Vyf Brakke Fonteinen Accommodation at Aloe Ridge Self-Catering | TravelGround
+55

Aloe Ridge Self-Catering

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 13 reviews for Aloe Ridge Self-Catering
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
3.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Etienne S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne S
With spouse/partner

Fantasties.

Lekker plekkie met fantastiese mense!

Henriette F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette F
Individual traveler

It was a wonderful experience.

Jackie's reception was exceptionally friendly. Beautiful new unit tastefully and modernly furnished with everything needed for comfortable stay. Clean and neat. I would love to stay there again and can highly recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ervaring.

Jackie se ontvangs was uitsonderlik vriendelik. Pragtige nuwe eenheid wat smaakvol en modern gemeubileer is met alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Skoon en netjies. Ek sal graag weer daar bly en kan dit sterk vir enigeen aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corlia H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia H
Individual traveler

Home away from home.

A very clean house with a well-kept garden. Friendly reception. I definitely plan to visit you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tuiste weg van die huis.

'n Silwerskoon baie goed ingerigte huis met mooi versorgde tuin. Vriendelike ontvangs. Ek beplan om julle beslis weer te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aloe Ridge Self-Catering's response

Baie dankie, Corlia.
Ek waardeer dit opreg. Ons sien uit jou weer te sien.
Groete,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Annalene T - May 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annalene T

We had an okay stay.

I was a bit disappointed with the accommodation. I feel like she wasn't honest by not telling us about the fact that they are busy with an expansion. Our main bedroom is located against the highway with cars driving past the whole time. I recommend that they include enough toiletpaper and cleaning services with the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het oraait gebly.

Ek was so klein bietjie teleurgesteld oor die verblyf gewees. Ek voel sy was nie eerlik genoeg om te se hulle is tans besig om aan te bou nie. Ons hoofslaapkamer is teen die pad gebou waar die hoofweg is, heeltyd karre wat daar gery het. Voorstelle dat daar genoeg toiletpapier is en dat daar 'n skoonmaakdiens by die pakket ingesluit is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mark C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark C
Family with teenagers

Goeie, vriendelike diens.

Ons het 'n baie vriendelike verwelkoming beleef. Die plekkie is skoon en alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker daar gebly. Die gasvryheid was van uitstaande gehalte. Dankie Jacky.

Willem L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem L
With friends

Pragtige plek op deurreis.

Uitstaande huis met goeie inrigting, klein maar fyn. Veilig erf, skoon.Net langs die pad is baie verkeer, maar dit het ons nie gepla nie. Lekker beddens.

Aloe Ridge Self-Catering's response

Baie dankie, Willem. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Ek vertrou die res van julle reis is 'n avontuur.

Groete,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Gayronese W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gayronese W
With spouse/partner

Baie rustig en perfek vir rus.

Baie aangenaam en rustig.

Aloe Ridge Self-Catering's response

Baie dankie Gayronese, dit was lekker om julle te ontmoet.

Ek hoop ons sien julle weer.

Groete,
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Magdalena S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalena S
With spouse/partner

Ons het woes lekker gebly!

Die huisie is pragtig! Die mense besonders! Alles was lekker. Vir ons as Gautengers sou ons nader aan die see wou wees, maar mens het maklik gery om by enige strand in die omgewing uit te kom.

Lina V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lina V
With spouse/partner

Friendly, safe and neat.

Very friendly welcoming. Unit is neat. Parking is safe at the unit, which is a huge plus these days. Seeing as it's close to the N2, the traffic may bother some guests. The other plus us that it's close to the Langeberg shopping centre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, veilig, netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Eenheid is netjies. Veilige parkering by eenheid, wat deesdae 'n groot pluspunt is! Aangesien dit naby die N2 geleƫ is, kan die voortdurende verkeer vir sommige gaste dalk steurend wees. Die ander pluspunt is dat dit naby die Langeberg-winkelsentrum, ens. geleƫ is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aloe Ridge Self-Catering's response

Hallo Lina
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien gou weer.
Groete
Jackie

Aloe Ridge Self-Catering
Hennie C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie C
With spouse/partner

Lekker.

Baie lekker gebly. Stil en rustig.

Janine P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine P
With spouse/partner

Ongelooflik lekker en baie veilig vir motorfietsryers en die eienaars baie gasvry.

Baie dankie aan Jacky en haar mense wat ons so welkom laat voel het en ons het lekker vakansie gehou en die Buffalo bygewoon. Dankie Jacky vir die konfyt en ja ons reeds geboek.

Louna-mari T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louna-mari T
With spouse/partner

Pragtig, netjies en pragtige eienaars!

My ouers kan nie uitgepraat raak nie, en sal beslis weer terug na Aloe Ridge se gasvryheid, vriendelikheid en pragtige veilige akkommodasie. Ek sal beslis self ook gaan, dankie julle sien ons gou weer.

Alana Leigh B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alana Leigh B
Individual traveler

Pleasant, beautiful units, tranquil.

The owners are open and friendly, it felt like my own place from the moment I arrived.

From R770
per night (for 2 people)
From R770
per night (for 2 people)
From R770
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 Etienne Street, Island View, Mossel Bay, 650, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAib42NcnDMnEjh2weiqQ2jRj9hVZl06332WItVKvPGrcRFP1nJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R770  per night (for 2 people) 13 5 1 5 22 Etienne Street Island View 650 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.147492892412 22.098242640495
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com