The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amberg Country Estate | TravelGround
+121

Amberg Country Estate

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 7 reviews for Amberg Country Estate
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
3.9/5
Johann V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johann V
With spouse/partner

Baie mooi omgewing.

Mountain View is klein maar netjies en baie goed ingerig. Een feit wat voornemende besoekers moet van kennis neem is die die eenheid deel is van die eienaar se woning. Dit het privaatheid beïnvloed en daar is nie 'n parkeerplek by die eenheid nie. Wat egter die meeste gepla het is die eienaar se 4 honde wat elke keer as 'n mens gaan stap al blaffend agter jou aanloop en die 1 hond het 'n slag probeer byt ook. Deur die nag het die geblaf 'n mens ook wakker gemaak. Dit is onaanvaarbaar en het die verblyf iewat bederf.

Amberg Country Estate's response

Ek is jammer om te hoor van jou verblyf. Ons sal dit seker onthou.
Ek sal ook vir die eienaar noem van hule honde wat so blaf.
Nog eens baie jammer hiervoor.

Amberg Country Estate
Annelore J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annelore J
With spouse/partner

Goeie ligging teen berg met mooi uitsig.

Die prys vir die Ateljeewoonstel is te hoog. Die woonstel is nie kuiervriendelik nie en ingeprop teen 'n skuur. Die ander woonstelle op Amberg lyk of hulle beter blyplekke is.

Amberg Country Estate's response

Hallo,
Jammer om te hoor dat julle nie regtig gehou het van die Studio kamer.
Die Studio is eigentlik net 'n kamer, nie 'n eenheid nie.
Ons ander kothuise is self sorg ingerig en het lekker stoepe vir kuier.
Lekker dag nog verder,
Marleen - besprekigsagent vir Amberg

Amberg Country Estate
Cecilia V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cecilia V
With spouse/partner

Pragtige, goed toegeruste verblyf met 'n asemrowende uitsig.

Die wooneenhede is baie goed toegerus, met pragtige maar gerieflike binneversiering, en besondere kunswerke in elke eenheid. Ons is baie vriendelik ontvang en het ons geselsies met die eienaars was elke dag baie aangenaam. Die uitsig van die Mountain View Cottage oor die oor die Paarlvallei is asemrowend. Ons het wegneemetes gekry by die restaurant wat op dieselfde plaas is, en kan dit hoogs aanbeveel.

Naomi G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Naomi G
With spouse/partner

Beautiful, interesting and creative space.

It was lovely to stay Amberg Country Estate and meeting the owners, their dreams and creations, a particular honour. Unique, interesting, beautiful and peaceful - we recommend this establishment.

Roy S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy S
With spouse/partner

Fabulous.

Wow, the pictures on the web just do not do this beautiful Estate any justice. Clean and comfortable, superb, tastefully appointed furniture, a kitchen with everything you need and a great wrap around porch with awesome views. We will definitely be back. Super friendly hosts, this a wonderful place to sit back and relax.

Amberg Country Estate's response

Hello Roy,

Thank you for the nice review. We really appreciate your rating, thank you again.

We are currently working on a new website with upgraded pictures.

We hope to see you again.

Have a lovely day.

Marleen - booking agent for Amberg

Amberg Country Estate
Coenraad V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Coenraad V
With spouse/partner

Baie oulik!

Die plekkie is al wat mens nodig het, dis klein maar baie oulik. Pragtige uitkyk en baie stil!

Amberg Country Estate's response

Baie dankie!

Amberg Country Estate
Ivena B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ivena B
With spouse/partner

Magestic views.

My clients loved every minute of their stay. The scenery and location is majestically awesome. The unit was clean and had everything they needed in it. They enjoyed the company of the resident dog, Tiger.

From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Du Toits Kloof Pass, R101, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTgzMThmLWZlODYtNDI3ZS05NjYyLTU5NDViYWQ0MmU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 Du Toits Kloof Pass, R101 Klein Drakenstein 7646 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.7473939 19.04960908
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!