The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Agterplaas | TravelGround
+31

Agterplaas

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Agterplaas
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Etienne R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne R
On business

Vriendelike diens, gerieflike verblyf, heerlike ontbyt.

Alle moontlike geriewe beskikbaar. Gaan uit hul pad om jou te akkommodeer.

Agterplaas's response

Goeie dag Etienne, Baie dankie vir jou positiewe en vyfster terugvoer. Ons geniet ons gaste baie en waardeer die ondersteuning opreg.
Hoop jy kan gou weer hier tuisgaan.

Agterplaas
Charlotte C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlotte C
With spouse/partner

Dit was 'n 100% positiewe belewenis.

Hierdie was 'n heerlike belewenis. Kamers en eetkamer het pragtige meubels en binneversiering so smaakvol. Personeel ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Ontbyt 5-ster-gehalte.

Agterplaas's response

Hallo Charlotte, dankie vir jou ensosiastiese terugvoer oor Agterplaas, die personeel en ons beroemde outydse ontbyt.
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom!

Agterplaas
Ed V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ed V
With spouse/partner

Baie goed.

In Melville is dit die asemrowendste plek: Ou styl huis, Melville-koppie se rus en die trap na 7 de straat ... Ons ken Jannie as digter, sanger in Holland. Ons het met taxi gery na Rosebank vir groen en rooi toerbus in die suburbs en stad. Ons het afgestap op Constitutional Hill (kan dit aanbeveel), so ook Wits-museum. Baie dankie vir Jannie en personeel.

Agterplaas's response

Dag sê Ed, Ons is baie trots op ons ligging - die uitsig oor die Melville koppies natuurreservaat, tog 'n gerieflike loopafstand met die stegie na die restaurante.
Ons is baie bly dat julle julle besoek aan Johannesburg geniet het en lekker gekuier het.
Hoop julle kan binnekort weer reis.

Agterplaas
Annamarie M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie M
With spouse/partner

Heerlik gekuier! Sal elke keer van Agterplaas gebruik maak as ons Johannesburg besoek.

Ongelooflik gasvry. Voel soos 'n stukkie plaas in die middel van Melville!

Adre J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adre J
Family with young children

Baie lekker gemaklik, skoon en netjies, heerlike ontbyt. Sal weer daar bly!

Loopafstand vanaf restaurante. Al ons behoeftes was bevredig.

Jacoba N - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoba N
With spouse/partner

Ons sal nooit weer op 'n ander plek oornag wanneer ons die stad besoek nie!

Dit was die netjiesste plek en die ontbyt was van hoogstaande gehalte (heerlike tuisgebakte brood). Dit het werklik gevoel of ons in ons eie kombuis kuier! Wel gedaan aan al die personeel en eienaars!

Ciska S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciska S
Family with teenagers

Rondreis Zuid Afrika!

Een prachtige accommodatie in rustige wijk, oase in de stad. Kamers wellicht iets gedateerd, maar schoon en netjes. Een heerlijk ontbijt en vooral een bijzonder hartelijke gastvrijheid en persoonlijke belangstelling van de gastheer en gastvrouw. Op verzoek werd zelfs een prima vegetarische bobotie geserveerd. De beste start voor een reis in ZA!

Corene C - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corene C
Family with young children

Uitstekend op elke gebied!

Dit was werklik 'n plesier om by die Agterplaas tyd te spandeer. Elke persoon met wie ons te doen gekry het, was vriendelik en behulpsaam. Hulle het werklik moeite gedoen om ons op ons gemak te laat voel. Die ontbyt is ongelooflik lekker en die kinders stem saam hulle wil gou weer terugkeer na die Agterplaas!

Coenraad W - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad W
On business

Die gastehuis het my tydjie in Johannesburg rustig gemaak.

Dit was 'n besonder gerussstellende ervaring om by Die Agterplaas te oornag. Hul reëlings vooraf was seepglad - en met die wondere van hedendaagse tegnologie was die verkryging van inligting, die bespreking, die betaling en ander besonderhede baie maklik. Die feit dat 'n bestuurder my op die lughawe ingewag en direk na die gastehuis vervoer het, het daartoe bygedra dat ek dadelik kon begin ontspan. Die kamer was mooi en goed ingerig. Die volgende oggend het begin met 'n heerlike ontbyt, vriendelik en keurig bedien. Hulle het my ook gehelp om 'n tuk-tuk te kry om by my bestemming vir die dag te kom. Dis nie 'n avontuur wat ek enigiemand sal aanbeveel nie, maar die feit dat die gastehuis bereid was om my by te staan met daardie reëlings het ook my lewe makliker gemaak. Ek sal hulle graag weer wil gebruik, en hopelik vir langer as een nag! Die atmosfeer is besonders en kalmerend.

Sanette B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette B

Excellent !!! highly recomended

Super friendly staff . Beautiful, clean and comfortable rooms. Nice extras, like juice and cooldrink in the bar fridge. Hairdryers in every room. Great breakfast, with homemade bread, hot out of the oven. Nice and quiet , you don't even realise that you are in jhb . Near restaurants and shops. Best guest house haveI have ever stayed in. The place to stay when you have to go to Johannesburg . Sanette Badenhorst February 2014

Glenda D - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenda D
On business

Ek beveel Agterplaas B&B aan vir 'n heerlike atmosfeer van huislikheid.

'n Huislike en vriendelike atmosfeer. 'n Heerlike aandete en ontbyt met persoonlike diens. Niks was vir hulle te veel om my verblyf aangenaam te maak nie.

Zinia F - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zinia F
With friends

Very friendly and helpful staff. An absolute pleasure to stay at Agterplaas!

It was an absolute joy to stay at Agterplaas. The people are very friendly and helpful and the food is excellent. Everybody went out of there way to act on any requests. Staff even went the extra mile when we lost documentation and helped us look for it after we had already departed. Can highly recommend them to anyone!

From
R1 032
per night, for 2 ppl
From
From R1 032
per night, for 2 ppl
From
R1 032
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 66, 6th Avenue, Melville, 2092, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6a0618a6b57baa6ed37720c60542f35ffaf7844e625625fad2acf5c13448257ad52c1573523f9741a3e6585f7c83f0ed09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 032  per night, for 2 ppl 12 5 1 5 66, 6th Avenue Melville 2092 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 11:00 -26.1743807 28.008925
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!