6 on Andrag
Review Summary
Adlynne S - Mar 2020
Overall score
Marvelous!
Danie G - Feb 2020
Overall score
Convenient and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en vriendelike diens.
Dis 'n baie mooi tuiste met 'n mooi uitsig. Vriendelike gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeandre M - Jul 2019
Overall score
Warm, welcome atmosphere and cost-effective accommodation in a good area.
6 on Andrag's response
Dankie Nicolene,
Julle is fantasties gaste. Vriendelik, netjies, gesellig en tevrede.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Rika
Jimmy D - Jan 2019
Overall score
Tevrede.
Rhonda B - Dec 2018
Overall score
Ons het lekker gebly en sal teruggaan.
This review has been translated,click hereto view the original version.
We had a great time, will surely be going again.
Great, great, great, very nice.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris G - Nov 2018
Overall score
Very nice thank you Rika!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, dankie Rika!
Great, dit was 'n heel aangename ondervinding, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Western Cape R - Oct 2018
Overall score
'n Mooi, stil en veilige area om te bly vir 'n besigheidsbesoek.
Barry V - Sep 2018
Overall score
Friendly and helpful reception with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike en behulpsame ontvangs met pragtige uitsig.
Lekker braai-patio, stil omgewing en was 'n lekker verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heidi F - Mar 2018
Overall score
Gerieflik geleë aan besigheidsentrums maar met landelike gevoel en sjarme.
6 on Andrag's response
Beste Heidi, dankie vir jou vriendelike resensie. Hoop ons kan jy weer verwelkom.
Toni N - Feb 2018
Overall score
Rustig en gemaklik.
6 on Andrag's response
Beste Toni, bly julle het jul verblyf geniet. Na onlangse veranderinge is albei badkamers ingerig met volle geriewe, stort, wasbak, toilet. So elke kamer het sy eie aangewysde badkamer. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Rika
Yvette P - Oct 2017
Overall score
Gerieflik en goed toegerus.
6 on Andrag's response
Beste Yvette, dis 'n groot plesier. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 12:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Andrag Road, Vierlanden, Durbanville, Cape Town, 7550, Western Cape
- No children under 8