The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Andante Guest House | TravelGround
+33

Andante Guest House

Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 35 reviews Andante Guest House
Cleanliness
4.4/5
Service
3.9/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.9/5
Carla L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Carla L
With spouse/partner

It is a beautiful place and very neat. But no service.

No service. Disappointed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n pragtige plek en baie netjies. Maar geen diens.

Geen diens. Teleurgesteld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andante Guest House's response

Goeie dag Carla B.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons vra onverskoning vir die ongelukkigheid wat julle tydens julle verblyf beleef het - ons sal definitief daarop werk. Ons hoop dat, sou jy in die vervolg weer na Bloemfontein toe kom, dat jy weer vir ons 'n kans sal gee.
Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en Nuwe Jaar! Mag dit 'n wonderlike jaar wees vir julle.
Groete
Andante Bestuur

Andante Guest House
Joan S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joan S
With spouse/partner

Pragtige interior.

Baie lekker gebly. Gasvrye mense. Enigste teleurstelling was dat ons nie kamer gekry het wat ons bespreek het nie. Sou graag in groter kamer wou bly.

Rochelle B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Rochelle B
With spouse/partner

Nie volgens standaard nie.

Kon nie kluis oopkry volgens aanwysings nie. DStv heeltyd probleem met konneksie. Beddegoed en gordyne deur motte gevreet. Tweede aand was dieselfde stukkende beddegoed op bed, so hul het nie vars beddegoed oorgetrek nie. Vuil kussings sonder sloop op bed. Stort glaspaneel groen aangepak aan onderkant. WiFi password in boekie werk nie. Geen veilige onderdak parkering vir voertuie. Pad baie ongelyk en sleg vir laer voertuie. Andante verblyf se ontbyt word bedien by die hoof gastehuis, nie in dieselfde gebou as wat verblyf is nie. Webblad misleidend, want wat jy sien is nie wat jy kry nie. Geen sekuriteit, ons moet self sorg dat deure gesluit is.

Gys L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gys L
With spouse/partner

Was baie gewillig om my te help rakende laat inboek en vroeg vertrek.

Andante was gemaklik, luuks, skoon en vriendelik.

Andante Guest House's response

Goeie dag Gys.

Baie dankie vir jou terugvoering.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Groete
Andante Bestuur.

Andante Guest House
Jurie C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jurie C
Family with young children

Ongemaklik.

Die adres is verwarrend, want daar is ‘n straat en plot-adres wat dieselfde is. Die muurproppe en lugversorging in die kamers het nie gewerk nie en na talle oproepe en twee en 'n halwe ure se gewag het hul die “timer” kom deaktiveer. Dit op 'n hittedag om 15:15. Baie teleurgesteld!

Andante Guest House's response

Goeie dag Jurie

Ons is tans besig om die personeel te ondersoek wat tydens u verblyf aandiens was.

Ons sal ook direk met u in kontak kom.

Groete
Andante Bestuur.

Andante Guest House
Joggie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Joggie V
With spouse/partner

Ongemaklik in die sin dat die lugversorger buitewerking was. Ander kamer het nie tee of koffie gehad nie.

Baie luuks! Ontbyt was lekker en flink. Het geen bemande sekuriteit opgemerk? GPS het gesukkel om die perseel te vind.

Andante Guest House's response

Goeie dag Joggie

Dankie vir jou terugvoering.

Ons vra onverskoning vir julle ongerief. Ons is tans besig om die situasie te ondersoek, en sal met u direk in verbinding tree.

Groete
Andante Bestuur.

Andante Guest House
Donavan S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Donavan S

A place worth staying at.

The Guest House was more than what I expected. Service was good and the place was very neat and homely.

Andante Guest House's response

Hi Donavan,

Thank you for your feedback, we appreciate it.

We hope to see you again in the future.

Kind regards,
Andante Management

Andante Guest House
Brenden S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Brenden S
With friends

Dit was okay.

Ek moet sê ek kom self uit gastehuisbedryf uit en was nie baie aangenaam verras met die kamer nie. Daar was foute wat ek dadelik opgetel het: Asdrom maar geen sak in asdrom nie, daar was houers in stort gewees vir shampoo maar daar was geen goed in nie, die aircon was nie in geplug nie moes bed weg skuif om dit te kon aan sit, geen astray was verskaf nie soos wat in gasteboekie staan nie en ontbyt was ook eers later bedien as wat in gasteboekie staan.

Andante Guest House's response

Goeie dag Breden

Baie dankie vir jou opbouende kritiek, ons sal ons bes doen om hieruit te leer.

Ons hoop dat, sou jy in die vervolg weer na Bloemfontein toe kom, dat jy weer vir ons 'n kans sal gee.

Groete
Andante Bestuur

Andante Guest House
Willem D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Willem D
With spouse/partner

Disappointing. Doesn't dserve 3 stars.

The guest house needs urgent maintenance. Lights at reception didn't work. Lights in room were replaced on request, but even then all of them didn't work. The toilet was fixed on request. The room wasn't cleaned properly. Couldn't use the TV, the remote was missing an no one seemed to care.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Terleurgesteld, verblyf is definitief nie van 3 ster gehalte nie.

Gastehuis kort dringende onderhoud. Ligte in ontvangs het nie gewerk nie. Ligte in kamer is vervang op versoek, maar het steeds nie almal gewerk nie. Toilet is reggemaak op versoek. Kamer was half skoongemaak. TV kon nie gebruik word nie, want remote was weg en niemand het omgegee nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andante Guest House's response

Goeie Dag,

Dankie vir u terugvoer.

Als is sedert u verblyf reg gemaak.

Dit het 'n tydjie geneem om 'n remote vir die tv te kry aangesien die verskaffers nie voorraad gehad het nie.

Groete,
Andante Bestuur.

Andante Guest House
Wilma B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilma B
With spouse/partner

Mooi kamers, swak kliëntediens.

Ek het voor ons aankoms 'n e-pos gestuur om ons verblyf direk met hul te bevestig en geen terugvoer ontvang nie. Ons is met 'n sms laat weet waar om ons sleutel te kry. Saam met die sleutel was 'n verwelkomingsbrief met inligting soos wanneer ontbyt bedien word ens. waarmee daar geen probleem was nie. Volgens die brief is ontbyt eers van 8 uur af, nie vanaf 7 uur soos hulle op ander plekke aangedui het nie. Ons het maar tot 8 uur gewag om af te gaan. Daar is duidelik nie reggemaak vir ontbyt nie. Daar was nie eers iemand in sig nie. Ons het ná so 15 minute maar opgepak en elders ontbyt gaan eet.

Andante Guest House's response

Goeie dag Pj

Dankie vir jou terugvoering.

Ons sal vasstel wie aan diens was om die situasie beter te ondersoek.

Ek het wel gesien julle het op die special van 30% afslag gebly wat nie ontbyt insluit nie maar, ons vra verskoning vir die inligting in die brief wat duidelik die ontbyt tye van ons naweke gewys het. Die brief dui ook aan dat ontbyt by Altissimo bedien word, Altissimo is die ander gastehuis op dieselfde perseel. In die brief was ook 'n kontak nommer dieselfde as vanwaar die SMS gekom het, wat u enige tyd kon kontak sou iets vir u onduidelik gewees het.

Weereens ons sal terug gaan en die situasie met die personeel wat aan diens was bespreek.

Groete
Bestuur

Andante Guest House
Roleen V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roleen V
With friends

Gerieflike en ruim verblyf in Bloemfontein.

Gerieflike gastehuis met ruim kamers. Heerlike ontbyt. Saam 'n groep vriende. Baie mooi ligging.

Roleen V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roleen V
With friends

Gerieflike en ruim verblyf in Bloemfontein.

Gerieflike en ruim gastehuis in Bloemfontein. Lekker omgewing. Net moeilik om gastehuis op te spoor. Aanwysigings nie duidelik nie. Lekker vir 'n groep vriende.

Andante Guest House's response

Goeie dag Roleen

Dankie vir jou terugvoering.
Ons sal kyk of ons die aanwysings situasie kan aanspreek.
Ons hoop ons sal julle weer gou sien.

Groete
Andante Bestuur

Andante Guest House
Bernard P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bernard P
With spouse/partner

Teleurstellend.

Sien sterre.

Andante Guest House's response

Good Day

Thank you for your valued feed back.

Can I please ask you to send us an email directly with your specific concerns so that we can attend to them.

Kind Regards
Andante Management.

Andante Guest House
Linda H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda H
With spouse/partner

Oulike plekkie.

Baie oulike plekkie. Sentraal geleë.

Sandra S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra S
With spouse/partner

Wonderful place to relax.

Our room was beautiful and we definitely recommend Andante.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plek om te ontspan.

Ons kamer was pragtig en ons beveel Andante beslis aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annatjie C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annatjie C
Individual traveler

Really enjoyed our stay in a very quiet area close to all the shops.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly en dit is 'n baie stil omgewing binne bereik van alle winkels.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annene H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annene H
With spouse/partner

Good

Great place, excellent staff. Jade is very kind.

Annake W - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annake W

Uitstekend! Sal altyd van Andante gebruik maak.

Ons was twee ou mense, twee jong mense en 'n 5-jarige. Dit was heerlik, ons het so tuis gevoel en dit was so rustig - en presies wat ons gesoek het. My 5-jarige het genoeg speelplek en vermaak gehad. Ons wens ons kon langer bly. Wat 'n kuier! Definitief blyplek gekry vir elke besoek aan Bloem.

Annelize E - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize E
With spouse/partner

Pragtige plek!

Pragtige plek, great "aandag aan detail", sal definitief aanbeveel.

Frans D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Frans D
With spouse/partner

Die deposito wat betaal is het nie na gastehuis deurgekom nie, dus was hulle nie voorbereid op ons koms nie.

Hul kon ons darem akkommodeer. Verblyf verder goed. Plaveisel op eiendom baie ongelyk en ouer gaste sal moeilik daar beweeg. Meld asb dat daar trappe is, aangesien dit nie baie gemaklik vir alle gaste is nie.

Anel P - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel P
With spouse/partner

Dit was regtig baie lekker.

Ons sal verseker weer daar gaan bly!

Tinka L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinka L
Family with teenagers

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Die gastehuis is pragtig, dit is naby die winkelsentrum met restaurante om aandete te kan geniet. Die ontbyt was heerlik. Ek sal vir seker weer daar oorslaap.

Annelize V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize V

So mooi en gerieflik!

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamers is stylvol en die badkamer is ruim en gerieflik. Dit was meer as perfek vir ons oornag op pad terug van ons seevakansie. Baie dankie, julle sien ons beslis weer.

Sonja C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Sonja C
Family with young children

Ons het gebly vir 4 nagte.

Die foto's was misleidend. Ons het die plek gekies vir die swembad en die spa-fasiliteite wat geadverteer is, maar die swembad was nie toeganklik vir gaste nie (dit was toe 'n privaat swembad vir 'n privaat lodge en nie vir mense wat in die gastehuis tuisgaan nie). Daar is ook nie 'n spa nie (net die nommer van 'n terapeut van buite). Die diens was ook goed van die gastehuisbestuurder wat altyd beskikbaar was as ons 'n probleem gehad het. Die badseep en toiletpapier is ook nie aangevul ten tyde van die skoonmaakdiens nie en ek het toe maar 'n nota vir die huishoudelike personeel gelos. Dit is daarna wel gedoen.

Michelle S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michelle S
With spouse/partner

Was not very impressed.

We arrived on a Sunday. We were the only guests at Andante. After we checked in, we were advised that Breakfast would be from 07:00- 08:30 the next morning, but we had to go to the other guest house because they were short staffed on a weekend. My husband advised that we would be gone before then. The room we stayed in was outside of the building. The next morning at 08:30 I was called by the guest house and asked where I was, because they were waiting for me at breakfast. I advised that we were already in Johannesburg as we had left early. The lady then told me that I specifically told her I would be at breakfast and they have been waiting for me. She sounded very irritated. The overall sense I got at this guest house was not very welcoming. The ponds where the birds swim and drink water are very dirty and have a bit of a smell. This should be looked at.

Wilma N - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma N
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Kamer was skoon en netjies. Geriewe baie goed. Ontbyt was heerlik met 'n goeie verskeidenheid.

Mariska D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mariska D
With spouse/partner

Lekker blyplek.

Ontbyt was heerlik en Lynette was baie vriendelik.

Johan B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with teenagers

Lekker gewees, dankie

Adante is hoogs aanbeveelbaar, kos is fantasties en heerlik en so ook die blyplek

Franciska R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franciska R
With friends

Awesome!

Die mooiste plek waar ek al ooit oornag het! Baie goeie en vriendelike diens ontvang! 'n Pragtige kamer met alles wat jy kan nodig kry! Uitstekend vir Andante Gastehuis! Indien ek weer Bloem toe kom, sal julle my oornagstop wees, verseker!

Alan G - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan G
With spouse/partner

Beautiful 5 Star Guest House.

It was most a most welcome respite after a long day of travelling. The décor is stunning and the staff are very friendly. Would definitely recommend this guest house to anyone wanting to stay in Bloemfontein for any reason.

Nick O - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick O
On business

Very nice! Thank you!

Dankie Irene en die span vir die lekker verblyf!

Albie V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albie V
With spouse/partner

Baie tevrede!

Ons is vriendelik ontvang deur Irene. Ons kamer en badkamer was skoon. Dit was alles 'n groot bederf!

Amanda R - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda R
With spouse/partner

Oasis of Tranquility

Arriving at Andante after a very long drive was a pleasure to behold. Our room was stunning, in fact all the rooms were stunning (I peeked at the other ones that were open). bOur stay was short, only overnight, and we were so tired in fact that after a short trip to the mall that afternoon we were too tired to go out for dinner so we had it arranged to be delivered, which we found was no problem at all and it was delivered to our room. There is also a small private zoo on the premises (nothing noisy) but very interesting to watch. All in all a great find.

Sharleen U - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sharleen U
With spouse/partner

Stunning plek en heerlike kos.

Dis 'n baie oulike en luukse plek met baie vriendelike diens. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik asook die lekker komplimentêre beskuit en sjokolade in die kamer. Ons het regtig lekker hier geslaap en sal dit enige tyd aanbeveel. As ons weer Bloem besoek sal ons verseker hier oorslaap.

Marlene L - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene L
On business

Baie skoon. Baie lekker gebly. Lekker warm geslaap.

Ek sal Andante Gastehuis baie hoog aanbeveel. Waarde vir geld!

From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Bloemendal Road, Rayton, Bloemfontein, 9313, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYTMyOWFiLTdjNjYtNDQxNi05YzljLTE5ZjdjNzJlZWE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R990  per night (for 2 people) 35 5 1 5 11 Bloemendal Road Rayton 9313 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.071399339407 26.205396652222
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!