The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Alkamia B&B and Self Catering | TravelGround
+11

Alkamia B&B and Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 28 reviews for Alkamia B&B and Self Catering
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Wollie P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wollie P
Family with young children

Die alles in eenstop-oornag-verblyf op pad vanaf die Vrystaat, see toe.

Ek het namens my suster se seun hulle die bespreking gedoen: man, vrou en 2 kids. Martie het van die begin van die bespreking af, uit haar pad gegaan om aan ons versoek te voldoen! Die klomp het ook dadelik na hulle aankoms daar, vir my laat weet hoe vriendelik die tannie is, hoe baie bederfies (sappies, beskuit, tjoklits, cappuccino) hulle gekry het. Hoe mooi netjies die plekkie is hoe mooi groen die tuin is. Dit is so lekker as mens op dit gaan wat op die internet gesê en gewys word van 'n plek en die eindresultaat is veel meer as dit. Baie dankie Martie, mag julle oorval word met reisigers.

Jc S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc S
With spouse/partner

Skoon plek en vriendelike mense.

Martie en Gert was baie vriendelik en hulpvaardig. Skoon, netjiese plek en veilige parkering.

Fred V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred V
With spouse/partner

Friendly hosts.

The hosts were very friendly and helpful, accommodation comfortable and the B&B was well situated for our purpose. In addition it is well priced.

Johan C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Great.

We were pleasantly surprised. We were overwhelmed by the hospitality of Martie and Gert. Would go back there if we ever pass there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ons was aangenaam verras. Ons was oorweldig deur die gasvryheid van Martie en Gert. Sal weer daar wou tuisgaan as ons ooit weer daar verbygaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Matthew P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Matthew P
With friends

Very friendly and honest establishment.

Excellent location and accommodation was clean and well-stocked up with all the requirements.

Carel V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel V
Individual traveler

'n Uitstekende plek vir verblyf vir die besoeker of oornagreisiger.

Redes waarom ‘n bepaalde oorblyfgerief gekies word mag van persoon tot persoon verskil afhangende van sy/haar/hulle bepaalde behoeftes, omstandighede en doelwitte. Met dit as uitgangspunt het my keuse, na baie soek op die internet, geval op Alkamia B&B and Self Catering te Estcourt. Hul ligging in ‘n stil woonbuurt, veilige parkering, nabyheid van ‘n kettingwinkelgroep en ander fasiliteite, hul nabyheid aan die N3 asook en die bekostigbaarheid van hul tariewe het die knoop deurgehak. Met my aankoms was die ontvangs vriendelik en gasvry. Aanknooppunte is gevind en daar is langer gesels as wat verwag is. Die kamer is kompak (egter groter as sekere hotelkamers) en die uitleg is baie goed beplan. Die netheid en skoonheid van die geriewe, beddegoed, eetgerei, badkamer ensomeer was van ‘n baie hoë standaard, trouens ek twyfel of daarop verbeter kan word. Die televisie met die groot aantal kanale beskikbaar (internasionale nuus ensomeer) was ‘n pluspunt. Vir die nie-rook tekens in die kamer was ek dankbaar voor. Dit het tot gevolg dat nie-rokers ‘n besoedelvrye kamer ontvang om in te oornag. Die ruim badkamer, warm water en verskillende koffiekeuses en ‘n ontbyt vir die volgende oggend met jogurt en ‘n lemoendrankie was verdere hoogtepunte. Die lekkernye was ‘n groot verrassing. Die kersie op die koek was die “fleeze” onderlaken en die elektriese kombers. Die winterkoue is gekniehalter en ‘n heerlike nagrus kon geniet word. Alkamia B&B and Self Catering verblyf kan sterk aanbeveel word. As oornagfasiliteit of as punt om die omgewing te verken deur rond te toer.

Liesje E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liesje E
With spouse/partner

Die stite en rustigheid van die omgewing ‘n groot pluspunt.

Dis ‘n goeie ruspunt op pad Natalse Suidkus toe. Sal weer van dit gebruik maak. Ons het goed uitgerus en lekker geslaap.

Aart D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aart D
With spouse/partner

Voor ons een rustplaats voor de vervolg van ons reis.

Netjes en gezellig, voor een "pit-stop" zoals wij dat deed was het voldoende.

Roelf G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Roelf G
With spouse/partner

Redelik gasvry, maar moet ander beddens kry.

Het gemaklik gevoel oor hul gasvryheid, maar die een enkelbed mt dringend vervang word. Het onveilig gevoel, veral nadat mense teen om en by 11 uur baie naby geraas en geskreeu het.

Alkamia B&B and Self Catering's response

Jammer oor die matras het n nuwe 1 bestel sal kom in die nuwe jaar ook met die geraas kannie mense gaan stil maak nie. Was goed om julle te ontmoet dankie.
Groete,
Martie.

Alkamia B&B and Self Catering
Mariaan O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mariaan O
With spouse/partner

Gemaklik.

Gemaklik en die gasvrou was uitstekend.

Alkamia B&B and Self Catering's response

So jammer, ek het die nuwe matras bestel en dit sal in die nuwe jaar kom. Jammer oor die geraas maar ek kan nie die mense gaan stil maak nie. Dank die Vader het nog nooit 'n probleem met 'n aanval of roof gehad nie. Was lekker om julle te ontmoet net jammer oor alles. Groete, Martie

Alkamia B&B and Self Catering
John C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
John C
With spouse/partner

Skoon en netjiese kamer. Vriendelike ontvangs.

Gerieflike oorslaapplek.

Christina D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar oorbly.

Ons is baie vriendelik deur Marthie en Gert ontvang en het heerlik gekuier. Marthie doen baie moeite om mens tuis te laat voel en sy bederf die gaste behoorlik met eetgoed. Die blyplekkie is pragtig en netjies. Baie dankie en sterkte met julle gastehuis. Sien julle weer as ons Gauteng toe gaan.

Izak C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak C
With spouse/partner

Beslis 'n 5 uit 5 toekenning.

Ons het 'n heerlike aand deurgebring by Alkamia Bed en Ontbyt. Die eienaar en gade het ons werklik vriendelik en baie gasvry ontvang en was ons onmiddellik op ons gemak. Hulle het geen moeite ontsien om ons verblyf werklik aangenaam te maak nie. Die ontbyt was uit die boonste rakke en heerlik gewees. Ek kan die verblyf by Alkamia B&O werklik met vrymoedigheid aanbeveel. Beslis 'n 5 uit 5 toekenning. Baie dankie en mooi dag verder.

Ria L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria L
With spouse/partner

Uitstekend ontvang, kamer fenominaal, ontbyt baie effektief en ons baie spesiaal laat voel.

Uitstekend, hartlike warm ontvangs. Ons kamer was pragtig. Ons het baie veilig gevoel. Daar is aandag aan ons en behoeftes geskenk. Ons voertuig was veilig. Ons ontbyt en versnaperinge was uitstekend, dankie vir puik fenominale omgee, gaan definitief weer daar oornag en my vriende van Alkamia vertel.

Bongiwe M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bongiwe M
With spouse/partner

Great stay.

Had a wonderful stay, a home away from home. The owners were super friendly and went all out to make it a pleasant stay. It is affordable too. Would definitely recommend this place. We got what we paid for and more.

Nelly M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelly M
With friends

We had a very comfortable stay.

The place felt like home and the lady was very nice. Would definitely recommend it to another person.

Chris H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris H

Wonderful, highly recommended.

It was a wonderful overnight accommodation. The friendliest lady who helped us. So worried about our son who did Comrades. Nice, beautiful rooms, plenty of warm bedding with electric blankets. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik, word sterk aanbeveel.

Dit was een wonderlike oornag-akkommodasie. Die vriendelikste dame wat ons gehelp het. So besorg met ons seun wat Comrades gedoen het. Mooi, pragtige kamers, genoeg warm beddegoed met elektriese kombers. Word baie sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

The facilities were neat and affordable for an overnight stay on the way to the South Coast from Pretoria.

The reception was friendly and the accommodation was neat and clean. The television channels were sufficient for our needs. The Wimpy was a convenient place to eat a light dinner. The facilitis aren't far from the main road and we could reach it easily when we had to continue our journey. Can recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die fasiliteite was netjies en billik vir oornag op pad na Suidkus vanaf Pretoria.

Die ontvangs was vriendelik en die slaapplek was netjies skoon. Die televisiekanale was voldoende vir ons behoefte. Die Wimpy was 'n gerieflik eetplek vir 'n ligte aandete. Die fasiliteit is nie ver van die hoofweg af nie en ons kon maklik weer hoofweg toe ry om ons reis ver te onderneem. Kan dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika J

Incredible nice, you arrive as guests and leave as friends.

We received a kind welcoming and felt right at home. Gert and Martie from Alkamia are special people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik lekker, arriveer as gaste en vertrek as "familie".

Ons is baie vriendelik verwelkom, en het sommer dadelik tuis gevoel. Gert en Martie van Alkamia is besonderse mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John V
Individual traveler

Aangename oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs en 'n netjiese kamer met al die nodige fasiliteite. Uitstekende waarde. Ek sal beslis teruggaan.

Alkamia B&B and Self Catering's response

Baie dankie hoop sien meer gaste dankie Martie.

Alkamia B&B and Self Catering
André K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André K
With spouse/partner

Friendly reception, neat and cosy room and amenities. Value for money.

Quiet, relaxing area, close to highway. Personal, friendly reception with a neat, cosy room and amenities. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, netjiese en knus kamer en geriewe. Waarde vir geld.

Stil rustige omgewing tot naby hoofweg. Persoonlike en vriendelike ontvangs, met 'n baie netjiese en knus kamer en geriewe. Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorraine L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine L
Individual traveler

Really enjoyed it, will return in the future.

Thank you LekkeSlaap for always communicating so well and for always being willing to help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het die plek geniet, sal weer gebruik maak van dit.

Dankie aan LekkeSlaap wat altyd goeie akkommodasie het en altyd bereid is om te help.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alkamia B&B and Self Catering's response

Baie dankie, ek probeer my bes om my gaste gelukkig kan wees. Martie

Alkamia B&B and Self Catering
Frans W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans W
With spouse/partner

Wat 'n aangename gasheer en gasvrou!

Baie aangename ondervinding. Geriewe was uiters netjies en volledig. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Peter N - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter N
With spouse/partner

Gerieflik.

Gerieflike, skoon en netjiese oornagverblyf. Stil omgewing en naby hoofweg.

Neels V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neels V
With spouse/partner

Baie rustig en skoon. Goed geleë na snelweg.

Goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Kan miskien net kyk na die warmwater was 'n bietjie aan die koue kant. Daar moet bygesê word dit was ook redelik koud die aand. Vriendelike ontvangs en baie goeie ontbyt.

Sakkie D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sakkie D
Individual traveler

Heerlike oornagplek in 'n stil en veilige omgewing.

Vriendelik ontvang. Die gasvrou is behulpsaam. En ek het 'n baie lekker ontbyt geniet! Die verblyf is baie goed toegerus en in 'n stil omgewing.

Alexandra J - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alexandra J
With spouse/partner

Lekker geslaap!

Very comfortable and Martie makes you feel very welcome. Lots of little extras in the room like biscuits, fruit and muffins.

Martie W - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie W
With spouse/partner

Definitief waarde vir geld.

Aangenaam. Uitstaande diens.

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Jannie de Waal Avenue, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNDkxMDYwLTI2ZTUtNGY2OS05NWRkLWUwNzI0ZGY0N2JkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night (for 2 people) 28 5 1 5 10 Jannie de Waal Avenue Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.01828279338 29.865276217461
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!