis

Afrique du Sud Guesthouse
Stefanie S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Stefanie S
With spouse/partner

Clean and neat place.

Everything that you need for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjiese plekkie.

Alles wat mens nodig het om te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jude N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jude N
Individual traveler

Adequate.

Very clean and beautiful room. The only criticism is that there was not hot water from the shower on the morning of my departure. The bath, though, had hot water.

Afrique du Sud Guesthouse's response

Sorry, maybe you turn the tap to the wrong side. If there was hot water for the bath, there was also hot water for the shower. If you complained the morning of your departure we could have solved the problem and I could show you which side to turn the tap.

Afrique du Sud Guesthouse
Cecilia S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecilia S
Individual traveler

It was a very good and safe overnight experience.

Everything was very neat and clean. The lady was nice, helpful and professional. The accommodation was complete and even more than what I needed, nothing was missing, all my needs were 100% provided for. Can see they went through trouble to give attention to detail and the picture I got was exactly like it was advertised. The breakfast was good. The hostess went through trouble to help me 30 minutes earlier. She sat close by and chatted away. Probably because I was alone. A nice homely experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n baie goeie en veilige slaapervaring.

Alles was baie netjies en skoon. Die dame was gaaf, hulpvaardig en professioneel. Die blyplek was volledig en einlik meer as my behoefte, daar het niks gekort nie, 100% voldoen aan my behoeftes. Kan sien daar is moeite gegee aan detail en die prentjie wat ek gekry het presies gelyk soos dit geadverteer is. Die ontbyt was goed. Die gasvrou het geen moeite ontsien om my 'n halfuur vroeër te help nie. Sy het eenkant gesit en lekker gesels terwyl ek geëet het. Seker omdat ek alleen was. 'n Lekker huislike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ryan S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan S

Extremely friendly

Arrived as strangers and left as friends.

Simoné L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simoné L
With spouse/partner

Heerlik met vriendelike gasvrou en gasheer.

Ons het een nag oorgeslaap en was geseënd met die vriendelikheid en hulpvaardigheid van Joey en haar man, ook met die heerlike ontbyt wat voorgesit is.

Leon S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S
On business

Lovely.

Very neat. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Baie netjies. Sal enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ivor M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ivor M
With friends

Vriendelike eienaars, lekker slaapplek en fantastiese ontbyt!

Ons het baie lekker geslaap in 'n lekker groot gemaklike kamer en ons verwagtinge is die volgende oggend oortref met 'n fantastiese ontbyt. Baie dankie vir 'n lekker oornag.

Karen R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen R
Family with teenagers

Baie welkom gevoel en alles was baie mooi en netjies.

Dankie aan Tannie Joey, ons het baie welkom gevoel en die kamer was baie mooi en netjies. Sal weer daar kom kuier in die toekoms.

Chantelle L - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantelle L
With spouse/partner

Dit was heerlik, netjies en skoon. Joey was ongelooflik!

Die kamers is ruim, skoon en bevat alle geriewe wat jy nodig het. Dit is modern en Joey is 'n puik gasvrou. Verseker waarde vir geld! Ek stop verseker weer daar oor as ek in die omtrek is.

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 33 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZDJhZTE0LTU4NjEtNDAzMy1hMjViLWQ2ZjExMTQ2OWRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 18 5 1 5 33 7th Street Mookgophong 0560 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.513556931172 28.711899518967
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!