Andra's Self-catering Accommodation
Review Summary
Brandon C - May 2022
Overall score
Spectacular.
Hester S - Apr 2022
Overall score
Was beslis die moeite werd. Sal die plek enige tyd aanbeveel.
Riaan V - Mar 2022
Overall score
Uitstekende plek om te rus.
Jessica K - Feb 2022
Overall score
Plek is netjies, skoon en veilig.
John K - Jan 2022
Overall score
Goeie gasvryheid en waarde vir geld.
Farren H - Dec 2021
Overall score
Die akkommodasie was baie gerieflik en het alles gehad wat nodig was vir 'n naweek weg.
Henriette D - Nov 2021
Overall score
Gerieflik
Corlene J - Oct 2021
Overall score
Wonderlike mense met pragtige woonstel.
Maritsa W - Aug 2021
Overall score
Rustig en veilig.
Rila A - Jul 2021
Overall score
Uitstekende verblyf.
Rina K - Apr 2021
Overall score
Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike verwelkoming.
Melissa S - Apr 2021
Overall score
Enjoyable.
Bernard N - Mar 2021
Overall score
Ease of access, neat and very comfortable.
Yvette P - Mar 2021
Overall score
Perfect overnight accommodation in Bredasdorp
Deon T - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en goed toegerus.
Reuben G - Dec 2019
Overall score
Andra's Self Catering Accommodation is very well equipped.
Jonathan A - Jul 2019
Overall score
Excellent accommodation. Well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf. Goed toegerus.
Veilige parkering. Baie privaat. Elke moontlike item wat jy kan aan dink is beskikbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elzobia A - Jul 2019
Overall score
Perfectly, will definitely go there again in the near future.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek, sal definitief weer daar gaan slaap in die nabye toekoms.
Goed ontvang en plek was netjies. Hou beslis van die elektriese komberse. Sal beslis weer daar gaan slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie V - Apr 2019
Overall score
Alles wat nodig is vir gerieflike oorslaap.
Pierre R - Feb 2019
Overall score
Sien asb. die sterre hierbo!
Andra's Self-catering Accommodation 's response
Baie baie dankie waardeer dit, bly julle het dit geniet.
Bianca O - Nov 2018
Overall score
Worth every cent.
Read moreHenriëtte K - Nov 2018
Overall score
Private, comfortable and everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Privaat, gerieflik en alles wat jy nodig het.
Baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Klein bederfies soos beskuit, koffie ens was baie waardeer. Woonstel het mooi dekor en is mooi gemeubileer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton U - Aug 2018
Overall score
Uitstekende verblyf.
Fanie H - Jul 2018
Overall score
5-ster-akkommodasie.
Sonia B - Jul 2018
Overall score
Tuis.
Jacques N - Apr 2018
Overall score
Baie vriendelike en gasvrye mense, pragtige skoon eenheid ek sal beslis weer teruggaan.
Tanya R - Mar 2018
Overall score
Dit was regtig 'n pragtige plekkie. Alles was daar wat mens nodig gehad het.
Carina B - Mar 2018
Overall score
Lovely place.
Duffy M - Feb 2018
Overall score
Fantastiese oornagverblyf in 'n baie netjiese moderne en gemaklike wooneenheid.
Piet M - Jan 2018
Overall score
5-ster waarde vir geld.
Christa M - Dec 2017
Overall score
Perfek!
Bernhardt J - Nov 2017
Overall score
Baie vriendelike ontvangs en 'n fantastiese fasiliteit, sal volgende jaar weer daar bly.
Annelise S - Sep 2017
Overall score
Fantasties!
Read moreJaclin B - Sep 2017
Overall score
Wow wat 'n vriendelike en plesierige dame met 'n absolute skoon en netjiese akkommodasie. En lekker privaat. Sal weer gebruik.
Giel V - Sep 2017
Overall score
Puik.
Dalene R - Aug 2017
Overall score
Beautiful clean place with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige skoon plek met als wat jy benodig.
Ons het met 2 tieners oorgeslaap vir 'n interskole. Baie netjiese skoon plek. Sal beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco V - Jun 2017
Overall score
Very neat and located in a nice and quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en geleë in 'n lekker stil area.
Netjies, veilig en veilige parkering. Het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dominique M - May 2017
Overall score
Very clean and well equipped.
Read moreDillon F - May 2017
Overall score
Comfortable, peaceful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en rustige akkkomodasie.
Ons goed en vriendelik ontvang deur ons gasvrou en sy het als maklik verduidelik. Die eenheid was in 'n baie netjiese toestand. Sal enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gert D - Apr 2017
Overall score
Excellent accommodation at Andra's Self-catering in Bredasdorp.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstaande verblyf by Andra's Selfsorg in Bredasdorp.
Baie netjiese en gerieflike woonstel, asook veilige parkering. Stil en rustige omgewing. Alle DStv kanale is sommer nog 'n verdere bonus. Meubels en beddegoed van uitstaande gehalte en genoeg elektriese punte. Beveel beslis aan en sal weer bespreek. Baie dankie Andra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernice B - Mar 2017
Overall score
Everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat jy nodig het.
Baie gerieflik, gemaklik. Goeie kwaliteit bed en meubels. Ten volle toegerus. Sal sterk aanbeveel. Pragtige dorp. Sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita H - Mar 2017
Overall score
100% neat and convenient!
This review has been translated,click hereto view the original version.
100% netjies en gerieflik!
Pragtige en netjiese woonstel, lekker veilige parkering, DStv, het niks bykomend nodig gehad. Kan dit met geruste hart aanbeveel. Dankie LekkeSlaap en Andra!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desnique G - Feb 2017
Overall score
That was the best place to stay and a very friendly lady of the house.
Llewellyn M - Jan 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Definitief die moeite werd, sal weer gaan. Huismense baie vriendelik en plek goed verdeeld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maggie B - Dec 2016
Overall score
Good.
Jp J - Dec 2016
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Waarde vir geld, skoon, netjies, goed toegerus. Alles wat nodig was en meer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela O - Jul 2016
Overall score
Well equipped, neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike goed toegeruste netjiese blyplek.
Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is netjies, skoon en baie goed toegerus. Alles moontlik is daar en maklik bekombaar. Sagste en warmste beddegoed - heerlik. Indien ons weer Bredasdorp besoek sal ons beslis weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ivan V - Jun 2016
Overall score
Home away from home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
So tuis soos by jou eie huis!
Baie netjiese, veilige en moderne verblyf. En die gasvrou is uiters vriendelik. Sal verseker weer daar gaan bly
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grezelda K - Apr 2016
Overall score
Vriendelike gasheer en gasvrou.
Francois V - Jan 2016
Overall score
Baie nuut, skoon en netjies.
Elrina E - Jan 2016
Overall score
Vriendelik, silwerskoon, stil.
Louis N - Dec 2015
Overall score
Uitstekend.
Hennie J - Nov 2015
Overall score
Baie aangename verblyf.
Michéle V - Oct 2015
Overall score
Regtig oor en oor die moeite werd, ruim en modern!
Wim G - Jul 2015
Overall score
As ek weer in Bredasdorp wil oorbly, gaan ek reguit terug na Andra's.
Jaco C - Jun 2015
Overall score
Heerlik!
Ynez V - May 2015
Overall score
Uitstekend!
Carel V - Apr 2015
Overall score
Ongelooflik, perfek, kon nie vir beter vra nie!
Ronel D - Apr 2015
Overall score
Dit was uitstekend. Ek kan oor niks kla nie. Soos dit op die foto vertoon so kry jy die plekkie. Wat my baie verras het is hoe lekker die plekkie ruik. Dit wat 100% 'n pluspunt vir my.
Michelle N - Mar 2015
Overall score
Ons was baie ingenome en tevrede met hoe oulik, netjies en goed die plekkie ingerig was. Pragtige plekkie en definitief waarde vir jou geld! 'n Aanbeveling vir enigiemand!
Sollie K - Feb 2015
Overall score
Uitstekend.
Larése D - Dec 2014
Overall score
Pragtig, gemaklik en gesellig!
Megan W - Sep 2014
Overall score
Lovely
Anzel V - Apr 2014
Overall score
Lekke!
Mario N - Jan 2014
Overall score
Fantasties!
Garian J - Jan 2014
Overall score
Baie vriendelike ,behulpsame eienaars. Het fantasties gebly en gekuier!
Riedewhan Isaacs I - Dec 2013
Overall score
We had a fantastic time!!!
Daniel S - Dec 2013
Overall score
Good value for money.
Piet M - Dec 2013
Overall score
Waarde vir geld; netjies; het die heerlikste beskuit. Kan Andra's aanbeveel.
Peter R - Oct 2013
Overall score
Excellent accomodation
Garrett V - Oct 2013
Overall score
Dit was wonderlik om daar tuis te gaan.
Talana S - Oct 2013
Overall score
Stylishly furnished!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Hoffman Street, Bredasdorp, 7280, Western Cape
- All ages welcome