The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Angler's Paradise | TravelGround
+40

Angler's Paradise

43 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 43 reviews for Angler's Paradise
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Jan L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan L

Bitterlik lekker, bitter mooi en die vriendelikste gasheer.

Geen anders as die beste.

Jean-pierre S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jean-pierre S
With spouse/partner

Terdeë geniet

Kan Angler's Paradise hoogs aanbeveel. Ongelooflike uitsig. Maak net seker voertuig het genoeg grondvrye hoogte.

Christiaan L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan L
Family with young children

Heerlike ligging en rus vir jou siel.

Baie lekker gekuier. Die gasheer het dit ook baie aangenaam gemaak en moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik. Ons het selfs matrasse ontvang vir die 2 klein kinders wat saamgekom het - ons was sommer van plan om op die grond bed te maak vir hulle. Daar is nou hier en daar paar goedjies wat aandag kort. As ek kan aanbeveel: Die kombuisblad waar die zinc is het water gekry en is baie lelik geswel, die glase is maar min en redelik uitgedun, daar is net 2 steakmesse. Verder het ons heerlik gebly en sal beslis weer en weer terugkeer.

Erika D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika D

Pragtige plek, net die medisyne om weg te kom uit die stad en die natuur te geniet.

Ons is baie vriendelik ontvang. Plek is goed toegerus. Skoon en netjies.

Phiwe S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phiwe S
With friends

Oh my gosh! Breathtaking views! For both ocean lovers and farm life lovers.

Beautiful views, lovely interiors, very intimate with the perfect host! We loved everything about the place! The weather was just perfect. Place so safe!

Marnus H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marnus H
Family with young children

Baie lekker.

Die plek is wonderlik en sal graag weer wil gaan. Bietjie opknap is nodig vir huis nr 1. Die dak het gelek, maar was nie 'n ongerief nie. Die opsigter was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Selfs vir ons Blits gebring toe ons dit by huis vergeet het.

Loutjie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loutjie D
With spouse/partner

Uitstekende bestemming en ons sal beslis weer gaan.

Ons kon in 10 dae baie dinge inpas vanaf Plettenbergbaai tot by Jeffreysbaai. Die weer was vir ons goed en ons kon elke dag vol uit gebruik met 2 dae se gholf ook ingesluit (Fynbos en Hankey). Binneland se kant toe het ons ook so stukkie van Baviaanskloof gedoen. Lekker op die perseel teen die see gestap en ook na die damme toe. Die voëls by die damme is elke dag besonders en daar is 'n WitrugEend wat die tweede dam sy blyplek gemaak het. Rooiborsjakkalsvoëls wat weerskante van die akkommodasie opereer het ons elke dag besig gehou terwyl hulle aktief aan die jag was. Fotograwe sal die geleenthede om voëls af te neem geniet. Op die laaste dag het 'n groot skool dolfyne ons kom groet. Ons het in huis nr. 3 gebly en die binnebraai was baie handig vir die dae wanneer die wind gepla het.

Pauli J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauli J
With spouse/partner

Woordelose ervaring.

Pragtige omgewing met puik akkommodasie. Alles netjies skoon en versorg. Vriendelike, hulpvaardige diens. Verblyf deeglik toegerus met alle toestelle vir gemaklike verblyf, plus aangename verrassings soos die teleskoop. Pragtigste uitsig en swemarea denkbaar. Naweek is veels te kort!

Jeani T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeani T
Family with teenagers

Rustige omgewing en huis baie gerieflik en pragtige see uitsig.

Baie lekker naweek gehad en sal beslis terugkeer - baie vriendelik ontvang deur Karin en Noel.

Francois B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B

Very quiet. Well equipped. Great views. Close enough to Fynbos Golf Course.

Very quiet and beautiful quiet place that is well equipped. Very nice braai area. The open-fold fold-away doors give more space to the room. Great views.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig. Goed toegerus. Great views. Naby genoeg aan Fynbosgolfbaan.

Baie stil en pragtige rustige plekkie wat goed toegerus is. Baie nice braaiplek. Die oopvou konsertinadeure gee meer spasie aan die vertrek. Great views.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rudolf B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf B
Family with teenagers

Dit was 'n week om te onthou. Ongelooflike uitsig vanuit die huis oor die natuurlike woud en oseaan. Noel se gasvryheid, hulp en vriendelikheid was baie spesiaal. Baie dankie vir 'n ongelooflike mooi week.

Anglers Paradise is 'n juweel van 'n vakansie tuiste. Of jy net vir een aand of vir 'n week wil ontspan, is dit werklik 'n plekkie om in gedagte te hou.

Ann S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann S
Family with teenagers

Awesome sea views and very safe.

What a beautiful, private place, with such awesome sea views! The hosts were so accommodating with everything and we had a wonderful Christmas stay! Will def stay again and have already recommended other people to come stay!

Angler's Paradise's response

Thank you Ann. We are looking forward to welcoming you again very soon.
Kind regards,
Noel and Karin

Angler's Paradise
Jean-pierre D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-pierre D
Family with young children

Very relaxing.

We chose Angler's Paradise because it looked breathtaking. It really delivered!

Angler's Paradise's response

Thank you Jean-Pierre. Looking forward to welcoming you again very soon.
Regards,
Noel and Karin

Angler's Paradise
Christiaan L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan L
Family with teenagers

Die beste vakansie ooit. Fantastiese ligging met baie skoon en uitstekende geriewe.

Ons was verskriklik beïndruk met die verblyf by Anglers Paradise. Ons het heerlik gerus en alles was verskriklik netjies en skoon. Die plek is kos vir die siel en my vrou het heerlik gerus met 'n boek op die dek met 'n asemrowende uitsig terwyl ek en my seun van die oggend tot die aand visgevang het in die damme en van die rotse af. Noel was verskriklik behulpsaam en vriendelik, het ons baie gehelp en selfs aanstekers en vuurhoutjies gebring wat ek vergeet het. Ons beveel graag aan en kom sommer gou weer.

Angler's Paradise's response

Baie dankie Christiaan, dit was ons voorreg. Ons is baie bly dat julle lekker kon rus en vis vang by Angler's Paradise.

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Noel en Karin

Angler's Paradise
Marnus H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marnus H
Family with young children

Unbelievable.

Will recommend this place to anyone. Everything was clean and neat. Will definitely stay there again. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik.

Sal die plek vir enige iemand voorstel. Als was skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corlene V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlene V
With spouse/partner

Fantastic getaway with the beautiful natural surroundings.

This place is food for the soul! View, rest, hike, read and a fire! What more can you ask for.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese wegbreek met asemrowende natuur.

Hierdie plek is sielskos! Uitsig rus stap lees en vuurtjie! Wat meer kan 'n mens vra.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa S

Beautiful location, convenient.

We received a warm welcome from the host. He is ready to handle any "problem". The location and views are beautiful and the house is comfortable. Little things are lacking, such as an egg lifter and a plug at the sink that seals well, but all the other good things make up for it. It just might be something that can be rectified. We will definitely visit again and recommend it to other guests. Next time we want to try the lovely campsite right at the ocean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige ligging, gerieflik.

Ons het 'n warm ontvangs van die gasheer gekry. Hy is gereed om enige 'probleem' te hanteer. Die ligging en uitsig is pragtig en die huis is gemaklik. Klein dingetjies ontbreek, soos 'n eierspaan en 'n prop by wasbak wat goed seel, maar al die ander goeie dinge maak daarvoor op. Dis dalk net iets wat reggestel kan word. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en dit ook aanbeveel vir ander gaste. Volgende keer wil ons die lifelike kampplek teen die see uittoets.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Donovan F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan F
Family with young children

Awesome place, we all loved it.

Extremely friendly owner and such an awesome place, we all loved it. Will return again.

Annatjie F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie F
Family with teenagers

Mooiste uitsig ooit!

Ons was verras dat die wooneenheid ook nou WiFi het. Dit was regtig die mooiste uitsig. Die pad na die see is opgegradeer en ons kon met gemak afry na die getypoel, waar daar 'n heerlike tafel is waar jy piekniek kan hou. Noel het baie moeite gedoen om te sorg dat alles reg is en het was voltyds beskikbaar om enige probleem op te los. My kinders het dit ook baie geniet, veral om vis te vang in die damme. Ek kan met 'n geruste hart die verblyf aanbeveel.

Deon J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon J
Family with young children

Breathtaking.

Great! Breathtaking! Safe!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Wonderlik! Asemrowend! Veilig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thierry R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thierry R
With spouse/partner

Absolutely amazing and stunning tranquillity.

Perfect escape, so comfortable, absolutely beautiful, veritable paradise.

Zelda H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda H
Family with young children

Angler's Paradise has a superb location and it is a very tranquil and enjoyable vacation option.

We had a fantastic time at this spectacular 180° view unit.

Corlene V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlene V
With spouse/partner

Asemrowende uitsig. Fantastiese ligging rus en vrede.

Ons was aangenaam verras met die juweel van 'n plek. Huisies het al die basiese geriewe en was skoon en netjies maar die natuur, strandjie, getypoel, stapplek en uitsig was ongelooflik. Ons gaan beslis weer gaan.

Michael W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael W
Family with teenagers

Really enjoyed the stay.

Will return for sure and have already discussed with family and friends as they asked where the hell are we, from the Facebook photos that we posted.

Jacques P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques P
Family with young children

Ongelooflike uitsigte.

Hier kan jy afskakel en vergeet van alles wat pla. Ongelooflike uitsig oor die see.

Ronel T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel T
With spouse/partner

Baie lekker privaat.

Daar is 'n grondpad van die hoofpad na die plaas. Die husie is baie gerieflik en lekker. Onthou om jou inkopies te doen voor jy op die plaas aankom. Die view is stunning en lyk presies soos op foto's. Noel is 'n baie behulpsame gasheer en daar is ook 'n launderette op die perseel. Die pad na die privaat strand is nogal steil maar lekker oefening.

Sanneli K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanneli K
Family with young children

Ongelooflike ervaring met ons gesin.

Uitstekende ligging om weg te kom en die uitsigte en buitelig te geniet. Gepas vir paartjies en gesinne met klein kinders. Uitkykpunte en eie privaat swemplek by die see. As jy wil uitkom is dit 30 min van Stormsrivier en Jeffeys. Ons sal definitief weer terugkom.

Rochelle L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle L
With spouse/partner

Weereens baie lekker gekuier!

Angler's is pragtig - ons sal weer terug wees.

Kevin T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kevin T
Family with young children

Picturesque.

Beautiful views with tranquility.

Dewald K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dewald K
With friends

Private and tranquil.

Beautiful view with a wonderful fishing spot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Privaat en rustig.

Baie mooi uitsig met wonderlike visvangplekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rochelle L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle L
With spouse/partner

Angler's is fantastic!

We really enjoyed our time at this stunning place. The view is unbeatable and the house has everything you need. We can't wait to come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Angler's is fantasties!

Ons het heerlik gekuier by hierdie pragtige plek. Die uitsig is onverbeterlik en die huisie het alles wat jy nodig het. Ons kan nie wag om terug te kom nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alfreda B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alfreda B

Lovely, tranquil and beautiful!

It is a fantastic place for tranquillity, nature and the untouched coast. Will recommend light for bugs for the moths and the gravel road is a little bad but we survived it. Will definitely come again and recommend it to anyone who likes beautiful views and scenery!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en pragtig!

Dis 'n fantastiese plek vir rustigheid die natuur en ongerepte kus. Sal gogga lig aanbeveel vir baie motte en grondpad bietjie sleg maar ons het dit oorleef. Sal definitief weer kom en ons beveel dit aan vir enige iemand wat hou van pragtige uitsigte en mooi natuur!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Terry D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Terry D
With spouse/partner

Stunning sea views and nature on your doorstep.

As we had been here before we knew what we were letting ourselves in for when travelling the first 4 km on the public gravel road to Eersterivier before turning off towards Angler's. We were surprised to find that there had been some improvement made. Noel made us feel welcome as usual and we were soon able to relax and enjoy the wonderful view. The cottage is very comfortable and has an indoor braai/fireplace if the weather turns foul. We had a lovely time up at the dams where the guys caught some bass and I enjoyed the bird life and amazing sunsets. We also enjoyed the walking trail along the sea edge. All in all it was a wonderful "chill pill".

Alice B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice B
With spouse/partner

Very friendly and they even allowed us to bring our little chihuahua.

See star-rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en het ons toegelaat met ons klein chihuahua.

Sien ster-gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Flip C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip C
With friends

Enjoyable, neat and a beautiful area.

Plesant, neat place with a friendly host. Beautiful view. Unfortunately we spent too little time there. Would have liked to stay an extra day or so. Will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Genotvol, netjies en mooi omgewing.

Genotvol, netjiese plek met 'n vriendelike gasheer. Pragtige uitsig. Ongelukkig te min tyd daar bestee. Sou graag 'n dag of wat ekstra wou bly. Sal verseker weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soanet B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Soanet B
Family with teenagers

'n Wonderlike rusplek in die natuur, weg van die besige strande en winkels.

Die uitsig en natuurskoon is fenomenaal en die huisie pragtig. Dit is moeilik om tot by die see te stap (steil af-en-opdraande!) en daar is nie juis strand nie. Die rotshengel was moeilik omdat dit gereën het en die wind sterk gewaai het. Ons kon een dag nie met die voertuig terug vanaf die see nie omdat die steil pad te nat was.My seun het die swartbaardamme vreeslik geniet en elke dag met sy fiets tussen die damme rondgery. Selfoonoopvangs baie sleg, maar WiFi bondels te koop by die opsigter (baie behulpsaam en kort-kort op jou voorstoep). Maak seker jy koop genoeg kruideniers vooraf - ordentlike winkels is ver. Stukkende tuimeldroër nogal 'n frustrasie omdat dit gereën het en ons gesukkel het om nat klere droog te kry.

Andries V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries V
Family with young children

Baie lekker.

Baie lekker gekuier. Ongelooglike mooi uitsig. Privaat. Pad daarheen was in 'n swak kondisie

Herman T - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman T
With friends

Prachtige ligging als je van rust en oceaankust houdt.

AP ligt na vele kilometers gravelroad pal aan de kust op zo'n 100 meter hoogte. Er is een goed begaanbaar pad voor te voet alswel met de auto naar de kustlijn. Er is prachtige natuur. De ligging van de drie huisjes is werkelijk schitterend. In de omgeving is weinig te beleven, het dorp Kareedouw heeft alles maar stelt verder weinig voor. De huisjes zijn netjes en volledig ingericht. Ons huisje kende wel enig achterstallig onderhoud, maar niet in die mate dat het de vakantie tekort deed. Je kunt ook wassen en drogen, in de schuur achter de huisjes. Een machtig mooie plek, die je eigenlijk in je vakantie te Zuid-Afrika gezien moet hebben. De eigenaar is erg enthousiast en behulpzaam. Hij woont niet om de hoek, maar als er wat is komt hij direct ter plaatse. Als je wilt zeevissen is alles aanwezig alleen het noodzakelijke aas. Dat is in de wijde omtrek niet te krijgen. Dat was wel een dissonant, de eigenaar deed een toezegging welke niet kon worden waargemaakt. Hij gaat er mee aan de slag. De huisjes zijn volledig self-catered.

Adrian A - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian A
With spouse/partner

Peaceful and beautiful.

A unique experience of having unspoilt coastline to yourself.

Wilhelmina K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelmina K
Family with teenagers

Unieke, prachtige locatie met direct uitzicht op zee en een zeer welkome ontvangst.

We werden zeer gastvrij ontvangen, vanwege het zeer slechte wegdek (7 km lang) door veel regenval leende de eigenaar ons zijn 4x4 auto. Hij ging zelfs mee om ons de weg in het dorp te wijzen voor ons avondeten, super! En wat een schitterende locatie, pal aan zee met een enorm uitzicht over water en ruwe kusten. We zagen zelfs dolfijnen zwemmen. We hebben 's avonds gebruik gemaakt van de braai in huis en de volgende morgen hebben we ontbeten beneden aan de zee, geweldig!

Leon D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon D
Family with teenagers

Ongelooflik!

Ons het heerlik gerus. Die tyd is altyd net te kort. Baie dankie aan Noel en Karin vir 'n BAIE ontspanne en rustige atmosfeer. Die see was werklik 'n plesier en die uitsig laat 'n mens net van vooraf besef hoe geseënd jy werklik is.

Anni O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anni O
Family with young children

Outstanding

Outstanding and very well presented accommodation.

Terry D - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Terry D
With spouse/partner

Great place to relax and enjoy spectacular views from a very comfortable cottage.

Our stay was so relaxing that we wished we could have stayed longer. The cottage was extremely comfortable and we just loved the glass folding doors that invited the outside in. I could have sat on the deck all day enjoying the stunning views as well as the bird life. As if that wasn't enough, we then took a drive down to the tidal pool. What a special place. I had an awesome time and took many photos of the waves smashing themselves against the rocks. The guys did some bass fishing in the late afternoons and were rewarded with a good number of catches that they released again. All in all we had a most enjoyable time. We want to thank Sakkie and Janet once again for their warm welcome and for all the "special little touches" that they provided, like the chocolates, biscuits and wood. It was really appreciated. Hopefully we will be back soon to enjoy your beautiful piece of paradise once again. Regards, Andre, Terry and Gareth de Ridder

From R1 500
per night (sleeps 4)
From R1 500
per night (sleeps 4)
From R1 500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R102, Farm Kliprivier, Kareedouw, 6400, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMGZlZjY4LTRiOGYtNGIxZS1iOWJmLTEyYzNkZDQ2YTI5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 4) 43 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.08047838298 24.25793653929
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!