Annex Guest Rooms
Review Summary
Kobus T - Mar 2018
Overall score
Die vriendelikste en hulpvaardigste gasvrou en haar man.
Hanlie V - Dec 2016
Overall score
It's nice and private and we were met with such hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis lekker privaat en ons is baie gasvry ontvang.
Ons het baie lekker hier gebly vir 'n naweek. Die woonstel is baie netjies en mooi. Ons was baie gasvry ontvang en behandel die hele naweek. Ons het tot tuisgebakte koekies gekry vir padkos. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Izette A - Mar 2016
Overall score
Ons het dit baie geniet en sal weer daar bly.
Annex Guest Rooms's response
Baie dankie Izette,
Dit was net 'n plesier om julle te by Annex te gehad het.
Julle is altyd welkom!
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 11:00 - Address: 13 General Conroy Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Free State
- No children under 18