The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Alpine Inn | TravelGround
+35

Alpine Inn

Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 79 reviews for Alpine Inn
Cleanliness
4.4/5
Service
4.1/5
Location
4.2/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.2/5
Chantelle S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle S
Family with young children

Was baie lekker, alles op standard.

Baie vriendelik verwelkom en Sommer vinnig die WiFi-pin gegee. Die bed slaap verskriklik lekker en alles was net heerlik. Die WiFi wou nie opvang in ons kamer nie en daar was kossies van die vorige persoon nog in die yskassie. Andersins was dit baie lekker.

Michael L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael L
With spouse/partner

Well appointed. Excellent location to Fancourt.

Good value. Clean and next to Fancourt.

Corine B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corine B
Family with young children

Good value for money.

Clean and tidy. Very central. Definitely recommended. Local Spar had everything we needed.

David D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David D
With spouse/partner

Ontspanne, rustige en gemoedelike atmosfeer.

Pynlik netjies en best uur lewer vriendelike diens. Het volkome gemoedsrus ervaar. Sal weer daar bly en dit ten sterkste aan enigeen aanbeveel. Absolute waarde vir geld.

Erika P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika P
With spouse/partner

Pragtige plek, gawe mense, skoon, goed geleë. Boek maar gerus!

Netjiese plek en vriendelike mense. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Joachim Ulrich R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joachim Ulrich R
With spouse/partner

Lekker oornagplek, skoon met 'n kombuisie, badkamer en veilige parkering.

Ons het gehou van die Alpine Inn omrede dis maklik om te vind. Kamer aangenaam, netjies en skoon en TV werk. Lekker warm water vir die stort. Toegerus met 'n yskassie en 'n mikrogolf. Dis al wat jy benodig.

Thomas K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thomas K
With friends

Nice and neat.

Good location.

Alpine Inn's response

Dear Thomas,
Thank you for taking the time to review Alpine Inn. We are happy hat you enjoyed your stay, and we hope to host you again in the future. Kind regards, Susan.

Alpine Inn
Chris V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With spouse/partner

Baie lekker oornagslaapplek.

Skoon en netjiese plek.

Magda D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Magda D
With spouse/partner

As jy vakansie atmosfeer verwag, gaan jy teleurgesteld wees, hierdie is alledaagse verblyf.

Mens verwag meer vir die prys wat jy betaal. Nie die ideale ligging vir 'n vakansie nie. Braaigeriewe baie onpersoonlik. Kombuis was met die minimum eetgerei toegerus. En ook nie in goeie toestand nie. Onvoldoende eetgerei vir die 2 slaapkamer verblyf waarin ons tuis gegaan het.

Etienne P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne P
With spouse/partner

Awesome.

Baie lieflike verblyf. Pragtig plek en baie netjies.

Marius D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marius D
With spouse/partner

Ideaal.

Ons moes inderhaas verblyf kry naby die lughawe, en hierdie was absoluut ideaal vir ons. Vriendelik ontvang en gehelp. Ons sal weer gaan.

Erna D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erna D
With spouse/partner

Netjies en gerieflik, maar baie verkeer geraas.

Akkommodasie bied gerieflike en netjiese verblyf. Personeel is behulpsaam. Ongelukkig reg langs R404 en baie verkeer lawaai.

Diane F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane F
Family with young children

Very friendly and tidy.

Die plek was regtig die moeite werd. Baie netjies en waarde vir jou geld.

Charlie G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlie G
Family with young children

Fantastic.

Tranquil and safe, beautiful view from the second storey. No complaints, just maybe bring the price down a little.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Rustig en veilig, mooi uitkyk vanaf tweede verdieping. Geen klagtes, miskien net prys bietjie afbring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boet T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Boet T
With spouse/partner

Clean in general.

The room and bathroom was clean and neat. The kitchen not so much. The bin was dirty, there were only a knife and fork, although we were two guests. There was a glass bowl with a lid. The bowl broke at some point and was glued back together. I refuse to dish food in that - it is unhygienic. There was a gas stove next to the basin. In the cupboard under the sync is a gas bottle which looked bad as well. There was 1 frying pan with a lid and 2 pots. I took the frying pan out to wash. I cleaned it with Chemico and it looked good. I could use it. When I took out the first pot I felt sick - it was black/burnt inside. I left everything and didn't open the cupboard after that. Parking was a problem - not enough space for everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oor die algemeen skoon.

Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Die kombuis het veel te wense oorgelaat. Die asblik was vuil, daar was net een mes en vurk, alhoewel ons twee persone was. Daar was een glasbakkie met 'n deksel. Die bakkie het een of ander tyd gebreek en is met gom aanmekaar geplak. Ek weier om kos daarin te skep - nie higiënies nie. Daar is 'n gasstofie langs die wasbak. In die kassie onder die wasbak is die gasbottel wat ook baie sleg lyk. Daar was een braaipan met 'n deksel en twee kastrolle. Die braaipan het ek uitgehaal om te was. Ek het dit met Chemico geskuur en toe het dit goed gelyk. Ek het kans gesien om dit te gebruik. Toe ek die eerste kastrol uithaal, wou ek naar word, dit was swart aangepak/gebrand binne. Ek het alles net so gelos en nie weer daardie kassie oopgemaak nie. Die parkering is ook 'n probleem - nie genoeg vir almal nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacqueline C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jacqueline C
Family with young children

Lekker plek om 1 aand oor te slaap.

Daar is baie ruimte vir verbetering. Ons grootste probleem was dat ons met warm water gesukkel het, aangesien die woonstel bo ons wat 6 mense kan neem en ons, ook 6 mense, net 1 geyser moes deel! Snaakse reuke in die sitkamer. Remotes het nie batterye in gehad nie. Asblik was stukkend. Daar was meer verkeerd as reg en vir daardie prys per nag verwag mens 'n 3 ster om 'n 3 ster te wees, nie 'n 1 ster nie.

Monique O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique O
Family with young children

Pretty room, location was perfect, and it felt like home.

The room and bed was nice and comfortable. Good reception, private and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamer, ligging was perfek en het gevoel soos my huis.

Die kamer en bed was heerlik gemaklik. Goeie ontvangs, privaat en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alpine Inn's response

Dear Monique,
Thank you so much for taking the time to review your stay. We are delighted that you enjoyed your accommodation. Thank you for staying with us.

Kind regards,
Susan.

Alpine Inn
Corne L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corne L
With spouse/partner

A pleasant experience.

Everything was spotless. The white linen was clean and fresh. The beds and mattresses were excellent. Three days of excellent service and a nice, quiet neighbourhood.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Aangename ondervinding.

Alles was silwerskoon. Die wit linne vars. Beddens en matrasse uitstekend. Drie dae van puik diens in 'n aangename buurt uit die gewoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alpine Inn's response

Dear Corne,
Thank you very much for your feedback. We are happy that you were happy!
Kind regards,
Susan.

Alpine Inn
Stacey L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Stacey L
Family with young children

Onpersoonlik met basiese fasiliteite wat nie werk nie.

Ons het vir twee nagte daar oorgebly. Die diens was baie onpersoonlik en van die basiese fasiliteite soos die ketel was vuil en die tweede ketel wat ons gekry het was stukkend en bo-op alles was die toilet verstop. Toe ons hulle in kennis stel van die toilet wat verstop is, toe bevraagteken hulle hoe ons die toilet gebruik. Vir die prys, was dit nie die moeite werd nie en ons sal nie hierdie plek aan enige iemand aanbeveel nie.

Schalk V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Schalk V
With spouse/partner

Baie klein en beknop.

Die kamer (20) was baie donker omdat daar 'n kas voor die venter was. Die kamer is baie klein, en as jy 'n ekstra matras insit vir 'n baba is daar geen spasie nie.

Duan B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duan B
Family with teenagers

Heerlik en rustig.

Baie mooi en netjies, vriendelike mense.

Zjak D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zjak D
With spouse/partner

Baie netjies, gemaklik en professioneel.

Dit was 'n baie lekker verrassing om die uitleg van die gastehuis te sien en dat dit soos 'n klein dorpie binne die gastehuis is en baie aangenaam. Baie netjies en gemaklik. Ons ontvangs was vriendelik en professioneel en baie goeie waarde vir geld, het bo my verwagtinge gegaan.

Jan J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan J
With spouse/partner

Uiters skoon, netjies en vriendelike verblyf.

Heerlike vakansie atmosfeer oor ou/nuwe jaar. Losstaande huisies ideaal, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang en waarde vir geld.

Raedawn W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raedawn W
With spouse/partner

Wonderlik rustig.

Dit was fantasties, rustig en pragtig!

Pearl S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pearl S
Family with young children

Value for money, clean and comfortable.

The place was clean and our self catering unit had everything we needed. I would recommend that the owners have DSTV connected though, that was the only problem we had.

Elsa K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Elsa K
Individual traveler

Ek dink dis te duur vir wat jy kry.

Nogal oulik ingerig in die kombuisie. Ek was bekommerd oor my motor en die hek staan oop in 'n besige straat. Daar is toe 'n ander kliënt (of altans so hoop ek) wat sy motor se deur herhaaldelik oop en toe maak en later vertrek het. Dit was om ongeveer 03:00.

Ilke C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilke C
With spouse/partner

Baie lekker, maar nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Die volledige kombuisie was baie lekker, maar die badkamer was weer so klein jou bene is onder die wasbak wanneer jy op die toilet sit en jy klim teen die wasbak uit die stort uit. Volgens die beskrywing moes daar lugversorging gewees het en daar was nie. Ons het ook volgens die foto's en beskrywing verwag dat ons in 'n alleenstaande kamer gaan wees, maar dit was nie. Die venue was baie mooi en die skoonmaakdienste elke dag was baie gerieflik. Daar was darem 'n plafonwaaier gewees, maar die tyd van die jaar het mens meer as dit nodig. Sal die plek steeds aanbeveel, het definitief al slegter verblyf gehad.

Karina B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Karina B
With spouse/partner

Dis OK.

Gerieflike plek, maar net bietjie nie tevrede nie. Dankie.

Fahmi A - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fahmi A
Family with young children

It was safe, peacefull and value for money. Close to all amenities.

See rating.

Marius B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marius B
With spouse/partner

Gemaklik.

Ons kamer was teen die hoofpad so laat slaap was buite die kwessie. Baie raserig. Vir die res was dit waarde vir geld. Daar is 'n varkplaas daar naby wat 'n slegte reuk afgee afhangende van hoe die wind waai.

Claire E - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claire E
Individual traveler

Waarde vir geld.

Werknemers by Alpine Inn baie vriendelik en deeglik gevind. Baie lekker gebly.

Chrisna W - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna W
With spouse/partner

Een nag oorgeslaap. Dit was die moeite en geld werd.

Baie mooi plek met vriendelike gasheer en vrou.

Tom H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom H

An excellent stay. Enjoyed by all. Location is also excellent ... close to everything, especially golf and town.

We had a great stay at Alpine Inn. The facilities are excellent as is the location. I cannot find any negative comments to make.

Leeta G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Leeta G
Family with teenagers

Dit is 'n mooi plek, dis jammer dat hulle nie baie aandag aan netheid gee nie.

Dit sou wonderlik wees as hulle platlakens beskikbaar kan stel en die restaurant weer in werking kan stel. Die skottelgoed wat in die kaste gebêre was, was vuil en ek moes die potte en panne self weer was om te gebruik. Hulle het genoem dat elke eenheid net elke tweede dag skoongemaak word, maar daar is geen skoonmaakmiddels of besems nie.

Susan B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With spouse/partner

Pragtige eenhede, baie mooi versorg en silwerskoon.

Jy word gasvry ontvang en voel dadelik welkom. 'n Heerlike matras wat 'n goeie nagrus verseker.'Veilige parkering. Kan dit beslis aanbeveel. 'n Afrikaanse kanaal (bv. 144) op DStv sal 'n bonus wees.

Estelle H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle H
Family with young children

Vakansie!

Stil en rustig.

Hendrik V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V

Wonderlike ervaring vir oornagverblyf en goeie waarde vir geld!

Uitstekende verblyf, netjies, vriendelik en professioneel. Heerlike ontbyt.

Dorothy V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dorothy V
With spouse/partner

Lekker gebly, vriendelike en hulpvaardige diens.

Daar was net seep in die badkamers, dit sal baie gerieflik wees as daar ook sjampoe en opknapper is.

Greg S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg S
On business

Happy to stay there again.

Friendly and satisfactory. Will stay there again when on business in the area.

Sonja H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sonja H
With friends

Baie ou deel van die dorp.

Die kamers is baie klien, maar verder is daar geen klagtes nie. Alles was netjies. Die personeel was vriendelik.

Marie L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie L
On business

Baie rustig!

Vriendelike personeel. 'n Rustige atmosfeer.

Christine T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine T
Family with young children

Waarde vir geld.

Ons het laat in die aand opgedaag en is vriendelik ontvang. Maklike toegang met eie afstandbeheer vir die hekke. Pragtig, netjies en net reg vir ons behoeftes. Heerlike, stewige ontbyt en vriendelike diens. Beslis waarde vir geld. Met die bewolkte weer en Duitse dekor het dit gevoel of ons in Europa is!

Andre S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Andre S
With spouse/partner

Gerieflik naby Fancourt.

Alpine Inn sal hul veiligheid moet opskerp, en hul algemene ontvangs en navrae sal moet verbeter. Wou die Saterdagmiddag navraag doen, maar daar was niemand op die perseel nie.

Veronica S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Veronica S
With spouse/partner

A place to re-visit

We enjoyed our stay. Close to everything that we needed. Susan and her staff do an excellent job. We felt that we belonged.

Gail L - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail L
With spouse/partner

We had a very warm welcome

I would definitely return to stay any time and gladly recommend others to do so.

Yolanda F - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda F
Family with teenagers

Die kos is baie lekker! Vriendelike mense en skoon verblyf!

Hulle gaan uit hulle pad om te help.

Louis D - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis D
Family with young children

Lekke!

Sien die sterre.

Hans V - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Baie behulpsame personeel.

Morne D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne D
On business

Aangename verblyf!

Sal weer gebruik wanneer ek wil oorslaap.

Lauren B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lauren B

Quaint

Convenient and exceptionally well kept.

Michelle F - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Michelle F
With spouse/partner

Verblyf was gerieflik.

Rustige verblyf, naby stad, veilig by akkommodasie.

Anita S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita S

Alles wat 'n mens wil hê!

Baie gemaklik, netjies en alles wat 'n mens benodig is daar, tot 'n wasmasjien! Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonbuurt is rustig en ons kon saans gaan stap. Daar is 'n aarbeiplaas net om die draai! Sal weer so maak!

Marsha B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marsha B
Family with young children

Dit is lekker, goed geleë en baie veilig.

Die eenheid is goed toegerus met alle benodighede om 'n gevoel van "home away from home" te skep, dit is ook lekker veilig en kindervriendelik. Ongelukkig was die eenheid nie goed skoongemaak deur personeel gedurende die verblyf nie, maar dit was wel baie netjies met aankoms.

Aneli H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aneli H
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Die personeel was uitstekend. ie kamers is ruim, skoon en baie gerieflik. Ons verblyf was baie lekker.

Harry D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry D
With spouse/partner

Baie netjies en skoon, vriendelike diens en baie behulpsaam.

Alpine Inn se bestuur en personeel is baie vriendelik. Die verblyf is baie netjies en skoon, en ek sal baie beslis weer daar bly.

Delores K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Delores K

Het dit geniet!

Pragtige eenheid en goeie atmosfeer!

Ané K - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ané K
With spouse/partner

Het beter verwag.

Die plekkie was oraait, maar ek het bietjie meer verwag. Die yskas en mikrogolfoond kon nie by die kragpunt uitkom nie en dus kon 'n mens dit nie gebruik nie. Die gordyne is ook so dun, dat daar heelnag lig in die vertrek is. Die grootte van die plekkie is perfek (en as dié twee goedjies reg was sou ons baie lekker gebly het).

Marius V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Hazel I - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hazel I
On business

Clean, neat and friendly.

Clean and tidy accommodation, nice breakfast options.

Marietjie M - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marietjie M
Family with teenagers

Ons het die verblyf geniet en kon rustig ontspan

Personeel baie behulpsaam en vriendelik, sal definitief weer besoek.

Heleen J - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Heleen J
With friends

Rustige netjies verblyf met al die nodigste beskikbaar.

DSTV kan dalk oorweeg word. Ekstra komberse. Netjiese verblyf, gemaklik.

Rene P - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rene P
Family with young children

Lovely accommodation

Lovely accommodation!

Kim C - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kim C
With spouse/partner

Nice garden setting; pool and garden. better than some bland Guest houses/ hotels

Interior of main buildings look cozy. Cottages need some maintenance e.g. non working sliding doors and skew toilet seats. need some additional bedroom side/ coffee tables. Rooms are small but clean.

Riaan D - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riaan D
With spouse/partner

The service was excellent and our unit neat and clean with everything in working order

Our hosts were always available and the location perfect in a quiet environment. Real value for money

Alan M - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Alan M
Individual traveler

A pleasant no hassle experience.

The location opposite Fancourt was excellent. Whilst it is obvioulsy not a 5 star hotel Udo the owner was extremely friendly and accomodating, and we had a good time.

Guy D - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Guy D
On business

Pleasant!

Alpine Inn was a good fit.

Sulette G - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sulette G
Family with teenagers

Pleasant

Alpine Inn was beautiful, clean and peaceful.

Estelle S - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Estelle S
With spouse/partner

We'll stay here again!

It was an enjoyable stay and we will visit again when we are in George.nThanks for everything!

Sonya R - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonya R
Family with teenagers

A very hospitable host.

We had a lovely time at Alpine Inn and would gladly recommend it to everyone : -)

Christie H - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie H
With spouse/partner

Most amazing, relaxing, tranquil accomodation, with superb service.

I want to thank Travelground for a hassle free booking service which was prompt and quick. Our stay at Alpine Inn was one of the most enjoyable weekends we spent in years. The service was friendly, efficient and they went out of their way to make our stay as comfortable as possible. They even ironed our clothes! I would highly recommend staying here as it is only 6km from George Airport and very centrally situated when wanting to take daytrips to Knysna, Mosselbay, Hartenbos, Oudtshoorn and very close to the CBD of George. Will be going back soon! And total value for money!

Keith M - Apr 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith M
With spouse/partner

Highly Recommended

Friendly welcoming warm clean comfortable private peaceful

Carol-anne H - Mar 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol-anne H
Family with teenagers

What a wonderfull place it is neat and tidy and 5 star quality.

The owner gives one personal attention.The rooms are beautifully decorated and the bedding is lovely.this is a place i can recommend to any one.

Fiona P - Jan 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona P

Stunning

We had an awesome stay at Alpine Inn we felt at home.

Leicester M - Dec 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leicester M
With friends

Pleasant atmosphere, kind hospitality and five star service.

Best value for money accommodation & five star service.

Roy T - Aug 2010
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roy T
With spouse/partner

Udo is so friendly makes you feel right at home.

We found that the pool side cottage we initially requested rather small and we had a problem with hot water (water shortage in George) however Udo quickly moved us to a self catering room, much better, that is the room we will book next time. The breakfasts were fantastic. Udo is a great host.

Marina V - Jan 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
With spouse/partner

Excellent value for money.

Our experience with Travelground was excellent: immediate response, good information and assistance. Staying at Alpine Inn was a pleasant experience: the room was very small, but comfortable and spotless, good linen and towels. Excellent breakfast served! Staff: friendly and efficient.

Margaret L - Dec 2009
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Margaret L
With spouse/partner

Friendly, clean and convenient guest house.

A friendly, clean and convenient guest house on the outskirts of George. Areas to improve: 1.check in procedure; 2.replace see-through curtaining. These are minor - the whole atmosphere was welcomming and all were friendly and helpful. We will definitely stay again.

Sue G - Nov 2009
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sue G
With friends

We enjoyed our stay at Alpine Inn and will visit again.

The unit was well-equipped and very clean. The beds were comfortable. Just two matters: 1. See through blinds on windows let too much light in at night. 2. Bed lamp has two-pronged plug that cannot be plugged in without an adaptor. Very friendly and efficient service. Thanks so much.

was R880
From R748
per night (for 2 people)
was R880
From R748
per night (for 2 people)
was R880
From R748
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 56 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Montagu Street, Opposite Fancourt, Blanco / George, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NjRlYTBjLTM5MmQtNGQ1Zi1iNzc4LTFmZWQ1MTY5YWIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, now From R748  per night (for 2 people) 79 5 1 5 3 Montagu Street Opposite Fancourt 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.950102947075 22.406915277243
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!