The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Alhoa Halfway Stop | TravelGround
+14

Alhoa Halfway Stop

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 32 reviews for Alhoa Halfway Stop
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.4/5
Henry J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry J
With spouse/partner

Perfek

Ons het verskriklik lekker gebly, sal dit weer doen!

Lida G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lida G
With spouse/partner

Huislike lekkerte

Melody het soveel moeite vir ons gedoen en ons begelei na die gastehuis. Kom bevestig alles is reg. Sy het ons goeie raad gegee oor die omgewing en ons daarna gepas alleen gelos, sodat ons kon rus. Dit was lekker!

Theo V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo V

Kuier was kort, maar verblyf uitstekend.

Sou graag langer wou bly. Kan Alhoa aanbeveel. Verblyf alles wat nodig is. Lekker kuier en braai area en ruim huis.

Sharlene T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharlene T
With spouse/partner

Julle sal ons weer sien!

Melody het uit haar pad uit gegaan vir ons. Haar vriendelikheid het ons nog meer tuis laat voel. Ons was ook aangenaam verras wat die grootte van die plek betref. Genoeg spasie, skoon, netjies, privaat, veilig. Ons sal verseker weer van Alhoa Halfway Stop gebruik maak wanneer ons weer oorslaap plek soek op pad Kaap toe.

Danie V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie V
With friends

Netjiese, volledig toegeruste huis naby aan die Gariepdam.

Ons was aangenaam verras om die hele huis tot ons beskikking te hê, al was ons slegs twee persone.

Charles O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles O
With spouse/partner

Rustig en veilig gevoel.

Hele huis vir my self gehad.

Hendrik B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik B

Baie lekker gebly.

Vriendelike diens. Was baie aangename oornagplek.

Venecia K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venecia K
With friends

Gemaklike en ruim huis vir 6 mense.

Aan te beveel vir enige gesien van 6 wat soek na oorslaap op pad van Kaap na Pretoria of visa versa.

Alhoa Halfway Stop's response

Venecia dankie vir die mooi review ek hoop ek sien julle weer Melody.

Alhoa Halfway Stop
Hannetjie D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannetjie D
With spouse/partner

Fantasties.

Ons is baie vriendelik ontvang. Na 10 minute in die eienaar se geselskap het ons soos familie gevoel.

Neil Y - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Neil Y
With spouse/partner

Good.

House to ourselves.

Anneki C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneki C
Individual traveler

Baie skoon en veilig.

Baie lekker om halfpad te rus in 'n skoon en veigige plekkie.

Delis H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delis H
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld.

Hierdie selfsorghuis bied alles wat nodig is en is 'n ideale oornag op pad Kaap toe.

Letesia W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Letesia W
Family with teenagers

Gelukkig net vir een nag.

Eerste indrukke dit is baie groot, maar als is baie oud. Prentraam in sitkamer dop af. Slotte aan deure is stukkend, ek sien in vorige resensies is dit ook genoem. Daar was beperkte krag op die prepaid-meter van 40 eenhede. Ons wou braai, en die gerief van die braai onderdak was lekker, tot dit begin sous het. Dit lek in by die dak, so al die vleis en vuur het nat geword. Die twee oonde is daar, maar net onderste een werk, en dit het byna als verbrand! Die badkamer wat 'n bad in het, se lig het 'n swak konneksie, en het ewe skielik afgegaan. My man, wat 'n gekwalifiseerde elektrisiën is, het gesien dat die lig swak bedraad is, wat regtig 'n bekommernis is. Verder is daar twee voorstelle wat die eienaars kan kyk na: afdak vir 'n motor, want dit het gereën, maar gelukkig nie gehael nie. Die hoofslaapkamer se badkamer is groot genoeg vir 'n bad, sit asb een in. Die kerse wat voorsien is vir beurtkrag is beslis nie voldoende nie. Ek sien huidiglik word die plek vir R1800 per dag geadverteer, en ek dink regtig die eienaars moet kyk om die plek voldoende te maak vir mense wat die plek gebruik in die toekoms. Vir daardie prys verwag mens gehalte. Die plek kort bietjie meer aandag.

Alhoa Halfway Stop's response

Letesia, dankie vir jou terugvoer, sal kyk na jou punte. Hoop julle hou lekker vakansie. Groete.

Alhoa Halfway Stop
Ettienne B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettienne B
Family with young children

Comfortable and spacious accommodation.

Feeling very welcome. The space is more than ample enough for our needs. The location may not be 100% but was adequate for us overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike en ruim verblyf.

Het baie welkom gevoel. Die spasie is meer as ruim genoeg vir ons behoeftes. Die ligging is dalk nie 100% nie, maar was voldoende vir ons oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

George E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George E
With spouse/partner

Alles was soos ek verwag het.

Parkering baie steil, maar geen problem vir ervare bestuurder nie. Mense was baie behulpsaam om my sleepwa op 'n alternatiewe plek te stoor vir die aand (toesluit motorhuis), omdat dit nie moontlik is op steil opsit nie. Die plek is nie modern en nuut nie, maar alles wat ons nodig gehad het was daar en alles het gewerk. Die plek is netjies en skoon.

Louis V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Louis V
With friends

Rustige verblyf.

Dankie, die verblyf is skoon en netjies, het ook als wat mens nodig het.

Jan G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan G
With spouse/partner

Baie outyds en nostalgies.

Baie lekker gebly en mense is gasvry.

Alhoa Halfway Stop's response

Baie dankie. Ons hoop ons sien u gou weer.
Melody
Alhia Halfway Stop

Alhoa Halfway Stop
Liesl M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl M
Family with young children

Baie netjies en skoon. Ou huis maar perfek vir een nag oorslaap.

Ons was baie tevrede met Alhoa. Melody en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was regtig netjies en skoon. Die ouerhuis, meubels ens. is dalk nie vir almal aanvaarbaar nie, maar vir ons gesin van 6 was dit beslis voldoende as 'n oornagstop terug na Jhb. Ek dink vir die prys wat ons betaal het was dit elke sent werd.

Cheryl C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl C
With friends

The house was clean and neat and comfortable and great value for money.

The house was clean and neat and comfortable, the owners kept in touch with us on our trip from Cape Town to make sure to meet us at the local garage and escort us to the accommodation and settle us in. I would definitely recommend a family use this accommodation for a stop over on their travels.

Johann E - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann E
With spouse/partner

Lekker stil en rustig.

Netjiese, waarde vir geld slaapplek vir moeë reisigers wat na die Kaap op pad is.

Helen S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Helen S
With spouse/partner

Was aangenaam en netjies.

Aanbeveling is dat daar dalk net 'n veiligheidsheining om die verblyfplek gespan word.

Marie M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie M
With spouse/partner

Lovely.

Only stayed the night. Very neat and clean. Had I nice braai and sleep. Will book agin. Air con would be nice in the main bedroom. Was quite hot. Fan makes the air quite dry. Friendly helpful owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Was net vir een nag hierso gewees. Plekkie baie netjies en skoon. Het lekker gebraai en geslaap. Sal hom weer volgende keer gebruik. Kan dalk dink aan 'n lugreëling in die hoofslaapkamer. Het nogal baie warm gekry. Waaier droog jou bietjie uit. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esme R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme R
With spouse/partner

Relaxing, clean overnight accommoation.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, skoon verblyf vir oornag.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie A - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Willie A
With spouse/partner

Fine as an overnight spot, but can be improved quite a lot.

The house was relatively well-equipped, but a lot can be done, especially regarding the finishes and simple things such as doorlocks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed as oorslaapplek, maar kan baie verbeter word.

Die huis was redelik goed toegerus, maar daar kan baie gedoen word aan afwerking en eenvoudige dinge soos deurslotte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frederik B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Frederik B
With friends

Baie gerieflik en netjies met alles wat nodig is vir oorslaap.

Dit was baie aangenaam. Ek dink net daar moet aandag gegee word aan die deurslotte. Nie een van die deure wou ordentlik toegaan nie.

Johann L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann L
Family with young children

Alles en nog meer.

Sal lugversorging waardeer, maar andersins was dit heel lekker. Ons was baie in ons skik met die goeie ontvangs en skoon geriewe. Selfs ys en braaihout was reg vir ons gebruik.

Eva-marie O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Eva-marie O
Family with young children

Baie gerieflik, net jammer daar is nie lugversorging nie.

Vriendelike ontvangs en baie netjies, net jammer daar is nie lugversorging nie - was baie warm.

Wynand S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wynand S
With friends

Doelmatige oornagverblyf.

Skoon, vriendelike doelmatige oornagverblyf.

Marius U - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius U
With friends

Baie lekker na 'n lang rit!

Die huis was baie skoon en nie te ver van die dorp nie. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en ons mooi alles in die huis gewys. Daar was baie spasie in die huis met 'n lekker buitenste braai-area (hout is ook voorsien).

Pieter O - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter O
Family with young children

Uitstekende diens.

Baie skoon en netjiese verblyf.

Felicity M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Felicity M
Family with teenagers

Waarde vir geld!

Baie vriendelike gasheer, groot ruim huis, netjies en skoon, elektriese komberse en volledige kombuis. Uitstekende waarde vir geld!

Attie B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Attie B
With spouse/partner

Aangenaam en netjies.

Die roetebeskrywing was nogal swak, maar die rustige en netjiese plek binne het vergoed vir die ongerief.

From R1 820
per night (for 7 people)
From R1 820
per night (for 7 people)
From R1 820
per night (for 7 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 13:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Swael Street, Gariep Dam, 9922, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rnw78KoN1HN8dpytN4w97jcJv2IbIWdRyTtWdoBQHxtuQxugX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 820  per night (for 7 people) 32 5 1 5 3 Swael Street Gariep Dam 9922 Free State 0860 022 102 13:00-23:00 10:00 -30.595303227956 25.489427894354
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!