Altyd Tuis
Review Summary
Maxine B - Mar 2021
Overall score
Altyd Tuis was a peaceful and restful space.
Eldrich V - Feb 2021
Overall score
Was fantasies, vanaf begin tot en met gister, baie netjies.
Waydene K - Feb 2021
Overall score
Weekend well spend.
Charoll P - Jan 2021
Overall score
Rustige plaaslewe, mal daaroor.
Beverley K - Dec 2020
Overall score
Dit is op 'n plaas.
Peter D - Dec 2020
Overall score
Lekke geslaap, weg van die stad se gewoel!
Rahsanah D - Mar 2020
Overall score
Wow, wow, wow! What an experience. Neat! Tidy! Everything you might need all encapsulated in this private, quiet, safe little oasis. A quick drive into town should you need anything.
Joppie B - Feb 2020
Overall score
Nice, thank you very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker dankie.
Baie goeie diens dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Byron D - Feb 2020
Overall score
Dit was lekker stil het die plek vir my self gehad.
Loren S - Jan 2020
Overall score
Die tydjie was baie lekker by Altyd Tuis. Dit is so lekker skoon en stil. Al probleempie wat daar was, was die swembad wat nie skoon was nie. Ek sal baie graag wou bietjie ontspan het in die swembad, maar kon nie.
Nicolene E - Jan 2020
Overall score
Rustig, netjies, veilig.
Astrolite P - Nov 2019
Overall score
Weekend was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Naweek was goed.
Ek sal Altyd Tuis aanbeveel vir wanneer jy 'n rustige naweek wil hê. Die diens was goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elroy A - Oct 2019
Overall score
Great environment for a weekend getaway.
Jannie D - Oct 2019
Overall score
Rus en vrede was ons vereistes en dit het ons ervaar!
Peter B - Oct 2019
Overall score
Very comfortable. Location acceptable.
Marijane B - Oct 2019
Overall score
It's nice and quiet there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is lekker rustig daar.
Dit is 'n nice rusplek en goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andries S - Sep 2019
Overall score
Tops.
Altyd Tuis's response
Baie dankie waardeer, tot n volgende keer.
Groete,
Bianca en Jannie
Melanie L - Aug 2019
Overall score
Dit was heerlik net soos vorige keer!
Jolene V - May 2019
Overall score
Uitstekende en uitmuntende diens. Topkwaliteit!
Altyd Tuis's response
Dankie Jolene,
Hoop julle kom kuier gou weer!
Groete,
Jannie en Bianca Hunter
Ralton J - Apr 2019
Overall score
Not good to go with friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie goed om met jou vriende te gaan nie.
Nie goed vir 'n vriendegroep as julle hou van musiek luister nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie L - Apr 2019
Overall score
It was very neat, well-kept place that I would visit at any time again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie netjies, goed versorgde plekkie wat ek enige tyd weer sal besoek.
Ons het so lekker gekuier. Die huisies is netjies, goed gemeubileerd en glad nie afgeskeep nie. Die rustige atmosfeer was ook groot pluspunt. Ek kom beslis weer hier kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tercia P - Mar 2019
Overall score
Dit was 'n onvergeetlike tyd gewees.
Richard Gregorius N - Oct 2018
Overall score
Nie soos adverteer is nie.
Frederick M - Sep 2018
Overall score
Swak.
Adriaan B - Aug 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Tsakani M - Jul 2018
Overall score
Beautiful place.
Wilna C - May 2018
Overall score
It was a nice experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n aangename belewenis.
Vriendelike eienaars, ons was heeltemal op ons eie gelaat wat wonderlik was. Atmosfeer was heerlik, ons het ons regtig geniet, die huis was goed ingerig, ons het niks kortgekom nie en die kinders het heerlik geswem. Ek sal Altyd Tuis aanbeveel vir al my vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carla B - Jan 2018
Overall score
Lekker ontspanne.
Jeanette H - Jan 2018
Overall score
Fantasties.
Marlene E - Jan 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Fanie V - Jan 2018
Overall score
As jy wil rus is Altyd Tuis die plekkie.
Marle N - Dec 2017
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het was daar, dis netjies en kinders kon lekker speel want daar is genoeg plek.
Adelia M - Dec 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.
Dj W - Dec 2017
Overall score
Puik!
Bianca A - Dec 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasmagories.
Baie rustige omgewing met die beste uitsig. Voel soos 'n paradys weggesteek van almal. Het ook lekker sag geslaap en tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liesl M - Dec 2017
Overall score
Rustig en naby genoeg aan 'n dorp.
Tersia B - Nov 2017
Overall score
Very relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ontspannend.
Was vreeslik lekker gewees. Ons het die naweek deur gegaan vir 'n troue en dit was baie sentraal geleë. Die braaigeriewe was 'n bonus gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilna N - Nov 2017
Overall score
Dit was die moeite werd.
Mario C - Oct 2017
Overall score
Relaxing and very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend en baie genotvol.
Die plekkie was pragtig, mooi skoon en baie ontspannend. Almien het ons ryklik verwelkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philna M - Oct 2017
Overall score
Onpersoonlik, afgeleë, hekke gee gevoel van konsentrasiekamp.
Marlene V - Oct 2017
Overall score
Very nice stay. Place was neat and everything was provided.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Plek was netjies en alles was verskaf.
Lekker gebly, alles was verskaf en prys was billik. Nie veel om te doen in omgewing nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antoinette B - Oct 2017
Overall score
Baie skoon en netjiese oornag akkommodasie, goed toegerus.
Dries V - Sep 2017
Overall score
Veilige, bekostigbare, skoon en netjiese verblyf.
Albertus V - Sep 2017
Overall score
Baie netjiese eenheid met 'n lekker plaasgevoel.
Hanna P - Sep 2017
Overall score
Rustige en veilige omgewing.
Ancelle H - Sep 2017
Overall score
So beautiful and peaceful and the weather was great! We would definitely take a trip there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was so mooi en rustig en die weer was besonders! Ons sal definitief weer 'n trip neem daarnatoe.
Die natuur is asemrowend en dis baie naby aan Lambertsbaai. So mens voel jy is op jou eie en weg van alles, maar mens is steeds so 10 km weg van winkels af as jy iets nodig het. Ek sal dit definitief aanraai vir al my vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Talita B - May 2017
Overall score
Peaceful and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker rustig. Goed toegerus.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berdine V - May 2017
Overall score
Hospitality just the best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Alles was perfek. Almal was jaloers oor ons blyplek. Alles was skitterskoon en die geborselde katoen beddegoed was luuks en sag. Ons is geweldig beïndruk deur Elmien se gasvryheid en Altyd Tuis se luuksheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin B - Mar 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariska E - Mar 2017
Overall score
Vreeslik lekker!
Read moreTeunor S - Jan 2017
Overall score
Fantastic! Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Waarde vir geld.
Altyd Tuis was die grootste plesier om by te bly. Pragtige selfsorghuisie met alles in wat jy nodig kan hê. Baie modern, skoon en lieflike uitsig. Sal definitief weer daar bly en aan enige iemand voorstel! Regte waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inge L - Jan 2017
Overall score
Lovely relaxing getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike rustige wegbreek!
Wonderlike netjiese akkommodasie. Goed geleë vir 'n wegbreek van die stadsomgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle B - Dec 2016
Overall score
Inhospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongasvry.
Nee dankie, sal dit beslis nie aanbeveel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Altyd Tuis's response
Estelle ek is regtig jammer julle voel so oor die verblyf maar as julle net ook in ag neem julle het n een slaapkamer eenheid bespreek en die saterdag toe ek daar aankom is julle meer as 15 mense daar. Dis onaanvaardbaar, asook is die fasiliteite slegs vir die gebruik van die gaste wat eenhede huur en nie al jul gaste nie.
Gabi Z - Dec 2016
Overall score
Fantastic service with all our last minute requests.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese diens met al ons laaste minuut versoeke.
Ons was daar vir 'n filmproduksie met kinders and ons moes die heeltyd planne verander, ekstra kamers bespreek en ander klein goedjies wat ons op die laaste minuut nodig gehad het met kort kennisgewing. Hulle het alles in hul vermoë gedoen sonder om twee keer te dink. As jy 'n plek soek met goeie diens en lekker kamers, sal ek definitief Altyd Tuis aanbeveel! Baie dankie Elmien vir alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Altyd Tuis's response
Baie dankie Gabi, was net so lekker om julle hier te he. Sterkte met jul reeks.
Marietjie R - Jun 2016
Overall score
Good for rest and relaxation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vir rus en ontspan.
Die huisie was baie basies toegerus en nie huislik nie. Daar is geen matjie voor die stort nie, geen seep vir hande was, geen radio of televisie nie. Jy moet jouself kan vermaak en vir uitrus is dit goed. Die ontvangs was baie warm en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Altyd Tuis's response
Baie dankie vir die resensie, daarna het ons bietjie opknappings gedoen en n TV, induksie plaat en toaster om dit meer huislike gevoel te gee asook n swembad. As julle weer in die omtrek is hoop ek julle sal weer by ons tuisgaan.
May V - Jan 2016
Overall score
Rustige Wes-Kaap ervaring.
Read moreLoulize M - Jan 2016
Overall score
Ontspannend.
Christo B - Dec 2015
Overall score
Waarde vir geld.
Lise-mri M - Dec 2015
Overall score
Fantasties.
Marie M - Mar 2015
Overall score
Gerieflik en skoon.
- Capacity: 32 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Suurfontein, Lamberts Bay, Lamberts Bay, 8135, Western Cape
- All ages welcome