The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Alkantmooi Private Nature Reserve | TravelGround
+33

Alkantmooi Private Nature Reserve

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 35 reviews for Alkantmooi Private Nature Reserve
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Nadine V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine V
With spouse/partner

Alkantmooi is prentjiemooi!

Ruim, skoon en netjiese eenheid met besonderse see en rivier-uitsigte. Ons het lekker gekuier en sal definitief weer kuier! Die meisies was vriendelik en het ons soos familie laat voel.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Nadine,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie - en hoop om julle gou weer op Alkantmooi te sien.
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve
Christine D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine D
With spouse/partner

Fantasties!

Alkantmooi is regtig soos die naam sê oral om mooi met lieflike uitsig! Baie goeie diens gekry met warm verwelkoming, dankie Minelia! Dis baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Qhamisa P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Qhamisa P
With spouse/partner

We had a lovely stay, beautiful calming environment perfect for relaxation.

The apartment was so beautiful and neat and the stuff was friendly.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Thank you very much for your time to write the positive review.
We really look forward to welcome you back at Alkantmooi.
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve
Marinette D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinette D
With spouse/partner

Luukse verblyf met 'n asemrowende uitsig!

Alkantmooi is werklik alkant-prentjiemooi! Die Keursee chalets het 'n panoramiese uitsig oor die Keurboomsriviermond en Plettenbergbaai. Beslis die mooiste in die omgewing! Keursee 2 (waarin ons tuisgegaan het) is 'n baie moderne, luukse, netjiese, ruim chalet met alle geriewe vir 'n baie aangename, romantiese, ontspanne, veilige en rustige verblyf. Die Fynbos-ontbyt, wat bedien is op die chalet se houtdek met die pragtigste uitsig, was 'n besonderse ervaring. Hierdie chalet is ideaal vir 'n wittebrood of spesiale oorslaap. Ons sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat iets baie besonders wil ervaar. Baie dankie aan Magdel en haar span vir die spesiale moeite om ons 35ste huweliksherdenking iets besonders te maak - julle plek en diens is tops!

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Hi Marinette,

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly day julle dit geniet het, en hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Amanda V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Amanda V
With spouse/partner

Beautiful location with stunning views.

Warm and friendly welcome by Ena when we arrived. Beautiful accommodation but much smaller than the impression created with the photos we saw upfront. Basic utensils but missed a few items that would have been helpful for such a long stay - e.g. a decent small chopping knife, a lid for the frying pan. Staff came around to clean our unit every day, even on the public holiday (unexpected and much appreciated). Four complimentary breakfasts offered (2 people x 2 mornings). On the Wednesday when we had the first of the 2 breakfasts we only got to our destination for the day by 10h30 as they were not willing to serve breakfast before 9h00. We ended up cancelling the breakfast for the Friday morning as it is just too late in the day to have breakfast only at that time.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Hi Amanda,
Thank you for your stay at Alkantmooi.
We are glad that you have enjoyed it and would like to see you again in the future.
Thank you for the review we will have a look at the kitchen utensils and breakfast times.
Have a wonderful day.
Warm regards,
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Chrystal V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chrystal V
With spouse/partner

Asemrowend mooi.

Mooiste plek ooit. Pragtige natuur en uitsig. Luukse eenheid en baie netjies. Ons kom definitief weer terug.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Beste Chrystal,

Baie dankie vir julle besoek hier by Alkantmooi.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het, en hoop om julle weer te sien.

Lekker dag.
Ena Theunissen
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Dirk V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V
With spouse/partner

Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Ons het heerlik bo op die kop gebly met 'n konstante mooi uitsig oor Plet en Keurbooms Rivier.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Beste Dirk

Dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Dewald R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald R
With friends

Unbelievably pleasant!

Beautiful place. Great service. Unbelievable view!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker!

Pragtige plek. Puik diens. Ongelooflike uitsig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Beste Dewald.

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle weer te verwelkom.

Wonderlike dag verder.
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Dave N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave N
With spouse/partner

Wow! You'll see us again!

Absolutely a must to stay here. Everything very neat and clean. Photos don't do the place justice. Awesome stories!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow! Julle sien ons beslis weer!

Absoluut 'n moet om hier te bly. Alles baie netjies en skoon. Foto's laat beslis nie reg geskied aan die pragtige plek nie. Awesome stories!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Beste Dave,

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer te sien.

Lekker dag.

Groete,
Ena
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Linda D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda D
With spouse/partner

Baie vriendelike, rustige verblyf.

Alkantmooi bied pragtige uitsig oor Plettenbergbaai en die Keurboomsrivier. Die kamer is uitstekend toegerus en elke dag puik gediens. Die reuse ontbyt is in ons kamer bedien - warm en smaaklik. Beslis aanbeveel. Muskiete het bietjie gepla, maar spuitgoed is voorsien.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Beste Linda,

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer in die toekoms hier te sien.

Lekker dag.

Groete,
Ena
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Ben E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben E
With spouse/partner

Very neat and quiet with a beautiful view of the sea.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en stil met fantastiese uitsig oor die see.

Baie netjies en stil met fantastiese uitsig oor die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Hi Ben
Dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi en die goeie terugvoer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Lekker dag.
Ena Theunissen
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Elizabeth N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth N
With friends

Aangenaam en sentraal.

Dit was 'n pragtige ruim eenheid met 'n asemrowende uitsig. So 10 km buite Plettenbergbaai, maar heerlik om oral heen uit te ry.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Hi Elizabeth,
Dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi en die goeie terugvoer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Lekker dag.
Ena Theunissen
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Trudie P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie P
With friends

Onvergeetlike uitsig, baie netjiese verblyf met al die geriewe wat nodig was.

Uitsig is regtig ongelooflik. Heerlike gerieflike, netjiese verblyf met alles wat nodig is. Sal graag weer daar bly. Daar was een aspek wat my egter ongemaklik laat voel het, en dit is die notas wat opgesit is om gaste in te lig om streng voor 10:00 uit te wees. Ek verstaan dat dit nodig is om by tye te hou, maar die dreigement dat mens vir 'n ekstra dag sal moet betaal as jy na 10:00 eers uit is, het my onwelkom laat voel. Ek het nog nooit verblyf laat verlaat nie, en ek dink dat die oorgrote meerderheid gaste soos ek sal wees. Dis dalk nie nodig om almal wat by reëls hou onwelkom te laat voel oor die klein groep mense wat nie daarby hou nie.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Hi Trudie,
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en baie jammer as jy onwelkom gevoel het oor die notas.
Lekker dag,
Ena
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve
Mareliza J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareliza J
With spouse/partner

Heerlike plekkie met 'n uitsig waarvoor mens nie moeg kan word nie!

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Die eenheid is deurentyd mooi skoongemaak - altyd in 'n tyd wat ons uit was. Heerlike "snacks" in die yskas gekry met ons aankoms. Die uitsig is prentjiemooi en mens kan rerig net nie genoeg daarvan kry nie. Baie goed ingerig - met alles wat jy mag nodig kry. Die grondpaadjie na die verblyf was goed onderhou, en het veilig gevoel.

Christo D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo D

Die mooiste uitsig en plek om te herlaai en stil te word.

Ons het 'n plek gesoek om net weer batterye te herlaai en inspirasie te kry vir werk opdragte wat gedoen en beplan moet word en Alkantmooi was meer as dit. Dis fantastiese uitsig, stil en 'n plek om net weer te besef hoe mooi. Ons land is en hoe lekker die natuur is. Dis mooi, skoon en baie vriendelike personeel. Ek kan die plek beslis aanbeveel!

Kevin K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin K
With spouse/partner

Die bested plek om te bespreek in Plettenbergbaai.

Baie mooi en baie skoon. Sal definitief terug kom.

Riekie D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riekie D
With spouse/partner

Pragtige ligging en pragtig uiteengesit met rustigheid.

Pragtige ligging en pragtig uiteengesit met rustigheid en privaatheid.

Jaco V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Beautiful views.

We had a very nice stay at Alkantmooi. The room is very modern. We asked for the room to be made up for a special occasion and they went to a lot of trouble with making it nice and beautiful. We received very good service and had a very nice experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi views.

Ons het baie lekker gebly by Alkantmooi. Die kamer is baie modern. Ons het gevra dat ons kamer spesiaal opgemaak word vir 'n spesiale geleentheid en hulle het baie moeite gedoen om dit vir ons mooi en lekker te maak. Ons het baie goeie diens gekry en 'n baie lekker ervaring gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan R
With spouse/partner

Very neat and luxurious. Enjoyed the stay.

The view is wonderful and the units are very well equipped. Really enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en luuks. het baie lekker gebly.

Die uitsig is wonderlik en die eenhede is uitstekend toegerus. Baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esme D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme D
Family with teenagers

Luxurious and comfortable unit. Beautiful view and peaceful.

It the most beautiful place. Very luxurious and peaceful. We had a great stay and enjoyed the view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luukse en gemaklike eenheid. Mooiste uitsig en rustig.

Alkantmooi is die mooiste plek, dit is baie luuks en so rustig. Ons het heerlik gebly en die mooi uitsig geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shane D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane D
With spouse/partner

Wonderful experience, stunning view!

It was a wonderful experience, stunning view and good service. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring, stunning view!

Dit was 'n wonderlike ervaring, baie mooi uitsig en goeie diens. Sal enige tyd weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dieter D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dieter D
With spouse/partner

Amazing.

Really an amazing place. Very beautiful.

Martin E - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin E
With spouse/partner

Incredible!

Beautiful place to stay. Everything was perfect, very very neat and well equipped! Incredible view! Can highly recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

Pragtige plek om te bly. Alles was perfek, baie baie netjies en baie goed toegerus! Ongelooflike uitsig! Kan Alkantmooi ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ig F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ig F
With spouse/partner

Wonderful place with the best view.

Beautiful place. Very comfortable, neat and safe. Excellent value for money. Will definitely go again. On our first morning we had cold water, because the neighbours were probably "very dirty" and showered for an hour. Would recommend the installation of water saving shoewr heads or that every unit has its own geyser. It's not the owners' mistake, but the fault of selfish guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek met die beste uitsig.

Pragtige plek. Baie gerieflik, netjies en veilig. Uitstekende waarde vir geld. Sal beslis weer gaan. Op ons eerste oggend het ons egter koue water gehad a.g.v. die bure wat seker "baie vuil was" en vir seker 'n uur gestort het. Sal aanbeveel dat waterbesparende stortkoppe geïnstalleer word of dat elke eenheid van sy eie warmwatersilinder voorsien word. Nie die eienaars se fout nie, maar die van selfsugtige gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marco C - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco C
With spouse/partner

Best ever.

A very relaxing experience with best of views. Wished we could stay longer.

Natascha K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natascha K
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

Alkantmooi is definitief die regte naam vir hierdie plek. Alles was mooi: die uitsig, die akkommodasie, die gasvryheid. Ons het ongelooflik lekker gebly en baie veilig gevoel. Dit was 90% wat ons vakansie so lekker gemaak het. Magdeld, haar gesin en haar staf is baie behulpsaam en gasvry. Ons gaan vir Bella (die oulikste hond in die wêreld) en Jack (baba hondjie) ook baie mis, hulle laat jou ook voel asof jy by jou eie huis is. Baie dankie julle! Ons beveel julle 100% aan.

Alkantmooi Private Nature Reserve's response

Natascha,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer - veral omdat julle ook in die bedryf is! Ons geniet altyd ons Namibiese gaste en sien baie uit om julle weer te verwelkom op Alkantmooi - die keer in Keursee 1.
Magdeld Alkantmooi!

Alkantmooi Private Nature Reserve
Paul K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul K
With spouse/partner

Pragtige, ruim kamers met mooi uitsig.

Ons was verras met die kamer-uitleg en die verwelkoming. Die kamers is privaat en het pragtige uitsigte. Die area is baie stil en uitstekend vir wegbreek om jouself te vind.

Lienkie R - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lienkie R
With friends

Ongelooflike uitsig! Lieflike plek!

Ons het 'n wonderlike naweek gehad! Ons gaan definitief weer soontoe!

Yolande J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande J
With friends

Onvergeetlik! Ons gaan beslis weer hier bly.

Alkantmooi! Vriendelike eienaar en personeel. Asemrowende uitsig. Elke sent en kilometer werd. Sal definitief weer en weer terugkeer.

Marizanne D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marizanne D
With spouse/partner

"Stunning" uitsig, mooi binnekant en baie spasie!

Baie lekker gebly. Daar is oulike eetplekkies en 'n mooi strand daar naby. Ek is mal oor die baie spasie van die woonstel. Alles wat jy nodig het.

Llewelyn H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Llewelyn H
With spouse/partner

Sal verseker weer by Alkantmooi bly!

Een aand was beslis nie genoeg nie. Sien uit om dit in die somer te beleef. Pragtige uitsig en omgewing.

Llewelyn H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Llewelyn H
With spouse/partner

Sal verseker weer by Alkantmooi bly!

Een aand was beslis nie genoeg nie. Sien uit om dit in die somer te beleef. Pragtige uitsig en omgewing.

Madelein D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein D
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring!

Uitstekende diens en verblyf. So baie geniet. Dankie vir alles.

Johan D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Ons het 'n kwaliteit, goed toegeruste oornagplek gesoek met sekuriteit en daar was niks wat gekort het nie.

Hierdie selfsorg-eenheid was na ons mening puik. Uiters netjies, baie goed toegerus met alles wat ons nodig gevind het, sekuriteit was baie goed en daar was werklik niks wat ons kon kritiseer nie. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak wanneer ons in daardie omgewing toer.

Andre D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre D
With spouse/partner

Netjies, goeie uitsig.

Sal volgende keer langer bly!

was R1 100
From R990
per night (sleeps 4)
was R1 100
From R990
per night (sleeps 4)
was R1 100
From R990
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Alkantmooi, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NmIyM2QyLTFmZmItNDA4ZC05YjVjLWJlOTQzOTAzNWJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, now From R990  per night (sleeps 4) 35 5 1 5 Alkantmooi Keurbooms River 6600 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.002020940298 23.40678781271
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!