The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility | TravelGround
+34

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility
Cleanliness
4.2/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Wiehahn E - May 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wiehahn E
With spouse/partner

Asemrowende omgewing, en beplan reeds 3rde toer daarnatoe.

Hilton en Sunelle is hulpvaardig. Wonderlike gasheer en gasvrou. Sal hul sonder ophou ondersteun.

Andries H - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Andries H
With spouse/partner

Was rustig.

Bietjie meer verwag. Ten opsigte van verblyf.

Wiehahn E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wiehahn E
With spouse/partner

Asemrowende mooi omgewing.

Kan nie wag om weer te gaan verken nie.

Morne C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Morne C
With spouse/partner

Pragtige uitsig, asemrowend mooi.

Geen badkamers naby die kampterrein nie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Piet D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet D
With spouse/partner

‘n Nuwe verrassende ontdekking vir ons.

Buite seisoen, enigste gaste, pragtige groot kamer en badkamer. Baie gawe gasheer en vrou, so jy kan dit net geniet en ontspan. ‘n Pragtige natuurskone roete deur Naudés Nek pas.

Jaco P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
With spouse/partner

Very good facilities.

The natural pool provided a lot of good fun in the hot days. Very kindly received. Place is neat and pleasant. Rhodes area is beautiful and Alpine Swift is perfectly located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie fasiliteite.

Die natuurlike swembad het baie goeie lafenis gebied in die warm dae. Baie vriendelik ontvang. Plek is netjies en aangenaam. Rhodes-area is pragtig en Alpine Swift is perfek geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie F
With spouse/partner

Ideaal vir 'n groep om gesamentlik te kuier.

Alhoewel Alpine Swift Trails eintlik vir 'n groep ingerig is het ons tog lekker hier gebly. Ons het die hele plek vir onsself gehad. Ongelukkig was die eienaars weg met vakansie toe ons daar was, maar die personeel het steeds gesorg dat alles in plek was. I.t.v. ligging is hulle so 5 km buite Rhodes. Ons het hiervandaan die bergpasse verken (Na Tiffendell en Naude's Nek.) Sou graag 'n bietjie wou gaan draf op hul trails, maar sonder die gasheer daar, was dit nie vir ons toeganklik nie.

Nico C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico C
Family with teenagers

Ongelooflike ligging en wonderlike ervaring.

Ons het 2 nagte vertoef, maar dit is gans te kort. Om alles te ervaar en te verken ten minste 5 nagte. Dit was kort, maar steeds lekker uitgerus en bietjie oefening ingekry. Hiltan was baie behulpsaam en gasvry. Ons sal beslis die winter weer besoek.

Adriaan M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan M
With spouse/partner

One sal weer kom maar vir 'n langer tydperk.

Ons het die gasvryheid en atmosfeer baie waardeer. Volgende keer bring ons die kinders en kleinkinders saam en bly dan langer.

Merten V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merten V
With friends

Baie basiese geriewe wat skoon en netjies is. Ideaal vir hengelaars.

Baie basiese geriewe wat skoon en netjies is. Ideaal vir hengelaars. Binne loopafstand vanaf die rivier met genoeg vis (gegewe dat die weer goed is). Eienaars (Sunelle en Hylton) is baie behulpsaam en vriendelik. Was 'n ideale blyplek vir ons.

Rienie D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rienie D
With spouse/partner

Netjies en vriendelike diens.

Fasiliteite netjies en ligging is goed. Pragtige uitsig oor berge en Tiffedeal maklik bereikbaar daarvan af.

Johan J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring!

Hoewel Alpine Swift dalk nie bedoel is vir diegene vir wie luuksheid en gerief alles is nie, bly die ervaring luuks en gerieflik. Die omgewing is asemrowend, die fasiliteite is puik en die diens onverbeterlik. Hilton en Sunelle se persoonlike betrokkenheid laat 'n mens dadelik tuis voel en wanneer jy weggaan is dit soos vriende wat jy agterlaat. Hulle is heeltyd ingestel om na enige behoefte of probleem om te sien en gaan uit hulle pad dat al hulle gaste gemaklik is en die beste moontlike ervaring het. Ons gaan vir seker terug en beveel Alpine Swift ten sterkste as jy lief is vir avontuur en die natuur en geestelik wil herlaai.

Mario F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mario F
With spouse/partner

Dirt Rhodes, down hills and through meadows.

We stayed at Alpine Swift Trails for two nights. 60km dirt road from Barkley East to this venue, but it is worth it - spectacular views! Hylton and Sunelle were welcoming and shared information about two trails from the venue - both offer scenic views. Unique experience that I highly recommend.

From
R300
per night, for 2 ppl
From
From R300
per night, for 2 ppl
From
R300
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 86 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R396, Grace Hill Farm, Rhodes, 9787, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac914cdd94d2fb6dc851085dc656ffbc6a9dc069f0a978d2057a8b7e8a6f6f0bc09e232898291fcf3c4249b8ac241019c94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R300  per night, for 2 ppl 13 5 1 5 R396 Grace Hill Farm 9787 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.782043986196 27.996855839937
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!