Akkediskis Gastehuis and Restaurant
Review Summary
Nicolette V - Nov 2020
Overall score
Dis geleë op die hoofstraat en dis baie lawaaierig.
Andrew B - Oct 2020
Overall score
Akkediskis was perfect as it supplied a room, great food and drinks all at the same venue.
Cindy E - Mar 2020
Overall score
Baie netjies en baie gasvry.
Rynhardt B - Jul 2019
Overall score
Very convenient, friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, vriendelike diens.
Baie vriendelike diens van Marietjie en haar kollegas wat altyd bereid was om ons te akkommodeer indien dit nodig was. Ek beveel die gerus aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zabby T - Apr 2019
Overall score
Oulik. Vriendelike diens.
Read moreMarisa V - Mar 2019
Overall score
Vir die prys wat mens betaal (R1700 per nag!) is dit regtig teleurstellend.
Read moreMagda F - Aug 2018
Overall score
Dirty and neglected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vuil en verwaarloos.
Verwaarloos. Vuil gang na kamers. Die 2de kamer wat ons bespreek het het nie eers een lig gehad nie. Moes ons skuif. Vuil asbakkies vol stompies voor ons kamer. Dit het gereën. Daar was nie plek om te eet nie, behalwe in kroeg waar gerook word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koos N - Apr 2018
Overall score
Christa het uit haar pad gegaan ons tuis te laat voel.
Albert K - Oct 2017
Overall score
Rustige oornagfasiliteit.
John H - Sep 2017
Overall score
Het slegs daar oornag en nie ander geriewe gebruik nie.
Derick M - Sep 2017
Overall score
Swak! Uiters swak!
Rika P - Aug 2017
Overall score
Cosy, neat accommodation - nice and central in the main road with safe parking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellige, netjiese verblyf - lekker sentraal in die hoofstraat met veilige parkering.
Vriendelike gasvryheid en gesellige netjiese verblyf - ons het niks meer nodig gehad nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jomari S - Aug 2017
Overall score
Gerieflik in die hoofstraat van Porterville geleë. Baie vriendelike diens.
Moira C - Aug 2017
Overall score
Baie onafhanklik.
Nadia G - May 2017
Overall score
True country-hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plattelandse gasvryheid!
Die personeel is vreeslik vriendelik! Die kamer was groot en netjies. Dis 'n bonus dat mens 'n lekker groot ontbyt soggens kan geniet. 'n Ideale plek om te rus vir 'n nag of twee as jy in of naby Porterville moet wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolande J - Apr 2017
Overall score
According to the nursing staff, they were well taken care of.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verpleegpersoneel sê hulle was op die hande gedra, dankie.
Baie dankie dat julle ons nursies so fantasties laat voel het. Hulle kon nie ophou praat oor Akkediskis nie! Ek gaan verseker julle weer gebruik vir besigheidsgeleenthede vorentoe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan G - Mar 2017
Overall score
A warm reception and lovely accommodation - that is how I can describe my stay here!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Warm ontvangs en lieflike verblyf - dit is al hoe ek my verblyf hier kan beskryf!
'n Mens kry nie nog sulke warm, opregte en vriendelike mense nie. Ek het 'n wonderlike aand en dag beleef en gaan definitief volgende jaar terug soontoe! Suretha en Marietjie, julle is pragtige mense en ek het dit gate uit geniet om by julle tuis te gaan! Ons hele groep kom volgende jaar beslis weer soontoe!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolaas M - Mar 2017
Overall score
Friendly reception and basic accommodation but there was no hot water in the shower.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en eenvoudige verblyf maar daar was nie warm water vir stortgeriewe nie.
Huislik, vriendelik en eenvoudig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willeen V - Jan 2017
Overall score
Accommodation was good but the service bad.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf goed. Diens swak.
Ons het die vorige aand ontbyt bespreek vir die volgende oggend. Geen mens in sig die volgende oggend nie. Geen nommer wat jy kan skakel nie. Het geskakel op die nommer van die uitdruk wat ek gehad het met die bespreking. Na die derde oproep gekom en ontbyt maak na 'n lang gewag. Dit is die rede hoekom die ander gastehuise vol was, en Akkediskis leeg. Het met ander mense ook daarna gepraat, wat sê hulle diens is swak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Coenie V - Jan 2017
Overall score
Friendly hostess and delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gasvroue en heerlike ontbyt.
Skoon en netjies en rustige atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eileen A - Sep 2016
Overall score
Fantasiese persoonlike verwelkoming, baie skoon, netjies en rustig.
Allcopy P - Sep 2016
Overall score
Very hospitable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry!
Baie oulike gastehuis met 'n wonderlike gasvrou! Kamers was baie netjies en ons het die aand heerlik geëet! Al wat net gepla het was die trokke wat deur die dorp ry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tania F - Mar 2016
Overall score
Hartlike ontvangs en baie gasvry.
Mathilda L - Feb 2016
Overall score
Gasvry, vriendelik en aangenaam.
Read more- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 51 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Western Cape
- All ages welcome