The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Allikreukel | TravelGround
+32

Allikreukel

59 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 59 reviews for Allikreukel
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Stella V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stella V
With spouse/partner

Wonderlik! Smaakvol gemeubuleer met alles in.

Dit was baie aangenaam in die winter met volle DStv-pakket en 'n binnebraai. Plek was baie netjies en smaakvol.

Allikreukel's response

Bly jul het dit geniet, kom gerus weer. Groete Hannelie

Allikreukel
Wilna K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna K
With spouse/partner

Heerlik en gemaklik. Sal weer gaan.

Ons het dit besonder goed ervaar. Dit is ideaal ingerig, perfek geleë, baie netjies en ons gasvrou was meer as behulpsaam. Sal dit sterk aanbeveel.

Allikreukel's response

Baie dankie Wilna, was heerlik om jul te ontmoet. Kom gerus weer. Groete. Hannelie

Allikreukel
Mika L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mika L
With friends

Waarde vir geld, veilig en netjies.

Ons was 2 vrouens wat daar kom bly het vir so paar dae, en ons het dit verskriklik baie geniet! Die woonstel was ongelooflik skoon en netjies en baie goed ingerig. Baie modern. Ons het nie eers 'n kar gehuur nie, die woonstel is 'n minuut se stap van die "seefront" af waar letterlik alles is wat 'n mens nodig het. Hannelie en Kobus het uit hulle pad uit gegaan om ons te help en hulle gasvryheid was ongelooflik. Ons sal verseker terug wees!

Allikreukel's response

Dankie Mika, julle is twee pragtige mense. Verseker moet julle weer kom. Groete. Hannelie

Allikreukel
Marlene J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene J
Family with teenagers

Fantasties.

Woonstel baie goed en mooi toegerus. Baie naby aan alles.

Allikreukel's response

Dankie Marlene,
Julle is pragtige mense en dankie ook vir julle netheid.
Kom gerus weer kuier. Groete. Hannelie.

Allikreukel
Graham G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham G
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie lekker gekuier, mooi en skoon.

Allikreukel's response

Plesier Graham, maak weer so. Groete, Hannelie.

Allikreukel
Adri J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri J
With spouse/partner

Wooneenheid het alles wat jy nodig het en loopafstand van winkels en eetplekke.

Skoon en netjies.

Allikreukel's response

Dankie Adri, hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Hannelie

Allikreukel
Frans S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
With spouse/partner

Dis was baie aangenaam. Goed geleë.

Plek is baie mooi oor gedoen, alles is beskikbaar wat jy nodig het om lekker te kuier. Ek dink hulle moet vir die eienaar toestemming gee om die koorsteen vir die braai te laat installeer sodat die braai gebruik kan word. Sal definitief weer van C38 gebruik maak om vakansie te gaan hou.

Allikreukel's response

Dankie Frans, ek roei en stoei nou al vir 17 maande vir die skoorsteenpyp en gaan my arms stompies baklei. As ander eienaars toegelaat is om pype op te sit kan dit my nie geweier word nie. Sal darem lekker kuier rondom die ingeboude braai veral as die seewindjie so koud waai. Groete.

Allikreukel
Elsa K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa K
With friends

Alikreukel is so naby alles, jy hoef nie eers ter ry nie, alles binne stapafstand en ook die oulikste winkeltjies.

Hannelie, ons gasvrou was wonderlik. Baie vriendelik en behulpsaam en die woonstel was super skoon. Alles wat nodig is, is in die woonstel. Ons het baie lekker gebly en die vakansie baie geniet. Baie dankie Hannelie, ons sal vir seker weer met jou kontak maak as ons weer Hartenbos toe gaan.

Allikreukel's response

Ek is bly julle het dit geniet. Ons maak weer so. Groete. Hannelie.

Allikreukel
Marishelle G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marishelle G
Family with young children

Thank you so much, it was fantastic!

Thank you Hannelie, for your hospitality. We had a lovely stay, won't stay at another place again! Walking distance from the seafront and very quiet, safe accommodation. Would recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie, dit was fantasties!

Dankie Hannelie, vir jou gasvryheid. Ons het so lekker gebly, sal nie weer op 'n ander plek bly nie! Loopafstand van die Seefront en baie rustige, veilige verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Marishelle, ek is bly julle is veilig tuis. Maak weer so.

Allikreukel
Suzette S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette S
With spouse/partner

Wonderlik nes die mense.

Die eenheid is uiters netjies. Ontvangs en diens vanaf Kobus en Hanelie is uitstekend. Die eenheid is baie nuut en opgegradeer met 'n aantal verrassings. Naby die strand en al die besighede. Sal dit vir seker aanbeveel en ook weer daarvan gebruik maak. Die moeite werd!

Allikreukel's response

Dankie Suzette, was heerlik om jul te ontmoet en dankie vir jul netheid. Sien net daarna uit dat die binnebraai se skoorsteenpype opgesit word want dan sal daar lekker gekuier kan word, maar nouja, sal maar moet wag vir die jaarvergadering se toestemming.

Allikreukel
Antoinette S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoinette S
Family with young children

Very nice place near the sea.

Very neat with everything we'd need. Hannelie is very friendly and helpful. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plek naby die see.

Baie netjies en het alles wat jy nodig het. Hannelie is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Scherrit K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Scherrit K
With spouse/partner

Will stay there again!

Very well located at Hartenbos resort shops, beach, etc. Covered parking. Neat and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer daar gaan bly!

Baie goed geleë by Hartenbos oordwinkels, strand ens. Afdakparkering. Netjies en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorinda N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda N
With spouse/partner

Clean, neat and comfortable.

Everything in the flat was as described in the advertisement. Reception by Hannelie was excellent and as arranged. Location is great. Walking distance from sea and plenty of eateries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en gerieflik.

Alles was in woonstel soos beskryf in advertensie. Ontvangs was uitstekend deur Hannelie en soos afgespreek. Ligging is puik. Stapafstand van see en genoeg eetplekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Lorinda, dit was lekker om jul te ontmoet.

Allikreukel
Christo E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo E
With spouse/partner

Beautiful places with quiet peaceful surroundings and walking distance to shops and restaurants.

See stars.

Allikreukel's response

Dankie Christo, weereens geluk met jul huwelik.

Allikreukel
Louis S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis S
With spouse/partner

Awesome.

Clean, neat, safe and near beach and shops.

Allikreukel's response

Thanks Dawn, you are a nice couple. Hope you enjoyed the Buff.

Allikreukel
Willie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V

Uitstekende akkommodasie.

Baie vriendelike eienaar. Woonstel was fantasties lekker. Skoon en netjies. Baie sentraal. Sal weer daar tuisgaan.

Allikreukel's response

Was heerlik om jul te ontmoet, maak weer so. Groete.

Allikreukel
Dewald D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dewald D
With spouse/partner

Wonderlike vakansie woonstel, stapafstand van die strand en winkelkompleks.

Baie lekker geleë, met alle nodige geriewe en baie skoon. Bestuurders is baie vriendelik. Strand en lekker eetplekke en winkels net 'n kort stappie oor die treinspoor.

Allikreukel's response

Dewald dit was aangenaam om jul te huisves, maak gerus weer so.

Allikreukel
Juli-ann D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juli-ann D

Had a lovely stay.

I had to plan an unexpected trip. I booked hoping that everything would be in order on such late notice. From the minute I confirmed and paid the deposit, I was contacted. Everything was super organised, clean and friendly people to deal with. The apartment looked exactly like the pictures on the website, it was exactly what I expected, close to amenities and walking distance to beach. Definitely worth visiting again.

Allikreukel's response

Thank you Juli-ann, nice meeting you.

Allikreukel
Madeleine B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine B
With spouse/partner

Baie goeie ligging en netjiese plekkie!

Ons het heerlik gebly in die woonstel. Alles wat jy nodig het en meer. Perfek geleë naby seefront met veilige parkering! Sal dit hoogs aanbeveel!

Allikreukel's response

Dankie Madeleine, ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Allikreukel
Hannetjie R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannetjie R
With spouse/partner

'n Heerlike, netjiese, goed geleë en veilige plek om te bly!

Kobus en Hannelie, baie dankie vir die pragtige, netjiese plek waarin ons kon tuisgaan tydens ons vakansie. Ons waardeer julle gasvryheid, asook die kommunikasie vandat ons die plek bespreek het, totdat ons die sleutels weer moes afgee. Alle reëlings was duidelik deurgegee. Ek sal hierdie plek definitief aanbeveel.

Allikreukel's response

Dankie Hannetjie, ek is bly dat julle tevrede is. Maak gerus weer so.

Groete

Hannelie

Allikreukel
Alida J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida J
Family with young children

Waarde vir geld.

Ons het eers 'n ander nommer een blyplekkie gehad in Hartenbos, maar nou is Alikreukel ons nommer een plekkie. Stapafstand van alles die belangrikste (no 1), voldoen aan alles wat jy nodig het. Het baie lekker gebly. Dankie, Hannelie.

Allikreukel's response

Dankie Alida, ek is bly dit is nou jou nommer een plekkie. Ek hoop om julle gou weer te sien. Het nou net die leefarea nuut gemeubelleer vir nog meer gerief. Ek gaan foto's oplaai sodra ek kans het. Groete, Hannelie.

Allikreukel
Kokkie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kokkie V
With spouse/partner

Heerlik.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies, alles wat jy nodig het. Lekker geleë en doen alles te voet. Baie gasvrye en vriendelike eienaars. Alles was goed gereël. Waarde vir geld. Hoogs aanbeveel.

Allikreukel's response

Dankie vir jou terugvoering, Kokkie ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die netheid.

Groete aan almal tuis.

Allikreukel
Leana J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana J
Family with young children

Ongelooflik lekker.

Baie dankie Hanneli. Dis die beste plek waar ons nog gebly het. Ek sal jou plek beslis vir almal aanbeveel. Skoon en netjies en als wat jy wil he en nodig het. Hanneli gaan uit haar pad op die verblyf lekker te maak. Ek gee die plek 'n 20/10. Mense julle sal nie 'n fout maak om hier te boek nie. Dis by die sentrum en strand. Weereens dankie Hanneli.

Allikreukel's response

Dankie Leana vir jou resensie, bly julle het lekker gekuier en dat julle veilig tuis is. Julle is pragtige mense.

Allikreukel
Anzelle D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzelle D
With spouse/partner

It was the most wonderful experience we've had in a long time.

The apartment was clean and near. It is located just in the right place, walking distance from the beach and shopping centre. We will definitely stay there again when we go for a holiday in Hartenbos. The beds sleep just like my own bed at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die wonderlikste ervaring wat ons in 'n lang tyd gehad het.

Die woonstel was skoon en baie baie netjies. Dit is net op die regte plek geleë, loopafstand van die strand, asook winkelsentrum. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons vakansie in Hartenbos hou. Beddens slaap nes my eie bed by die huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Anzelle baie dankie vir jou resensie, bly jul het geniet, kom gerus weer. Dankie dat jul die woonstel so netjies agter gelaat het.

Groete.

Allikreukel
Issie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Issie S
With spouse/partner

Baie goed.

Woonstel was baie skoon en ons het heerlik gebly!

Allikreukel's response

Issie, dit was aangenaam om julle te kon ontvang en ek hoop julle kom binnekort weer. Vriendelike groete.

Allikreukel
Heinrich E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich E
With spouse/partner

Rustig en netjies!

Ons het heerlik gebly! Die plek het alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou.

Allikreukel's response

Dankie Heinrich, dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Maak gerus weer so.

Allikreukel
Robert W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert W
With friends

Had a great stay, close to everything and so safe!

We would come and stay here again. Was such a great stay. Thanks Kobus and Hannelie for your friendly service and hospitality. Until next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier, naby alles en veilig!

Sal enige tyd weer hier kom bly. Was 'n baie lekker kuier. Dankie Kobus en Hannelie vir julle vriendelike diens en gasvryheid. Tot volgende keer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Robert ek waardeer dit. Seënwense, tot volgende keer.

Allikreukel
Winnie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winnie B
Family with teenagers

Baie lekker gebly, baie netjies en ligging is perfek.

Ons het regtig baie lekker gebly en ek sal hulle aanbeveel vir enige iemand. Die eienaars is ook regtig baie dierbaar.

Allikreukel's response

Dankie Winnie ek is bly julle het lekker gebly. Dankie dat jul die woonstel so netjies agtergelaat het.

Groete. Hannelie

Allikreukel
Sw V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sw V
With spouse/partner

Fantastiese plek, dis 'n moet-besoek.

Wens die tyd het ons toegelaat om nog 'n dag of twee daar te bly! Baie netjies en skoon binne en buite. Ook net 'n paar tree na die see waar mens lekker kan stap en eetplekke byna op jou voorstoep. Die gasheer en gasvrou is fantasties en gee regtig om vir hulle gaste. Dankie vir twee baie lekker dae.

Allikreukel's response

Beste Stephanie,

Baie dankie, ek stem saam! Dit is 'n lekker omgewing en ek is bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hannelie

Allikreukel
Lerina V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lerina V
Family with teenagers

Ons verblyf was gesellig met al die nodige fasiliteite beskikbaar en die perfekte ligging.

Allikreukel is perfek geleë en bied alles wat jy nodig het met die gerustheid van sekuriteit. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Ongelukkig het ons verblyf beeindig met 'n onnodige gebrek aan kommunikasie vanaf die personeel wie aan ons die sleutel besorg het en was onprofessioneel en sonder respek hanteer.

Coenie C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie C
With spouse/partner

Verblyf was heerlik, rustig en aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang deur Kobus en Hannelie. Die woonstel was netjies en skoon en ons verblyf was rustig en aangenaam. Ons kan Allikreukel beslis aanbeveel.

Allikreukel's response

Dankie Coenie, hoop julle is veilig tuis.

Allikreukel
Charon C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charon C
Family with teenagers

Nader aan lekker kry kan jy nie kry nie!

Baie geleë, fantastiese atmosfeer, modern, netjies, beskik oor al die benodighede, vriendelike eienaars, see en winkels letterlik loopafstand, lekker weer, selfs in die middel van winter!

Allikreukel's response

Dankie Charon, hoop jy is lekker bederf met jou verjaarsdag. Geniet die Kaapse sneeuweer en laat manlief die kagelvuur hoog brand.

Allikreukel
Magda V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Lovely experience.

We were warmly welcomed. Close to everything, could walk everywhere. Very neat and cute place. Will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlikste ervaring.

Ons is hartlik verwelkom. Ons is naby alles, kon oral stap. Baie netjies, oulike plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dit was 'n plesier om julle te ontvang, Magda. Dankie ook vir die lekker gesels.

Allikreukel
Chris S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
Family with young children

We had a lovely stay.

We had a nice stay at Allikreukel. The apartment was neat, clean and tastefully/comfortably furnished. It had everything that we needed in the kitchen, living room, bathrooms and bedrooms. The apartment is walking distance from the beach, shops and restaurants, which made it very convenient. The complex is safe and our children, 12 and 8, could run around on their own.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly!

Ons het baie lekker gebly in Allikreukel. Die woonstel is netjies, skoon en stylvol/gemaklik gemeubileer. Daar was alles in wat ons nodig gehad het in die woonstel van die kombuis, sitkamer, badkamer en slaapkamers. Die woonstel is loopafstand van die strand, winkels en restuarante wat dit baie gerieflik maak. Die woonstel-kompleks is veilig en ons kinders, 12 en 8, kon op hulle eie daarin beweeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Pragtige gesin en lekker gesêls, dankie vir jou resensie. Dankie vir die netheid waarmee jul die woonstel agtergelaat het. Hoop om jul gou weer te sien.

Allikreukel
Ansie R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie R
With spouse/partner

Genotvol.

Baie dankie Cobus en Hannelie, julle het ons tuis laat voel met jul verwelkoming. Allikreukel C38 - Alles netjies en skoon. Veilige omgewing en loopafstand van die strand. Inkopiesentrum 'n bonus. Hoef glad nie rond te ry nie. Sal vir seker terugkom. Wees geseënd.

Allikreukel's response

Ansie baie dankie en ek hoop die Vrystaatse winter behandel julle goed. Hoop om jul weer te sien.

Geseënde dag vir julle.

Allikreukel
Hennie L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie L
With spouse/partner

Fantastic.

Hospitality and kindness. We had a nice stay. Very nice area, walking distance to beach and shops. We will definitely go again and recommend it to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Gasvryheid en vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly. Baie lekker omgewing, Loopafstand na strand en winkels. Ons sal beslis weer gebruik maak en vriende verwys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Hennie en ek hoop om jul weer gou te sien.

Allikreukel
Charmaine V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine V
Family with teenagers

Fantasies beveel definitief aan.

Dankie Hannelie vir 'n pragtige goed toegeruste woonstel. Dit was skoon en netjies. Ons het lekker gekuier. Die ligging is wonderlik. Die heel week net gestap en motor veilig gelos.

Allikreukel's response

Ek is bly julle het lekker gekuier, maak weer so.

Allikreukel
Cobus N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus N
With spouse/partner

Baie netjiese en uitstekend.

Baie netjies en waarde vir geld. Uitkloktyd moet vooraf verwittig word want webtuiste (10:00) en Allikreukel (09:00) se tye verskil.

Allikreukel's response

Cobus jy is heeltemal reg dat uitkloktyd 10 uur is. Ongelukkig kon ek jul nie uitlaat nie omdat ek by my man was tydens sy operasie in Kaapstad. Die persoon wat jul uitgelaat het was onder die indruk dat jul 9 uur uit moes wees. Ek is bly dat ons dit telefonies kon uitstryk. Dankie vir jou begrip en weereens jammer daaroor.

Allikreukel
Unine V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Unine V
With friends

Everything was excellent!

Everything was clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was puik!

Alles was skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Unine, bly julle is veilig tuis. Dankie vir die skoon woonstel wat jul agtergelaat het.

Allikreukel
Susanne G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susanne G
With spouse/partner

Heerlike verblyf in alle opsigte!

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie dankie Hannelie vir 'n goed toegeruste en netjiese woonstel. Die ligging is absoluut fantasties. Die enigste negatief is dat ons kuiertjie heeltemal te kort was!

Allikreukel's response

Susanne, ek is bly julle het dit geniet. Volgende keer rek ons die kuier.
Baie groete en ons glo die regte Kaapse nat winter, is weer terug vanjaar.

Allikreukel
Kariema W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kariema W
With spouse/partner

Alles was perfek.

Akkommodasie se ligging, netheid en veiligheid is uitstekend en waarde vir geld.

Allikreukel's response

Dankie Kariema, ek is bly julle het waarde vir jul geld gekry.

Allikreukel
Collin T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Collin T
Family with teenagers

Tuiste weg van die huis!

Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het en alles was baie skoon! Vir ons kinders was alles loopafstand bereikbaar en so het ons ons vakansie baie geniet!

Allikreukel's response

Dankie vir jou resensie, Collin. Ek is dankbaar julle is veilig terug vanaf Namibië.

Allikreukel
Richard V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard V
Family with young children

Beste akkommodasie wat ek nog in Hartenbos gehad het.

Met aankoms was ons baie vriendelik deur die eienaar verwelkom. Die foto's beskryf nie hoe perfek die plekkie is nie. Dit was baie skoon en netjies. Jy kan letterlik jou voertuig afskakel en vakansie geniet aangesien jy by Hartenbos se nuwe winkelsentrum, hoofswemstrand en nog meer is. Alles en nog meer was beskikbaar in die woonstel. Die lekkerste van die aankoms was, jy hoef nie 'n inventory inspeksie lys te voltooi nie, gewoonlik neem dit nogal lank. Ek sal in die vervolg net na hierdie woonstel in Hartenbos gaan. Baie dankie Kobus, Hannelie vir julle gasvryheid en baie netjiese plekkie.

Allikreukel's response

Dankie Richard, altyd lekker om sulke terugvoer te ontvang, dit motiveer my om nog beter diens te lewer.
Bly julle is veilig tuis.

Allikreukel
Ronelle D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle D
With friends

Fantasties.

Volledig toegeruste, netjiese woonstel met 'n fantastiese ligging naby geriewe en die strand - baie vriendelik ontvang en behandel deur eienaars. Hóógs aan te beveel!

Allikreukel's response

Dankie Ronelle vir jou resensie, alles wat mooi is vir julle en sterkte met sy optrede hier op Hartenbos gedurende die Feesseisoen.

Allikreukel
Maretha L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha L
With spouse/partner

Five star accommodation within walking distance of everything!

We had a great stay. The unit is well-equipped, sparkling clean and very comfortable for the two of us. The location is excellent because we could walk everywhere we wanted to be.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vyfster verblyf binne stap afstand van alles!

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus, silwerskoon en baie gerieflik vir ons twee. Die ligging is uitstekend omdat ons orals kon stap waar ons wou wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Maretha, ek is bly julle kon bietjie uitspan. Voorspoed met die boerdery en kom kuier weer.

Allikreukel
Tina M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina M
With spouse/partner

Dit was uitstekend.

Dit is 'n awesome plekkie, baie veilig en baie skoon, sal enige iemand aanbeveel om daarnatoe te gaan.

Allikreukel's response

Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Geniet die res van jul vakansie.

Allikreukel
Ronnie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie D
With spouse/partner

We had a great stay and enjoyed it.

Was good and kindly received by Kobus. Explained everything very nicely to us, what we may and may not do. Will definitely make use of LekkeSlaap again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie lekker gebly en dit geniet.

Was baie goed en vriendelik ontvang deur Kobus. Het alles baie mooi aan ons verduidelik, soos wat ons mag en nie mag doen nie. Sal defnitief weer van LekkeSlaap gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Ronnie, ons is bly julle het dit geniet en weereens dankie vir die blatjang.
Groetnis
Hannelie

Allikreukel
Ronelle V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle V
With spouse/partner

Netjies en veilig verblyf.

Vriendelike ontvangs, skoon goed toegeruste woonstel, loopafstand van winkels en die see.

Allikreukel's response

Dankie Ronelle, kom gerus weer.

Allikreukel
Jan L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan L
With spouse/partner

Salig.

Dankie vir julle moeite! Ons het heerlik gebly. Woonstel baie gerieflik, skoon met alles wat jy nodig het. Wasmasjien 'n bonus. Loopafstand van alle geriewe en die strand. Sal mees beslis weer hier kom kuier.

Allikreukel's response

Dankie Jan, ek is bly julle het lekker gekuier.

Allikreukel
Elma B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma B
With spouse/partner

It was fantastic!

Spotless, luxurious apartment, well appointed. We had a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Woonstel is baie skoon, luuks en goed ingerig. Ons het baie lekker daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Elma, ek is bly julle het lekker gebly.

Allikreukel
Lourens O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens O
With spouse/partner

Alles wat ons nodig gehad het.

Ontvangs was baie vriendelik, verblyf was uiters aangenaam.

Allikreukel's response

Dankie Lourens, ek is bly jul het die verblyf geniet.

Allikreukel
Jan V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

You won't find any better hospitality than this!

Kobus and Hannelie treated us to the most wonderful stay! The unit was fully equipped and spotlessly clean. Allikreukel is excellently located within walking distance of the beach, restaurants and shops. We would definitely want to stay there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beter gasvryheid sal jy nêrens kry!

Kobus en Hannelie het ons bederf met uitstekende verblyf! Die wooneenheid was volledig toegerus en silwerskoon. Allikreukel is uitstekend geleë binne loopafstand van die strand en ook eetplekkies/winkels. Ons sal sekerlik weer in die toekoms daar wil oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Jan, ons ontvang julle weer met graagte.

Allikreukel
Francois J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois J
Family with teenagers

Was rustig en so warm gevoel in die woonstel.

Die woonstel is pragtig, netjies en skoon gewees. Die beddegoed het so lekker skoon reuk gehad en die breekware netjies. Mens kan net ontspan want jou voertuig is veilig, dit is loopafstand van als wat jy nodig het, die kinders kan hul eie ding doen, als is vir hulle loopafstand so Pa en Ma hoef nie heeltyd "taxi" te ry nie. As jy nie lus is vir kosmaak nie, stap oor die straat en gaan eet ietsie vinnig en maklik naby die woonstel. Dankie vir die lekker verblyf, dit was heerlik!

Allikreukel's response

Dankie Anneke, dis mos die hele idee en dit is vir Pa en Ma om te ontspan. Bly julle het dit geniet. Pluimpie vir jul netheid.

Allikreukel
Janet N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet N
Family with young children

Lovely accommodation.

It was a lovely surprise. Everything was neat and clean with everything you need and more. The owners are also very friendly and helpful. It was really great. Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf.

Dit was 'n heerlike verrassing. Alles was netjies en skoon, met alles en nog meer wat nodig was. Die eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam. Voorwaar heerlike verblyf gewees. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Janet, ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om jul weer te sien.

Allikreukel
Anton O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton O
Family with young children

Fantastic!

We had a great time. Apartment was very clean and comfortably equipped. Outstanding service and we will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons het heerlik gekuier. Woonstel was skoon en baie gerieflik toegerus. Diens was uitstekend en ons sal beslis weer gaan kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Anton, Ek hoop jul het veilig gery.

Allikreukel
Lizane W - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizane W
Individual traveler

Would definitely go there again and strongly recommend.

Was lovely to stay there. Very well equipped apartment. Very clean and neat and close to the centre of town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal definitief weer daar gaan bly en dit ten sterkste aanbeveel vir vriende!

Dit was heerlik om daar te bly. Baie goeid toegeruste woonstel. Baie skoon en netjies en lekker naby die kerndorpsgebied.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek is bly jy het dit geniet. Dit is darem 'n lekker omgewing.

Vriendelike groete

Allikreukel
Patrick H - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Patrick H
With spouse/partner

Safe and convenient accommodation.

The accommodation is conveniently located. Security is great. The accommodation doesn't provide towels, which could be a problem. Ventilation in the bathroom could also be problematic during summer. Bathroom is cramped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige en gerieflike verblyf.

Die akkommodasie is gerieflik geleë. Die sekuriteit is goed. Die verblyf voorsien nie handdoeke nie, wat nogal 'n probleem kan wees. Ventilasie in die badkamer kan 'n probleem wees in die somer. Badkamer beknop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Baie dankie vir jou terugvoering. Wat handdoeke aanbetref was daar met jou bespreking aangedui dat dit nie voorsien word nie. Met jou aankoms het ek jou die rede gegee waarom nie, en die rede was dat handdoeke dikwels misbruik word as strandhanddoeke. Hou ook in gedagte, dit is selfsorg akkommodasie. Die badkamer beskik oor 'n ventilasie venster regoor die toilet, ek is jammer jy het dit nie gesien nie. Ek stem saam dat die badkamer beknop kan wees, sou meer as een persoon op 'n slag dit wil gebruik, maar dit is darem funksioneel en heel gerieflik.
Vriendelike groete
Hannelie

Allikreukel
Annalizr E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalizr E
Family with teenagers

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker naweek/vakansie.

Baie netjies, goed toegerus en baie aangename verhuurders.

Allikreukel's response

Dankie Annalize, hoop om jul weer te ontvang. Julle is net so pragtig.
Vriendelike groete.

Allikreukel
Elsabé K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé K
Family with teenagers

Everything was clean and neat and lovely.

Like I already said, there was nothing wrong. Maybe they can get a ceiling fan.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Als was skoon en netjies en was heerlik.

Soos ek reeds gemeld het met die resensie hierbo is en was daar niks fout nie, miskien 'n dakwaaier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allikreukel's response

Dankie Elsabè.

Allikreukel
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: C38 Allikreukel, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNzcxZWVjLWQxZDktNDI5Ny1iY2MzLTU3NzM2OGFjN2U2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 4 people) 59 5 1 5 C38 Allikreukel Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.126077790738 22.115298283752
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!