Still Bay West Accommodation at Aitsa! | TravelGround
+45

Aitsa!

47 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 47 reviews for Aitsa!
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
|melanie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
|melanie V
With spouse/partner

Very nice.

The place is well appointed, it has everything you will need, we had a great stay. The hostess, Nicoline, was very friendly and helpful, I would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Die plekkie is goed ingerig, dit het alles wat jy sal nodig kry, ons het baie lekker gebly. Die gasvrou Nicoline was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Melanie,

Dankie vir die resensie.
Lekker om julle te ontmoet.
Dankie dat julle die plek so skoon gehou het

Groete
Nicoline

Aitsa!
Suzette B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette B
With spouse/partner

Hartlike en warm ontvangs in 'n ontspannende en rustige omgewing.

Iets wat ons nog nooit beleef het by enige ander verblyf nie, is die hartlike manier van ontvangs deur die gasvrou. Sy het ons so tuis en welkom laat voel en bekendstellings van Stilbaai aan ons verduidelik. Die nodige inligting oor die dorp is beskikbaar by die verblyf wat absoluut alles behels waaraan 'n mens moontlik kan dink. Ons verblyf was netjies en goed georganiseerd en vir ons gasvrou was dit baie belangrik dat ons niks tekort het nie.

Aitsa!'s response

Beste Suzette,

Shoe!
Vreeslik dankie vir die fantastiese resensie.

Ek is regtig bly julle was so beindruk met alles.
Dit was ook vir my vreeslik lekker om julle te ontmoet en dankie
dat julle die plek so netjies gelos het.

Sien julle sommer gou weer.

Groete
Nicoline

Aitsa!
Andre D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre D
Family with young children

Good value for money and neat unit.

Good location, friendly reception. Unit fully equipped. Extra value is WiFi and full DStv package.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld en netjiese eenheid.

Goeie ligging, vriendelike ontvangs. Eenheid volledig uitgerig. Extra waarde is WiFi en vol DStv-pakket.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Beste Andre,

Ag, maar dit was lekker om julle te ontmoet! Ons is bly julle het dit so netjies en veilig gevind.

Sien uit na julle volgende koms!

Groete
Nicoline

Aitsa!
Annatjie H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie H
With spouse/partner

Felt very welcome and place is neat and has everything you need!

Very nice stay. Will definitely go again. The owners are such nice people too and recommend nice places to eat and give ideas of places to visit and all the nice things only locals know. Was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie welkom gevoel en plek is netjies en het alles wat jy nodig het!

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer gaan. Die eienaars is sulke nice mense ook en beveel heeltyd lekker eetplekkies aan en gee idees van plekke om te besoek en al die lekker dinge wat net locals weet. Was baie baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Annetjie,
Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie!
Ek is so bly dat julle dit so geniet het hier.
Dit was wonderlik om julle te ontmoet en julle was ook vir ons baie spesiaal!
Kan nie wag vir julle volgende kuier nie.
Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het.
Groete vir julle altwee
Tot volgende keer
Nicoline en Jean

Aitsa!
Ernestine D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernestine D
Family with teenagers

Baie huislik, voel dadelik tuis, vriendelik en aangename gasvrou!

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel het alles wat mens nodig het, is netjies en skoon. Huislike gevoel. Lekker sentraal geleë en baie veilig. Die gasvrou is baie vriendelik en aangenaam!

Aitsa!'s response

Beste Ernestine,

Bly julle het lekker gebly en so tevrede was met alles.
Dankie ook vir die tyd wat jy opgeoffer het om 'n resensie te doen.

Dit was lekker om julle te ontmoet en sien uit na julle volgende kuier!
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Ek beveel julle aan vir enige gasvrou, waar julle ookal mag gaan.

Mooi bly en groete daar!

Nicoline

Aitsa!
Carin V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin V
Family with teenagers

'n Rustige en ontspanne verblyf.

Aitsa! is 'n knus, netjiese, skoon en volledig toegeruste eenheid in 'n rustige omgewing. Die eienares kommunikeer duidelik en verskaf ook heelwat inligting oor die dorp. Baie dankie - ons het lekker ontspan en gekuier!

Aitsa!'s response

Hi Carin,

Dankie dat jy bereid is om jou tyd op te offer om n resensie te doen. Dit word waardeer!

Bly ek het julle ontmoet en shoe! dankie vir die wonderlike resensie, bly julle het dit
geniet en so rustig gevind.

Groete daar!
Nicoline

Aitsa!
Tania K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tania K
Family with teenagers

Aista! was presies wat ons nodig gehad het in die middel van 'n winter vakansie. Die eenheid het al die geriewe gehad en ons net absoluut niks kortgekom nie.

Aista! is die perfekte akkommodasie vir 'n gesin van 4. Dit is baie sentraal geleë en loopafstand van die mooiste strande en die middedorp. Onberispelik netjies, baie veilig en het al die geriewe wat nodig is. Die vol DStv-pakket asook vinnige WiFi is 'n bonus! Nicolene se gasvryheid is ongelooflik - selfs nog voordat ons arriveer het, was sy heeltyd in kontak; het ons onmiddellik tuis laat voel wat ons kort tydjie daar net soveel meer gemaklik gemaak het. Nicolene het ons werklik laat voel of ons by familie kuier - baie dankie daarvoor. Ons sal beslis weer 'n draai kom maak in Stilbaai, en beslis by Aitsa!

Aitsa!'s response

More Tania,
Vreeslik dankie vir die fantastiese resensie.
Ek is werklik bly julle het dit so netjies, gasvry, gevind het en beindruk was met alles.
Dit was alles net my plesier.
En ja, nou is ons familie en kan nie wag vir julle volgende kuier nie.
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Dankie ook vir julle vriendelikheid. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Groete aan almal
Nicoline

Aitsa!
Gabriel A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gabriel A
With spouse/partner

Die diens was baie goed en ons was warm verwelkom.

Sal beslis Aitsa! aan ander voorstel.

Aitsa!'s response

More Gabriel,

Baie dankie vir die resensie!

Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Dit was lekker om julle te ontmoet en sien uit na julle volgende kuier

Groete,
Nicoline

Aitsa!
Rana C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rana C
With spouse/partner

Food for the soul!

Reception was excellent. Thanks for our gifts, it was a surprise. Place neat, clean and comfortable. We were treated like kings. Thank you to Aitsa!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kos vir die siel!

Ontvangs was uitstekend. Dankie vir ons geskenkies, dit was 'n verrassing. Plek netjies, skoon en gerieflik. Ons is soos konings behandel. Baie dankie aan Aitsa!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Beste Rana,

Vreeslik dankie vir die wonderlike woorde.
Die geskenke was my plesier!
Bly julle was so tevrede met alles.
Julle was regtig ook baie spesiaal en 'n voorreg om te ontmoet.

Ek sien werklik uit na die volgende kuier.
Lekker bly tot volgende keer.

Vriendelike Groete
Nicoline

Aitsa!
Caroline L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Caroline L
With friends

Baie skoon en netjies.

Die gasvrou was baie behulpsaam. Alle toebehore het gewerk.

Aitsa!'s response

Hi Caroline,

Dankie vir die resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Nicoline

Aitsa!
Janéne H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janéne H
With friends

Wonderful.

Kindly received, feel at home immediately. Everything is there. Neat and clean. Small personalised things that make you feel welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Vriendelik ontvang, voel dadelik tuis. Alles is daar. Netjies en skoon. Klein persoonlike dingetjies wat jou welkom laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Janene,

Ag, Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie!
Dit was so lekker om julle hier te he.

Hoop regtig ek sien julle weer, gouer as later en die persoonlike dingetjies,is my plesier!

Mooi loop en groete daar!

Vriendelike Groete,
Nicoline

Aitsa!
Kara S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kara S
With spouse/partner

Baie spesiaal rustig en netjies.

Nicoline jou plekkie is asemrowend net soos op die foto's ons het jou insae oor plekkies om te sien en dinge om te doen baie waardeer, dankie vir al jou moeite ons het baie lekker gekuier. Ons het beslis Aitsa tyd gehad. Sal Aitsa beslis aanbeveel.

Aitsa!'s response

Goeiedag,

Baie dankie man, bly julle hou van die dekor! Ook bly julle was by die plekke wat ek voorgestel het, dit was geen moeite nie.
Nouja toe, bly julle het 'n Aitsa! tyd hier gehad en onthou om julle T-hempde te dra!

Dankie vir die mooi resensie en kom gou weer!

Groete
Nicoline

Aitsa!
Jurie S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie S
With spouse/partner

Fantastic place and very friendly hostess.

Very nice and clean place. Hostess very friendly and helpful.

Aitsa!'s response

Dear Jurie,

Many thanks for the wonderful review!
It was a pleasure hosting you.
Wonderful meeting you and hope to see you again in the future!

Kind Regards,
Nicoline

Aitsa!
Faisa T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faisa T
With friends

Ons het ons geniet en sal weer wil gaan.

Baie dankie vir die naweek Nicoline. Ons sal definitief die plekkie vir ons vriende aanbeveel, want die gasvryheid was 100%. Dit was nou vir ons 'n heerlike wegbreek en waarde vir ons geld. Ons vier kan nie uitgepraat raak oor die verblyf nie.

Aitsa!'s response

Hi Faisa,
Dit was my plesier.
Dankie vir die resensie.
Ek is so bly. Sien julle dan sommer gou weer.
Groete vir almal.
Nicoline

Aitsa!
Michael T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael T
With spouse/partner

Clean, efficient and welcoming.

A warm welcome, clean apartement, everything works.

Aitsa!'s response

Hi Michael,

Many thanks for the review.
Glad you enjoyed it. Sorry you didn't have too many surfing days.

Kind Regards,
Nicoline

Aitsa!
Samia B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samia B
Family with young children

5-ster-ervaring!

Dit was uitstaande verblyf!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Five star experience!

Was a spectacular stay!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Samia,

Gee, wow! What a review. I did promise you an Aitsa.
Was wonderful to meet you all.
Thank you for leaving the place so tidy
See you soon.

Kind Regards,
Nicoline

Aitsa!
Eugene K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eugene K
With spouse/partner

Fantastic.

All in one. It was really pleasant to stay in this remarkable apartment. All facilities were available and the host didn't shy away from attending to problems. The accommodation was comfortable and spacious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Alles in een. Dit was rerig aangenaam om te bly in hierdie merkwaardige woonstel. Alle geriewe was beskikbaar en die gasvrou het nie geskroom om onmiddellik foute uit te stryk nie. Die verblyf was gemaklik en ruim.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Goeiedag Eugene,

Bly julle het dit fantasties en aangenaam gevind!
Dit was lekker om julle te ontmoet en te leer ken.
Hoop ons sien julle weer volgende jaar!
Mooi loop in Cambodia.

Vriendelike Groete
Nicoline

Aitsa!
Juanette R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanette R
Family with young children

Convenient location and friendly service.

The accommodation was lovely with all the amenities that you could require on a holiday. The staff was friendly and always ready to help and make you stay as relaxing as possible. They also had wood and ice available at great prices which meant that we did not have to face the chaos over New Years trying to find these very important items.

Aitsa!'s response

Hi Juanette,

Many thanks for the 5/5 review!
Glad you found it so well equipped and comfortable.
Yes, our motto at AITSA! is tidiness, cleanliness and friendliness!
Hope you are wearing your T-Shirts!!!
Keep well,
Kind Regards
Nicoline

Aitsa!
Rencia V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rencia V

Histeries lekker gewees.

Baie skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel vir 'n familiewegbreek.

Aitsa!'s response

Goeiedag Rencia,

Ek kry so baie wonderlike mense hier by Aitsa!, maar moet se dat jy en jou familie
werklik vreeslik spesiaal, en 'n voorreg was om te ontmoet en saam mee te kuier!

Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie.

Sien julle volgende jaar.

Groete vir julle almal, ons verlang al klaar.

Nicoline

Aitsa!
Helette S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Helette S
With spouse/partner

Very neat and fully equipped, relaxing.

We had wonderful privacy and relaxed. This place is fully equipped. Everything feels brand new! Can recommend to anyone.Try and go visit Stilbaai. Snuff around in all the little shops,

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en volledig toegerus, ontspannend.

Ons het heerlike privaatheid gehad en rustig gekuier. Dié plekkie is volledig toegerus. Alles voel splinternuut! Kan vir enigiemand aanbeveel. Gaan probeer gerus en kuier lekker in Stilbaai. Snuffel rond in al die klein winkeltjies,

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hello Barnie,

Dit was so lekker om mense van my vorige dorp hier te he.
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Bly julle het dit geniet.
Wag in spanning vir al die Melkbossers.

Groete vir julle twee,
Nicoline en Jean

Aitsa!
H Taylor T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
H Taylor T
Family with young children

Very satisfied.

Everything was excellent from reception, the accommodation, excellent. I will recommend Aitsa anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede.

Alles was puik van die ontvangs die akkommodasie uitstekend. Ek raai enige een aan vir Aitsa!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Beste Hans

Vreeslik dankie vir die pragtige resensie.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende koms.
Mooi bly en groete vir almal.

Nicoline

Aitsa!
Muriel G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muriel G
With spouse/partner

Netjiese en puik diens.

Baie dankie vir die netjiese en puik diens gelewer asook jou vriendelikheid en gasvryheid die paar dae wat ons by Aitsa oor gebly het. Ek sal definitief mense aanraai om daar besoek af te lê.

Aitsa!'s response

Middag Muriel
Ek hoop dit gaan sommer goed daar.
Ek het nou-net jou resensie ontvang, vreeslik dankie vir die wonderlike resensie. Dit was my plesier.
Ons hoop ons sien julle weer gou.

Groete daar
Nicoline

Aitsa!
Vivian L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vivian L
With spouse/partner

Very neat and clean.

We really enjoyed our stay and would love to go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Ons het dit baie geniet en ons sal weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi daar,

Baie dankie vir die resensie.
Bly julle het dit geniet en dat julle weer gaan kom.
Was lekker om julle hier te he.

Groete ook vir Vivian
Nicoline

Aitsa!
Annelie J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie J
With spouse/partner

Wegbreek na 'n huis weg van huis af.

Die wegbreek was als en nog meer wat ons nodig gehad het. Rustig en naby aan als. Ons het dit so geniet om by Aitsa te bly.

Aitsa!'s response

Hi Annelie,

Vreeslik dankie dat jy bereid was om tyd uit jou dag te neem, om 'n resensie te doen.

Dit was wonderlik om julle te leer ken. Ek is regtig bly dat julle dit so goed en lekker gevind het.

Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.

Groete by die huis vir julle almal en ek is bly julle hou van T-hemde en pette.

Nicoline

Aitsa!
Rika R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika R
Family with teenagers

It was cozy, warm and perfect for the family.

It was a great experience, from the hearty welcome to the warm goodbye. The ladies went out of their way to orientate us with facilities in and around the home and experiences that were 'not to be missed' when visiting Still Bay. There were little sweet surprises and gestures that just added that special touch. We will definitely be visiting again.

Aitsa!'s response

Hi Rika,
Thank you so much for the lovely review.
It is so nice to know when people that visited AITSA.
It really was a pleasure to meet and host you all and nice to know that the little surprises are appreciated. Keep well, till next time.
Kind Regards
Nicoline and Jean

Aitsa!
Jonathan A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan A
Family with teenagers

Absoluut fantasties, gerieflik, waarde vir jou geld en gasvryheid by uitnemendheid!

'n Baie gerieflike eenheid, netjies en skoon. Naby aan alles, eetplekke en ontspanning met sorgsame gasvroue wat altyd bereid is om advies te gee. Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak, maar tog respekteer hulle jou privaatheid. Sal beslis hierdie selfsorg-akkommodasie aanbeveel sonder enige voorbehoud.

Aitsa!'s response

Goeiedag Jonathan,

Vreeslik dankie vir dit pragtige resensie, ek waardeer dit opreg! Bly julle het dit so gerieflik, netjies en skoon gevind. Ons leuse is immers 'netheid en skoonheid'!

Ek stem, Aitsa! is naby alles en net soos ek my eie privaatheid geniet, respekteer ek my gaste s'n.

Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet en ek beveel julle sterk aan vir enige ander vakansie akkommodasie plek. Geniet ook die pette en ander geskenkies, ons gee dit as verrassing vir al ons gaste wat 5 nagte of langer bly.

Hoop ek sien julle sommer gou weer!

Vriendelike groete,
Jean en Nicoline

Aitsa!
Marion P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marion P
With friends

Absolutely lovely!

We truly enjoyed our time at Aitsa! Wonderful, well equipped accommodation with a friendly welcome and a warm goodbye. Thank you Nicoline and Jean!

Aitsa!'s response

Dear Marion,

Many thanks for taking the time to submit a review and for the 5 stars! We are so glad you were so impressed. It was really lovely meeting you guys and we trust that we will see you
again in the future.

Kind regards,
Nicoline and Jean

Aitsa!
Heleen H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen H
With friends

Very neat.

Nicolene is a wonderful host who does everything in her power to make you feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Nicolene is 'n wonderlike gasvrou wat alles in haar vermoeë doen om mens tuis te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Heleen,

Baie dankie
Bly julle was so tevrede

Groete
Nicoline

Aitsa!
Nadine H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine H
Family with young children

Had a lovely stay!

Thank you Nicoline! Warm welcome and real value for money! See you soon.

Aitsa!'s response

Morning Yneate,

Many thanks for taking the time to do a review.
It was a please having you and we are glad you enjoyed it so much!
Love to the little one.

See you soon then.

Kind Regards
Nicoline

Aitsa!
Jamie-lee L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jamie-lee L
With spouse/partner

Fantastic.

Value for money. Excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies.

Waarde vir geld. Uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Jamie,

Bly julle is almal veilig tuis. Baie dankie vir fantastiese, ek weet julle bedoel dit. Kom nou gou weer ne. Dit was regtig lekker om julle hier te he. Dankie dat julle die eenheid so mooi soon gelos het.

Groete daar
Nicoline

Aitsa!
Hesta L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hesta L
With spouse/partner

Very neat, affordable, well located and comfortable stay.

Would definitely recommend Aitsa! So neat, affordable and well located and comfortable. The owner is very hospitable and even gave us a little gift. Ice and wood are sold there. Would definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, bekostigbaar, goed geleë en gemaklike verblyf.

Sal Aitsa! beslis aanbeveel, baie netjies, bekostigbaar, goed geleë en gemaklik. Eienaar is baie gasvry en het ons bederf met 'n geskenkie. Ys en hout is ook te koop by die verblyf. Sal beslis weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Middag Hesta,

Baie dankie dat julle die tyd geneem het om n resensie te doen.
Jissie, sommer vol punte! Bly julle was so beindruk.

Dit was lekker om julle te ontmoet en julle is net so gaaf hoor.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete daar vir almal.
Nicoline

Aitsa!
Margo L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo L
With friends

Dit was fantasties, mooi en naby alles.

Die eienaar is so gasvry en die plek is pragtig en netjies. Ons wil sommer gou weer daar gaan kuier! Wat 'n lekker wegbreek!! Wens ons kon langer bly!

Aitsa!'s response

Hi Margo

Baie dankie vir die mooi resensie. Ja, ons is baie gesteld op ons skoonheid, netheid en vriendelikheid.
Ek is baie lief vir mense.
Nou ja-toe, ek wag vir julle volgende kuier.
Groete vir almal
Mooi loop.
Nicoline

Aitsa!
John L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John L
With spouse/partner

Klein, vriendelike en rustige eenheid.

Die eenheid voldoen eintlik aan alle behoeftes, maar ek moet tog net daarop wys dat mens 'n redelike steil stel trappe moet uitklim wat waarskynlik 'n betekenisvolle probleem sal wees vir enige persoon met ingeperkte mobiliteit. Nicoline self is baie gaaf en behulpsaam en doen baie moeite om te verseker dat alles vlot verloop.

Aitsa!'s response

Hello John

Dankie vir die positiewe resensie. Ek is bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Ja, die trappe is darem nie bedoel vir iemand met probleme nie, ek stem.
Ons hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete
Nicoline

Aitsa!
Petro S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro S
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Plek was skoon en netjies. Lyk presies soos die foto's, geen namaaksels! Gasvry en behulpsaam!

Aitsa!'s response

Hi Petro

Baie dankie, en dankie ook vir julle dat julle die plek so netjies gelos het. Dit lyk nie eers of daar iemand was nie.

Kom weer.

Groete
Nicoline
Aitsa!

Aitsa!
Angelique W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelique W
With friends

Baie netjies en skoon.

Stapafstand van die lagoon, Nicoline is 'n baie goeie gasvrou.

Aitsa!'s response

Beste Angelique, Werner en vriende,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet enek is bly julle het die kort tydjie so baie geniet!

Sien julle so gou as moontlik weer, soos afgespreek.

Vriendelike Groete,
Nicoline

Aitsa!
Elize A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize A
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld vakansie!

Aitsa is baie naby aan rivierswemplek, is silwerskoon en keurig gemeubileer.

Aitsa!'s response

Middag Elize,

Bly julle is veilig, dankie dat julle tyd gemaak het om vir my 'n resensie te laat. Dit word waardeer.
Dit was wonderlik om julle te ontmoet en hoop ons sien julle weer volgende jaar!

Mooi loop
Vriendelike Groete

Nicoline

Aitsa!
Martin E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin E
With spouse/partner

Very neat, very comfortable, awesome.

You will see us again, thank you very much. Great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, baie gemaklik, awesome.

Julle sal ons weer sien, baie dankie. Great!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Martin,

Baie dankie.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het
Sien julle weer, hopelik gouer as later.

Groete,
Nicoline

Aitsa!
Richard A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard A
Family with young children

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Ons beplan om Stilbaai ons jaarlikse vakansie ligging te maak and sal beslis Aitsa behou as ons eerste keuse vir akkommodasie.

Aitsa!'s response

Hi Richard,

Baie dankie vir die resensie! Bly om te hoor ek gaan julle weer sien en kyk uit daarna.

Mooi bly, tot volgende keer.

Vriendelike Groete vir julle altwee,
Nicoline

Aitsa!
Stephen P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stephen P
With spouse/partner

A very enjoyable stay. Good night's rest.

We were met by a very friendly host who made it her concern that we would be comfortable for the night. The kitchen has all you need. The bed ensured a good night's rest. The hot water is very hot, be careful. We were even sent off the next morning with a warm greeting and good wishes for the road ahead. We will be back.

Aitsa!'s response

Hi Stephen,
Many thanks for your generous comments!
See you soon.
Kind regards,
Nicoline

Aitsa!
Ryno E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno E
Family with teenagers

Outstanding.

Very clean, comfortable, functional apartment in a quiet, safe neighbourhood. Nicolene is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie skoon, ’n gerieflike en funksionele woonstel in ’n stil en veilige buurt. Nicolene is ook baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

More Ryno
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het dit so gerieflik gevind en dat julle dit so geniet het.
Ek hoop ek sien julle gou weer.
Groete daar.
Nicoline

Aitsa!
Mariechen E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariechen E
Family with teenagers

Great hospitality from owner, considerate and lovely, neat accommodation.

Outstanding value for money. Will definitely stay there again and can recommend them to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eienaar gasvry en bedagsaam tesame met heerlike en netjiese verblyf.

Ontsettende goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar wil tuisgaan en kan hulle vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Mariechen,

Dankie vir die positiewe resensie.
Dit was so lekker om mense te ontmoet van Melkbos waar ek vandaan kom. Ja, ek is bevrees, netheid is ons leuse. Ons gaan volgende week ook die plek bietjie opgradeer en sal dan oor 'n rukkie 'n paar nuwe fotos opsit. Bly julle het dit so geniet en hoop ons sien julle sommer gou weer
Vriendelike Groete,
Nicoline

Aitsa!
Orpa H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Orpa H
With spouse/partner

Uit die boonste rakke!

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en stel graag plekke voor waar om heen te gaan. Verblyf is baie netjies.

Aitsa!'s response

Middag Orpa,

Dankie vir die pragtige resensie.
Dit was so lekker om julle hier te he en ek weet sommer julle kom weer.
Ons gaan ook binnekort die hele plek 'n bietjie opgrageer, so hoop julle kom om dit te sien.
Groete daar,
Nicoline

Aitsa!
Reginald W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reginald W

This was amazing.

Relaxation. Tranquility is what I can say about Aitsa. The hospitality is what makes Aitsa a home away from home. The perfect getaway in Stilbaai.

Aitsa!'s response

More Reggie,

Hoop dit gaan goed daar. Ek mis julle!

Baie dankie vir die pragtige review. So bly julle het dit so geniet!
Hoop ons sien julle gou weer
Groete daar!

Nicoline

Aitsa!
Emeul S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emeul S
With friends

This is an amazing place.

It was the best place we have ever been to. Aitsa! is excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n amazing plekkie.

Dit was die beste plek waar ons al ooit gewees het. Aitsa! is tops.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hi Jay-dee,

Baie dankie, ek is soo bly julle het dit so geniet.
Sien uit na julle volgende kuier!

Mooi bly.
Groete,
Nicoline

Aitsa!
Linda G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda G
With spouse/partner

Stunning!

We were very impressed with Aitsa even though its was a last minute booking, the room is very spacious and clean I found the double bed mattress very comfortable. Nicolene went out of her way to make us feel welcome, especially the chocolate on the bed. Thank you!

Aitsa!'s response

Liewe Linda,

Baie dankie vir die rensensie! Ek is bly dat julle so gelukkig was en dit geniet het. Ons leuse by AITSA! is om ons beste te lewer in alle opsigte en is trots om ons plekke netjies en skoon vir ons gaste te gee. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer. Dit was n voorreg om julle te ontmoet.

Baie groete

Nicoline
AITSA!

Aitsa!
Andre V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Comfortable and very neat.

Comfortable accommodation. Greatly equipped apartment and very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en uiters netjies.

Verblyf was gerieflik. Woonstel uitstekend toegerus en uiters skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aitsa!'s response

Hello Julle tweetjies,

Vreeslik dankie vir die resensie.
Ek is so bly julle het so lekker gekuier
Sien uit na die volgende een!

Mooi Loop
Vriendelike Groete

Nicoline
AITSA!

Aitsa!
Danie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Danie V
With spouse/partner

Baie netjiese eenheid en vriendelike landlord.

Nicoline het ons baie hartlik ontvang. Die eenheid is super skoon en goed toegerus vir gesin van 4. Patio / Stoep buite kan ietwat warm raak as jy wil braai in die dag maar sambreel is beskikbaar. Daar is ook skadu hoekie elders maar ek het dit eers later ontdek. Wel gedaan, Aitsa!

Aitsa!'s response

Hi Danie,

Baie dankie vir die resensie.

Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en ek is so bly julle het dit geniet en dat julle die eenheid so geniet het.

Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete

Nicoline
AITSA!
Stilbaai

Aitsa!
was R1 600
From R1 360
per night (sleeps 4)
was R1 600
From R1 360
per night (sleeps 4)
was R1 600
From R1 360
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 25 Deining Street, Harbour, Stilbaai, 6674, Western Cape
  • No children under 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMmQ5NDhhLTlmZTAtNDgyYi05YzNlLWI0MjgyNTJmMTZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, now From R1 360  per night (sleeps 4) 47 5 1 5 25 Deining Street Harbour 6674 Western Cape 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -34.380217 21.417236
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com