Beaufort West Accommodation at Altyd Lekker | TravelGround
+14

Altyd Lekker

117 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 117 reviews for Altyd Lekker
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Esmarie C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmarie C
Family with teenagers

Lekker gerus na 'n lang reis.

Baie mooi skoon en dit is goed geleë. 'n Queen-size bed sal 'n groot bonus wees. Lizette was baie vriendelik en gasvry.

Michelle S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het.

Plekkie is lekker groot, biae netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bly.

Corna V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corna V
With spouse/partner

Baie gerieflike kamer en vriendelike gasvrou.

Goeie waarde vir geld! Sal beslis weer daar slaap.

Wynand K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wynand K
With spouse/partner

Baie rustige omgewing, alles wat nodig is vir oornag.

Gasvryheid uitstekend, verseker dat gaste gemaklik is, plek is skoon en netjies, sal beslis weer daar oornag.

Kobie S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie S

Always great staying here.

Thank you to Lizette for her hospitality. This is the second time we have stayed here and will come back again and again when we stay in Beaufort West. Great stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd lekker om hier oor te bly.

Baie dankie aan Lizette vir haar gasvryheid. Dis die tweede keer wat ons hier oorbly en sal weer en weer terugkom wanneer ons in Beaufort-Wes oorbly. Puik verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus S
With spouse/partner

It was nice to stay there.

Good night's rest for the journey the next day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was sommer lekker om daar oor te slaap.

Lekker uitgerus vir die volgende dag se ryery.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Found the place easy, was welcoming and the room was very neat and clean I would recommend them to anyone.

The people are very hospitable and helpful. I only slept there one night and was very satisfied with everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het die plek maklik gekry en is vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies en skoon ek sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Die mense is baie gasvry en behulpsaam ek het net een aand daar geslaap en was baie tevrede met als.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
Family with teenagers

Dit was baie lekker.

Die prys was billik en alles was reg.

Piet L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet L
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld. Sal graag weer daar bly.

Sien sterre.

Annelize D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize D

Ons is hartlik verwelkom en die plek is regtig aan te beveel.

Die kamer is pragtig gemeubileer. Alles is in goeie smaak gedoen. Altyd lekker. Voldoen aan al 'n mens se behoeftes vir 'n oornagblyplek.

Mariette S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette S
Family with teenagers

Uitstekend!

Uitstekende slaapplekkie. Sal nie fout maak nie. Vriendelik, netjies en waarde vir geld. Definitief 'n moet!

Christa B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B

Lovely, clean flat.

Perfect for a stopover. Nice, clean flat with everything needed. High quality bedding and towels. A treat.

Melvyn C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melvyn C
Family with teenagers

Nice and friendly service.

Spent one night there and will come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en vriendelike diens.

Een aand geslaap en sal weer terug kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinus G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus G
Family with young children

Netjies en skoon. Kwaliteit, veral die handdoeke!

Baie goeie waarde vir geld.

Maryke S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke S
Family with young children

Felt like home!

It was so nice to sleep at Always Lekker! Booked on short notice and were received with open arms and tons of love from the dogs! It felt as if we were at our own home with all our dog-children! Thank you very, very much! You will see us again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voel soos my huis!

Dit was so lekker om by Altyd Lekker te slaap! Het op kort kennisgewing bespreek en is met ope arms en tonne hondeliefde ontvang! Dit het gevoel asof ons by ons eie huis met al ons woef kinders is! Baie baie dankie! Julle sal ons weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda K
Family with young children

Netjiese oornagplekkie, waarde vir geld!

Ons het vreeslik lekker gebly, dit was baie gemaklik met ons 3 kinders daar. Ons is baie warm ontvang en die plekkie was toegerus met alles!

Tiffany P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiffany P
Family with young children

We had a warm welcome and pleasant stay.

This was our first stopover in Beaufort West and we were happy with the quick response times for communication and we would stay again if we pass through this way.

Annette V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette V
Family with young children

Netjiese, pragtige plek en baie goeie diens.

Baie vriendelike gasvrou en goeie diens. Pragtige, stylvol-versierde blyplek en genoeg geriewe om ons warm te hou. Ideaal vir 'n gesin wat die area wil verken of net wil oorslaap op pad êrens heen.

Alwyn Burger F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn Burger F
With spouse/partner

Excellent!

Would definitely stay at Altyd Lekker again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitmuntend!

Sal beslis weer by Altyd Lekker bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rikus F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus F
With spouse/partner

Nice and peaceful.

Always nice, was nice with a peaceful and quiet environment. Suitable for a relaxing holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en rustig.

Altyd lekker, was lekker met 'n rustige en still omgewing. Gepas vir 'n ontspanvakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta B
With spouse/partner

Sien sterre.

Baie netjiese en silwerskoon verblyfarea. Dit was ysig koud maar die lugreëling, lieflike warm beddegoed en elektriese kombers het 'n heerlike warm verblyf verseker. Baie vriendelike gasvrou!

Julian S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julian S
With spouse/partner

Our stay was an absolute wonderful experience!

A very neat unit that left a warm and welcome feeling from the first moment. The unit has all the facilities you need and more. Nicely furnished, with beautiful décor. We recommend Altyd Lekker with great boldness. Thanks, Lizette. You will definitely see us again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was 'n absolute wonderlike ervaring!

'n Besondere netjiese eenheid, wat van die eerste sekonde af 'n warm en welkome gevoel by ons gelaat het. Die eenheid het alle geriewe wat 'n mens nodig het en meer. Keurig gemeubileer, met pragtige dekor. Ons beveel Altyd Lekker met groot vrymoedigheid aan. Dankie, Lizette. Jy sal ons beslis weer in die toekoms sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynn F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn F
Family with young children

Baie mooi, netjies en opregte vriendelike diens!

Die plekkie is pragtig en netjies. So gerieflik en ons het so lekker warm geslaap. Baie goeie diens en die dame gaan die ekstra myl. Ons het die baie geniet!

Tertia S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia S
Family with teenagers

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Sal Altyd Lekker beslis aanbeveel. Ons gasvrou was een uit 'n duisend.

Liesl M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl M
Family with young children

A beautiful clean and neat place with nice warm blankets for a cold evening.

Always Lekker has everything a family needs. Our hostess, Lizette, explained everything to us very carefully before we arrived. We rested safely and warmly. We will definitely stay at Altyd Lekker again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtige skoon en netjiese plekkie met lekker warm komberse vir 'n koue aand.

Altyd Lekker het alles wat 'n familie nodig het. Ons gasvrou, Lizette, het baie sorgvuldig alles vir ons verduidelik voor ons daar aangekom het. Ons het veilig en warm gerus. Ons sal definitief weet by Altyd Lekker oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rochelle G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle G
With spouse/partner

Goed toe gerus en vriendelikheid.

Van intrapslag voel mens welkom. Tannie Lizette is die vriendelikste tannie wat ek op reis tee gekom het. Akkommodasie is skoon en netjies.

Carina B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina B
Family with teenagers

Nice place.

It's a lovely place. Safe. Hostess was helpful to keep an eye on teenagers. Place is nicely equipped. Got more than we expected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plekkie.

Dis 'n lieflike plek. Veilig. Gasvrou was hulpvaardig om 'n oog oor tieners te hou. Plekkie is lekker ingerig. Meer gekry as wat ons verwag het. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ashwell F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashwell F
Family with young children

Het baie lekker gebly. Baie tuis gevoel en eienaar was baie gasvryheid. Sal in toekoms weer daar wil boek.

Ek sal Altyd Lekker wil kies as ek CZ toe wil kom. Hulle was bie gasvry en vriendelik, lank laas sulke vriendelike mense ontmoet. Baie nederig mense en ons tuis laat voel. My 4 jarige meisie het haar ook baie geniet, vertel almal in die Kaap ons moet teruggaan. Altyd lekker. Dankie vir alles, het my naweek geniet.

Joe L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joe L
With spouse/partner

'n Pragtige plek om gemaklik te ontspan.

Met ons aankoms by Altyd Lekker het Lizette ons met soveel warmte verwelkom. Dit het gevoel of ons mekaar al jare lank ken. Die woonstel is met spesiale sorg en goeie smaak gedekoreer en met geen tekorte toegerus. Die bed slaap heerlik! Alles was kraaknetjies en silwerskoon. Gewens ons kon 'n bietjie langer bly. Ons sal beslis weer by Altyd Lekker wil oornag. Dankie Lizette!

Erna G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna G
Family with teenagers

Puik kwaliteit.

Die selfsorg-eenheid is een groot vertrek met benodighede en beddegoed gelykstaande aan 'n 4 ster-hotel.

Saartjie En Frik S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Saartjie En Frik S
With spouse/partner

Aangenaam. Vriendelik en gasvry.

Lekker gebly. Rustig en veilig. Sal weer daar bly.

Annemarie D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie D
With friends

Altyd Lekker spreek boekdele.

Wat 'n oulike plekkie. Sal van nou af net daar bespreek. Het al my familie en vriende van Altyd Lekker vertel. Daar kom regtig niks kort nie. Lizette is super nice en als in die plek is perfek.

Sonja M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja M
With friends

Versteekte juweel.

Kan met grootste vrymoedigheid Altyd Lekker aanbeveel. Ons was selfs toegelaat om vroeër in eenheid in te gaan.

Stifanus L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stifanus L
Family with teenagers

Stylvol, netjiese en goeie waarde vir geld blyplek.

Dit is die perfekte halfpadstop as jy tussen Bloem en Kaapstad reis. Ons sal vir seker weer by Lizette se Altyd Lekker-plek oorslaap!

Elmarie R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie R

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Altyd Lekker. Die kamer is netjies en smaakvol gemeubileer en daar is baie moeite gedoen met al die ekstra goedjies om dit mooi en gerieflik te maak. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel na 'n baie lang dag op die pad. Ons sal beslis weer daar oornag.

Esther D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther D
Family with teenagers

Beautiful, well equipped unit.

Friendly staff. Unit is modern and has everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, goed-ingerigte eenheid.

Vriendelike ontvangs. Eenheid is modern ingerig met alles wat jy denkbaar nodig mag kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalene D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene D
With spouse/partner

Gasvry, netjies en rustig.

Vriendelike ontvangs, voel tuis en gemaklik. Skoon en netjies, lekker vir oornag. Sal beslis weer by Altyd Lekker oornag!

Johan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Fantastic, can't do better.

For a second time's sleep over I can recommend Altyd Lekker to everyone who wants to sleep there, I won't sleep somewhere else again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, kan nie beter.

Vir 'n tweede keer se oorslaap kan ek Altyd Lekker vir almal aanbeveel wat by hulle wil oorslaap ek slaap nie weer by 'n ander plek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robin V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin V
Family with young children

Enjoyed my stay.

Spacious room, fully equipped, safe parking. Always enjoy my stay.

Hugo L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo L
Family with teenagers

Hartelike ontvangs. Puik en netjiese eenheid, stil omgewing.

Lizette se hartelike en vriendelike ontvangs laat jou onmiddellik tuis voel. Die eenheid so netjies en gerieflik ingerig. Sal Altyd Lekker vir seker aanbeveel!

Altyd Lekker's response

Baie dankie Hugo

Altyd Lekker
Marlene K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene K
Individual traveler

Ideal.

Very nice place. Neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideaal.

Baie oulike plek. Netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Altyd Lekker's response

Baie dankie, Marlene. Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Marlene

Altyd Lekker
Arnau Anthonie N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnau Anthonie N
Family with teenagers

Very neat. Hospitable.

We enjoyed it very much. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies. Gasvry.

Ons het dit baie geniet. Dankie baie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Altyd Lekker's response

Baie dankie Cyril, jul was baie aangename gaste, hoop ons sien jul weer.
Groete,
Lizette
Altyd Lekker

Altyd Lekker
Liezl G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Liezl G
Family with young children

Lekker plek om oor te slaap.

Vriendelike diens, baie netjies en skoon, als wat mens nodig het vir ‘n oornagstop na ure op die pad.

Jean D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jean D
With spouse/partner

Baie netjies en gemaklike kamer. Beveel die gastehuis aan vir enige reisiger.

Sien sterre.

Morne D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne D
Family with young children

Clean and well priced.

Nice overnight stay, its clean and well priced. The water restrictions will always play a role, pity the swimming pool was not operational due to the restrictions. Would like this to be communicated when booking.

Richard O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Richard O
Family with young children

Genotvol.

Lizette het ons vriendelik ontvang. Haar kamer is ruim, skoon en netjies. Die kombuis is volledig toegerus al het ons die aand gaan uiteet. Die kinders het die swembad geniet.

Robin V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin V
Family with young children

Enjoyed my stay.

Pleasant stay. Good rest after a long journey.

Ivonne C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Ivonne C
Family with young children

Netjies, nuut en stil, maar eerlikwaar te klein vir gesin/ groep van 5 veral omdat tuin en swembad nie beskikbaar was nie.

Ons het spesifiek blyplek gesoek waar ons woelige kleuters (6 jaar en tweelingseuntjies van 3 jaar) na warm en lang motorrit vanaf Pretoria in 'n swembad en tuin sou kon baljaar. Dit was steeds bloedig warm (34) toe ons om 6 nm arriveer. Die tuin was nie privaat van woonhuis nie, daar was 3 honde wat eers toegemaak moes word, en die eienaar wou nie dat ons die "groen en te diep" swembad gebruik nie. Dit, nadat ons ure lank die kinders belowe het daar wag 'n heerlike koel swembad by die oorslaapplek. Die verblyf, vir 5 persone, was net 1 lang smal vertrek met aparte badkamertjie - vas agter aan die huis gebou en slegs bereikbaar vanaf lang inrypad langs die huis af. In die vertrek, en op inrypad met oop hek na straat is waar ons die kinders se opgekropte energie van 'n lang dag in karstoeltjies moes bedwing. Beddens vir 5 persone slegs sowat 1 meter uitmekaar, (dubbelbed / enkelbed/ slaapbank) maar die slaapbank redelik hol sodat ons dit moes opvul voor tweeling daarop kon slaap sonder om na mekaar toe te rol. As ek dit vergelyk met ander oorbly-opsies teen ongeveer dieselfde pry wat ons voorheen gebruik het, skiet dit ver te kort. Ek sou dit miskien aanbeveel vir twee of hoogstens 3 persone, beslis nie vir mense met kinders nie. Ek voel die foto van die swembad was misleidend en die enigste rede waarom ek die verblyfopsie gekies het. Ons het die volgende oggend 'n lang ent in die strate in die omgewing gaan stap net om die kinders se opgekropte energie bietjie uit te laat.

Susan B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B

Very clean and neat.

Neat and clean self-catering unit attached to the owner's house. Very nice and convenient for an overnight. Good location and safe. Owner is very friendly, helpful and accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Netjiese en skoon selfsorgeenheid vas aan eienaar se huis. Baie lekker en gerieflik vir 'n oornag. Goeie ligging en veilig. Eienaar is baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Div V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Div V
Family with teenagers

Fantasties.

Baie aangename ontvangs na 'n uiters lang en moeisame rit by 'n goed toegeruste en vriendelike omgewing. Sal vir seker weer kom kuier!

Ilza D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilza D
Family with teenagers

We'll recommend Altyd Lekker for overnight accommodation.

We received a friendly welcome at Altyd Lekker from the hostess. Our unit was clean and neat and comfortable for 4 adults. We'll stay there again and will recommend the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons sal Altyd Lekker aanbeveel vir oornagverblyf.

Ons was vriendelik ontvang by Altyd Lekker deur die gasvrou. Ons wooneenheid was skoon en netjies en gerieflik vir 4 volwassenes. Ons sal weer daar oornag en dit aanbeveel vir verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natalie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie V
Family with young children

Farm-style comfort and spacious.

Our stay here was greatly welcomed with small kids. The house is spacious and well-equipped. It gives one the feeling of farm living in the Karoo. Great for large families like ours or a group of friends. There’s even an inside braai for a quick cook up! Real value for money and worth the stay to break up our long road trip.

Peet D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet D
With spouse/partner

Lovely and relaxing.

Very clean, neat, homely and very quiet. Away from the freeway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig.

Baie skoon, netjies, huislik en baie stil. Weg van die deurpad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Raymond T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond T
Family with young children

Awesome.

Die eienaars is baie vriendelik en 'n baie mooi plekkie.

Christine M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine M
With friends

Soos 'n ware tuiskoms na 'n lang dag.

Ons is hartlik deur Lizette ontvang en was dadelik tuis in 'n pragtige eenheid, baie skoon, netjies en smaakvol toegerus. Ons motor was veilig agter 'n hek toegesluit vir die nag. Sal Altyd Lekker beslis aanbeveel vir 'n heerlike oornag na 'n lang dag op pad.

Linda F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Linda F
Family with teenagers

Neat and clean.

Very neat and clean. Slept warmly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Het lekker warm geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Very comfortable and neat.

Would always recommend this to other travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie gerieflik en netjies.

Sal dit ten alle tye aanbeveel vir ander reisigers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Solé S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Solé S
Family with young children

Heerlike verblyf, baie skoon, netjies en vars.

Baie dankie Lizette, ons het heerlik gebly by Altyd Lekker. Ons kan Altyd Lekker hoog aanbeveel. Sal graag weer by Altyd Lekker oorslaap.

Elizabeth B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth B
Family with teenagers

Dit was huislik en aangename atmosfeer.

Ek sal enige tyd my vriende en familie aanbeveel on van julle dienste gebruik te maak. Dit was 'n plesier om met julle te deal. Spoedige en vinnige, veilige dienste. Die gasvrou en gasheer was uitstekend.

Lizette S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette S

Skoon, netjies verblyf!

Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n oornagstop. Vriendelike ontvangs en waarde vir geld! Sal dit definitief aanbeveel vir almal wat 'n slaapplekkie soek voor jul verder reis.

Jaco J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco J
With spouse/partner

Pragtig, gerieflik en vriendelike personeel.

Baie gerieflik en skoon. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige iemand aanraai om daar te oornag as hulle deur Beuafort-Wes ry.

Rudolph K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudolph K
With spouse/partner

Vriendelik, bedagsaam, netjies en baie rustig.

Ontvangs was vriendelik. Het dadelik tuis gevoel.

Johan V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V

Dit was baie mooi en netjies en ek was baie verras om so mooi slaapplek te sien agter in 'n erf.

Dit was die moeite werd om by Altyd Lekker te gaan slaap, ek sal hulle by enigiemand aanbeveel.

Solly P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Solly P
With spouse/partner

Awesome.

Very good. We enjoyed our stay. Sakkie was very helpful.

Hugo L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo L
With friends

Gerieflike netjiese verblyf met vriendelike diens.

Dankie Lizette, julle vriendelikheid en gasvryheid is waardeer. Dit was weereens lekker om by julle te oornag.

Lynne S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne S
With spouse/partner

Fantasties!

Die plek is baie netjies, skoon en vars. Jy kry beslis dit wat geadverteer word. Die gasheer is baie vriendelik.

Arshmin B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arshmin B
With spouse/partner

Am ideal stop en route to the Cape.

Friendly hosts, clean and well equipped unit. Arriving in Beaufort West amidst a torrid 42 degrees and walking into a cool 23 degree room. We knew we were in for a comfortable stay.

Alette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alette V
Family with teenagers

Baie lekker, dankie!

Heerlike plekkie wat ek met groot vreugde kan aanbeveel!

Sophia M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sophia M
Family with teenagers

Verwagtinge oortref.

Meer as my verwagtinge oortref. Só gasvry, en soveel moeite gedoen met beskuit en yogurt om net van die ekstras te noem. Dit voel soos "Home away from Home". Baie netjies en skoon.

Elize L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize L
With spouse/partner

Great accommodation and price.

The accommodation was just perfect, clean, tidy, fresh and stylish. The owners were also very hospitable and friendly. The place is very well equipped with everything you might need for self-catering. Thanks for a great stay.

Johan P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

Friendly, clean and just what we wanted for stay over.

Very happy with the service and facilities.

Mary-anne B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-anne B
Family with young children

Everything you need in a stop over.

Beautifully kept stopover. Attentive host.

Marna N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna N
Family with teenagers

Heerlike rustige verblyf.

Lizette was 'n wonderlike gasvrou. Alles was so pragtig. Alles was beskikbaar. Ons kon van die braaigeriewe gebruik maak asook 'n wonderlike koue swembad.

Mariette L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariette L

Aantebevele stylvolle en gerieflike ruim akkommodasie om te rus na 'n lang pad.

Sien sterre.

Anna-marie D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie D
Family with young children

Neat, big space.

Lovely big apartment, fully equipped. Will always make use of Altyd Lekker. Owners are very hospitable and also respected our privacy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, groot spasie.

Lieflike groot woonstel, ten volle toegerus. Sal weer van Altyd Lekker gebruik maak. Eienaars baie gasvry en het ook privaatheid gerespekteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizma E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma E

Vriendelike diens, netjies en baie skoon!

Baie vriendelike diens ontvang. Plek is skoon en netjies! Hoogs aanbeveel!

Elize V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V

Skoon, netjies, gasvry.

Ons is hartlik ontvang. Plekkie skoon en netjies.

Thomas D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas D
With spouse/partner

Uiterse gemak en netheid.

Ons het heerlik uitgerus, so gemaklik geslaap! Dit was skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Ian S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian S
Family with young children

Baie beïndruk.

Dit was 'n besondere ervaring en ons is dankbaar dat daar steeds sulke opregte mense is wat jou oorslaap ervaring tot die beste van hulle vermoë 'n sukses probeer maak.

Maudette V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maudette V
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Die plekkie was baie mooi en skoon. Gasvrou baie vriendelik en het dadelik tuis gevoel. Sal dit regtig aanbeveel.

Marlize E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize E
Family with young children

Altyd lekker.

Heerlik oorgebly. Woonstel is baie goed toegerus.

Lynette M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette M
With spouse/partner

Uitstekende oornagfasiliteit.

Dankie vir die omgee mens wat Lizette is wat weerspieël is in die detail van die dekor en haar omgee tydens ons reis wat vertraag was weens motorprobleem.

Willem S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem S

Aangenaam.

Baie skoon en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou.

Francois L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly.

Baie netjiese en gemaklike verblyf wat uitstekende waarde vir geld bied. Alles was skoon en niks was uit plek nie. Sal beslis aanbeveel.

Elsabé V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé V
With spouse/partner

It was like paradise after a long day on the road.

Very tasteful. Everything you need and more. Excellent value for moeny!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was soos die paradys na 'n lang dag op pad.

Baie smaakvol. Alles wat jy nodig het, en meer. Uitstekende waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sara P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sara P
With spouse/partner

Slept soundly.

Friendly welcoming and the apartment was spotless. Our car was parked safely behind a locked gate. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker veilig geslaap.

Ons is vriendelik ontvang en die woonstel was pynlik netjies. Ons motor was veilig agter 'n hek toegesluit. Ons sal definitief weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizl D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl D
Family with young children

Gemaklik en waarde vir geld.

Ons het gemaklik gebly, goeie waarde vir geld, alles was mooi skoon, smaakvol en netjies. Sal dit aanbeveel.

Lizelle R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle R
With spouse/partner

Heerlik!

Lizette se plekkie is werklik so pragtig soos op die fotos en skoon! Ek sal haar plekkie vir enige iemand aanbeveel!

Ben R - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ben R
Family with teenagers

Good value for money.

OK for one night's accommodation otherwise you'll feel a bit cramped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

OK vir een nag se oorslaap - andersins beperkte plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Junita E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junita E
With friends

Very special, felt at home!

We were warmly received and could get a good night's sleep so that we could take on the rest of our travels. Everything had its place and was neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie spesiaal, het tuis gevoel!

Ons is regtig goed ontvang en kon die nodige rus inkry vir die res van ons reis omdat alles so op sy plek en netjies was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heléne C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heléne C
Family with teenagers

Baie netjies en goed toegerus. Ons het heerlik gebly.

Die slaapbank vir 2 persone kan eerder net vir 2 kleiner kinders aangebied word. 2 groot kinders of tieners kan nie meer op die slaapbank slaap nie.

Chris S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
With spouse/partner

Baie smaakvol en netjies.

Gastehuis was 'n verrassing - baie netjies en uiters smaakvol. Goed toegerus.

Grethe S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grethe S

Wat 'n heerlike verrasssing was dit nie!

Ek en my suster het op Altyd Lekker besluit omdat dit bekostigbaar was en goeie resensies ontvang het. Ons was aangenaam verras. Die vertrek was modern, skoon, vars beddegoed, vars melk in yskas en koffiegoed en beskuit in kas, moderne en skoon badkamer, en die uitleg van die kamer was uiters smaakvol gedoen. Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Ek sal hierdie oornagplek vir enigiemand aanbeveel!

Altyd Lekker's response

Baie dankie, Grethe.
Kom gerus weer!

Altyd Lekker
Ronel V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel V
Family with young children

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly en Lizette het ons baie welkom laat voel.

Altyd Lekker's response

Baie dankie, Ronel.
Kom gerus weer!

Altyd Lekker
Hugo L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hugo L
With spouse/partner

Convenient and comfortable accommodation.

We had a comfortable stay at Altyd Lekker. Lizette has done everything to make things easy for us and also communicated via SMS to find out what time we were arriving. Everything was neat and comfortable and we had secure parking for our cars. I can always recommend Altyd Lekker to anyone who wants to stay in Beaufort-Wes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike en gemaklike akkommodasie.

Ons het gerieflik oornag by Altyd Lekker. Lizette het alles gedoen om dit vir ons gemaklik te maak en ook via SMS gekommunikeer aangaande ons tyd van aankoms. Alles was netjies, skoon en gerieflik en ons het veilige parkering vir ons motors gehad. Ek kan Altyd Lekker met graagte aanbeveel vir enige iemand wat in Beaufort-Wes wil oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Altyd Lekker's response

Baie dankie, Hugo.
Kom gerus weer!

Altyd Lekker
Louisa V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa V

Fantastic! One can recommend the place with a clear conscience.

Place is beautiful, safe, neat and Lizette is precious. What more can one ask for?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! 'n Mens kan met 'n geruste hart die plekkie voorstel.

Plekkie is pragtig, veilig, netjies en Lizette is dierbaar. Wat kan 'n mens meer vra?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Altyd Lekker's response

Baie dankie, Louisa.
Kom gerus weer!

Altyd Lekker
Wynand V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wynand V
Family with young children

Friendly and clean. Would spend the night there again any time.

Owner friendly and helpful. Unit clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en skoon. Sal enige tyd daar oornag.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Altyd Lekker's response

Baie dankie, Wynand.
Kom gerus weer!

Altyd Lekker
Corne K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corne K
Family with young children

Lafenis ná 'n lang dag op die pad!

Fantastiese gasvrou! Dankie Lizette vir al jou moeite! Ons het heerlik geslaap in hierdie oase! Beddegoed, handdoeke en kothuis was vars, skoon en baie netjies! Sal Altyd Lekker verseker aanbeveel!

Trixe S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trixe S
Family with young children

Puik verblyf. Gasvryheid fantasties, dankie Lizelle.

Ek het die bespreking vir my kinders gedoen. Ma, pa en kleinkinders. Kon nie uitgepraat raak oor die verblyf nie. Kleinding Chanel het sommer dadelik aan die heerlike fudge gesmul. Baie, baie dankie Lizelle!

Ronel R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel R
With friends

Fantastic!

It was very nice for overnight stay. Very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit was baie lekker om hier oor te slaap. Super skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andreas E - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andreas E
With spouse/partner

We were very happy with Altyd Lekker and will stay there again.

Cannot say much more than above. Hostess and staff are very friendly and helpful. Even the staffie (woefie) is friendly and greeted us every time. Altyd Lekker is top notch. Martelle, thanks also for your help and friendliness. Keep it up. We already told our friends and children about you guys. You are tops!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was baie in ons skik met Altyd Lekker en sal weer daar tuisgaan.

Kan nie veel meer sê as hierbo nie. Gasvrou en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Tot die staffie (woefie) is vriendelik en het ons elke keer kom groet. Altyd Lekker altyd bo. Martelle, daie dankie ook vir jou hulp en vriendelikheid. Doen so voort. Ons het ons kinders en vriende van julle vertel. Julle is tops.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise H

Absolutely magnificent!

From the minute we left home the owner of this beautiful guesthouse was checking to see how things were going. On arrival we were greeted with smiles and such amazing hospitality. The rooms are stunning, with everything they advertise and much much more. The suite was spotless, the beds warm and cozy and the owners made us feel like family. Highly recommend Altyd Lekker! They are the perfect home away from home.

Altyd Lekker's response

Baie dankie Rob vir die kommentaar.
Hoop om jul weer te sien
Groete
Lizette

Altyd Lekker
Phillip M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip M
Family with young children

Functional.

Friendly and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Funksioneel.

Vriendelik en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riana L
With spouse/partner

Wonderlike oorslaapplekkie na Hartenbos!

Ons het uitstekende en vriendelike diens ontvang. Nogmaals baie dankie Lizette, ons sal weer terugkom.

Masonette D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Masonette D
Family with young children

Dis altyd lekker by Altyd Lekker!

Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het vir die oorbly. Die kamer met lugversorging was 'n lafenis! 'n Gasvrou wat seker maak dat alles reg verloop maak dit nog lekkerder. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Willem V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem V
With spouse/partner

Uitstekend.

Lizette, baie dankie vir goeie en vriendelike diens. Ons het heerlik geslaap. Jy sal ons weer sien. Groete.

Fanie S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie S
With spouse/partner

Lekker stil - amper soos by die huis.

Lekker skoon verblyf. Lekker weg van die hoofstraat se geraas. Lekker rustig. Lekker man, lekker!

Jan O - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan O
With spouse/partner

Plek gerieflik en vertoon baie goed. Lekker uitgerus!

Plek is goed geleë en baie gerieflik uitgelê.

Johan D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Ongelooflik.

Ongelooflik netjies en modern - definitief waarde vir geld!

Chantelle B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle B
Family with young children

Skoon, netjies en vriendelik.

Die kamer was baie skoon en netjies! Lizette was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ek sal beslis Altyd Lekker aanbeveel!

Wiets S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiets S
Family with teenagers

Gasvrye en uitstekende verblyf wat hoogs aanbeveelbaar is.

Baie netjiese, skoon plekkie met baie vriendelike eienaars. Sal dit enige tyd vir ander mense aanbeveel.

Christelle V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle V
Family with teenagers

Baie kalmerende atmosfeer.

Die kamer was heerlik koel na die lang reis. Lizette is ongelooflik gasvry.

Belinda D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda D
With spouse/partner

Ongelooflik netjies en skoon en mooi!

Baie aangename en gasvrye eienaar wat jou so tuis laat voel. Die kamer is pragtig en alles is so netjies en skoon. Die koffie, beskuit, joghurt en muesli was ook 'n heerlike bonus! Beveel Altyd Lekker sterk aan!

Jaco E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco E
Family with young children

Soos die naam sê: Altyd Lekker!

Ons besoek aan Altyd Lekker was baie lekker en sal dit aanbeveel vir enige gesin vir 'n oornagopsie.

Karin B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B
With spouse/partner

Baie ontspannend na 'n vreeslike warm dag op die pad.

Dis was baie rustig en ontspannend na 'n lang, warm dag op die pad. Lizette is baie vriendelik.

Altyd Lekker's response

Baie dankie vir die terugvoer, Karin. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Kom gerus weer!

Altyd Lekker
Adele P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele P
Family with young children

Great!

Veilig en sal definitief weer oorslaap!

Leana S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana S
Family with teenagers

Great stay with beautiful room.

We had a lovely stay and everything was beautiful.

was R1 000
From R900
per night (for 5 people)
was R1 000
From R900
per night (for 5 people)
was R1 000
From R900
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Van der Merwestreet 13, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNTI5NmMyLTFiZmUtNDM2My05YTM5LTc2ODRkMTAyMzc1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, now From R900  per night (for 5 people) 117 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com