Review Summary
Tharina V - Feb 2020
Overall score
Netjies, veilig en vriendelik.
Dup En Sanet D - Oct 2019
Overall score
Netjiese kamer en badkamer, vriendelike, behulpsame ontvangs.
Read moreKirstin W - Mar 2019
Overall score
Cottage in the woods.
Elritia L - Mar 2019
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Dit was die ideale naweekwegbreek, rustig in die natuur en stilte. Die atmosfeer het absoluut tot my gespreek en my siel is verkwik. Die diens was besonder vriendelik en die etes lekker en billik. Dit was net bietjie jammer dat hulle nie die Saterdagaand Coca-cola gehad het nie, maar ons sal hulle dit kan vergewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anford Country House's response
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly dat julle Anford Country House besoek en die natuur geniet het. Ons nooi julle vir 'n gratis koeldrank wanneer julle weer hier verbykom.
Amorie V - Nov 2018
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Vriendelike en hulpvaardige ontvangsdame wat aan elke behoefte van die gaste voorsien. Die perseel word pragtig versorg en die kamers is netjies en stylvol gemeubileer. Ontbyt was absoluut vir my die hoogtepunt, dit is definitief met ‘n tikkie liefde voorberei!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anford Country House's response
Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.
Marcel T - Nov 2018
Overall score
Really enjoyed or stay and were well received.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie lekker gebly en is baie vriendelik ontvang.
Het lekker verwelkomingsdrankies gekry. Baie rustig en mooi plek. Perfek vir 'n naweek wegbreek. Hul maak ook 'n heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anford Country House's response
Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.
Wilma K - Jul 2018
Overall score
Rustige naweek in 'n skoon omgewing.
Annali B - Nov 2017
Overall score
It was luxurious and very convenient for Silver Sixpence wedding venue.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was luukse en baie gerieflike verblyf vir Silver Sixpence trou-venue.
Soos bo. Eienaar baie behulpsaam en beskikbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anford Country House's response
Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.
Justin P - Sep 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Baie lekker plekkie en baie mooi plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anford Country House's response
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Anford Road, Belfast, 1170, Mpumalanga
- All ages welcome