The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Airport Inn Executive Suites | TravelGround
+14

Airport Inn Executive Suites

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 36 reviews for Airport Inn Executive Suites
Cleanliness
4.1/5
Service
3.8/5
Location
3.7/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.1/5
Schalk B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Schalk B
Individual traveler

Voldoen nie aan verwagtinge nie.

Kamers is groot en skoon maar onpersoonlik en koue gevoel heers in geboue. Bedens is hard en TV-kanale is baie swak en beperk. Ligging is regs langs R21-hoofweg so glad nie 'n lekker gevoel nie. Toe ek daar aankom was my verblyf nie eers bevestig nie al het ek reeds vooruit betaal. Paar dodgy gaste wat rondbeweeg laat mens ongemaklik voel.

Sandra J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra J
Family with teenagers

Convenient.

Clean and convenient rooms. Perfect for overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Skoon en gerieflike kamers. Perfek vir oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S

Cute.

It was too short.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulik.

Was te kort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marushca V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marushca V
Family with young children

Prys lok allerhande karakters.

Eerstens moet ek sê dit wat jy kry vir die prys wat jy betaal gaan jy nie elders kry nie. Die eenheid se opset is oulik met 'n aparte sitkamertjie, kombuisie, badkamer en dan die kamer - maar daar is soveel goed wat teen dit tel om die plek te moet aanbeveel. Die eenhede stink na rook, en die vloere is nie skoon nie. Die plek is half in 'n industriële gebied geleë wat jou nie 100% veilig laat voel nie. Daar was mense wat tot 23:00 die aand musiek gemaak het - en toe 02:00 die oggend toe begin hulle weer kliphard musiek maak. Die plek is gerieflik naby die lughawe, maar volgende keer sal ek eerder 'n bietjie meer betaal of 'n klein bietjie verder bly as om weer hier te moet bly.

Willie V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie V
With friends

The perfect overnight stay close to OR Tambo Airport.

Neat, clean, very safe and close to the airport. The perfect overnight stay. We will definitely stay there again.

Elritia L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elritia L
With friends

Die akkommodasie is uiters gerieflik, skoon en netjies.

Die gerieflike ligging langs die lughawe maak dit my eerste keuse en die feit dat daar 24 uur van die dag iemand beskikbaar is. Twee kamers met en suite-badkamers is ook baie gerieflik en ek en my reisgenote verkies dit so. Die kamers is skoon en netjies. Ek wil weliswaar voorstel dat die televisie opgedateer word. Die bouquet is in orde, maar die beeld was nie mooi nie.

Déan F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Déan F
On business

Lekker.

Die verblyf was heerlik. Dit is baie ruim kamers en die diens sowel as die ontbyt was wonderlik.

Dirk L - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Dirk L
Individual traveler

Scary in the back streets.

The area is not recommendable. Bad reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skrikkerig in die agterstrate.

Die area nie aanbeveel. Vervalle ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Definitief waarde vir geld. Skoon, netjies, ruim. Maklik vanaf lughawe bereik.

Bederf deur ongure karakters in woonstel skuins bo ons. Wilde fuifpartytjie. Voorportaal gebewe. Binne minute stilgemaak. Egter weer begin lawaai. Weet nie of dit once-off was nie.

Shakera I - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Shakera I
Family with young children

It was a comfortable stay, only wished that the pool was available for use during my stay, left with disappointed kids.

A comfortable stay, friendly staff.

Madelein K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madelein K
With spouse/partner

Net oorgeslaap. Maar die kamer was netjies en skoon. Waarde vir geld.

Beddegoed was netjies en skoon. Bietjie raserig, aangesien jy regs langs 'n hoofpad slaap. Maar verstaanbaar.

Peter R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter R
With spouse/partner

Spacious, clean and very conveniently close to airport and other entertainments.

Certainly not 5 star, but spacious, clean and very conveniently located close to airport and other entertainment.

Deon B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Deon B
On business

As gevolg van onaangename tabakrookreuk was dit net nie aangenaam nie.

My verblyf was binne verwagte norme. Iets wat egter wel baie onaangenaam was 'n onaangename rook reuk van tabak wat konstant in die gebou gehang het. Iets waaroor ek redelik verbaas was, gegewe die wetgewing m.b.t. tot rook binne publieke ongewings. Ek sal beslis nie weer daar oorslaap weens daardie spesifieke ervaring nie. Die ander aspekte van my verblyf was egter aanvaarbaar.

Ronell C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Ronell C

Nie goed nie.

Die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Ons is blatant ingelig die hyser werk nie en ons moet die trappe vat na die derde verdieping. Ons was twee vrouens alleen en daar is glad nie aangebied om ons met ons tasse te help nie, ons moes maar self ons weg vind en teen die trappe opsukkel. Die kamer het op die oog af skoon gelyk, maar aan die binnekant van die stort teen die vloer groei daar swart goed met 'n lewe van hulle eie. Die beddegoed was darem baie skoon en netjies. Ons was nogal bang, want daar was 'n paar karakters wat geslaap het in wat gelyk het soos onderklere en in die gange rondgesluip het. Sal die Airport Inn Executive Suites definitief nie aanbeveel nie. Dit is nie op standaard nie.

Yvette C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvette C
With spouse/partner

Mooi skoon en naby lughawe geleë.

Het baie lekker gebly. Personeel was baie vriendelik gewees en eenheid was mooi en skoon.

Ronel D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ronel D
With spouse/partner

Blyplek binne in 'n industrieële gebied teen 'n hoofweg waar vriendelikheid nie 'n prioriteit is nie.

Indien jy opsoek is na 'n plek met atmosfeer is hierdie nie 'n plek vir jou. Klinies, kamers is skoon met net die nodigste. Kombuis nie eintlik toegerus, koffiebekers, maar nie teelepels.

Izelle B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Izelle B
With spouse/partner

Ouerige, gemiddelde, skoon verblyf in 'n baie raserige buurt, snelweg raas baie, kroeg lewendig en raserig. Ontbyt nie aanbeveelbaar.

Airport Inn was ongelukkig nie ons beste keuse nie. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Skoon, maar oud en baie raserig langs die R21. Gange en gaste raserig. Kroeg aktief besig. Ons kamer het erg na rook geruik, maar personeel was gaaf genoeg om ons te skuif na ander kamer.

Chantel W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantel W
With spouse/partner

Baie spasie en naby aan lughawe.

Daar is baie spasie en plek om kos te maak. Dis netjies en skoon! Daar is geen dubbel plugs in die kamers en dit beteken geen selfoon kan gecharge word nie. Definitief iets waaraan hul kan verander.

Pierre V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V
With spouse/partner

Very nice.

Nice, large, clean rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Lekker groot, skoon kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sonja O
With friends

Gemaklik!

Perfekte oornagverblyf. Sentraal geleë. Ons het in Kemptonpark NSS-vraestelle nagesien en Airport Inn Executive Suites het on perfek gepas!

Cobus F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus F
With spouse/partner

Uitstekend.

Alles netjies, personeel vriendelik en behulpsaam.

Kayla H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kayla H
With spouse/partner

It was definitely worth the money!

We really enjoyed our stay. Only recommendation is to improve the food at the restaurant inside.

Frances W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Frances W
With spouse/partner

Convenient, neat, clean and spacious.

Good value, and conveniently situated for our purpose. Nice to have space besides room.

Celest T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celest T
Family with teenagers

Voldoende vir oorslaap doeleindes.

Heel aangenaam. Nie deftig nie, maar skoon en netjies.

Hennie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
Individual traveler

Rooms are brilliant inside, don't be scared of the area and outside of the building or noise.

The close proximity to the airport idea might give you the noise irritation, not true. The area located close to the R24 traffic noise, not true. Rooms are beautiful inside and luxurious, warm and perfect. Close to your familiar take away options if you do not want to use the catering of the hotel itself.

Genevieve S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Genevieve S
With friends

Ideally located for travellers as it's close to OR Tambo International Airport.

Found accommodation sufficient and comfortable. Some of the kitchen utensils were short but was addressed by the front desk immediately.

Alicia B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia B

Very nice stay.

It was clean, neat and quite large. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Dit was skoon, netjies en lekker groot. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Denzil S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Denzil S
Family with young children

Value for money, clean environment, really nice stay, great customer service.

See the stars.

Gwen J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gwen J
With spouse/partner

Netjies.

Dis baie netjies, maar die kom en gaan van gaste is steurend, ook teenaan hoofweg.

Jacques H - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques H
On business

Very comfortable.

A good place close to the airport. Relatively central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik.

'n Goeie plek, naby die lughawe. Redelik sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Atha S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Atha S
With spouse/partner

It was average. Not what was advertised.

My spouse and I were looking for a place to stay after a show and it was our wedding anniversary. The place wasn't what the advertisement lead us to believe and it wasn't what we expected. I can't really fault the accommodation, it is average for travelling visitors, but it shouldn't be advertised as Executive Suites.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was gemiddeld. Dit is nie wat adverteer word nie.

Ek en my eggenote het verblyf gesoek om te oornag nadat ons 'n vertoning gesien het en dit was ons huweliksherdenking. Dit wat adverteer was het nie ooreengestem met die advertensie nie en dit was nie wat ons verwag het nie. Ek kan nie regtig fout vind met die akkommodasie nie, vir oornag vir reisende besoekers is dit gemiddeld, maar dan moet dit nie as Executive Suites bemark word nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christiaan D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan D
With spouse/partner

Comfortable.

Neat rooms and safe 24 hour security. Will recommend for an early morning flight or late evening flat, if you need accommodation closeby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Netjiese kamers en veilige 24 uur-sekuriteit. Sal aanbeveel vir 'n vroegoggend vlug of na 'n laataand vlug, indien jy nabye akkommodasie benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jane G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jane G
Family with young children

Not suitable for family with little kids.

The accommodation suited us perfectly as we did not spend much time in the unit. Not suitable for holidaying with little kids as there's not much they can do or see from there. The apartments are spacious modern and neat however the only issue I had was Wi-Fi was not accessible from the unit during the 11 days booked. Only available at reception.

Nic K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic K
With spouse/partner

Very enjoyable.

Do some stargazing by all means.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gewees.

Sien gerus die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karien K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karien K

Kamers en badkamers baie netjies en skoon.

Woonstel baie netjies en gerieflik, maar selfsorg bietjie beperk.

Tracey D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tracey D
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Alles ruik na rook, in die gange en in kamer, die kussings tot handdoeke. As jy 'n nie-roker is, soos ons, is dit glad nie aangenaam nie.

Airport Inn Executive Suites's response

Good day

I called Tracey with regards to her complaint. She advised that the pillowcases and towels smelt of cigar smoke. Please accept our deepest and sincere apologies for that inconvenience caused, if at all you had an unpleasant stay kindly note it was not intentional. Thank you for your valued review, as it will help us improve on our business as well. Again we are very grateful for choosing to stay with us.

We are currently investigating how and why there was such an incident in the room. Please do not hesitate to contact us for more information and assistance.

Warm regards,
Buhle Nyamayabo

Airport Inn Executive Suites
From R499
per night (sleeps 2)
From R499
per night (sleeps 2)
From R499
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Electron Avenue, Kempton Park, 20902, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiYzIxMTkwLTViNGQtNGI3MC1hNTcwLWM1ZGVhMTg4MjZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R499  per night (sleeps 2) 36 5 1 4 6 Electron Avenue Kempton Park 20902 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.13722 28.19755
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!