The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amanzimtoti's Ultimate Vacation | TravelGround
+35

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 32 reviews for Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Yolandie B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandie B
Family with young children

Dit was vrek lekker en ons het dit baie geniet.

Ons het baie lekker gebly dit was veilig en baie rustig. Als wat ons nodig gehad het was om ons.

Amanzimtoti's Ultimate Vacation's response

Hi Yolandie

Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.

Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Delekile H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delekile H

The place was beautiful and felt at home.

The agent and the owner were friendly and kept us up to date about everything, while on our way they kept checking up whether we still travelling okay.

Amanzimtoti's Ultimate Vacation's response

Hi Delekile,

Thank you for the feedback and we hope to host you and your family again.

Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Barbara S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara S
With spouse/partner

Had an amazing time.

Had a lovely stay and the apartment was very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker.

Baie lekker gebly en die woonstel is baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudy M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trudy M

It was the safest place I have ever been.

The place was very neat and clean, plus security-wise it's the best.

Deborah S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deborah S
Family with young children

Excellent.

Excellent holiday destination, close to all amenities and the beach.

Michelle O - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle O
Family with young children

Aangename verblyf, lekker op die strand se drumpel.

Ons het baie lekker gebly. Veilig en die kompleks is mooi skoon. Ruim kamers en al die goed wat 'n mens nodig het weg van die huis was daar. Ligging in die kol net so entjie weg van die hoofstrand.

Carien F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carien F
With spouse/partner

Heerlik.

Verblyf was aangenaam. Netjies en ten volle toegerus.

Shakila N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shakila N
Family with teenagers

Had a relaxing and lovely holiday.

The place was very neat and clean. Will recommend it to family and friends.

Amanzimtoti's Ultimate Vacation's response

Dear Shakila,
Thank you for your feedback. It is highly appreciated. We hope to accommodate you again in the future.

Amanzimtoti's Ultimate Vacation
Rina M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina M
Family with young children

Baie oulik en goed geleë.

Ons het 'n baie aangename ervaring gehad by Amanzimtoti's Ultimate Vacation. Van die professionele diens tot die fasiliteite binne in die woonstel. Dit is baie goed ingerig en stapafstand van die strand wat dit baie gerieflik maak. Die hoofslaapkamer was lekker ruim, die ekstra kamer was wel 'n bietjie knap met die bunkerdubbelbed en aparte enkelbed.

Londeka K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Londeka K
Family with young children

Great location especially with kids.

It was fantastic, all smiles for my kids, definitely I would come back.

Anton B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton B
With spouse/partner

Wonderlik netjies en skoon.

Met aankoms was als gereed en gereël, eenheid was skoon en netjies gewees en als in plek. Baie lekker woonstel.

Dimakatso T - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dimakatso T
With friends

The unit was homely and classy.

The experience was great, the unit was super great. It's only the ladies who checked us in and out they were very rude and impatient.

Muneerah A - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muneerah A
Family with young children

Perfect family vacation area.

Beautiful place, will visit anytime again. Only had one problem with the bedding in the main room that had a bad smell.

Ria S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria S
Family with teenagers

Quiet and delightful.

It was extremely nice and quiet. One can really rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en genotvol.

Dit was verskriklik lekker en rustig. Mens kan behoorlik uitrus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gertrude M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertrude M
With friends

An awesome experience.

The place was amazing and the customer service was excellent. I would most definitely be going back with my family. Value for money and more.

Ben And Mia  - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ben And Mia
With spouse/partner

It was okay.

It was okay for what we wanted. Just some accommodation as we had to attend a function.

Roelien V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien V
Family with young children

Ons het dit baie geniet.

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer die plek gebruik as ons Amanzimtoti toe wil gaan. Dit het alles wat mens nodig het. Sal net graag die wasmasjien wil gebruik, dan is die plek perfek.

Amanda S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Baie aangenaam, stil, skoon, goed geleë, naby restaurante, winkelsentrums en hoofweg.

Modern ingerig, kombuis baie goed ingerig, ruim woonstel in baie veilige omgewing en sluit direk vanaf perseel aan na strand area. Veilige parkering.

Marina T - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina T
Family with young children

Verblyf skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Smaakvol gemeubileer en geriewe is uitstekend. Kombuis goed ingerig met alles wat jy sou nodig hê om vir 'n huisgesin kos te gee. Beddens gerieflik. Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan en sal dit aanbeveel. Woonstel ook baie netjies met ons aankoms. Vriendelik ontvang deur Lanie van 'Dustbusters'. Verblyf na aan strand.

Victor P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Victor P
Family with teenagers

Dit is 'n lekker stil area, reg by die see.

Baie netjiese plek, reg by die strand. Sit naby alle besighede, pretpark, winkels en restaurante. Lekker vir 'n wegbreek.

Sharmane M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharmane M
With friends

Was aangenaam, skoon en netjies, het alles wat mens van 'n selfsorg-eenheid verwag.

Amanzimtoti's ultimate vacation het alles wat nodig is vir 'n selfsorg-eenheid, dit was skoon en netjies en sekuriteit was goed.

Danie O - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie O
Family with young children

Uitstekende verblyf vir die hele gesin.

Dit was baie lekker, aangenaam en gerieflik vir die hele gesin. Ek sal beslis weer gaan.

Hester G - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester G
With spouse/partner

Baie in omgewing om te doen.

Woonstel is goed geleë vanaf strand en ook inkopiesentrum, net jammer mens het die see-uitsig nie die hele tyd in die oog nie.

Lize M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize M
Family with young children

Gerieflik!

Dit is gerieflik geleë vir uShaka en baie ander vermaak in die omgewing.

Teresa V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa V
Family with teenagers

Toeganklik, gerieflik, smaakvol en netjies.

In 'n neutedop: Smaakvol gemeubileer. Geriewe uitstekend. Kombuis goed ingerig met als wat jy sou nodig hê om vir 'n huisgesin kos te gee. Beddens gerieflik. Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan en sou dit graag weer wou doen. Woonstel ook baie netjies met ons aankoms. Vriendelik ontvang deur die 'Dustbusters' al was ons bietjie vroeg. Verblyf naby aan strand.

Mariska B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mariska B
With spouse/partner

Ons het 'n naweek wegbreek geneem!

Die administrasiefooi is bietjie buitensporig na my mening en die see-uitsig is slegs aan die kant van die gebou. Tog is die eenheid baie netjies en nuut oorgedoen.

John H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John H
With spouse/partner

Smaaklik ingerig en binne loopafstand van die strand af!

Ons woonstel was op die 4de vloer en het Noord gefront, dus nie met 'n direkte uitkyk op die see nie, maar vanaf die vensters kon die strand gesien word. Die eenheid is luuks ingerig met alles wat benodig word en meer. Ons was buite seisoen daar en die plek was stil en die terrein en geboue altyd netjies en skoon. 'n Hekkie wat vanuit die parkeerplek oopmaak, gee toegang tot 'n paadjie en trappe tot op die strand. Hierdie blok is binne loop afstand vanaf die plaaslike Spur en hoofstrand. In die algemeen het ons heerlik gebly, baie rustig en gereeld gestap op die strand. Die Toti Mall is sowat 1 km vanaf die woonstel en Galleria Mall met flieks, honderde winkels en restaurante binne 5 km weg.

Edna B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna B
Family with young children

It was a most awesome experience dealing with outstanding service and people.

Hightly recommended. The experience was exceptional and it's a home away from home. You cannot ask for better. It is conveniently situated and a lovely flat with everything you will need. All you need is to arrive and leave with a smile.

Otto B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto B
With spouse/partner

Excellent and good value for money

Will book at Amanzimtoti's ultimate vacation again.

Hannes S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes S
Family with young children

Baie lekker skoon netjies.

Sal beslis weer gaan.

Johan A - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan A
With spouse/partner

Netjiese, skoon verblyf met wonderlike ligging naby die hoofstrand.

Definitief waarde vir geld. Woonstel baie skoon en netjies. Ons kon ook lekker braai onder by die braai-area!

Danie V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V

Dit sou baie beter kon gewees het as die woonstelblok sy eie swembad gehad het.

Die inventarislys was nie op datum nie. Die drywer wat die sleutels kom haal het, het gesê hy weet van die goed wat weg is, en die woonstel se eienaar het die verkeerde lys ingesit.

From R870
per night (sleeps 6)
From R870
per night (sleeps 6)
From R870
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 111 Beach Road, Amazibu 402, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MGMxMzVkLTE5MTUtNGMwYi05MTI3LTFhNGY2ZWVjZDgxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R870  per night (sleeps 6) 32 5 1 5 111 Beach Road Amazibu 402 4125 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -30.045651517464 30.892750024796
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!