Alexander's House
Review Summary
Johan L - Jan 2020
Overall score
Tranquillity in a city bustle.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid in 'n stadsgewoel.
Ten volle toegerus vir beurtkrag, baie privaat en uitstekende gashere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roché E - Jun 2019
Overall score
Excellent stay and super friendly and helpful staff.
Twanette C - Apr 2018
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklikheid.
Ek was ontvang met 'n groot glimlag wat my dadelik gemaklik laat voel het. Die area is rustig. En die unit was skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan M - Feb 2018
Overall score
Place is friendly and quiet.
Alexander's House's response
Hi Susan
Thank you for the beautiful review. I am sorry to hear about your fall. We hope you feel better soonest!
Anne-marie R - Feb 2018
Overall score
Presies soos geadverteer!
Bella F - Dec 2017
Overall score
Very nice affordable place to stay, close to airport, shops and attractions.
Alexander's House's response
Dear Bella
Thank you for your kind words and beautiful review. We appreciate it!
Erika N - Nov 2017
Overall score
The hospitality & friendliness is totally awesome. Would definitely recommend.
Monica V - Oct 2017
Overall score
Ons het tuis gevoel.
Alexander's House's response
Dankie vir julle mooi terugvoering Monica, ons waardeer dit baie!
Daisy H - Sep 2017
Overall score
A peaceful and clean place.
Alexander's House's response
Thank you, Daisy! What a beautiful review, we appreciate it.
Anelle P - Sep 2017
Overall score
Elsolet is the friendliest person who makes you feel at ease.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Elsolet is die mees vriendelike mens wat jou op jou gemak laat voel.
Gerieflike, netjiese verblyf in 'n stil, veilige area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alexander's House's response
Beste Anelle,
Dit was lekker om jou te ontmoet. Dankie vir jou tyd om hierdie mooi resensie te skryf, ons waardeer dit.
Groete,
Elsolet
Christa R - Aug 2017
Overall score
Hulle het alles gebied wat ons nodig gehad het.
Nadia E - Aug 2017
Overall score
A home away from home - definitely a place to stay at again when in Jhb.
Alexander's House's response
What a beautiful and heartfelt review. Thank you so much. We embarked on this journey less than a year ago and it is guests like yourself that makes it all worthwhile.
Much love and appreciation.
David C - Jul 2017
Overall score
Satisfactory.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bevredigend.
Verblyf is goed, maar meer sitplekke beskikbaar maak en ook wasbak/fasiliteit om skottelgoed te was. Beddens van goeie gehalte en veiligheid definitief 'n pluspunt. DStv-kanale sal ook verblyf meer waarde gee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neels T - Jun 2017
Overall score
Absolutely ideal for to people who are comfortable in each other's company irrespective of gender.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut ideaal vir twee mense wat ongeag geslag gemaklik in mekaar se teenwoordigheid is.
Die omgewing is stil en daar is 'n gevoel van sekuriteit en veiligheid. Die akkommodasie was absoluut voldoende vir ons doel. Alle nodige geriewe was daar. Die televisie se opvangs was nie van die beste nie, maar dit het nie gepla nie. Waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann P - May 2017
Overall score
It was lovely and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam en waarde vir geld staan uit.
Die gastehuis eienaars was uiters vriendelik en behulpsaam. Baie skoon linne en verblyf. Uiters goeie waarde vir geld en sal dit so ook aanbeveel. Lekker om met ons mense te kan gesels in ons eie taal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marcelle B - May 2017
Overall score
Neat, clean, cozy.
Jurgens U - May 2017
Overall score
It wasn't the same place as the pics.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was nie dieselfde plek wat op die foto's was nie.
Die kamer se matrasse is baie oud en deurgelê. Die foto's van hoe die kamer lyk en hoe die kamer werklik is stem nie ooreen nie. Die mure en badkamer kan gerus oorgedoen word. Baie oud. Ek sal nie weer daar bly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alexander's House's response
Beste Jurgens,
Baie dankie vir die resensie, ons neem ag van die kommentaar gelewer.
Ons verkies dat inboektye streng nagekom moet word, tensy ander reëlings met die eienaar getref is. U het by Alexander’s House ongeveer 15:30 ingeboek alhoewel inboektye eers vanaf 16:00 is.
In die prys van R250 per persoon per nag, wat in ons opinie 'n baie bilike tarief is, is daaglikse, gratis skoonmaakdienste, groot hoeveelhede skoon handdoeke vir elke persoon netjies neergesit met individuele sepies, die lekkerruik-handewasseep en -handeroom in die badkamer, die nuwe, dik winterkomberse en beddegoed asook die heerlike Mocha Cuppuccino en Vanilla-beskuitjies van Woolworths, ingesluit.
Ons hoop u kry in die toekoms iet smeer geskik vir u voorkeure en smaak.
Warm groete,
Elsolet Joubert
Judy J - May 2017
Overall score
Disappointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld.
Gewoonlik aangenaam, maar hierdie keer was dit 'n "miss".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alexander's House's response
Beste Frans
Baie dankie vir jou resensie. Ons het geweldige probleme met julle vorige gas tydens sy verblyf gehad. Hy het 'n ekstra gas in die eenheid, wat slegs vir hom bespreek was, laat slaap. Dit nadat ek vir hom van ons reëls bewus gemaak het en dit nadat hy ook belowe het om die reëls na te kom. Ons kan nie vreemdelinge sonder, enige reëlings, toelaat op die erf nie aangesien dit vele aspekte, maar veral ook die veiligheid van die ander gaste op die erf raak.
Ek is seker julle sal in die toekoms iewers elders kan bly waar die akkommodasie meer buigsaam is rondom hierdie spesifieke reëls.
Vriendelike groete
Elsolet
Elisma M - May 2017
Overall score
Very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre L - May 2017
Overall score
Ons het lekker gebly.
Elzeth O - Apr 2017
Overall score
Rustige, veilige omgewing.
Kerusha B - Apr 2017
Overall score
Room was neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die kamer was skoon en netjies.
Ek het lekker gebly, maar het 'n tafel benodig om my studiemateriaal na te gaan. Verder was daar niks fout nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne V - Mar 2017
Overall score
Knus.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Cozy.
Beslis die "go to"-verblyf wanneer ons stad toe reis vanaf Limpopo vir besigheid. Goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lané B - Mar 2017
Overall score
Nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker!
Oulike blyplek, het dit geniet. Bekostigbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanli P - Mar 2017
Overall score
Very quaint accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike en gerieflik!
Waarde vir geld! Gemklik, veilig en cozy.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bennie D - Jan 2017
Overall score
Very cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie cosy.
Was baie cosy en skoon. Die ontvangs was goed. Geriewe goed ingerig. Onderdak-parkering by die slaapeenheid is goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heila G - Jan 2017
Overall score
Peace and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus en vrede.
Ons was in die proses om te verhuis na Kenya. Met ons een voet steeds in SA en ons lewe in 6 kratte gepak, het Elsolet ons vriendelik ontvang en welkom laat voel. As ons weer in JHB is, is dit waar ek sal bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilfred K - Nov 2016
Overall score
My stay at Alexander's place was excellent, l enjoyed myself and the hospitality was awesome.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 235 Surrey Avenue, Ferndale, Johannesburg, 2194, Gauteng
- All ages welcome