Aston Manor Accommodation at Airport Modjadji Guest House | TravelGround
+18

Airport Modjadji Guest House

28 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 28 reviews for Airport Modjadji Guest House
Cleanliness
4.0/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Hennie C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie C
Family with teenagers

Very happy. Can do some maintenance.

The cottage did not smell great. Customer service is excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede. Kan egter bietjie onderhoud doen.

Die kothuis het nie te wel geruik nie. Kliëntediens uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
Individual traveler

Waarde vir geld.

Aangename ondervinding, goeie waarde vir die prys. Net een versoek: waaiers in die kamers gaan baie help.

Ruth T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth T
With spouse/partner

Lekker gebly!

Lekker gebly, alhoewel die vliegtuie geraas het. Die diens was baie vriendelik. Ons het in die kothuis geslaap, wat klein maar gerieflik was.

Agnes V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Agnes V
With spouse/partner

Convenient overnight stay close to airport.

Even though it is convenient and the above mentioned ratings, it was rather noisy.

Bessie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bessie S
With friends

Aangenaam, netjies, bekostigbaar en jul kommunikasie vooraf het baie gehelp.

Baie dankie vir jul bekostigbare, netjiese verblyf. Julle het vooraf goeie kommunikasie met my gehad. Al het die faktore tesame met vriendelike personeellid en baie geriefilke ligging naby lughawe het verblyf 'n aangename ervaring gemaak. Baie dankie.

Hilton S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hilton S
With spouse/partner

What you see is not always what you get.

The bathroom is so small, only 1 person at a time. The shower is so small, about 120cm by 90cm you can't share, we also ran out of hot water. The bed is as old as I am and so uncomfortable. The TV has no visual pictures only audio. We slept in the cottage which is not shown on the website, that place is so cold, the heater is also useless, it never gets warm. Adri, the caretaker, is nice though and always tries to assist. The entire lodge needs renovation inside out.

Elritia L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elritia L
Individual traveler

Die ontvangsdame was ongelooflik vriendelik en besonder behulpsaam. Sy lewer uitstekende diens. Die feit dat ek my motor daar kon parkeer was 'n bonus!

Goeie waarde vir geld, goeie diens, goed geleë. Die ontvangsdame was bereid om meer as die ekstra myl vir haar gaste te loop.

Wim G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wim G
With spouse/partner

Excellent service.

We received a friendly welcome and felt at home immediately. The truly appreciate the help with an early breakfast. It met all our expectations and highly recommend it if you have an early flight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Ons is baie vriendelik ontvang en was dadelik tuis. Die hulp met vroeg ontbyt wat ons gepas het word opreg waardeer, het ten volle aan ons verwagting voldoen en kan aanbeveel word as jy moet vlieg vroeg in die môre. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lilanie G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lilanie G
With spouse/partner

Pleasant.

We enjoyed the stay, the owner should maybe look at the roof of the thatched apartment. The roof leaks when it's raining.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, die eienaar moet dalk net laat kyk na die dak van die grasdakwoonstel. Die dak lek as dit baie reën.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elritia L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elritia L
On business

Baie aangename en vriendelike diens.

Die dame by die ontvangs was baie vriendelik en het spesiaal vir my gewag toe my vlug vertraag was. Die heerlike ontbyt is ook 'n pluspunt. Ek dink wel die gastehuis het bietjie onderhoud nodig. Die verf teen die mure dop af en die muurproope kom los uit die muur. 'n Goeie laag verf en ons het geen kritiek meer nie!

Karen F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen F

Vinnig en maklik.

Lekker gebly. Bestuurderes uiters hulpvaardig en vriendelik. Aandete en ontbyt snaaklik. Ligging sentraal en veilig. Die gastehuis bied ekonomiese opsie. Dit het voldoen aan al my vereistes.

Michael B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael B
Individual traveler

Puik gasvryheid.

Schalk en Adri het ons baie hartlik en vriendelik verwelkom. Ons het vanaf Port Elizabeth af gery en toe ek vra waar mens takeaways kan kry toe bied Adri aan om vir my 'n geroosterde kaas-en-tamatie-toebroodjie te maak. Ontbyt die volgende oggend was genoeg om ons die grootste deel van die dag te hou.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great hosts.

Schalk and Adri welcomed me in a very friendly and warm manner. I had just driven up from Port Elizabeth and when I asked where I could get a takeaway Adri offered to make me a toasted cheese and tomato sandwich. Breakfast the next morning was ample to keep me going for most of the day.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzaan O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzaan O

Vriendelike diens en 'n "killer" ontbyt om jou magie vir die hele dag vol te hou.

Skoon, netjies, naby aan die lughawe en die hoofsentrum van Kempton Park. Wifi was vinnig. As jy maklik koud kry, vra vir 'n warmkombers op jou bed (winter). Die kamers buite mag koud word, bespreek dan liewer binne. Matjies voor die beddens sou lekker gewees het, my voete was lekker koud. Vriendelik en baie 'approachable'. Dankie Adri.

Mariana H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariana H
On business

Pleasant and management goes to a lot of trouble to make it pleasant.

Pleasant, peaceful and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en bestuur doen moeite om dit aangenaam te maak.

Aangenaam, rustig en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lynette L
With spouse/partner

Judging by the photo's I expected more than average.

Even though the rooms were clean and neat, the overarching feeling was one of shabbiness. We asked for a fan and got one straight out of Noah's Ark which was falling apart, but in working condition. had to ask for extra pillows seeing as the ones we got were flat. We were asked what time we would like to have breakfast and we said 08:15, but when we got to the dining room, nothing was ready, the coffee wasn't on, just one bowl of cereal, no yogurt. Everything was brought out from the kitchen piece by piece, and we had to ask for everything - butter, jam, cheese, yogurt. Not the best service at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Na aanleiding van die foto's ens. het ek meer as gemiddeld verwag.

Alhoewel die kamers skoon en netjies was, was die oorweldigende indruk een van "shabby" en oud. Gevra vir 'n waaier en het een wat saam met Noah uit die ark kom gekry wat uitmekaar geval het maar het darem gewerk. Moes vra vir eksta kussings aangesien daar net 2 plat kussings was. Is gevra hoe laat ons ontbyt wil hê en gevra vir 08:15 - toe ons in die eetkamer kom was niks reg vir ons - die koffie nie aan, net een bakkie vir cereal, geen yoghurt. Alles het so stuk vir stuk uit die kombuis gekom en ons moes vra vir alles - botter, konfyt, kaas, yoghurt. Nie die beste diens in my lewe gekry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anjonet J - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anjonet J
Individual traveler

Conveniently situated guesthouse.

Economical and well situated accommodation if you need to go to the airport or if you have business in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik geleë gastehuis.

'n Ekonomiese en goed geleë blyplek indien jy lughawe toe moet gaan of besigheid in die omgewing moet doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daleen S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daleen S
On business

Goeie waarde vir geld

Goeie waarde, huislike verblyf.

Ben T - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben T
Individual traveler

Baie gasvry.

Ontvangs en diens was uitstekend.

Rialda D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rialda D
With spouse/partner

We were welcomed friendly and we enjoyed our stay.

The staff is very friendly and helpful. The place is neat and well located. We had a lovely stay and will definitely go again. Parking is safe under beautiful trees. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf geniet.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is netjies en baie goed geleë. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer van hulle gebruik maak. Parkering is veilig en onder pragtige bome. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Koos K
With spouse/partner

Omgee en vriendelikheid van Suzanne.

Nadat ek die bespreking gedoen het is ek per SMS deur Suzanne in kennis gestel dat die bespreking ontvang is. Sy wou weet watter tyd sy ons kon verwag. Aangesien ek die reëlings vir verblyf inderhaas gereël het, het ek haar gevra vir aanwysings wat sy onmiddellik aangestuur het. Haar vriendelikheid en hartlikheid is spontaan en ons verblyf van een aand was fantasmagories. Baie dankie ek sal dit beslis by my vriende aanbeveel.

Henry L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry L
Individual traveler

Vriendelike en uitstekende diens.

Baie vriendelike mense. Skoon en netjies. Hulle het my regtig baie welkom laat voel. Dankie vir puik diens!

Frikkie V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Frikkie V
On business

Aanwysings by die gastehuis is baie swak.

Ek kon geen aanwysing in die donker sien nie.

Airport Modjadji Guest House's response

Baie dankie dat julle by ons oornag het en ook vir die eerlike terugvoer, dit word waardeer. Ons sal werk maak van die aanwysings.

Groete,
Suzanne

Airport Modjadji Guest House
Francis Agnes S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francis Agnes S
On business

Besonders aangenaam!

Die egpaar se betrokkenheid by hul gaste is bewys dat dit belangrik om 'n gesonde verhouding met hul gaste te hê, en die gaste met hulle. Baie huislike atmosfeer. Die gastehuis is netjies en verwelkomend.

Caren C - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Caren C
On business

Baie gasvry en netjies.

Gasvry, behulpsaam en netjiese gastehuis - het baie lekker oorgebly.

E R - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
E R
On business

Die plek om te oornag na 'n baie besige dag!

Heerlike akkommodasie met 'n baie behulpsame en vriendelike gasheer en -vrou.

Willie B - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie B
On business

Nice place to stay.

Enjoyed my stay at Airport Modjadji Guest House.

Tinus d - May 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus d
Individual traveler

Excellent

For my purpose, which was to find a bed and a roof before my flight the next day, Airport Modjadji guest house was perfect. The service was excellent and friendly. The directions as given on the website were spot-on.

Charmaine V - Mar 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine V
With spouse/partner

Nice place to stay and friendly service

Thanks for the friendly service. Enjoyed my time here!

was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 42 Eland Road, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMWJmZGNhLTNiYWQtNGQ3ZS04ZGY4LWI1ZmM4M2FmN2RmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, now From R630  per night (for 2 people) 28 5 1 5 42 Eland Road Nimrod Park 1619 Gauteng 0860 022 102 12:00-20:00 11:00 -26.093027777778 28.246694444444
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com