Review Summary
Jaco H - Jan 2022
Overall score
Wonderlike gasheer en baie netjies.
Therese C - Jan 2022
Overall score
Overnight accommodation.
Fran T - Dec 2021
Overall score
Safe comfortable and very clean.
Riëtte B - Dec 2021
Overall score
Presies soos aangedui.
Theuns S - Dec 2021
Overall score
Excellent stay, lovely people.
Margaret L - Dec 2021
Overall score
Very welcoming.
Nicoline V - May 2021
Overall score
Lekker rustig.
Tania D - Jan 2021
Overall score
Uitstekende, skoon en baie gasvrye verblyf.
Karen M - Dec 2020
Overall score
Baie vriendelike gasheer.
Agave Self-catering 's response
Baie dankie, altyd lekker om sulke terugvoering te kry. Hoop om julle gou weer te sien!
Jan D - Dec 2020
Overall score
It was fine, not spectacular.
Jaco H - Dec 2020
Overall score
Baie netjies. Die gasheer is besonders hulpvaardig.
Con V - Feb 2020
Overall score
Amazing how efficient this tiny room is used. Everything you can think of is there. Good place to stay for a couples of night.
Hardus E - Jan 2020
Overall score
Baie netjies!
Elaine W - Jan 2020
Overall score
Verblyf baie netjies en skoon.
Sabina P - Jan 2020
Overall score
Clean, smart, just big enough for one or two nights' stay. Really like it!
Riana V - Jan 2020
Overall score
Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en veilige parkering.
Andries K - Dec 2019
Overall score
Waarde vir geld met lugversorging daarby!
Denise S - Dec 2019
Overall score
Baie netjies en rustige atmosfeer.
Lydia N - Oct 2019
Overall score
Baie mooi en netjiese en goed toegerus.
Annemarie F - Sep 2019
Overall score
Pragtig nuut en baie netjies!
Annelien V - Jul 2019
Overall score
Pragtige, netjiese, skoon, goed toegeruste verblyf met veilige parkering.
Richard K - Jun 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Die plek was besonders netjies en skoon. Vriendelike gasheer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marie B - Jun 2019
Overall score
Uitstekend.
Elsa L - May 2019
Overall score
Ewe gerieflik.
Carin B - Apr 2019
Overall score
Sal dit sterk aanbeveel.
Agave Self-catering 's response
Beste Carin
Baie dankie vir jou terugvoer, dis altyd lekker om positiewe goed te hoor. Ek is bly dat jul dit hier by ons geniet het.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Carolindie
Patricia T - Apr 2019
Overall score
Beautiful unit.
Agave Self-catering 's response
Beste Patricia,
Dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd welkom om weer by ons te oornag.
Vriendelike groete,
Carolindie Els
Nelmari C - Apr 2019
Overall score
Beautiful place and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek en vriendelike mense.
Vreeslike mooi selfsorg-eenheid. Baie vriendelike diens. Sal beslis weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Agave Self-catering 's response
Geagte Nelmari,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Kom kuier gerus weer by ons.
Vriendelike groete,
Carolindie Els
Anèl V - Dec 2018
Overall score
Lekker geslaap.
Agave Self-catering 's response
Geagte Anel, ek is baie bly om te hoor dat jul lekker gebly het, julle is meer as welkom om weer hier te oornag!
Vriendelike groete,
Carolindie Els
Johann M - Nov 2018
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Kompak, maar super netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Agave Self-catering 's response
Geagte Johan
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie. Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly.
Vriendelike groete
Carolindie Els
Frik B - Sep 2018
Overall score
Friendly, homey stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, huislike verblyf.
Ek en my vrou het baie welkom en tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Agave Self-catering 's response
Beste Frik,
Ek is baie bly om te hoor dat jul lekker gebly het, as julle weer hier verby kom, is julle meer as welkom om weer hier te oornag.
Vriendelike groete,
Carolindie Els
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
- All ages welcome