The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Anna Sophia Cottages | TravelGround
+90

Anna Sophia Cottages

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 51 reviews for Anna Sophia Cottages
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Annelize C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize C
Family with young children

Baie lekker en netjies!

Beddens slaap baie lekker en plek is skoon en netjies.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie dat julle by ons gebly het Annelize. Ons het jul kuiertjie geniet, al was dit so kort. Ons hoop ons sien julle weer as julle hier verby ry! Veilig bly, groete van Moira en Johan.

Anna Sophia Cottages
Fredre D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fredre D
With spouse/partner

Lieflik, ruim en pragtig.

Ons het heerlik gebly! Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Neil T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Neil T
Family with teenagers

Kort maar lekker.

Alles wat jy nodig het. Vriendelik ontvang en wonderlike braai area.

Anna Sophia Cottages's response

Neil, baie dankie vir jul kort, maar lekker kuier en vir julle mooi resensie. Ons hoop ons sien julle almal weer as julle hier verby ry. Groete, Moira

Anna Sophia Cottages
Frik N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik N
With spouse/partner

Rustige atmosfeer om te oornag.

Baie netjies en skoon akkommodasie, ruim en goed toegeruste kombuis.

Anna Sophia Cottages's response

Frik en Anita, Hoe heerlik was dit om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf in Calitzdorp. Ons hoop om julle weer te verwelkom volgende keer. Groete, Moira

Anna Sophia Cottages
Leon G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon G
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Anna Sophia Cottages's response

Dankie vir jou mooi resensie Leon! Dit was heerlik om jou en Miemie te ontmoet, en ons hoop julle kom kuier weer vir ons. Groete, Moira

Anna Sophia Cottages
Ronel O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel O
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Rustig, gerieflik en sentraal.

Sal weer 'n draai maak!

Anna Sophia Cottages's response

Hi Ronel.

Baie dankie vir jul mooi resensie, dit was heerlik om julle hier by ons te he. Ons hoop julle het die omgewing ook geniet gedurende die week wat jul hier was!

Groete,
Moira

Anna Sophia Cottages
Marthinus O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus O
Family with young children

Netjies, skoon en professioneel.

Hou standaard vol en bly professioneel.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie dat julle so mooi resensie gegee het Marthinus. Dit was so lekker om julle hier te he. Julle was van die vriendelikste gaste wat ons al hier gehad het. Sien julle gou weer. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Nicolene B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene B
Individual traveler

Ek het gekies om by Sophia Cottages te bly omdat so baie mense dit aanbeveel het. Alhoewel die plekkie baie mooi was, was baie teleurgesteld in die netheid en die ontvangs wat ek ontvang het.

Die dame wat my ontvang het, het my net gewys waar my cottage is en toe geloop. Sy het my nie deur die huis geneem en alles verduidelik nie. Ek moes self vir 30 min soek waar dit TV remote is wat ek toe in elk geval nie gevind het nie. Ek het net so gesukkel met die aircon in die kamer net om te besef dat dit nooit ingeprop was nie. Behalwe vir die plaag van miere oral in die huis en die swak verwelkoming wat ek ontvang het, was die plekkie mooi en ek het darem lekker geslaap. Dit was die hele kombuis (wasbak, koffie en suiker bakkies, oral op die kaste), sitkamer en badkamer vol. Daar was niks in die huis om van die miere ontslae te raak nie. Die miere het my die meeste ontstel en my verblyf baie ongerieflik gemaak.

Anna Sophia Cottages's response

Nicolene, baie dankie vir jou resensie.
Ons vra om verskoning dat jy 'n nare ervaring met die miere gehad het. Ons wil egter uitwys dat ons in al ons kothuise muskietgoed, verskillende tipes, en Insekdoder het, onder die wasbak, en dat ons nog nooit 'n probleem soos wat jy uitwys gehad het nie.
Almal wat al hier gebly het het al opgemerk hoe vriendelik hul ontvangs altyd is, met mense se name buite op die muur ens, ens. Ons kan maar net ons beste doen.
Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Brian R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian R
With spouse/partner

Friendly hostess and host. Quiet and easily accessible.

Moira and Johan are very helpful with good advice regarding the environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike gasvrou en gasheer. Rustig en maklik bereikbaar.

Moira en Johan is baie behulpsaam met goeie raad rakende die omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Sophia Cottages's response

Brian, baie dankie vir julle mooi resensie, ook in ons gasteboek en dat julle weereens by ons kom bly het. Dis altyd lekker om julle te ontvang!
Geniet die druiwe en kaas.
Groete,
Moira

Anna Sophia Cottages
Lorette V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lorette V
With spouse/partner

Gasvry, kleurvol, skoon en netjies, rustig, waarde vir geld.

Dit was 'n oase. Skoon, gerieflik, naby alles. Tuin en voëltjies só mooi. Regte vrolike pragtige Karoo decor. Moira was so behulpsaam en aangenaam. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Andre B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre B
With spouse/partner

Friendly owners, well equipped accommodation, safe environment and centrally located.

Friendly reception and accommodation. Very well equipped and secure parking. Could communicate well and inquire about town and attractions. However, WiFi reception was a problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike eienaars, verblyf goed toegerus, veilige omgewing en sentraal geleë.

Vriendelik ontvang en blyplek gaan wys. Baie goed toegerus en veilige parkering. Kon lekker kommunikeer en uitvra oor dorp en besienswaardighede. WiFi-ontvangs was egter 'n probleem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Sophia Cottages's response

Andre, dit was heerlik om jou en Marieta oor drie dae te leer ken. Baie dankie vir jul resensie, ons is so bly julle het by ons kom bly! Aangaande die Wi-Fi, ons adverteer gratis Wi-Fi in die gemeenskaplike areas, wat jul wel ontvang het? Hoop ons sien julle gou weer! Groete daar ~Moira

Anna Sophia Cottages
Marlise S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlise S
With spouse/partner

Baie mooi rustige plek.

Baie goeie ontvangs met verwelkoming buite by hek op bord. Skoon, netjies, pragtig binne en buite, diere vriendelik. Gasheer en gasvrou gee baie goeie behandeling. Goed vir kort/lang termyn.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie vir jou mooi resensie Marlise. Ons het jul kuiertjie net so geniet. Sien jul weer. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Carol S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carol S
With friends

Wonderfully quaint stay with character.

We had a lovely stay in clean quaint cottage with all that was needed. Gardens are rustic and full of ideas and all that is no longer needed goes to the garden to add character. Birds in abundance to add to the serenity.

Anna Sophia Cottages's response

Thanks for your lovely review in our guest book, and for staying with us Carol ! We look forward to your next visit.

Regards
Moira

Anna Sophia Cottages
Khaleel A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Khaleel A
With spouse/partner

Comfortable and exceptionally beautiful.

We really enjoyed ourselves in this beautiful setting. Thanks for the attention to detail. We will definitely be back. The hospitality was exceptional. Conveniently located in the centre of town, walking distance from beautiful restaurants and places of interest to visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en besonders mooi.

Ons het regtig vir ons baie geniet in die mooi setting. Dankie vir die attention to detail. Ons gaan definitief terug wees. Die gasvryheid was besonders mooi. Gemaklik geleë in die middel van die dorp, loop afstand van pragtige restaurante en interessante plekkies om te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie Khaleel ! Dit was heerlik om julle te ontmoet, en ons sien uit om julle weer hier te ontvang!
Groete,
Moira

Anna Sophia Cottages
Gerrit M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit M
With spouse/partner

Aangename verblyf in 'n ruim en netjiese kothuis.

Die gasheer en-vrou is vriendelik en baie behulpsaam. Die houthuis is ruim, skoon en goed toegerus. Die uiteensetting van die tuin stem 'n mens rustig.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was wondelik om julle weer by ons kothuise te ontvang en ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Frans S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
With spouse/partner

Fantastic.

It was excellent, would come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit was uitstekend. Sal weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie Frans vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om jou en Francis hier by ons te ontvang. Ons hoop julle kom weer vir ons kuier !

Groete
Moira

Anna Sophia Cottages
Marlize V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize V
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Hierdie plekkie is 'n regte juweel in die Klein Karoo. Die foto's van die plek gee nie die werklike weergawe van dit wat regtig op jou wag wanneer jy daarin stap nie. Die tuin is 'n paradys op sy eie met soveel om te geniet. Die huisie is smaakvol ingerig en voldoen aan al mens se verwagtinge en nog meer. Die feit dat 'n mens se naam op die verwelkoming bord geskryf word om jou welkom te heed, was 'n groot verrassing en het mens sommer welkom laat voel, so asof jy by jou eie huis aankom. Ons sal definitief weer soontoe gaan en sal dit aanbeveel vir almal wat ons hoor en sien.

Anna Sophia Cottages's response

Marlize, baie dankie vir jou wonderlike resensie en dat julle ons plek geniet het ! Ons hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Moira en Johan

Anna Sophia Cottages
Henk D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk D
With spouse/partner

Rustige, gerieflike verblyf binne loopafstand van alles.

Verblyf is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is in die eenheid beskikbaar.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie dat julle by ons gebly het Henk - hoop om julle weer te sien as julle hier verby kom.
Groete,
Moira

Anna Sophia Cottages
Graham A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham A
With spouse/partner

A friendly welcome after a long hot drive.

The accommodation was comfortable and clean. Pleasant enough to give us a boost for the rest of our journey.

Anna Sophia Cottages's response

You were great guests, thank you so much for staying with us, and for your kind review!

Regards,
Moira

Anna Sophia Cottages
Bertus F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus F

Vriendelike opregte mense. Sal graag weer daar bly.

Baie vriendelike mense. Maklik om te vind. Hul diens is goed. Sal graag weer daar oorbly.

Anna Sophia Cottages's response

Goeiedag Bertus,

Baie dankie dat jy en Quintella by ons gekuier het met julle 2 seuns en hondjie. Dit was heerlik om julle te ontmoet, en ons hoop ons sien julle binnekort as julle Calitzdorp toe trek. Sterkte met die huis soekery!

Groete,
Moira

Anna Sophia Cottages
Karen K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen K
Family with teenagers

Klein paradys in die middel van die Klein Karoo.

Diens is vriendelik en behulpsaam, baie netjies en het alles wat jy nodig het. Baie rustige en paradys agtige tuin en braai-area. Sal dit aanbeveel.

Anna Sophia Cottages's response

Beste Karen,

Baie dankie vir die mooi resensie vir Anna Sophia Cottages. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie hier by ons geniet het. Kom kuier gerus as julle ooit weer hier verby ry!

Groete,
Moira

Anna Sophia Cottages
Sd V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sd V
With spouse/partner

Bekostigbaar.

Wat ons daar gekry het was 'n goed toegeruste en netjiese woonstel, op ons eie met veilige onderdakparkeerplek en vir dit alles het ons die minimum betaal. Ons beveel Anna Sophia Cottages aan vir enigeen wat wil oorslaap.

Anna Sophia Cottages's response

Sd baie dankie vir die mooi resensie, dit was heerlik om die van der Merwes hier by ons te he, en ons hoop om julle weer te verwelkom as julle hier verby ry!

Groete
Moira

Anna Sophia Cottages
Frans S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
Family with teenagers

So rustig, pragtig, netjies, ag dit was net so lekker!

Ek sal beslis Anna Sophia Cottages aanbeveel vir enige iemand. Rustige atmosfeer, vriendelike gasheer en gasvrou, netjies. So baie moeite met dekor binne en buite. Dit was regtig die moeite werd en sal ons beslis weer so maak.

Anna Sophia Cottages's response

Hello Riette. Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was heerlik om jou en Frans en julle oulike kinders hier te he. Ons hoop net ons sien julle as julle weer hier verby rGroete, Moira

Anna Sophia Cottages
Frikkie C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frikkie C
With spouse/partner

Voorwaar 'n plesier om hier te mag bly.

Netjiese, pragtige en praktiese huisie om in te bly met alles wat mens nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Vriendelike ontvangs en verwelkoming deur huislike mense wie lekker gesels en hul omgewing /streek ken. Ons sal beslis weer hier wil kom kuier in die toekoms.

Anna Sophia Cottages's response

Frikkie, dit was vir ons net so lekker om jou en Susan hier te ontvang.
Ons hoop ons sien julle Conradies weer hier in die toekoms.
Groete, Moira en Johan

Anna Sophia Cottages
Martlie J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martlie J
With spouse/partner

Felt like home.

We had a lovely stay. This can definitely be more than just overnight accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos by die huis.

Ons het heerlik gebly. Hierdie kan definitief meer as net 'n oornagverblyf wees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Sophia Cottages's response

Martlie, dit was so lekker om julle te ontvang en baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete ook vir manlief. Moira

Anna Sophia Cottages
Johan S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With friends

Heerlik sentraal. Alle geriewe beskikbaar. Sal beslis weer soontoe gaan.

Anna Sophia is kothuise wat heerlik sentraal geleë is. Dit is baie netjies en beslis die geld werd. Ons het veral die buite-braai geniet om tot laat om die vuurtjie te kuier. Dit is voorwaar 'n aanwins vir Calitzdorp.

Anna Sophia Cottages's response

Johan, dit was so lekker om julle hier te hê, en ons is bly julle het heerlik gekuier. Stuur groete aan Anmar, Jan en Sonja ook, en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Chris E - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris E
With spouse/partner

Absolute lafenis vir 'n moeë gestel en hart.

Ideale oornagplek. Ons tweede besoek. Sal weer daar tuis gaan.

Anna Sophia Cottages's response

Dankie Chris vir die mooi resensie, en die kort kuiertjie, al die pad van Pretoria af. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Moira

Anna Sophia Cottages
Leonard V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonard V
With spouse/partner

Lekker vir net oorslaap.

Vir meer as een dag sal beter TV-geriewe aanbeveel word.

Anna Sophia Cottages's response

Dankie vir u resensie en aanbeveling. Ons stem saam oor die TV, die nuwe 32" plat-skerm is alreeds gekoop en staan reg om geïnstalleer te word. Volgende keer wat u kom sal hy in wees. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Surene V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Surene V
With spouse/partner

Rustig.

Interessante huisie in 'n antieke dorpie. Sou net graag meer lig by braai-area wou hê dat mens bietjie om vuur kom kuier. Mooi huisie.

Anna Sophia Cottages's response

Hi Surene. Dankie vir die mooi terugvoer, ook in ons gasteboek. Julle was so rustig en vriendelik en ons hoop om julle weer eendag te sien. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Lanice H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanice H
Family with teenagers

Peaceful.

Lovely, quaint accommodation.

Anna Sophia Cottages's response

Hi Lanice ~ we loved having you and your family here, thank you for your lovely review ! Regards, Moira

Anna Sophia Cottages
Martin B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin B
With spouse/partner

Baie mooi, gerieflik en sentraal.

Mens voel sommer tuis as jy instap, baie interessante dekor. Netjies en gerieflik.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Martin. Dit was heerlik om die Boshoffs van Port Alfred hier by ons te hê. Net jammer jul kuier was so kort. ons hoop ons sien jul weer in die toekoms. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Nico V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico V
With spouse/partner

Nice staying here after a long trip! Close to everything. Safe and neat.

Everything had it's place! Would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker tuiskoms na lang reis! Naby alles. Veilig en netjies.

Alles reg en in plek! Sal weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Sophia Cottages's response

Hello Nico, baie dankie vir jul kuiertjie, dit was heerlik om die Vermaak familie hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Tarina S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarina S
Family with young children

Baie aangenaam en dis 'n pragtige plek.

Skoon en netjies. Pragtig en rustig. Sal weer daar gaan oorslaap.

Anna Sophia Cottages's response

Hello Johan, baie dankie vir u mooi woorde. Dit was heerlik om jou, Tarina en die kinders hier te hê. Ons hoop ons sien julle weer gou. Groete, Moira.

Anna Sophia Cottages
Andre C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Owners are friendly and helpful and everything is very neat.

They greeted us warmly. We had to plug in a Engel freezer which they were friendly enough to allow. The self catering unit is clean and convenient. We enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eienaars vriendelik en behulpsaam en alles baie netjies.

Hulle het die moeite gedoen om on welkom te heet. Ons moes 'n Engel Vrieskas in ons motor inprop by 'n kragpunt wat hulle ewe vriendelik toegelaat het. Die selfsorg-eenheid is skoon en gerieflik. Ons het geniet om daar te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Sophia Cottages's response

Thank you for your kind words, Andre. We really enjoyed your visit and hope to see you both again soon!
Regards,
Moira and Johan

Anna Sophia Cottages
Ian D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian D
Family with teenagers

Baie lekker verblyf, net jammer oor die verkeer se geraas.

Ons (familie van 4) het saam met vriende (familie van 5) oorgebly by Anna Sophia Cottage vir 2 aande. Die akkommodasie was skoon en gerieflik. Baie oulike tuin en lekker kuierplek. Ons was heeltyd (dag en nag) bewus van die hoofweg verkeer (R62) wat langs die akkommodasie is. Blykbaar is die spoedgrens 60 km/h, maar min/geen voertuie steur hulle aan dit nie. Dus het vragmotors en motors teen snelheid verby gery wat die rustigheid versteur het. Die 5 slaapplek-eenheid (Kay's Place) is reg teen die pad, so ek sal dit nie aanbeveel as jy 'n ligte slaper is nie. Kan wel die Karoo-eenheid sterk aanbeveel.

Anna Sophia Cottages's response

Ian,
Dit was baie lekker om julle hier te hê! Ons het dubbel ge-glasseerde vensters in Kay's Place laat aanbring juis as gevolg van die geluid van die voertuie. Ons dui ook duidelik aan op die webblad dat daardie kothuis naaste aan die straat is, sodat ligte slapers eerder 'n ander kothuis kies- jammer dat julle dit nie gesien het nie. Dankie vir die aanbeveling van al die ander kothuise wat nie 'n problem het nie - ons hoop om julle gou weer te sien. Groete vir die kinders! Moira

Anna Sophia Cottages
Susan O - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan O
With spouse/partner

A one in a million experience!

We highly recommend Anna Sophia! The hospitality immediately made us feel at home. The garden was picture perfect. The house was so beautifully decorated on the inside. The linen was excellent. The welcoming outside was so special. We will definitely stay at Anna Sophia again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ervaring duisend!

Ons beveel Anna Sophia ten sterkste aan! Die gasvryheid het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die tuin was prentjiemooi. Die huisie was so mooi versier binne. Die linne puik. Die verwelkoming buite was so spesiaal. Ons sal beslis weer na Anna Sophia toe wil gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petritia D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petritia D
With friends

Was heerlike atmosfeer.

Sien gerus die sterre.

Anna Sophia Cottages's response

Dit is vir ons 'n groot kompliment as mense sê ons plekkie het 'n lekker, ontspanne atmosfeer, want dis presies wat ons probeer skep. Dankie Petritia!

Anna Sophia Cottages
Wouter H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter H
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, ons welkom laat voel met die verwelkoming aan die buitekant op die muur, stil, rustig en pynlik netjies.

Sal enige reisiger/s aanbeveel om in hierdie gaste huis oor te bly. Mooi en rustige tuin atmosfeer, voertuig is veilig onder afdak en algehele verblyf was ook veilig met beheerde toegang.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was net so lekker vir ons om sulke vriendelike gaste te ontvang, en dit al die pad van Centurion af.

Hoop ons sien julle weer gou weer.

Groete,
Moira en Johan

Anna Sophia Cottages
Willie H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie H
With spouse/partner

Tipiese plattelandse gasvryheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Dit was heerlik om weer die rustigheid en vriendelikheid van Calitzdorp te kon ervaar. 'n Treffer-ervaring!

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie vir die kuiertjie Willie - ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Moira en Johan

Anna Sophia Cottages
Chantel C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel C
Family with young children

Baie rustige en vriendelike atmosfeer.

Moira was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir 'n heerlike tydjie.

Anna Sophia Cottages's response

Baie dankie Chantel- dit was vir ons ook baie lekker om julle hier by Anna Sophia Kothuise te ontvang ! Groete, Moira

Anna Sophia Cottages
Wilfred F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilfred F
With spouse/partner

Ek sal graag wou langer bly. Baie rustig. Net wat 'n mens nodig het na 'n lang jaar se harde werk.

Om by Anna Sophia te kuier is beslis waarde vir jou geld. Kliëntediens is uitstekend. Die plek is baie netjies en die ligging is fantasties. En veiliger as daar glo ek nie is daar nie.

Anna Sophia Cottages's response

Dit was beslis 'n voorreg om julle as gaste by ons plekkie van rus en vrede te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Groete daar,
Johan en Moira

Anna Sophia Cottages
Gerrit M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerrit M
With spouse/partner

Ons het twee nagte se aangename selfsorgverblyf geniet.

Dit is 'n waarde vir geld plekkie met 'n vriendelike gasheer en -vrou.

Gerhard C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard C
With spouse/partner

'n Rustige atmosfeer vol verrassings.

Ons was verbaas oor die rustige atmosfeer van Anna Sophia en gasvryheid van die eienaars. Ons kon lekker kuier en braai sonder enige steuring van die ander inwoners. Dit was verfrissend om 'n koppie koffie in die tuin te geniet. Die plekkie is naby genoeg aan Oudtshoorn om vir die dag deur te ry. Calitzdorp self het egter 'n paar verassings van sy eie wat ons kon geniet.

Dina & Danie J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dina & Danie J
With spouse/partner

Baie sentraal en goeie verblyf.

Stort kon bietjie groter gewees het.

Giovanni R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Giovanni R
On business

Good location - reasonable rates - very friendly hosts.

Anna Sophia is a place we will recommend to anyone visiting Calitzdorp - air conditioned and fans. The self-catering units are fully furnished with all appliances ( 2 plate oven and stove should be at a lower level though ) - hosts are very professional. Very neat and clean though found the cushions a bit hard. Safe parking on-site.

Cynthia O - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia O

Air-conditioned cottages, an oasis in the middle of the Klein Karoo

Astonishing accomodation. Old fashioned, quiet (although its situated in the Main Street of Calitzdorp). The hosts, Johan and Moira, are the best. Mosquitoes were a nightmare so take bug spray, but otherwise it was a paradise. The time was to short to complete our sight seeing trips in the town, and there are a lot to be seen...and to enjoy. They are also in walking distance (less than 5 min) from restaurants and shops,

Brian R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian R
With spouse/partner

Baie netjies en sjarmant. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Alles piekfyn, oulike winkel op terrein, baie sentraal geleë. Calitzdorp is 'n oulike plek.

De Lint W - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Lint W

Skoon, netjies en pragtige omgewing!

Netjiese en skoon verblyf! Pragtige omgewing! Dit het my dadelik tuis laat voel!

Andries D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries D
With spouse/partner

Baie netjiese en skoon verblyf! Goeie waarde vir geld!

Anna Sophia Cottages is werklik goeie waarde vir geld en voldoen nie net aan al die basiese standaarde nie, dit verskaf ook daardie iets ekstra deurdat die eienaars werklik moeite doen om mens tuis te laat voel. Die "funky" dekor buite is interessant en skep 'n gemaklike atmosfeer. Binne in die huisies is alles prakties. As ons Calitzdorp weer besoek en moet oornag, sal dit weer ons keuse vir selfsorgverblyf wees.

Wilhelmina V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelmina V

Goede overnachtigingsplek.

Alles goed verzorgd, zelfs en kannetje melk in d koelkast voor in de koffie. Vriendelijke ontvangst, behulpzame mensen.

Gideon B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gideon B
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Gawe en vriendelike mense.

Dit is al ons tweede keer dat ons by Anna Sophia bly. Waarde vir geld. Gawe, vriendelike mense wat altyd bereid is om te help. Uitstekende verblyf wat ons altyd sal aanbeveel. Veilig en vriendelik.

From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 34 Voortrekker Street, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVTHo5n0WQzVXktoErJWlJ9qKnDI5rgTUeXNDdL6dQ4DsT1zZWg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 51 5 1 5 34 Voortrekker Street Calitzdorp 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 09:00 -33.530815228985 21.692917943001
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!