The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amizade Guest House | TravelGround
+27

Amizade Guest House

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 17 reviews for Amizade Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Herman V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
Individual traveler

Best value for overnight.

Host very friendly and helpful, best value for money for overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste waarde vir oornag.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam, beste waarde vir geld vir oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amizade Guest House's response

Baie dankie Herman, waardeer!

Amizade Guest House
Xolile Z - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xolile Z
With spouse/partner

Tranquil, peaceful and safe.

We had a very nice stay. We will be back in future. Thanks so much.

Geneve V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geneve V
Family with young children

Comfortable and neat.

The loft is comfortable and neat. Tom made us feel very welcome on arrival.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en netjies.

Die solder is gemaklik en netjies. Baie welkom laat voel met aankoms deur Tom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amizade Guest House's response

Baie dankie geneve. Waardeer. Tom

Amizade Guest House
Louise V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With friends

Gerieflik en gemaklik.

Verblyf is nie luuks nie, maar baie gerieflik.

Elma B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elma B
Individual traveler

Fine for one night.

Needs to look at finer details. Venue was chilly. Not really ideal for older people.

Amizade Guest House's response

Hi Elma,

The loft's windows are north and west. It gets a lot of sun during the day. There was a duvet and blanket on the bed and in the cupboard were two more blankets.

Amizade Guest House
Anelle A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelle A
Individual traveler

Fantasties.

Wat 'n lekker ontspanne omgewing. Het so die rustigheid geniet. Mal oor die James Dean kamer. Lekker ruim. Sal enige tyd teruggaan.

Amizade Guest House's response

Baie dankie Anelle. Bly jy is tevrede. Waardeer opreg.

Groete,
Tom

Amizade Guest House
Charles V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles V
Individual traveler

Oulik, bekostigbaar, vriendlike eienaar.

My verblyf was baie aangenaam.

Amizade Guest House's response

Baie dankie, Charles, altyd welkom. Sterkte met die siekes!

Amizade Guest House
Melandi W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melandi W
Individual traveler

Privaat en veilige verblyf.

Ek het heerlike gebly in my eenheid. Dit was skoon en goed toegerus. Die area is stil en rustig. Persoonlik sou ek net verkies om dikker blindings voor die vensters bo te hê sodat die son my nie so vroeg in die oggend wakker maak nie.

Amizade Guest House's response

Baie dankie Melandi. Ons probeer almal gelukkig hou. Ek het al donkerder blindings opgesit, Dit is nie so maklik om die spesifieke grootte te kry nie. Ek sal kyk hoe ek kan verbeter.

Amizade Guest House
Nathan P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nathan P
Individual traveler

Above and beyond what was expected.

The owner was so helpful, friendly and went out of his way to make my stay all and more than expected. The accommodation comfortable and clean. I would most certainly recommend the Amizade Guest House to anyone needing to stay in the north of Pretoria.

Amizade Guest House's response

Thanks Nathan, Much appreciated!

Amizade Guest House
Gerhard C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard C
Individual traveler

Convenient and comfortable.

Very comfortable accommodation. Adequate kitchen facilities and the layout of the room was satisfactory. Appreciated the owners friendliness and help to sort out complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en gerieflik.

Verblyf was baie gemaklik. Kombuisgeriewe was voldoende en kamer uiteensetting was voldoende. Vriendelikheid van eienaar en behulpsaamheid met klagtes was opreg waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amizade Guest House's response

Baie dankie Gerhard. Groete vir Lorrainne.

Amizade Guest House
Andre V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
On business

Great stay at Tom's.

Place is neat and feels like home!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly by Tom.

Plek is netjies en voel soos tuis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amizade Guest House's response

Baie dankie, Andre, ons waardeer dit.
Groete,
Tom.

Amizade Guest House
Karen V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen V
Individual traveler

Pleasant.

The place was clean and convenient. The only thing is that I couldn't lock the one door. There is also just one mirror in the bathroom so it was quite difficult to do my hair without a mirror in the bedroom. The place is very hot and there is only a fan in the bedroom, so take your own with for the living area. Other wise it was pleasant. Very modern bathroom. Also let Tom know what time you will be there because he doesn't stay on the premises and then you have to wait at the gate for 5 minutes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Die plekkie was redelik skoon en gerieflik. Die enigste ding was dat ek nie die een deur gesluit kon kry nie. Daar is ook net een spieël in die badkamer, so dit was bietjie moeilik om my hare te probeer blaas sonder 'n spieël in die kamer. Die plekkie is ongelooflik warm en daar is net een waaier in die kamer, so vat maar jou eie een saam vir onder in die leefarea. Verder was dit aangenaam. Baie mooi moderne badkamer. Laat weet ook maar net vir oom Tom watter tyd jy daar gaan wees, want hy bly nie op die perseel nie en dan moet jy so 5 min wag voor die hek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amizade Guest House's response

Karen, baie dankie vir die terugvoer, die deur sluit moeilik omdat die hout swel as dit klam is buite, jammer daaroor. Ek het twee waaiers gehad, maar een word heeltyd deur gaste gesteel. Ek sal nog een teen die muur vassit so gou moontlik. Ek vra gewoonlik gaste moet my 'n halfuur voor hul GPS aankomstyd laat weet sodat hul nie hoef te wag nie, ek is letterlik 400 meter van die huis af. Ongelukkig onthou of lees almal nie die boodskap nie. Mooi loop en sterkte met jou studies. Tom van Rensburg, Amizade gastehuis.

Amizade Guest House
Klasie V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klasie V
Family with teenagers

Stunning and very neat. Worth it.

Friendly reception and the property is very neat. Highly recommended to all. Thank you LekkeSlaap for all the pretty places on your list.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning en baie netjies. Moeite werd.

Ons is baie vriendelik ontvang en die erf is baie netjies. Sal dit aanbeveel vir enigiemand. Dankie LekkeSlaap vir die mooi plekke op julle lys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amizade Guest House's response

Baie dankie vir jul terugvoer, waardeer dit baie. Groete, Tom.

Amizade Guest House
Fanie J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie J
With spouse/partner

Die plekkie is gemaklik met alles wat mens benodig vir 'n kort besoek, is goed geleë, area is rustig en ek het veilig gevoel.

Die eenheid was baie netjies. Bed is baie gemaklik. Badkamer is netjies. Kombuis is klein, maar mens kort niks meer nie. Die gerief van 'n wasmasjien maak dit selfs beter. Die komplimentêre koffie, tee, suiker en beskuit was baie lekker.

Amizade Guest House's response

Fanie, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Groete,
Tom van Rensburg, Amizade gastehuis.

Amizade Guest House
Hennie D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie D
With spouse/partner

It is an old house, value for money.

TV did not work, power cable too short. You get what you pay for, as I said it's value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis 'n ou huis, waarde vir geld.

TV het nie gewerk nie, krag koord te kort. Jy kry wat jy betaal voor, soos ek sê waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amizade Guest House's response

Baie jammer oor die kragkabel. Ek het nie besef die vorige gaste het die verlengkoord saamgeneem nie. Dit is reggestel.

Amizade Guest House
Karina P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karina P
Individual traveler

Stil en rustige omgewing.

Gawe mense. Al wat ek sou aanbeveel is 'n handreling in die bad-stort. Dis nie maklik om te staan en stort en dan op die nat badbodem om te draai nie. Daar is nie 'n handreling vir veiligheid nie. Gly in die bad en val, is een of ander tyd wat gaan gebeur. Die krane is ook baie stram om oop en toe te maak. Wassertjies kan maar vervang word. Die verblyf was andersins baie gaaf. Dan was dit vir my as ouer persoon wat nie so rekenaarvaardig is nie, 'n groot irritasie om bewys van betaling deur te gee. Dit was my tekortkoming. Dis julle beleid en word so aanvaar. Groetnis.

Amizade Guest House's response

Die bad se ekstra handvatsel is opgesit en die krane herstel.

Amizade Guest House
Elsabe R - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabe R
On business

Die ontvangs en diens was voortreflik, 'n lekke blyplekkie.

My verwelkoming en eerste indrukke was baie gaaf. Oom Tom het my dadelik tuis laat voel, en ek het baie lekke gebly. Vir die prys per nag was ek baie gelukkig. Net so entjie verder was daar 'n blyplek beskikbaar vir 'n R100 per nag duurder, en dit was drie keer kleiner gewees! Ek sal enige iemand aanraai om Amizade Gastehuis te ondersteun. Baie dankie!

From R670
per night (for 2 people)
From R670
per night (for 2 people)
From R670
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 728 27th Avenue, Villieria, Pretoria, 0084, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YmRiODcyLTQ5OTYtNGZlYS04YjYyLWE0YTNiODNhZjk5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R670  per night (for 2 people) 17 5 1 5 728 27th Avenue Villieria 0084 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.7057845 28.2318662
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!