Anna Katarina
Review Summary
Nicksi S - Apr 2022
Overall score
So good that we wanted to stay another night.
Alexandra M - Mar 2022
Overall score
We enjoyed our stay and the chats with the hosts.
Tanya D - Mar 2022
Overall score
Lekker lekker.
Anna Katarina 's response
Baie dankie vir hierdie mooi woorde en ons hoop om julle gou weer te sien.
Lindie S - Mar 2022
Overall score
Gevoel of ek in Franse platteland is.
Madri S - Sep 2021
Overall score
Ongelooflike diens, ondersteuning en ekstra.
Kiah E - Mar 2021
Overall score
Skoon, netjies en rustig.
Aletta K - Jan 2021
Overall score
Onverbeterlik!
Anna Katarina 's response
Baie dankie! Jy moet onthou wonderlike gaste soos wat julle was is altyd welkom terug.
Was heerlik om julle te ontmoet.
Arthur R - Dec 2020
Overall score
Die perfekte B&B!
Anna Katarina 's response
So bly julle het dit hier by ons geniet. Ons is lief vir ons woning en dis lekker om dit te deel met gaste soos julle.
Antoinette L - Oct 2020
Overall score
Wish we could stay longer!
William W - Oct 2020
Overall score
Outstanding
Janine R - Mar 2020
Overall score
Awesome guesthouse, lovely hostess.
Frederick G - Jan 2020
Overall score
Pragtige plek.
Makkie S - Nov 2019
Overall score
Beautiful gem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtigste juweel.
Sowaar 'n sprokiemooiplek, sal graag weer daar wil gaan kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna Katarina 's response
Makkie, baie dankie! Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en ek hoop ons paaie kruis gou weer.
Hannie K - Oct 2019
Overall score
Was very nice, clean, neat, and can really recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker, skoon, netjies en kan regtig aanbeveel.
Ons is met gasvryheid kom groet, kamers is netjies, skoon en als wat nodig is was daar. Kan regtig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna Katarina 's response
Dankie Wessel, ons hoop om julle gou weer te sien.
Lindie O - Oct 2019
Overall score
Uitstekende diens.
Anna Katarina 's response
Lindie, baie dankie. Ek is so bly jy het dit geniet veral op jou baie spesiale dag. Onthou om 'n foto te stuur asseblief.
Tienie M - Sep 2019
Overall score
Beautiful place with very friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek met baie vriendelike diens.
Dit is baie mooi daar en voel asof mens in Italië sit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna Katarina 's response
Dankie Tienie, hoop om julle gou weer te sien.
Chantelle E - Aug 2019
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflik!
Dankie vir die lieflike verblyf. Ek sal weer en weer terug gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna Katarina 's response
Chantelle, baie dankie, Hoop om jou gou weer te kan bederf.
Franciscus W - May 2019
Overall score
Amazing view, outstanding location, stunning rooms and hospitality 10 out of 10.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike uitsig, uitstekende ligging, pragitge kamers en gasvryheid 10 uit 10.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna Katarina 's response
Dankie, Franciscus, dit was heerlik om julle as gaste te kon he.
Reon C - May 2019
Overall score
Puik, sien ons definitief weer.
Anna Katarina 's response
Reon, hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Marlene J - Jan 2019
Overall score
Enjoyed our stay.
Ronell N - Jan 2019
Overall score
Asemrowende uitsig.
Christine M - Nov 2018
Overall score
Unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik.
Dit was 'n besonderse ervaring! Die plek, die detail in die besonderse dekor sonder enige oordadigheid, die beddegoed wat so lekker geruik het en vir my in besonder dat die katte so welkom was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilse S - Sep 2018
Overall score
Romantic, had very hospitable accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Romantiese, baie gasvrye verblyf gehad!
Ons het baie lekker gebly by Anna Katarina, sal dit vir enigiemand aanbeveel! Lekker stapafstand van middedorp met oulike restaurante. Sal definitief weer 'n besoek aflê by Riebeek-Kasteel en Anna Katarina.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monique N - Jun 2018
Overall score
Fantastic place. Took our breath away!
Read moreAndries P - Jun 2018
Overall score
Lizette het ons tuis laat voel en uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Nadia B - Jun 2018
Overall score
Uit die boonste rakke.
Marlene N - May 2018
Overall score
Excellent interior, comfortably equipped, centrally located, safe.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende interior, gerieflik ingerig, sentraal geleë, veilig.
Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou. Voorwaar 'n persoon met 'n spesiale touch vir huis en tuin. Die kamer is ruim, goed ingerig en pragtig. Die badkamer is groot en daar was genoeg handdoeke, seep en sjampeo. Ons het dit geniet om op die balkonnetjie te sit en oor die vallei uit te kyk. Vroegoggend het ons die glasdeure oopgemaak om na al die geluide uit die vallei te luister. Die dagbed op die gruisstoep onder 'n olyfboom, vol in drag, was 'n groot trekpleister. Daar is 'n ambience by Anna Katarina wat enige toeris sal terugbring om weer in diè baie spesiale gastehuis te kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarie-marie J - May 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly!
Gina S - Apr 2018
Overall score
Beautiful and amazing rooms.
Jacques V - Apr 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Annemarie H - Apr 2018
Overall score
Te vinnig verby!
Anna Katarina 's response
Annemarie, ek hoop ons kan kontak hou. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet het.
Conrie C - Apr 2018
Overall score
Stunning place, very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, baie lekker.
Baie lekker gebly en die vriendelikste mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philip M - Apr 2018
Overall score
Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en dit het ons verblyf baie aangenaam gemaak.
Johan O - Mar 2018
Overall score
Ons was baie verras met die vriendelike diens en gasvryheid.
Anna Katarina 's response
Johan, ek is so bly ek kon julle ontmoet, julle is wonderlike mense.
Ernie H - Feb 2018
Overall score
Asemrowend.
Zanele N - Jan 2018
Overall score
Gorgeous establishment.
Read moreJohan N - Dec 2017
Overall score
Netjiese skoon en veilige verblyf.
Raymond G - Oct 2017
Overall score
We thoroughly enjoyed our weekend stay at Anna Katerina and would go back again in a heartbeat.
Nicole S - Oct 2017
Overall score
Sal beslis weer hier bly!
Anna Katarina 's response
Nicole, baie dankie vir hierdie mooi woorde, julle is sulke wondetlike gaste gewees en sal altyd welkom wees om weer te kom kuier in die toekoms.
Marcelle D - Oct 2017
Overall score
Vyfster akkommodasie met rustigheid wat jou omvou.
Elphia W - Oct 2017
Overall score
Dit was perfek, netjies en waarde vir jou geld.
Anna Katarina 's response
Elphia, dankie en dit was heerlik om julle te kon ontmoet, al was dit vir so 'n kort tydperk.
Chris S - Oct 2017
Overall score
Delightful and luxurious feel with a beautiful view of the surrounding mountains.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike en luukse gevoel met 'n mooi uitsig van die omliggende berge.
Anna Katarina gee jou die gevoel dat jy sopas ingestap het by 'n Toskaanse villa, met die mooiste dekor en luukse linne. Dis geleë in 'n stil gedeelte van die pragtige dorpie met 'n mooi uitsig van die vallei en omliggende berge. Pragtige meubels en goed toegeruste kamer met heerlike filterkoffie en beskuit. Lizette was baie vriendelik en tegemoetkomend en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer hier kom bly as ons in die vallei is. Absoluut die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna Katarina 's response
Chris, baie dankie vir hierdie resensie, dit word altyd hoog op prys gestel en waardeer. Dankie dat julle ons plek geniet het en lekker kon uitrus in die stilte. Hoop om julle weer eendag met ope arms te kan ontvang.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 41 Fontein Street, Riebeeck Kasteel, 7037, Western Cape
- No children under 18