The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amara Tomana | TravelGround
+22

Amara Tomana

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Amara Tomana
Cleanliness
4.6/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.6/5
Jose R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jose R
Family with young children

Breath of fresh air.

Wonderful and peaceful location. Children loved the peace and quiet. Walking in the mountains was enjoyable and not forgetting the breathtaking views especially the sunsets around the Bonfire. Highly recommended and very friendly owners.

Manie S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Manie S
With spouse/partner

Tranquility, peace, quiet.

Amara Tomana is a place where you can clear your head, get new ideas, dream dreams. The starry nights wiere so beautiful with a Milky Way you don't often see. Thankfully there was no TV or electricity.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus, vrede en stilte.

Amara Tomana is 'n plek waar jy weer jou kop kan skoonmaak, nuwe idee's kry, drome droom. Die aande se sterre was die mooiste met 'n melkweg wat jy nie sommer êrens kry nie. Dankie dat daar geen TV of krag was nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amara Tomana's response

Ons is baie bly dat jul lekker gerus het en dit geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg dat jul Amara Tomana se vrede en stilte kon ervaar.
Vriendelike groete
Diana

Amara Tomana
Andries B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries B
With spouse/partner

Groot verrassing!

Amara Tomana was 'n lekker verrassingspakket op ons pad rondom Lesotho. Die huis is so goed toegerus dat ons nie eens die gebrek aan krag agtergekom nie - ons het dit eintlik verwelkom. Daar was ook genoeg data sein dat ons die toets tussen die Springbokke en Frankryk kon stream. Die pad op na die uitkykpunt en die gepaardgaande opsionele 4x4 roetes was 'n welkome afwisseling. Sal volgende keer 2 aande bly. Daar is genoeg plek vir 'n groot familie of as jy vriende wil saambring. Ek moet ook se dat ek verkies die grondpad van Wepenener af op pad soontoe eerder as om die grondpad afrit halfpad Zastron toe te vat. Baie goeie toestand en mooi. Enigste problem wat ek het is die minimum twee aande verblyf voorwaarde vir verblyf buite seisoen (geen problem met langnaweke en vakansies nie). Dit raak duur as mens net een aand oor kan slaap en jy moet vir 2 aande betaal. Dit mag baie "road trip" besoekers verhoed om hierdie juweel te besoek.

Amara Tomana's response

Andries
Baie dankie vir jul terugvoering en ons is baie bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het. Ons hoop regtig dit sal volgende keer vir julle moontlik wees om 2 aande oor te bly. Ek besef dit is duur as 'n mens net een aand oorslaap, maar vir 2 aande moet betaal. Om dit egter vir ons koste effektief te maak, volstaan ons egter op ons vereiste van 'n bespreking van minimum twee aande.
Vriendelike groete
Diana

Amara Tomana
Lynette V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette V
Family with young children

Great accommodation with breathtaking view.

We had a relaxing stay. Wonderful view. Relaxing surroundings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf met asemrowende uitsig.

Ons het baie lekker gerus. Wonderlike uitsig. Rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Excellent!

Neat and tidy place with an amazing view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie netjiese plekkie met n asemrowende uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amara Tomana's response

Baie dankie, Gert. Dit was 'n voorreg om ons stukkie paradys met julle te deel.
Vriendelike groete
Diana

Amara Tomana
From R2 800
per night (for 8 people)
From R2 800
per night (for 8 people)
From R2 800
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 12:00
  • Address: Vanderhovensrust Farm, Zastron, 9950, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNDdmMWI1LTkzYzgtNDNhMi04Y2MyLTFhOWY1MTdlNTU0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 800  per night (for 8 people) 5 5 1 5 Vanderhovensrust Farm Zastron 9950 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 12:00 -30.010801937469 27.204675078392
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!