Albatros
Review Summary
Chris P - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gebly. Hoop om weer eendag daar te gaan bly.
Evarno M - Jun 2019
Overall score
It was simply fantastic, I'll definitely be back on the way, just sending more pictures of other homes.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was eenvoudig net fantasties, eks beslis weer op pad soontoe, stuur net nog foto's van ander huise.
Die veiligheid, rustigheid is net die een ding wat vir my baie lekker is, met die see in die agtergrond, o mens, dis fantasties, om nie eens te praat van die walvisse nie, in die dorp sien mens mos nie sulke goed nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robin M - Apr 2019
Overall score
Baie lekker.
Willem V - Apr 2019
Overall score
Great views, amazing surroundings, overpriced due to lack of cleanliness and other issues.
Read moreAnsie B - Apr 2019
Overall score
Absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Siele rus, ongelooflike uitsig en rustigheid waarvan jy maar net kan droom in die stad. My nuwe happy place.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anthony T - Dec 2018
Overall score
Goed en sleg.
Adele S - Jun 2018
Overall score
Awesome accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome verblyf!
Mooiste plek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jp M - Apr 2018
Overall score
Asemrowende uitsig.
Alwyn B - Apr 2018
Overall score
Excellent stay at my favourite beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf op my gunsteling strand.
Goeie ligging en aangename verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lourencia H - Apr 2018
Overall score
Frustrerend - die huis bied net 'n uitsig.
Read moreAletta H - Dec 2017
Overall score
Baie mooi stil en rustig.
Riaan D - Dec 2017
Overall score
Location is excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging is uitstekend.
Mense was baie behulpsaam en dit is 'n baie mooi huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carmen B - Sep 2017
Overall score
Awesome.
Lee-ann C - Sep 2017
Overall score
Cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig
Love die huis, alles is daar wat nodig is en dis lekker om saam jou kids en vriende te gaan bly daar, ek vertel almal klaar van die lekker blyplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelle M - Jul 2017
Overall score
Lieflike uitsig en baie gerieflik.
Julandi P - Dec 2016
Overall score
What a stunning place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n stunning plek!
Dis 'n vreeslike mooi huis. Die uitsig is asemrowend. Lekker rustig. Die mense is baie vriendelik, ons het self 'n lekker geelbekvis ontvang by die buurman. Van die skuifdeure het baie moeilik oopgemaak a.g.v roes. Die eetgerei kort dalk 'n upgrade, maar die huis is regtig fantasties. Sal vir seker weer 'n draai gaan maak, die keer net langer bly. O ja, die grondpad is 'n riller.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan K - Nov 2016
Overall score
Ideal place for a peaceful getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale plek vir n rustige wegbreek
Baie lekker huis, maar sal hom nie aanbeveel vir iemand met kinders nie. Ongelukkig nie kindervriendelik nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryka K - Oct 2016
Overall score
It was a very nice and peaceful weekend getaway.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n baie lekker en rustige naweek wegbreek gewees.
Die huis is 'n plek wat ek graag weer trug na sal kom. Alles was baie lekker en ons het omtrent trappe geklim. Die enigste wat ek kan aanraai is om dalk 'n muur of tralies voor al die glasdeure te sit, veral oor dit nie kan sluit nie en ons het kleintjie wat daar wou uit. Moes stoele voor deur pak sodat sy nie daar kon uitgaan nie. Maar als lekker gewees, gasbraai was 'n droom binne en die uitsig was asemrowend gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Terry H - Oct 2016
Overall score
Fabulous location, amazing house, just a bit lacking in maintenance.
Read moreAnnelise N - Aug 2016
Overall score
Fantastic view and a lovely house for socialising.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese uitsig en 'n ongelooflike lekker kuierhuis.
'n Mens voel sommer welkom in die huis, alhoewel daar 'n bietjie aandag kort aan die dak wat lek by die kaggel en die vrieskas-yskas wat ook baie op die kombuisvloer lek. Daar kan gerus 'n groter asblik in die kombuis wees. Dis net jammer 'n mens kan nie die skuifdeur bo in die hoofslaapkamer oopmaak nie, aangesien ons kinders daar gehad het, was dit nie veilig nie. Die ondervloerse verhitting in die badkamers is heerlik maar die hoofslaapkamer se ondervloerse verhitting werk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fred H - Jan 2016
Overall score
Baie baie lekker!
Albatros's response
Dankie vir die kommentaar, ons gaan hierdie jaar wel met die eienaar gesels om die huis op te knap en n paar veranderinge aan te bring, ons sal ook aandag gee aan die skoonmaak van die huis.
Groete, Albatros Luxury House
Rochelle B - Oct 2015
Overall score
Skoolvakansie saam met gesin; 2 tieners en 2 "pre-teens".
Carina V - Jul 2015
Overall score
Pragtige verblyf!
Zelda H - Apr 2015
Overall score
Asemrowende uitsig, pragtige plek met al die nodige geriewe!
Pieter M - Apr 2015
Overall score
Very good!
Amore M - Oct 2014
Overall score
Ontspannend.
Shani T - Jul 2014
Overall score
Dit is werklik 'n pragtige huis met 'n asemrowende uitsig!
Read moreDerick D - Jul 2014
Overall score
Great!
Marna S - Jul 2014
Overall score
Asemrowende uitsig; gerieflik; meer gekry as verwag; uitstekende diens.
Wally B - Apr 2014
Overall score
'n Pragtige huis met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Eugene L - Mar 2014
Overall score
Fantastiese huis en ligging
Annelene K - Jan 2014
Overall score
This place was absolutely awesome! Can't wait to go back there
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 11:00 - Address: Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Eastern Cape
- All ages welcome