The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Airport Nightstop | TravelGround
+11

Airport Nightstop

9 reviews
Self Catering

Review Summary

2.7 out of 5from 9 reviews for Airport Nightstop
Cleanliness
2.4/5
Service
2.8/5
Location
3.4/5
Safety
3.0/5
Value for money
1.9/5
Andre G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Andre G
Individual traveler

Pateties.

Vuil en onveilig. Het 2 nagte van 7 gebly. Baie ontevrede.

Petros M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Petros M
Individual traveler

Excellent and peaceful.

My stay was beautiful, but it would've been great if water was hot in the morning.

Riaan H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Riaan H
With spouse/partner

Photos are very misleading.

There is not sign at the entrance. We had to ask the people to open the gate for us the whole time. There was only lukewarm water available in the bathroom and there was just a bit of toilet paper left over - enough for a woman to visit the loo twice. The one door struggled to lock. We also had to walk around the entire building through an alley to get to our room. Wouldn't recommend. I also feel the website should have quality check in place to list such places. The website very clearly did follow such a procedure, or the owner maybe didn't show them the room properly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Foto's is baie misleidend.

Daar is glad nie 'n bord by die ingang nie. Ons moes heeltyd die mense vra om vir ons die hek oop te maak. Daar was net lou water beskikbaar in die badkamer, en daar was net 'n klein bietjie toilet papier oor, genoeg toilet papier vir 'n vrou om twee keer toilet toe te gaan. Die een deur het ook gesukkel om te sluit. Ons moes ook om die hele gebou loop in 'n stegie deur om by ons kamer uit te kom. Sal nie die plek aanbeveel nie. Ek voel ook die webtuiste moet kwaliteit prosedures in plek hê om sulke plekke te lys. Die webtuiste het heel duidelik nie die prosedure gevolg nie, of die verhuurder/eienaar het dalk net vir hulle die mooi kamer gewys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantel B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Chantel B
Individual traveler

Eerste en laaste keer.

Eerste en laaste keer, sal verder kyk volgende keer.

Pieter C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Pieter C
With spouse/partner

Aanvaarbaar, maar nie aan te beveel nie.

By aankoms was die ontvangstoonbank as 'n strykplank aangewend waar personeellid staan en beddegoed stryk. Die tweeplaatstofie was uiters vuil en onhigiënies. As oornag gastehuis sal ek nooit die plek aanbeveel nie.

Jenny V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Jenny V
Family with teenagers

Vir die prys wat mens betaal kon ons 'n baie beter opsie gevat het.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel, alhoewel hulle nie regtig weet wat aangaan nie, want hulle moes heeltyd die eienaar bel om te hoor wat om te doen. Dit was asof hulle nie vasgestelde pryse het nie, want die ontvangsdame se verblyfpryse (R650) vir 'n familie kamer en die eienaar se verblyfpryse (R700) het verskil. Baie beperkte en ongemaklike parkering. Jy kan ook nie self kom en gaan soos jy wil nie, ons moes elke keer as ons kom en gaan die sekuriteit gaan roep om die hek oop te maak. Vir self-catering verblyf is die kombuis ook glad nie 100% toegerus nie. Ons het 'n 3 bed kamer gehad, maar ook net 2 handdoeke gekry, nadat ons gevra het vir nog een en dit ook nooit gekry het nie. Ons kon heelwat verblyf nader aan ons bestemming kry, maar het op Melwood besluit, want die foto's was baie aantreklik en die prys was billik. Maar dit was misleidend. Kon baie beter gekry het vir dieselfde prys.

Gerda R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda R
With spouse/partner

Dankie aan opsigter vir oopmaak van hek so baie vroeg in die oggend.

Sien sterre.

Leon F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Leon F
Individual traveler

Bly weg!

Ek moes vir 20 minute wag totdat iemand opdaag om die hek te kom oopmaak. Ek het nie my eie remote gehad nie en kon nie uitgaan nie. Die badkamer is vuil en die lig het nie gewerk nie, ek het vroeg gaan stort en dit was pikdonker. Die kussings en duvet was deurdrenk met poeier. Sinus die hele nag!

Veronica U - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Veronica U
Individual traveler

Swak.

Glad nie aan te beveel nie! Vuil badkamer en stort!

From R350
per night (sleeps 2)
From R350
per night (sleeps 2)
From R350
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 13:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 70 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1687, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjNzYwMWJjLTgzNzQtNDhlMC05NzQzLWQ0MTcyZDQ3ZGExNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R350  per night (sleeps 2) 9 5 1 3 70 Gladiator Street Rhodesfield 1687 Gauteng 0860 022 102 13:00-22:00 10:00 -26.122040940147 28.232834169312
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!