The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Albarosa Guest House | TravelGround
+39

Albarosa Guest House

18 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 18 reviews for Albarosa Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Martin S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin S
Individual traveler

Friendly service and neat, clean accommodation.

I visited Stellenbosch alone on a business trip and only stayed one night. The staff was very friendly and helpful. The room was neat and clean and I had a very nice stay. The next morning I had to leave early and the staff volunteered to pack me a delicious sandwich for the road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens en netjiese, skoon akkommodasie.

Ek het Stellenbosch alleen besoek op 'n sakereis en het net een aand oorgeslaap. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en skoon en ek het baie lekker gebly. Die volgende oggend moes ek vroeg vertrek en die personeel het uit vrye wil aangebied om vir my 'n heerlike toebroodjie vir die pad te pak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ernest S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernest S
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs deur personeel, rustig geslaap en heerlike ontbyt.

Ons het baie welkom in die mooi ou huis met alle nodige geriewe gevoel. Ons kon lekker ontspan. Dit was 'n bonus dat ons kind wat 'n honger student is saam met ons die heerlike ontbyt kon geniet.

Inga En Hans S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inga En Hans S
With spouse/partner

Zeer sfeervolle locatie.

Een erg mooie locatie in het centrum van Stellenbosch. Sfeervol ingericht. Ruime kamer voorzien van alle gemakken. Veel persoonlijke aandacht van de eigenaar en het personeel. Een echte aanrader.

Hanjo O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanjo O
With friends

Excellent location and friendly people.

Stayed here over the weekend with some friends. The friendliest people you will ever meet with great service! The location is also perfect as its a 2 min walk to town and the surrounding restaurants. The turn-down service with a warm water bottle shows you the extra mile the staff goes to make your stay enjoyable.

Ruth B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth B

My en my drie volwasse kinders se verblyf by Albarosa was n wonderlike ervaring.

Albarosa was vir my groep van vier volwassenes soos 'n ware tuiste in die hartjie van Stellenbosch. As oud Stellenboschers wat nou in die buiteland woon, was dit vir ons werklik soos om weer "by die huis" te kan wees. Baie, baie dankie vir Gert en sy personeel vir julle uitstekende diens en warm gasvryheid. Die gastehuis is net eenvoudig lieflik.

Marie-louise F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-louise F
With friends

Skoon, netjies sentraal geleë, vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt!

Skoon en netjies verblyf met alles wat jy nodig het en wat sentraal geleë is. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt!

Charmaine N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charmaine N
On business

Perfect home away from home!

See stars.

Braam P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Braam P
With spouse/partner

Lekker.

Vriendelike verwelkoming, goeie ontbyt, baie sentraal en loopafstand van meeste besienswaardighede in Stellenbosch.

Lia P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lia P
With spouse/partner

Die personeel is vriendelik en die kamer was pragtig.

Albarosa is 'n pragtige en rustige gastehuis in die hartjie van Stellenbosch. Vriendelike personeel.

Jo-mari R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo-mari R
Individual traveler

Enjoyed the stay, thank you!

I decided on Albarosa as it's conveniently and centrally located for the graduation ceremony. The unit was very neat and I was well received. However, I didn't like the kitchen area that I had to share with other guests! I stayed in the Authers room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly dankie!

Ek het op Albarosa besluit wat gerieflik en sentraal geleë was vir die gradeplegtigheid. Die eenheid was baie netjies en ek is baie vriendelik ontvang. Ek het egter nie gehou van die kombuisgedeelte wat ek met ander gaste moes deel nie!. Ek het in die Authers-room gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandy H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy H
Family with teenagers

Daar is net een woord en dit is, fantasties!

Ons wil net persoonlik dankie sê vir jul ongelooflike diens, gasvryheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid wat baie baie min plekke in ons land nog bied. Dit maak dat jul gastehuis baie hoog uitstaan en in die toekoms is dit verseker die plek waar ons gesin sal oornag wanneer ons in Stellenbosch is. Die addisionele dienste wat aangebied word en die feit dat ons baie gereelde kommunikasie gehad het met die gastehuis was fenomenaal. Die linne ens. was van die hoogste gehalte en kamers was super super skoon.

Helga F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga F

Uit die boonste rakke.

Ontvangs was uitstekend, personeel vriendelik, behulpsaam. Ons selfsorg-eenhede was perfek, bo ons verwagting. Ontbyt was baie lekker en Gert doen 'n uitstekende werk. Well done, sal enige mens verwys na hulle. Baie dankie, LekkeSlaap.

Roeline M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roeline M
With spouse/partner

Our accommodation at Albarosa was fantastic.

Mr Gert Moolman welcomed us and we felt at home. We can definitely recommend the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf by Albarosa was fantasties.

Mnr Gert Moolman het ons verwelkom en baie tuis laat voel. Ons kan hierdie verblyf baie beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Virginia M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Virginia M
With spouse/partner

Wonderful venue and very helpful staff.

We had a wonderful stay and all the staff were very thoughtful and helpful. This clean, quiet and well appointed home will stay on our list as a go to spot for Stellenbosch stays.

Ada V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Ada V
With friends

Gemiddeld.

Vriendelik ontvang deur behulpsame persoon (nie na wense aangetrek vir 4-ster-fasiliteit nie). Alles baie gemiddeld - verwag meer klem op detail vir 4-ster-fasiliteit. Geen plek in kamers om hare droog te blaas nie. Vriendellike diens.

Albarosa Guest House's response

Thank you for your honest feedback.
We are looking into all the matters that you have raised.
Thanks to one of your comments all staff will from now on wear an appropriate uniform.
Kind regards
Gert Moolman
(Albarosa - Manager)

Albarosa Guest House
Lourens D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lourens D
With spouse/partner

Peaceful area walking distance from the central business center.

The accommodation was pleasant, neat and tasteful. Staff was friendly and accommodating with our late arrival. It is walking distance to the town center and restaurants.

Riette M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riette M

Heerlik!

Baie goeie diens. Ons het heerlik gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar gaan bly.

Rina V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina V
With spouse/partner

Netjies.

Aangename en rustige verblyf.

From R1 156
per night (for 2 people)
From R1 156
per night (for 2 people)
From R1 156
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 12:00 to 16:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 7 Helderberg Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZThhZDAwLTg0OTktNDk4Yy05YTBhLWFjZTBlNjQyNjNiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 156  per night (for 2 people) 18 5 1 5 7 Helderberg Street Stellenbosch 7600 Western Cape 0860 022 102 12:00-16:00 11:00 -33.939653 18.861609
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!