Clansthal Accommodation at Aliwal Shoal Sands | TravelGround
+31

Aliwal Shoal Sands

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 12 reviews for Aliwal Shoal Sands
Cleanliness
3.4/5
Service
4.3/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Elize L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize L
Family with teenagers

Baie rustig en privaat, ongelooflike uitsig oor die see.

Baie dankie, ons as Ma (Elize) en Pa (Johan) het vir die eerste keer saam met kinders en hul gade met kleinkinders (tieners) gespandeer. Dankie vir die onvergeetlike tyd in Aliwal Shoal Sands. Die verblyf en uitsig was asemrowend. Ons het die strand en see terdeë geniet. Die huis was ruim en genoeg spasie vir elkeen. Tieners het die reëndae pool gespeel. My man het iets gesoek om reg te maak as verveeldheid intree. Dankie vir die groot yskas dit het baie gehelp. En jul skoonmaker is 'n regte steunpilaar. Baie dankie dat ons die vakansie in Aliwal Shoal Sands kon spandeer.

Hennie J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie J

Ligging is fantasties, kan nie vir beter vra nie.

Die huis kort definitief aandag, maar as jy op soek is na 'n self-catering bestemming vir 'n groot groep mense, kan jy nie vir beter vra nie. Die ligging is hemels.

Maresa D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maresa D

Uitsonderlike eenheid op strand.

Die eenheid was net ooglopend skoon. Sekere gedeeltes baie vuil met spinnerakke. Nie al die yskaste in werkende toestand nie, 1 is herstel tydens verblyf. Mikrogolf geroes en oondrakke pas nie behoorlik en al die plate wou nie werk nie. Geen inventarislys ingevul met aankoms nie. Maar ons het baie lekker vakansiegehou en sal graag weer daarvan gebruik maak.

Martie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Martie V

Lekker.

Woning kort opknaping, maar verder is dit 'n fantastiese vakansiebesteming vir groot families pragtige see-uitsig en toegang tot die see.

Grant P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant P
Family with teenagers

The place was very neat and tidy with plenty of space.

The area was easy accessible to the beach. The area was easy to get to with the directions given. Only the one fridge in the dining room area was not getting cold, but there was 3 other fridges in the back to use. The lady that looks after the place was very friendly and accommodating. I would definitely go back there again.

Virginia N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Virginia N

Lovely location.

Monkeys are huge problem. Some maintenance is required. Lovely garden right on the beach beautiful outlook. We enjoyed our stay.

Lena-mari J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lena-mari J

Verwaarloos en ongemaklik.

Die eerste gesig wat ek gesien het toe ek by die hek inry was 'n naakte 2of 3 jarige seuntjie wat pas in die buitestort klaar gestort het saam met sy ma wat met 'n handdoek om haar lyf staan. Daar is 'n gesin van amper 5 of 6 wat permanent daar bly en wat redelik steurend was en wat ons ongemaklik laat voel het. Die wasgoeddraad en buitestort was vol wasgoed (onderklere ens). Ons het soms middagslapies probeer vat waar ons wakker geskreeu was deur die kleuter wat ingehok was in die klein kamertjie op die erf. Die plek se ligging is ideaal, maar afronding is definitief nodig. Beddegoed is oud, verbleik en geskeur. Teëls is gevlek. Yskaste was ongelooflik vuil en sommige stukkend. Trappe wat na bo gaan het geen handreling wat dit onveilig maak vir oumense sowel as jong kinders wat bo wil gaan TV kyk.

Dion V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dion V

Reg vir groot groep met kleiner kinders. Ruimte en die nabyheid van die see maak 'n groot verskil.

Dit was baie lekker. Ons was veral beïndruk met James wat op die Saterdag voor Kersfees 'n nuwe stoof kom installeer het. Die huis is ouerig en het hier en daar aandag nodig. Ons sal definitief weer gaan.

Collin N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Collin N

Great stay.

Beautiful house, comfortable amenities. Great location.

Nils V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nils V
Family with young children

Onverbeterlike Suidkus vakansie.

Fantastiese verblyf met 'n uitstekende uitsig! Sal verseker weer kuier!

Bruce B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Bruce B

Like your own private backpackers.

Rustic backpacker style house nestled deep in the jungle. Amazing location and great value for money.

Eghardt B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eghardt B
With spouse/partner

On the beach. Peaceful.

It is right on the beach. Very quiet and away from TVs and traffic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Op die strand. Rustig.

Plek is op die strand. Baie rustig en weg van TV's en verkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R1 350
From R1 215
per night (sleeps 20)
was R1 350
From R1 215
per night (sleeps 20)
was R1 350
From R1 215
per night (sleeps 20)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 81 Green Point Drive, Ezembeni, Scottburgh, 4170, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxU2kq5BT9RRJMERvBTTEDgv2hPNG46tBZ1Tj6ZBWPaJt1Mjao6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, now From R1 215  per night (sleeps 20) 12 5 1 5 81 Green Point Drive Ezembeni 4170 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.242799789483 30.782102197409
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com