Anna's Cottage
Review Summary
Nic S - Dec 2020
Overall score
Wonderful home away from home.
Read moreAnn N - Nov 2020
Overall score
Netjies, privaat en volledig toegerus.
Anna's Cottage's response
Was 'n plesier om Ann'hulle te onvtang. Sien julle gou weer!
Riana P - Sep 2020
Overall score
Heerlike rustige verblyf.
Read moreChristelle S - Mar 2020
Overall score
Absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Ons maak gereeld gebruik van gastehuise/kothuise. Hierdie plekkie is werklik die beste wat ons nog ooit gebruik het. Silwerskoon en alles is kraakvars en netjies. Die gasvrou het absoluut aan alles gedink, van haardroër af tot oorstokkies en 'n sjerrietjie. Ons sal definitief weer daar tuisgaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Dis altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang. Baie dankie! Ons sien uit Om julle weer hier te ontvang. Groete Annalize
Hugo D - Feb 2020
Overall score
Second time I slept over here. Comfortable, neat, clean, quiet and safe. Thank you very much for the 'spoils' and will definitely come again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tweede keer wat ek hier oorslaap. Gerieflik, netjies, skoon, rustig en veilig. Baie dankie vir die 'bederfies' en sal definitief weer kom.
Weereens geniet en waardeer die moeite met al die ekstras.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius V - Feb 2020
Overall score
Baie lekker gekuier en baie gerieflik.
Liziana L - Jan 2020
Overall score
Was baie mooi skoon.
Xanthe D - Dec 2019
Overall score
Very welcoming, clean and tidy.
Anna's Cottage's response
It was our pleasure to host you Xanthe. We hope to see you soon again. Regards, Annalize.
Chantal C - Oct 2019
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspanne.
Dit was net vir 1 aand om net bietjie alleen rustig te verkeer saam met my lewensmaat weg van die besige lewenstyle wat ons deesdae ons self in vind. Hul sal ons beslis weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Baie dankie Chantal. Ons ontvang julle graag weer!
Groete,
Ryno en Annalize
Klaradyn C - Sep 2019
Overall score
Baie skoon en netjies met oulike ekstras.
Anna's Cottage's response
Baie dankie Klaradyn! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Ryno en Annalize
Theuns G - Aug 2019
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie netjies en gerieflik. Dankie vir die lekker bederfies. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Hi Theuns, baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons ontvang julle graag weer.
Groete.
Riana P - Aug 2019
Overall score
Aangename, veilige en skoon verblyf met klein bederfies van die badkamer tot die kombuis.
Read moreElsa N - Aug 2019
Overall score
Oulike plekkie en sal weer daar gaan bly.
Anna's Cottage's response
Baie dankie Elsa! Groete
Anel V - Jul 2019
Overall score
Perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek!
Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie om by Anna's Cottage te bly! Die gasvryheid was van die beste wat ek al ooit ervaar het: ontvang wonderlik, soveel detail om die verblyf aangenaam te maak, bv. beskuit, joghurt, melk, sjokolade, vrugte en soveel meer. Die kothuis was skoon en gemaklik! Ek sal die plek vir enige een aanbeveel en weer graag daar bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Sjoe, Anel, baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer. Was lekker om jou hier by ons te hê. Hoop jy kom gou weer!
Maria P - Jul 2019
Overall score
Baie vriendelik en behulpsaam.
Anna's Cottage's response
Baie dankie vir die terugvoer Maria.
Groete,
Anna's Cottage.
Steff S - Jul 2019
Overall score
Verwelkomend.
Anna's Cottage's response
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, Steff. Ons sal verseker daaraan aandag gee.
Sien julle gou weer.
Groete,
Anna's Cottage
Roelof N - Jul 2019
Overall score
Fantasties.
Anna's Cottage's response
Hallo Juanita. Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annalize
Marius C - Jul 2019
Overall score
Uitstekend.
Anna's Cottage's response
Baie dankie vir jou terugvoer Marius.
Hoop ons sien jou gou weer.
Leshé V - May 2019
Overall score
Best guesthouse in Gauteng.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste gastehuis in gauteng.
Baie rustige atmosfeer. Wonderlike kliëntediens en vriendelike ontvangs gehad. Baie moeite en aandag is geskenk om ons op ons gemak te laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Baie dankie Leshe. Hoop ons sien julle gou weer.
Mareschka D - Mar 2019
Overall score
I absolutely love this place and would recommend it to anyone! Close to all the malls, modern, homely, private and peaceful.
Anna's Cottage's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer Mareschka. Ons is áltyd bly om goeie terugvoer te kry. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Ronel V - Mar 2019
Overall score
Oulike plek, ons het lekker gebly.
Read moreSalomie D - Feb 2019
Overall score
Lovely cottage and enjoyed sleeping over at Anna's Cottage.
Anna's Cottage's response
It was very nice hosting you Salomie. Hope to see you again soon!
Sarie D - Feb 2019
Overall score
Was very pleasant, private and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam, privaat en rustig.
Ons is baie vriendelik ontvang, plekkie baie netjies en privaat. Die plekkie is puik geleë. Sal definitief weer gebruik maak van Anna's Cottage.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Hi Sarie, baie dankie! Ons sien julle gou weer!
Leandri K - Jan 2019
Overall score
Private and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Privaat en netjies.
Bekostigbare, netjiese verblyf. Sal dit beslis vir vriende en familie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Goeiedag Leandri. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Hoop ons sien julle gou weer!
Theunis M - Dec 2018
Overall score
Fantastic, homey. A wonderful little cottage that is well equipped.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, huislik. 'n Wonderlike klein kothuis wat goed toegerus is.
Dit was 'n wonderlike ondervinding om hier te bly. Die kombuisie is goed toegerus en 'n mens kan sien die eienaar gee werklik om oor die kwaliteit van die diens wat gelewer word. Sou graag weer hier wou bly. Die ingang van die kothuis het 'n trappie wat bietjie hoër as normaal is. Dis dalk nie 100% geskik vir mense met ernstige bewegingsprobleme nie. Dit is nie 'n negatiewe punt nie. Net iets om van kennis te neem siende dat dit naby die hospitaal is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het en vir die terugvoer Theunis. Sien gou weer.
Michelle B - Dec 2018
Overall score
'n plek om waarlik by te rus.
Read moreAnna's Cottage's response
Baie dankie Michelle en Flippie, was net 'n plesier om julle by ons te hê en hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.
Ons is bly julle het lekker gebly.
Pieter D - Nov 2018
Overall score
Neat, tasteful and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, smaakvol en gasvry.
Ons het 4 nagte hier oorgebly en vir ons gevoel of ons by die huis is. Annalize, baie dankie, ons was nie vir een oomblik ongemaklik nie maar het wel baie tuis gevoel. Puik waarde vir geld, veral gemeet teenoor ander in die omgewing! Baie, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna's Cottage's response
Hi Pieter,
Baie dankie dat jul weer Anna's Cottage gekies het. Dit was ons plesier om julle te ontvang, en ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Annalize
Daleen R - Oct 2018
Overall score
Netjiese verblyf en goeie ligging vir hospitale, ens. en vriendelike en omgee gasvrou.
Anna's Cottage's response
Dankie Daleen, hoop om jul weer gou te sien.
Bianca P - Aug 2018
Overall score
Lovely place to stay with everything you need!
Anna's Cottage's response
Glad you enoyed your stay with us.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 119 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- All ages welcome