The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aloe Penny | TravelGround
+12

Aloe Penny

9 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 9 reviews for Aloe Penny
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Irrene' D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irrene' D
With spouse/partner

Netjies, onvergeetlik, vriendelikste eienaars.

Dit is 'n baie netjiese plek (lyk presies soos op foto's), rustige plek. Ons was met ope arms verwelkom. Ongelooflike vriendelike eienaars.. Die tannie en oom het uit hulle pad uit gegaan om moeite te doen. Ons het nie eers ontbyt bestel nie, maar ons was bederf met eetgoed. Ons sal vir seker weer Aloe Penny besoek. Baie dankie!

Aloe Penny's response

Irrene baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons waardeer dit baie.
Dit was wonderlik om julle hier te kon hê.

Mooi wense
Chris en Sandra

Aloe Penny
Louis D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
With spouse/partner

Ongelooflike netjiese plekkie en baie aangename gasheer en -vrou.

Uitstekende verblyf en waarde vir geld. Die eienaars is hartlike mense en het uit hul pad gegaan om alles so gemaklik as moontlik vir ons te maak. Niks was te veel moeite nie. Die ontbyt was 'n aangename verrassing en ook die pragtige orgidee vir ons huweliksherdenking! Baie dankie, Chris en Sandra, julle het ons naweek ekstra lekker gemaak met julle gasvryheid en vriendelikheid!

Aloe Penny's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word wardeer. Bly julle het dit geniet. Altyd welkom.!!
Chris en Sandra

Aloe Penny
Jaco K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco K
With spouse/partner

Fantastic!

The most beautiful place with the friendliest host and hostess. Everything they do comes from the heart. The apartment is comfortable, clean and neat. The bed is cozy! And then that breakfast package was delicious! Their unit and service should be used as the standard for guesthouses.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Die mooiste plekkie met die vriendelikste gasheer en -vrou. Alles wat hulle doen kom uit die hart uit. Die woonstel is gemaklik, skoon en netjies. Die bed is snoesig! En dan daai ontbyt pakkie was lekker! Hulle eenheid en diens moet gebruik word as die standaard vir gastehuise.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aloe Penny's response

Beste Jaco
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Julle gerief is ons plesier.
Altyd welkom.
Chris en Sandra

Aloe Penny
Rika L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika L
With spouse/partner

Absolutely excellent.

Warm and friendly welcoming. I've never seen such a clean place. Absolutely wonderful. Well equipped and convenient. The best welcoming and the breakfast surprise when we returned from our function was wonderful. Would definitely stay there again and recommend Aloe Penny. The photos on the website is a good representation of what you'll find.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut puik.

Warm en vriendelike verwelkoming. Nog nooit so 'n mooi en skoon plek gesien nie. Absoluut wonderlik. Goed ingerig en gerieflik. Die beste verwelkoming en die ontbyt-verrassing toe ons die aand terugkom na ons funksie was wonderlik. Sal beslis weer daar oorbly en beveel Aloe Penny beslis aan. Die foto's op die webtuiste is presies soos die plek regtig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aloe Penny's response

Beste Rika
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.
Mooi wense
Sandra Lötter

Aloe Penny
Heleen O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen O
With friends

Super-vriendelike en effektiewe diens!

Ek en my man en vriendin het in Aloe Penny gebly vir 'n troue wat ons in die area bygewoon het. Ons is baie hartlik ontvang en geen moeite is ontsien nie. Ons eenheid was baie netjies en skoon en alles was in werkende orde. Ek sal hierdie beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n troue of funksie in die area het en plek nodig het om te bly.

Aloe Penny's response

Beste Heleen,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.

Ons is baie bly dat julle verblyf hier 'n positiewe ervaring was. Julle is altyd welkom hier.

Mooi wense,
Sandra Lötter
Aloe Penny

Aloe Penny
Elma E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma E
With friends

Uitstekend.

Baie mooi en gerieflik. Vriendelike ontvangs.

Aloe Penny's response

Beste Elma

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Alles wat mooi is.

Sandra
Aloe Penny

Aloe Penny
Marlene B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
With spouse/partner

Definitely 5-star grading.

We had a warm welcome. The hosts made us feel at home. The unit was very neat. The back up batteries that were already there in case of load shedding was great. Sandra even surprised us with a precooked breakfast. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis 5 ster-gradering.

Ons het 'n baie warm, hartlike verwelkoming gehad. Die gashere het ons onmiddellik baie welkom laat voel. Die eenheid was onberispelik netjies en het ons sommer tuis laat voel. Die bystand batterye ens. wat gereed gestaan het sou daar 'n kragonderbreking wees is ook mooi geïnstalleer en gereed vir gebruik. Sandra het ons self verras met 'n voorafbereide ligte ontbyt. Baie dankie. Ek sal beslis weer hier bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aloe Penny's response

Beste Marlene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word waardeer.
Ons is baie bly dat julle verblyf hier by ons 'n positiewe ervaring was. Dit is wat ons graag vir al ons gaste wil hê.
Julle is altyd welkom.
Alles wat mooi is.
Sandra Lötter

Aloe Penny
Ignus F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ignus F
With spouse/partner

Was so lekker om so vriendelik verwelkom te word met die lekkernye en welkombrief.

Was lekker bederf van ons daar aangekom het tot ons weer gery het, van die vars vrugte tot die lekker koekies ens. Besonderse gasvryheid ervaar. Dierbare eienaars.

Aloe Penny's response

Beste Ignus. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hier by die Aloe Penny wil graag hê ons gaste moet tevrede en gelukkig wees.
Beste wense
Chris en Sandra

Aloe Penny
Rob V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rob V
With spouse/partner

Perfect new spacious apartment, close to the Cullinan mine and also not far from Pretoria.

Apartement in the garden of the owners is recently in the rental. Contents so brand new. Great bed and lots of closet space in the air conditioning bedroom. Nice spacious bathroom with great shower. In the living room there is a sofa and 2 chairs. The open kitchen is fully equipped and everything is new. Outside under a canopy is a large table with 4 chairs. Car is parked behind a high fence. The apartment is cleaned daily. Owners very helpful and very nice. Safe area. Highly recommended.

Aloe Penny's response

Thank you very much Rob, we are glad that you had a great time. May you have many happy travels ahead.

Aloe Penny
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 13:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Penny Street, Rayton, 1001, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87fa74909599aca9e240c91f0c566bb8afba672d6a47e84053282ce28e206761c0cc494373a5e8a0bb57b293fbe92e7067bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 9 5 1 5 13 Penny Street Rayton 1001 Gauteng 0860 022 102 13:00-21:00 10:00 -25.737205838792 28.53768317791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!