The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Angora Rest | TravelGround
+19

Angora Rest

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 14 reviews for Angora Rest
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Francois R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois R
With spouse/partner

Overnight; on the way back from a holiday.

The entire experience; from booking to accommodation, was a pleasure. Very friendly and helpful owner, excellent accommodation and location, and safe parking. Walking distance to attractions and restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oornag; op pad terug na vakansie.

Die hele ondervinding; van bespreking tot verblyf, was 'n plesier. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaar, uitstekende verblyf en ligging, en veilige parkering. Stapafstand na besienswaardighede en restaurante.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Niel L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel L
Family with young children

Wonderlike ligging en pragtig ingerig.

Naby aan alles wat mooi en lekker is in hierdie pragtige dorpie.

Karen B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B
With spouse/partner

Ruim vertrekke met ’n rustige atmosfeer.

Goed geleë met veilige parkeerplek. Stylvol ingerigte vertrekke, ’n heerlike stoep met ’n lieflike grasperk.

Juanita L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita L
Individual traveler

Alles en meer.

Baie troeteldiervriendelik. In alle opsigte - puik!

Martie C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie C
Family with teenagers

Oornag op pad Karoo toe.

Pragtige plek, uitstaande dekor wat jou tuis laat voel. Alles wat jy nodig het is in die eenheid en ons sal dit beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Ioné B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ioné B
Family with teenagers

Heerlik, stylvol, gerieflik en pragtig skoon.

Wat 'n lieflike plek. Pragtig skoon en netjies. Stylvol gemeubileer. Ons hondekinders was welkom en die braaigeriewe was gesellig.

Tharina M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Tharina M
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Baie mooi en netjiese plekkie, definitief waarde vir geld!

Jeanine F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine F

Dit is die beste oornagplek met 2 honde!

Ek kom vir seker terug. Dit is soveel meer as ‘n oornagplek. Hier kan jy vir langer bly en die Klein-Karoo verken. Die huis is regtig pragtig!

Ancois S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ancois S
With spouse/partner

Netjies en ruim.

Heerlik gebly in hierdie pragtige huis. Meer as genoeg spasie, als was so netjies en skoon. Die eienaar was baie vriendelik en het seker gemaak ons is gemaklik en het als wat ons nodig het. Ek beveel dit graag aan vir enige gesin.

Marlein L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlein L
Family with young children

Beste, skoonste plek waar ek in 'n lang tyd gebly het. Wens alle plekke was so.

Ons het so rustig en lekker geslaap. Die plek is pragtig en mooi skoon en het genoeg spasie. Veilige parkeerplek en netjies tuin met buitebraai. Vriendelike instruksies. Regtig dié plek om te bly in Graaff Reinet.

Angora Rest's response

Hi Marlein, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit maak ons so trots om die plekkie te bedryf. Waardeer en kom asb weer!

Angora Rest
Gary B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary B
With spouse/partner

Stylish cottage in the centre of town.

Wonderful cottage which was spacious and comfortable. Perfect pet friendly, great garden for our dog. Ampie was helpful throughout our stay. Everything you need for stay.

Andries K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries K
With friends

Historiese sjarme met moderne geriewe.

Angora Rest bied al die gerief wat 'n reisiger van 'n oornagbestemming verwag sonder om die sjarme van 'n historiese gebou te verloor. Die vertrek is keurig toegerus en was skoon en netjies.

Roline B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roline B
With friends

Beautiful and clean accommodation.

Very clean and beautiful accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige en skoon akkommodasie.

Baie skoon en pragtige akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fourie J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fourie J
Family with teenagers

Baie gemaklik en netjies.

Uitstekende waarde vir geld. Vreeslike mooi plekkie en baie vriendelik.

From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9B Paronage Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4c0429572fe12356744b90693e29722413e3230602549139b09b170fd93cb81b58258013ac58ac26bd5b59ef1295fc3b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 4 people) 14 5 1 5 9B Paronage Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -32.25178 24.53788
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!