Review Summary
Deon E - Nov 2020
Overall score
Was baie lekker
Johan E - Nov 2020
Overall score
Sal Albaster beslis weer gebruik!
Gert S - Sep 2020
Overall score
Netjies, ontvanklik. Waarde vir geld en gasvryheid is van hoogstaande gehalte.
Julia E - Mar 2020
Overall score
Couldn't have chosen a better place! Enjoyed every moment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kon nie 'n beter plek gekies het nie! Het elke oomblik geniet.
As jy lus is vir 'n naweek-wegbreek saam met jou geliefde is Alabaster Box die beste keuse! Die kamers is amazing, mooi, skoon en netjies met baie spasie! Die buite-area vir swem en braai is baie lekker en ek het eerlikwaar geen klagtes gehad nie. Ek begin reeds spaar vir my volgende besoekie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steffan P - Nov 2019
Overall score
Alles was 100%.
Ewert A - Nov 2019
Overall score
Pleasant and great service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en goeie diens.
Ontvangs was vriendelik, professioneel en hulpvaardig. Fasiliteite baie netjies en ruim. Ek sal verblyf en hierdie fasiliteite beslis aanbeveel. Hoewel die kombuis beskikbaar is vir gaste sou ek tog aanbeveel dat meer items soos wynglase, klein bordjies en eetware in kamer ook beskikbaar moet wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marie J - Aug 2019
Overall score
Two night stay.
Alabaster Box B&B's response
Dear Marie,
It was a delight having you stay with us. We hope to see you real soon again.
Warm Regards,
Lize
Alabaster Box B&B
Claudia V - Dec 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het elke oomblik van ons verblyf by Alabaster Box B&B geniet sal enige een aanbeveel om daar te bespreek. Die kamers is groot en baie netjies. Selfs ander gedeeltes van die B&B is modern en netjies ingerig. Die personeel is baie gasvry en ontvangs was uitstekend. Baie dankie Alabaster Box B&B. Sien julle binnekort weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tania E - Jan 2018
Overall score
Baie lekker en gesellig.
Read moreAubrey M - Jan 2018
Overall score
Dit was eenvoudig fantasties.
Velare C - Dec 2017
Overall score
Fantasties. Uitstekend.
Johan E - Jun 2017
Overall score
Beautiful, modern accommodation with friendly staff. Wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, moderne akkommodasie met baie vriendelike personeel, wonderlike ervaring.
Vriendelike ontvangs, vryheid van kom en gaan. Beslis op my aanbevelingslys. Sal weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk K - Mar 2017
Overall score
Luxe verblijf voor verkenning nationale park en kuststadjes
Zelda H - Dec 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Alabaster Box B&B's response
Baie Dankie Zelda, hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
Jeannie
Lino F - Aug 2016
Overall score
Baie gemaklik en huislik.
Alabaster Box B&B's response
Baie Dankie hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Jeannie
Johanita K - Mar 2016
Overall score
Deur voor toilet asb!
Jan E - Jan 2016
Overall score
Baie lekker, gerieflik en aangename bestuur sowel as personeel.
Jo-ann G - Jan 2016
Overall score
Was net positief, sal weer daar bly!
Annene S - Dec 2015
Overall score
Sprakeloos! Jy moet dit self beleef.
James K - Dec 2015
Overall score
Baie gasvry en rustig.
Gerdie H - Sep 2015
Overall score
Wonderful B&B!
Aletta L - Aug 2015
Overall score
Oornag.
Alabaster Box B&B's response
Hi Aletta,
Bly jy het jou verjaardag by ons geniet.
Groete,
Nadia
Nelie V - Apr 2015
Overall score
Alabaster Box definitief 5 ster.
Boeka N - Apr 2015
Overall score
Die ontvangs, vriendelikheid and hulpvaardigheid van die personeel was ongelooflik. Die mense is uiters gasvry en gaan uit hulle pad om mense te help en te gemoed te kom.
Wikus M - Feb 2015
Overall score
Baie aangename verblyf.
Michael F - Feb 2015
Overall score
Wat 'n fantastiese ondervinding!
Aletta L - Feb 2015
Overall score
Lekker oornagverblyf!
Nicolaas Heyns V - Jan 2015
Overall score
Baie min privaatheid, badkamer sonder 'n deur en DStv met amper geen kanale.
Coba U - Sep 2014
Overall score
Alabaster Box is the perfect B&B for single people or a couple.
Frelma L - Aug 2014
Overall score
Alabaster Box het ons so tuis laat voel, hoewel ons Langebaan besoek het vir besigheid.
Annamarie D - Jun 2014
Overall score
Die naweek baie geniet: rustig, baie netjies en met vriendelike personeel.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: 88 Tortilles Crescent, Myburgpark, Langebaan, 7800, Western Cape
- All ages welcome