Aloe Croft
Review Summary
Philisiwe M - Nov 2019
Overall score
Very beautiful place to stay, warm welcoming note, everything was perfect, thank you, hope to see this place again very soon.
Mike B - Sep 2019
Overall score
It was okay.
Aloe Croft's response
Thank you for your valuable input Mike, we do appreciate your feedback & have noted where improvements can be made.
Anya R - Jun 2019
Overall score
Definitely a home away from home.
Aloe Croft's response
Baie dankie, Anya. Ons is so bly dat julle so tuis by Aloe Croft gevoel het!
Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.
Lana M - Jun 2019
Overall score
Always lovely to stay at Aloe Croft.
Aloe Croft's response
Thank you Lana, we were so very pleased to have you back with us and look forward to hosting you again on your travels to the Midlands!
David K - Jul 2018
Overall score
Aloe Croft is good, neat, clean, safe and definitely value for money.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aloe Croft is topgehalte, netjies, skoon, veilig en vir seker waarde vir geld.
Aloe Croft is 'n ongelooflike besonderse plek en bied jou alles waaraan jy kan dink. Skoon akkommodasie, 'n volledige kombuis met alles waaraan jy kan dink, selfs 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die groot stoep maak dit bitter lekker vir families en vriende om te kuier tot laat en die uitsig is regtig besonders. Tevrede kliëte/gaste is vir seker hoog op die eienaar se lys. Die foto's doen nie regtig justice aan Aloe Croft nie, aangesien jy iets baie mooiers gaan kry as wat jy op die foto's sien. Hou aan met die goeie werk!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aloe Croft's response
David baie dankie vir julle aanmoedige resensie. Dit was inderdaad ‘n voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle hier by ons te hê. Ons hoop dat julle weer in die nabye toekoms weer hier sal kom kuier.
Lana M - Jun 2018
Overall score
The room was cosy and spotlessly clean, with a host of extra little touches that made it wonderful.
Read moreAloe Croft's response
Thank you, Lana, it was so lovely to meet you and I'm so pleased that you enjoyed your stay with us! Until next time, Bon voyage!
Joanne M - Jun 2018
Overall score
Incredible hospitality in a tranquil location, well equipped. Clean, safe and modern accommodation.
Read moreAloe Croft's response
Joanne thank you so much for your kind words and lovely review! It was such a pleasure having you and Fred over for the Comrades weekend. Well done on your excellent run and we do hope to see you again in the near future on this side of our beautiful country.
Anneke G - Jun 2018
Overall score
Clean, best value for money in the Midlands Meander. Won't stay somewhere else when I'm in the area in future.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, beste waarde vir geld in die Midlands Meander. Sal nie weer op ander plek bly as ons in die omgewing is nie.
Baie mooi skoon, beste waarde vir geld in die Midlands Meander. Die foto's op die website gee glad nie vir jou regtig 'n idee hoe stunning dit is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aloe Croft's response
Baie dankie vir jou gawe woorde Anneke, ek is so bly om dit te hoor. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien!
Danie L - Mar 2018
Overall score
Mooi omgewging met 'n gepaste enkelkamer met alles wat ek benodig.
Aloe Croft's response
Dankie Danie, ek is baie bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het.
Dit was 'n plesier om jou hier te hê en hoop ons sien jou weer in die nabye toekoms.
Bertha G - Feb 2018
Overall score
Heerlike verblyf.
Aloe Croft's response
Baie dankie Bertha, ek is baie bly om te hoor dat jy jou tyd hier by ons geniet het. Ons hoop jy maak weer ‘n draai hier wanneer jy weer in ons area is.
Monique V - Dec 2017
Overall score
Ongelooflik lekker.
Aloe Croft's response
Groot plesier Monique, ek is so bly dat julle die tyd hier by ons geniet het en ons sien uit om julle weer hier by Aloe Croft te huisves.
Nadia V - Oct 2017
Overall score
Uitstekende kliëntediens.
Aloe Croft's response
Baie dankie Nadia, dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer te sien! Dankie dat julle alles so mooi netjies vir ons gelos het, julle is enige tyd weer hier welkom.
Daleen G - Sep 2017
Overall score
Uitsonderlik.
Read moreAloe Croft's response
Baie dankie Daleen, vir jou aanmoedigende resensie. Dit was 'n groot plesier om jou te huisves en ons hoop dat jy in die nabye toekoms weer hier by Aloe Croft sal kom bly.
Marius B - Aug 2017
Overall score
Absolutely fabulous and excellent.
Read moreAloe Croft's response
Marius,
Thank you for your kind and encouraging review. It was an absolute pleasure hosting you and your special family. We hope to see you all again in the near future whether it be to attend another one of the many sporting events that take place in the Midlands or just to 'get away from it all' for a relaxing weekend away. Until then, take care!
Marilise V - Aug 2017
Overall score
Rustige atmosfeer.
Aloe Croft's response
Baie dankie Marilise, dit was 'n groot plesier om julle hier by Aloe Croft te hê. Ek is baie bly dat julle hier goed uitgerus het en ek hoop dat ons julle weer in die nabye toekoms sal sien.
Albé N - Jul 2017
Overall score
Nice accommodation in a safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker verblyf in 'n veilige omgewing.
Ons het ongelooflik lekker gebly. Pragtige plek en het gevoel soos huis weg van die huis af. Jenni het baie moeite gedoen vir ons en ons het die verblyf baie geniet. Ek sal Aloe Croft enige tyd aanbeveel en ek sal beslis weer daar bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aloe Croft's response
Baie dankie Albé, dit was 'n groot plesier gewees om jou gesin by Aloe Croft to hê! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!!
Lauretta B - May 2017
Overall score
Excellent facilities and client services from a very dedicated owner who is clearly focused on the comfort and welfare of her guests.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlike geriewe en kliëntediens van 'n baie toegewyde eienaar wat duidelik gesteld is op die gerief en welsyn van haar gaste.
Ons het die verblyf en persoonlike aandag deur die eienaar baie hoog op prys gestel. Het nooit gevoel dat ons privaatheid bedreig word nie en het heerlik geslaap en baie lekker op die stoep gekuier en die omgewing en aandgeluide geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aloe Croft's response
Baie dankie Lauretta, ek is so bly dat julle die naweek by Aloe Croft geniet het. Dit was wonderlik om sulke gawe mense soos julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer in die nabye toekoms te sien as julle weer in die gebied kom kuier.
Christelle M - May 2017
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker verblyf.
Aloe Croft is presies soos wat die foto's wys. Die woonstel was baie netjies en skoon. Alles wat mens benodig word voorsien. Jenni is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer by Aloe Croft oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aloe Croft's response
Baie dankie Christelle, dit was 'n groot plesier om julle hier by Aloe Croft te hê en ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 57 Sakabula Drive, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- All ages welcome