The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Alec Wright's Guest House | TravelGround
+39

Alec Wright's Guest House

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 13 reviews for Alec Wright's Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.2/5
Audrey P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Audrey P
Family with teenagers

Baie vriendelik verwelkom. Eienaars is baie aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel. Lekker ontbyt.

Kamers is skoon en netjies. Ontbyt was ook lekker.

Arnot S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arnot S
With spouse/partner

Great stay.

The service was great, the room was neat and the breakfast delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier.

Die diens is puik, die kamer was netjies en die ontbyt heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelize C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelize C
Family with teenagers

Skoon, netjies en alles wat jy benodig.

Leonie is 'n uiters vriendelike en behulpsame gasvrou. Kamers is lekker skoon en ruim. Goeie nagrus gehad asook 'n heerlike ontbyt.

Deon M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon M
Family with teenagers

Baie aangename ervaring. Sal vir seker in die toekoms weer daar bly.

Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon kamer. Alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was baie lekker. Sal vir seker weer hier bly en dit ook aanbeveel.

Yolanda V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda V
Family with teenagers

Baie goed.

Baie goeie diens, lekker ontbyt.

Hester V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hester V

Friendly and hospitable.

Friendly, hospitable, close to campus and shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gasvry.

Vriendelik en gasvry, naby aan kampus en winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barnie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Barnie D
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Het lekker gebly, met 'n heerlike ontbyt al het ons net voor 09:00 daar aangekom na ons die Potch Parkrun gedoen het. Diens was puik.

Thomas A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas A
With spouse/partner

Baie tuis gevoel.

Daar was net 'n probleem met koue water, maar was baie lekker.

Amanda P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda P
With spouse/partner

Rustige, netjiese, huislike atmosfeer met n fantastiese ontbyt!

Ons het ons verblyf tydens Aardklop weereens baie geniet. Julle sien ons weer.

Alec Wright's Guest House's response

Baie dankie vir u mooi verslag, ons waardeer opreg en sien uit na jul volgende kuier.

Alec Wright's Guest House
Esthel V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esthel V
With friends

Het oorgeslaap tydens Aardklop.

Diens was baie goed, kamers was skoon en netjies en ontbyt was heerlik. Sal weer daar bly.

Alec Wright's Guest House's response

Baie dankie vir u terugvoer waardeer dit opreg en hoop om julle weer te ontvang.

Alec Wright's Guest House
Ben K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben K
With spouse/partner

Lekker en gerieflik!

Leonie is 'n gasvrou 1000! Kamers netjies en lekker ruim.

Alec Wright's Guest House's response

Dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer.

Alec Wright's Guest House
Marius V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
Family with teenagers

Aangename ervaring!

Die diens was uitstekend, asook die kwaliteit en netheid van die gastehuis.

Alec Wright's Guest House's response

Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle weer van diens te wees in die toekoms.

Alec Wright's Guest House
Andre K - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre K
Family with young children

Baie vriendelike en gasvrye verblyf in Potch!

Ons kamer was baie lekker ruim en dit het oorgenoeg plek gelaat vir my en my seun om te kon werk sonder om my vrou wat rustig wou lees, te pla. Die ontbyt, gasvryheid van die personeel, netheid van die terrein en kamer, en ons algehele indruk was net goed. Baie dankie! Ons sal julle weer sien.

Alec Wright's Guest House's response

Baie dankie vir terugvoer. Dit doen ons hart goed om te weet dat ons personeel ook waardeer word. Ek hoop om weer in die toekoms van diens te wees.

Alec Wright's Guest House
From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 50 Beyers Naude Avenue, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b1525410c90500fdc12769fe6b78584a62bdb03f732f12b27673d2f00ab165c34b74a9ca90fafb5b7690e2cf4e3df1ff07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (for 2 people) 13 5 1 5 50 Beyers Naude Avenue Potchefstroom 2531 North West 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -26.7098799 27.09156
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!