The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amani Guest Lodge | TravelGround
+42

Amani Guest Lodge

B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 10 reviews for Amani Guest Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Camelita V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Camelita V
Family with young children

It's a lovely place with excellent service and very loving people.

Lovely rooms. Set up was great.

Amani Guest Lodge's response

Thank you for the the lovely review received. It was a pleasure to have hosted you.

Amani Guest Lodge
Sjoerd S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sjoerd S
With spouse/partner

Excellent hospitality.

Great place, great host, great service.

Amani Guest Lodge's response

We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.

Amani Guest Lodge
Willem H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem H
With spouse/partner

Baie gerieflik en 'n heerlike ontbyt.

Hartlike verwelkoming deur Carl en Buddy, die 4-voet ambassadeur van Amani. Ons sal weer hier tuisgaan.

Amani Guest Lodge's response

It was a pleasure to have hosted you and we are happy to hear that you enjoyed Buddy:-)

Amani Guest Lodge
Lappies L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lappies L
With spouse/partner

Friendly and as always nice accommodation.

Nice accommodation, comfortable and close to everything. Very safe and the friendliest people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en soos altyd 'n lekker blyplek.

Lekker blyplek, gemaklik en sentraal naby alles. Baie veilig en die vriendelikste mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amani Guest Lodge's response

Dit is altyd lekker om julle te ontvang. Ons probeer ons gaste tuis te laat voel wanneer hul by ons oornag.

Amani Guest Lodge
Leonard C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonard C
On business

Very neat and value for money.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en waarde vir geld.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amani Guest Lodge's response

Baie dankie dat julle ons so hoog ag. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Amani Guest Lodge
Lappies L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lappies L
With spouse/partner

Lovely, comfortable and excellent, friendly service.

Karl gave us a warm welcoming and made us feel comfortable. We had lovely privacy and the rooms are very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, gemaklik en uiters vriendelike diens.

Karl het ons baie gasvry ontvang en gemaklik laat voel. Ons was heerlik privaat en hul kamers is heerlik gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amani Guest Lodge's response

Ons probeer ons gaste altyd tuis te laat voel en vertrou hulle voel so wanneer hulle ons besoek.

Amani Guest Lodge
Yolandi F - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolandi F
With spouse/partner

So hospitable.

Amani is a stunning guesthouse with beautiful rooms and friendly service. We really enjoyed it and will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gasvry.

Amani is 'n pragtige gastehuis met mooi kamers en baie vriendelike diens. Ons het dit vreeslik geniet en sal hulle definitief kan aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amani Guest Lodge's response

Ons is bly saam met julle dat julle lekker gebly het. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te maak wanneer hulle by ons tuis gaan.

Amani Guest Lodge
Anton G - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton G
With spouse/partner

Baie vriendelike, hulpvaardige mense!

Sal enige tyd weer daar gaan oornag ... puik diens en opregte mense!

Diana P - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana P
Family with young children

Ons het baie lekker gebly by Amani, en sal definitief weer daar bly!

Dit is 'n lieflike gastehuis in 'n stil area. Die kamers is pragtig!

Jack V - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jack V
On business

'n Aangename ondervinding, mooi tuin en rustige omgewing.

Ek was in 'n "agterkamer" gehuisves en die toegang daarheen was langs buitegeboue en wasgoeddrade. Daar is geen buitelig by die kamerdeur nie wat dit moeilik maak om jou pad in die donker te vind, veral omdat daar 'n paar trappies na die deur toe is. Vir 'n 73-jarige soos ek kan dit gevaarlik wees. Die kamer was baie netjies en skoon en die personeel hartlik en gasvry. Die terief vir hierdie kamer moet miskien a.g.v. bogenoemde 'n bietjie laer wees as die gewone tariewe.

Amani Guest Lodge's response

Resensie April 2013: Nuwe eienaars sedert 25 Februarie 2016. Hierdie agterkamer is wel geleë aan die agterkant van die gastehuis maar is die ideale kamer vir voël liefhebbers aangesien die kamer uitkyk op 'n groot boom met baie voëls vroeg in die oggende. Dit is ook 'n kamer wat gaste eerder verkies as van die ander kamers. Hoewel toegang na hierdie kamer langs buitegeboue en wasgoeddrade is, is die volgende verbeterings daarheen aangebring, plaveisel na kamer is aangebring, nag ligte is teen die muur na die kamer aangebring en die buite area by die kamer is ten volle verlig, wanneer 'n gas in hierdie kamer tuis gaan word die draaiende wasgoeddraad heeltemal verwyder met geen wasgoed op die drade nie, hierdie kamer se tariewe is ook laer as die ander kamers en staan bekend as die ekonomie kamer welke baie gewild is, die trappe by die kamer deur is ook breër gemaak sodat gaste hulle nie kan beseer nie. Bg. is die verskil wanneer 'n gastehuis deur eienaars self bestuur word in plaas van bestuurders.

Amani Guest Lodge
From R975
per night (for 2 people)
From R975
per night (for 2 people)
From R975
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 4th Avenue, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Eastern Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQTtvfLBHacI9oVYVHchESPbYFnPDsvclCxtvZDYUkiP4WKyu2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R975  per night (for 2 people) 10 5 1 5 11 4th Avenue Walmer 6065 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.978927948694 25.603648424149
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!