Anker Guesthouse
Review Summary
Yolanda V - Jan 2021
Overall score
Waarde vir geld.
Marie B - Jan 2021
Overall score
Sien sterre.
Bettina S - Jan 2021
Overall score
I was with Anker Guesthouse just before Christmas and then again after Christmas it was Absolutely wonderful and Elaine and Duce are absolutely wonderful hosts!
Read moreLisa L - Dec 2020
Overall score
Gasvry en baie gerieflik!
Annelie F - Dec 2020
Overall score
Vriendelike gasvrou en gasheer. Dadelik tuis gevoel. Baie rustige omgewing.
Anker Guesthouse's response
Baie dankie
Vir die mooi boodskap.
Sien uit om weer van julle te hoor.
Mooi en veilig bly.
James H - Nov 2020
Overall score
Pleasant and friendly reception.
Guillaume K - Nov 2020
Overall score
Skoon en netjies.
Ilyn S - Nov 2020
Overall score
Baie lekker gekuier.
Riana R - Jan 2020
Overall score
Lekker gekuier en vleis gebraai.
Marianka M - Jan 2020
Overall score
Baie vriendelik en behulpsaam.
Yvette S - Jan 2020
Overall score
Baie hartlik ontvang, skoon en netjies.
Susan B - Jan 2020
Overall score
Lekker geslaap, gebly en gekuier.
Retha V - Dec 2019
Overall score
Rustig.
Johan V - Dec 2019
Overall score
Uitstekend.
Pieter V - Dec 2019
Overall score
Netjies skoon verblyf. Vriendelike diens.
Suzette K - Dec 2019
Overall score
Het niks geskort nie en is baie netjies.
Carien K - Nov 2019
Overall score
We really enjoyed staying at Anchor. Owners very friendly and sociable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly in Anker. Eienaars baie vriendelik en gesellig!
Ons kamer was lekker ruim en baie netjies. Lekker warm water. Ons kon in die tuin sit en met die honde speel. Die eienaars was gesellig en baie vriendelik. Ons het veilig gevoel by die Anker en sal dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anker Guesthouse's response
Ek is bly julle het lekker gekuier en ons hoop ons sien julle weer.
Annalie D - Oct 2019
Overall score
Dit is heeltemal aanvaarbaar.
Mariette S - Oct 2019
Overall score
Gemaklik, rustig, goeie waarde vir geld.
Richard H - Sep 2019
Overall score
Fantastic and welcoming.
Bennie B - Jul 2019
Overall score
Gasvry, snoesig en warm!
Cherie Y - Jun 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet.
Anker Guesthouse's response
Baie dankie dat julle by die Anker gebly het sien uit om julle weer te he.
Baie dankie vir die mooi komplemente
Elaine en Diesch
Dewald P - Apr 2019
Overall score
Sal altyd weer by die Anker oornag op pad Kaap toe of terug.
Marcel M - Apr 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Vanaf bespreking tot aankoms was net fantasties. Elaine en Dice is sulke aangename mense en kon nie vir beter vra. Die kamers is met die nodige uitgerus en niks het tekortgekom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda M - Mar 2019
Overall score
Peaceful, affordable overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, bekostigbare oornagfasiliteit.
Baie dankie, ons het baie lekker rustig geslaap. Baie vriendelike, gasvrye mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anker Guesthouse's response
Goeiedag Magda,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier by die Anker te kon ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Anker Guesthouse
Olga N - Feb 2019
Overall score
Pleasant.
Lynette S - Jan 2019
Overall score
Hierdie plek en mense roep mens altyd terug.
Jane S - Jan 2019
Overall score
Gemaklik.
Darryn C - Dec 2018
Overall score
Netjies en skoon.
Anker Guesthouse's response
Baie dankie.
Dit was 'n plesier om julle hier by die Anker te hê.
Hoop om julle weer hier by die Anker te hê volgende jaar.
Mooi jaar
Wilhelm H - Nov 2018
Overall score
Dit was baie lekker en gasvryheid uit die boonste rakke.
Frieda V - Jul 2018
Overall score
Aangenaam, baie aangenaam.
Cornelia C - May 2018
Overall score
Perfect halfway stop.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte halfpad stop.
Ons het by Anker Guesthouse oorgebly as 'n halfpad stop tussen die Kaap en Drakensberge. Die kamers was goed toegerus, skoon en netjies. Dit was baie koud die aand, maar ons het lekker snoesig geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trevor J - Apr 2018
Overall score
Dit was 'n goeie ervaring.
Ferdie O - Apr 2018
Overall score
Baie netjies en goed ingerig.
Lynette S - Jan 2018
Overall score
Baie aangename verblyf met skoon, goed toegeruste kamer en gasvrye eienaars.
Read moreJeanine V - Jan 2018
Overall score
Goeie verblyf vir oorslaap.
Keith V - Jan 2018
Overall score
Twee aande gebly om Philippolis te sien.
Lindie N - Jan 2018
Overall score
Ietsie anders as die gewone. Baie oulike plekkie om te bly.
Neel J - Jan 2018
Overall score
Baie geniet.
Marius S - Dec 2017
Overall score
Lekker geselskap.
Darryn C - Dec 2017
Overall score
Mooiste verblyf in 'n pragtige dorp.
Allan S - Dec 2017
Overall score
Exceeded expectations, for the cost.
Chantal S - Nov 2017
Overall score
Tuiste weg van jou huis.
Amanda L - Oct 2017
Overall score
Lekker.
Didi O - Jul 2017
Overall score
Best overnight stay en route to the Cape. Stayed on the N1 before.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste oornagplek halfpad Kaap toe, het voorheen op N1 oorgebly.
Ek was uiters verbaas oor die wonderlike en vinnige kliëntediens met die bespreking. Dis 'n baie beter pad om te ry en 'n uitstekende alternatief om 'n blaaskans te neem van die besige N1.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rika J - Jan 2017
Overall score
We expected more from the self-catering facilities and the door is right opposite the bed, so people passing by see directly onto the bed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het meer verwag van die fasiliteite vir selfsorg en die deur is regoor die bed sodat verbygangers direk op die bed kan kyk.
Die eenheid is netjies en goed versorg. Kleiner aspekte soos matjies vir gebruik by bad en stort en 'n vuilismandjie in badkamer sal verwelkom word. Dit word as selfsorg bemark, maar daar is geen kookgeriewe (selfs tweeplaatstofie) of broodrooster nie. Eetgerei baie basies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danica S - Jan 2017
Overall score
Perfect stopover.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte oornag.
Dankie Elaine vir jou gasvryheid. Jy het ons tuis laat voel. Ons het lekker gebraai op die stoep. Die kamers was skoon en netjies. Besoek gerus die museum op Phillipolis. Die kinders het heerlik baljaar op die stoep. Mal oor die rustigheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danica S - Jan 2017
Overall score
Very accommodating.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie akkommoderend.
Baie vriendelike gasvrye mense. Voel soos familie. Kamers is skoon en netjies. Ons het lekker gebraai sommer op die stoep. Ons het twee keer daar oornag. Mal oor die rustigheid en stilte. Kinders het daarvan gehou om in die straat te speel. Die Anker sal ek beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Su-ann B - Dec 2016
Overall score
Lekker gebly!
Daleen E - Dec 2016
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Hennau W - Dec 2016
Overall score
Clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en gerieflik.
Skoon, gerieflik en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanne D - Nov 2016
Overall score
Affordable accommodation for families and business travellers.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sakpasverblyf vir families en besigheidsresigers.
Ons was goed ontvang deur Elaine en sy het ons gou laat tuis voel. Haar man het geen moeite ontsien om ons te help om die braaivuur aan te steek nie. Die akkommodasie het als wat jy nodig het vir selfsorg. Bring net jou eie seep saam. Ons sou graag langer wou bly om al die besienswaardighede te besoek, maar moes ongelukkig die volgende dag verder ry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Saskia L - Nov 2016
Overall score
Power and water problem in town that owners tried their best to resolve with a generator and borehole.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Krag- en waterprobleem in dorp wat eienaars na beste van hul vermoë probeer regstel het met kragopwekker en boorgat.
Eienaars baie vriendelik en behulpsaam, maar geriewe baie basies en sou dit graag skoner wou gehad het. Geen veilige parkering maar andersins aanvaarbare verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laurette H - Oct 2016
Overall score
Heerlik gekuier en veilig gevoel.
Read moreElize B - Sep 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Ilze V - Jul 2016
Overall score
Stille sielsrus.
Read moreAnker Guesthouse's response
Goeie more!
Dit was baie lekker gewees om julle hier by die Anker te gehad het, baie dankie vir die mooi briefie, ek waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle weer!
Anker - Elaine
Wendy V - Apr 2016
Overall score
Awesome!
Mignon V - Mar 2016
Overall score
Alles was uitstekend! Perfekte oornagverblyf.
Tharina B - Jan 2016
Overall score
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Anker Guesthouse's response
Hi
baie dankie vir die komplement ek waardeur dit regtig baie, ek is so bly julle het lekker gebly. en is veilig terug by die huis
Elaine - Anker - Philippolis
Lisa B - Jan 2016
Overall score
Tuis gevoel vir reisigers.
Claire L - Jan 2016
Overall score
Friendly and welcoming, a very special place.
Willus K - Jul 2015
Overall score
Ons het groot waardering vir elektriese kombers en vuurwarm water.
Angela R - Apr 2015
Overall score
Very clean, comfortable and appropriate for Philippolis.
Louise B - Feb 2015
Overall score
Ideaal as jy net 'n skoon, netjiese bed nodig het op 'n lang reis.
Eunice B - Jan 2015
Overall score
Gasheer baie verwelkomend en innemend! Oneindig behulpsaam en vriendelik!
Kylee N - Jan 2015
Overall score
Will definitely be back
Rika N - Jan 2015
Overall score
Nie op standaard nie.
Elma P - Oct 2014
Overall score
Baie lekker gekuier!
Griet L - Jul 2014
Overall score
Die pad soontoe en terug na N1 is goed.
Ena J - May 2014
Overall score
Vriendelike mense, skoon en netjies, maar die linne was bietjie afgeleef.
Marian K - Apr 2014
Overall score
A great cost effective stop over - clean and comfortable.
Melt H - Mar 2014
Overall score
Phillipolis het vir ons nuwe betekenis gekry, met dank aan Dieth, ons gasheer.
Wilhelm H - Jan 2014
Overall score
Die eienaars was baie vriendelik en die kamer was baie netjies en skoon.
Ingrid W - Jan 2014
Overall score
Baie warm sonder lugversorger.
Hannelie M - Dec 2013
Overall score
Skoon, gerieflik en waarde vir geld.
John W - Dec 2013
Overall score
Very friendly, great hospitality but needs air conditioning!
Pieter R - Dec 2013
Overall score
Die tydjie in Phillapolis was net te kort.
Christel B - Dec 2013
Overall score
Baie tevrede en rustigheid geniet.
Surika H - Oct 2013
Overall score
Vriendelik en waarde vir geld.
Leoni J - Sep 2013
Overall score
Baie gemaklik, amper soos jou huis gevoel.
Sara E - Jan 2013
Overall score
The owners made us feel so welcome, doing anything possible to enhance our short stay!!
Read moreKate B - Jan 2012
Overall score
Thank you for the kindness
Darryl F - Jan 2012
Overall score
Pleasant surroundings and very comfortable
Johann E - Dec 2011
Overall score
Great value and great hospitality
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 10:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Free State
- All ages welcome