The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amicus | TravelGround
+27

Amicus

Self Catering

Review Summary

3.5 out of 5from 8 reviews for Amicus
Cleanliness
3.3/5
Service
3.4/5
Location
4.0/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.4/5
Greta H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Greta H
With spouse/partner

Baie onaangenaam om langs 'n konstruksie site vakansie te hou.

Ek en my man was in Maart vanjaar (2022) met twee weke vakansie in die Tuinroete, van Danabaai tot Stormsrivier. Ons het by vyf verskillende plekke tuisgegaan en by vier van hierdie verblyfplekke was ons verblyf baie aangenaam. Ongelukkig kan ons nie dieselfde sê van ons verblyf by Amicus in Nature Valley nie. In plaas van die rus en vrede in die natuur wat ons te wagte was, was ons verblyf by Amicus langs ‘n konstruksie site. So, in plaas van voëlsang en stilte was ons onderworpe aan die onophoudelike geraas van ‘n gesaag, geboor, gekap en ‘n knaende jackhammer gemeng met die bulderende stemme van die konstruksiewerkers. Die geraas en die konstruksiestof was so erg dat ons verplig was om ons verblyf by Amicus voortydig moes op sê en op eie onkoste ander verblyf gaan soek. Ons besef dat die eienaars van Amicus nie verantwoordelik is vir konstruksiewerk langsaan Amicus nie, maar die ordentilike ding sou gewees het om ons te waarsku dat ons langs ‘n konstruksie site gaan vakansie hou en ons die opsie gegee het om: steeds daar tuis te gegaan of ons geld vir ons teruggegee het indien ons ander verblyf sou verkies.

Carlien B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlien B
Family with young children

Dit was soos 'n huis weg van die huis af. Ons het baie welkom gevoel en alles as mooi uitgelê.

Sal net voorstel vir 'n tafeldoek of twee vir die tafels as ons buite braai of eet om die tafels te beskerm.

Anli S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Anli S
With spouse/partner

Uiters teleurgesteld. Eenheid nie op standaard nie.

Ek voel die tarief is te hoog vir die eenheid. Donker en koud. Geen ordentlike sitplek nie. Die badkamer is uiters swak. Kyk na die "groud" in die stort en die muf tussen die teels. Ek was grillerig om te stort. Vir die prys swak. Plek kort net n bietjie opgradering en liefde.

Julie-ann H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Julie-ann H
With spouse/partner

Old fashioned holiday accommodation. Practical facility, peaceful neighbourhood. Excellent location.

The flatlet was suitable except it could have been aired and cleaned more thoroughly before we arrived. Otherwise we loved the little garden with happy birdlife. I found much joy in reading a Hardy boys book which I found on the bookshelf.

Andries B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andries B
Family with teenagers

Verblyf was volgens verwagting. Skoon kamers met die nodige funksionele geriewe.

As gesin van 6 met twee tieners was die 3-slaapkamerverblyf knap maar tog gerieflik genoeg vir aangename verblyf. Eetgerei en potte en panne is egter presies vir 6 mense en daar moet dus na elke maal volledig opgewas word. Slegs 1 stort maar dit is gerieflik en werk vir 'n see-vakansie met die nodige geduld en beplanning. Kuier-area kan doen met 'n braai-area vir vuurmaak (Weber-ketelbraai was wel beskikbaar).

Johan L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan L
Family with young children

Lekker huisie vir lekker vakansie.

Oulike blyplek. Goed toegerus. Pasop vir die bobbejane. Die braai-area kort dalk net bietjie skaduwee. Ek is bly dat daar geen TV was nie.

Roy M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Roy M
With spouse/partner

Suited our needs, but dissapointed by the cleanliness; otherwise great spot.

Both dish clothes were dirty, one was very dirty. Some of the pots/pans were dirty. Large cobwebs were visible. We ran out of toilet paper with no replacements evident. A heater would have been very helpful on the cold days. The flat is quite cold generally. There was nobody present on arrival and we spent 15/20 minutes trying to find out how to enter or what to do. The manager did however offer to come and meet us when we eventually made contact. The flat is definitely ideal for its purpose and nicely situated and barring the need for a heater requires no further items. The dirty items did not overshadow the stay as it was very pleasant but it did create disappointment. Amicus staff were very helpful when required and when we phoned.

Erna P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna P

Thank you very much! My 2 sisters and I had a lovely stay the three days, after that my other sister and I really enjoyed ourselves the rest of the time. Hopefully we could spend some more time there in the future.

Lovely stay, hopefully we could spend some more time there in the future. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie! Ek en my twee susters het heerlik gekuier die drie dae, daarna het ek en my ander suster die oorblywende dae geweldig geniet. Hoop om dalk in die toekoms weer daar te kan spandeer.

Heerlik gekuier, sal graag weer in die toekoms daar wil tuisgaan. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R900
per night (sleeps 2)
From
From R900
per night (sleeps 2)
From
R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 407 St Patrick Drive, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMWY1MTY1LTQxYmUtNGYwZS05OWU1LTRjNWEzNDU2ZDZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (sleeps 2) 8 5 1 4 407 St Patrick Drive Nature's Valley 6600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -33.97884787733 23.56157541275
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!