Anchors Aweigh 119
Review Summary
Hendrik D - Jan 2020
Overall score
Neat, very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, baie goeie waarde vir geld.
Naby Hibberdene, netjies, klein, maar het alles wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anchors Aweigh 119's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit.
Deidre W - Apr 2019
Overall score
Baie aangenaam en als wat 'n mens benodig. Werklik gerieflik.
Anchors Aweigh 119's response
Baie dankie vir jou terugvoer, Deidre.
Ons is baie jammer vir die ongerief en sou graag tydens u verblyf in kennis gestel wou wees van die probleme sodat ons dit kon regstel.
Ons het intussen die bed vervang en 'n nutsman gekry om aandag aan die stortdeur te gee.
Ons sal jou graag weer as gas ontvang en onderneem om jou twee dae langer as wat jy bespreek, gratis te laat kuier om jou te vergoed vir die ongerief.
Maxi S - Jan 2019
Overall score
Gemaklik, goed toegerus, rustig en vriendelike ontvangs.
Anchors Aweigh 119's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit.
Tiaan R - Mar 2017
Overall score
Comfortable, central, affordable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, sentraal, bekostigbaar.
Sal aanbeveel vir mense met kinders jonger as 10. Die enigste rede hiervoor is die bunk bed. Genoegsame inligtingbrosjures beskikbaar oor nabygeleë goed in die omgewing. Om op te som: dit is gerieflik en daar is meer as genoeg om te doen in die omgewing. Hibberdene Strand ook loopafstand as jy dit so verkies. Die strand is ook veilig met lewensredders daagliks beskikbaar al is dit nie skoolvakansie nie. Genoegsame kettingwinkels, Spar en Pick n Pay, ook op Hibberdene. Hoef nie baie ver te ry om kruideniersware te koop nie. In kort, baie oulike plekkie om te gaan rus. Sal weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anchors Aweigh 119's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 705 Ashford Road, Woodgrange on Sea, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- All ages welcome