The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Annex Overnight Stay | TravelGround
+15

Annex Overnight Stay

Review Summary

4.2 out of 5from 29 reviews for Annex Overnight Stay
Cleanliness
4.1/5
Service
4.3/5
Location
4.2/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.1/5
Julian A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julian A
Individual traveler

Ideaal vir oorslaap.

Vriendelike ontvangs. Vinnig ingeboek. Andrew het my kamer upgrade sonder koste. Skoon kamer. Alles wat nodig is vir oorslaap. Beveel Annex Overnight Stay definitief aan. Waarde vir geld beslis.

Schoeman S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schoeman S
Individual traveler

Clean and neat.

The room was clean and neat, friendly owner. Very good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Die kamer was skoon en netjies, eienaar vriendelik. Baie goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sebastian B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sebastian B
Individual traveler

Good value for money.

It has everything that you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Die plek het alles wat nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert B
Individual traveler

Vriendelik ontvang, skoon kamer.

Die ontvangs was vriendelik, die kamer groot en skoon. Gedurende die nag het daar geluide uit die bokant van die plafon gekom, klink soos iets wat daarop hardloop.

Henk B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henk B
Individual traveler

Warm en vriendelike gasvryheid.

Annex Overnight Stay het my met nostalgie laat terugdink aan kindertyd vakansiekuiers by familie wat ver bly. Ek het onmiddellik welkom gevoel en my verblyf terdeë geniet. As jy opsoek is na tierlantyntjies en aansitterigheid, is Annex Overnight Stay nie vir jou nie. As jy opsoek is na egte gasvryheid, met skoon gerieflike kamers teen 'n sakpasprys, is dit net die plek vir jou. Veilige parkering in 'n pragtige tuin met maklike toegang na hoofroetes en winkelsentrums kom as 'n bonus. Annex sien my vir seker weer met my volgende besoek aan Centurion.

Sebastian B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sebastian B
Individual traveler

Die verblyfplek het voldoen aan die behoefte van 'n goed geleë, bekostigbare en netjiese blyplek vir een nag.

Het net 'n plek gesoek om een nag oor te slaap. Alles wat nodig was, was daar.

Shaun T - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shaun T
Individual traveler

Enjoyed.

Breakfast was nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Die ontbyt was lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leness V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leness V
Individual traveler

Andrew went out of his way to accommodate me, it was fantastic!

I am from the Cape and don't really know the area, Andrew was kind enough to show me to the nearest mall and also went out of his way transport me on my first day to my destination because I couldn't get a taxi. Unbelievably friendly, I would definitely visit them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Andrew het uit sy pad gegaan om my te akkommodeer, dit was fantasties!

Ek is van die Kaap en ken nie regtig die area nie, Andrew was vriendelik genoeg om my te verwys na die naaste mall en het ook uit sy pad uit gegaan om my te vervoer op my eerste dag na my bestemming omdat ek nie 'n taxi in die hande kon kry nie. Ongelooflik vriendelik, ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand R
Individual traveler

Very comfortable and centrally located.

The accommodation is very central and has a wonderful and comfortable atmosphere with friendly service. Will stay there again when we need to be in the Centurion area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en sentraal geleë.

Die woning is baie sentraal geleë en het 'n wonderlike gemaklike atmosfeer met vriendelike diens. Sal weer daar bly as ons in die Centrurion omgewing moet wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marisa W - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marisa W
Individual traveler

Relaxed, quiet accommodation.

I really enjoyed my stay. Quiet, peaceful neighbourhood. Andrew knows the meaning of hospitality and he makes you feel at home immediately. Perfect accommodation, I didn't need anything. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige stil verblyf.

Ek het my verblyf baie geniet. Stil, rustige buurt. Andrew is baie gasvry en laat mens dadelik tuis voel. Die verblyf was perfek, ek het niks kortgekom nie. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
Individual traveler

Was exactly what we needed for our purposes.

Awesome and value for money! LekkeSlaap really gave us a good onvernight spot! Andrew thanks for your friendliness and help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir die doel wat ek die verblyf benodig het kon ek nie vir beter vra nie.

Puik en waarde vir geld! Lekker slaap hier, was voorwaar lekker slaap! Dankie vir Andrew en sy vriendelikheid en behulpsaamheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie V - May 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Danie V
Individual traveler

Trap in hondemis voor ingang na eenheid, gat in plafonluik, diefwering verhoed venster handvatsel om toe te maak - baie basies.

Nie die moeite en geld werd om enigsins te oorweeg nie.

Dries B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Dries B
With spouse/partner

Plek goed geleë.

Soos gesê, plek goed geleë, maar ons het sleg geslaap die aand. Die matras is spons en kliphard, sal nie weer daar oornag nie. Eienaar baie vriendelik, maar die nagondervinding oorheers alles.

Thys V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys V
Individual traveler

Uitstekend!

Baie veilig en opregte en goeie gasvryheid. Ek kan dit ten sterkte aan beveel.

Izette S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Izette S
Family with young children

Daar skort 'n paar dinge.

Goeie toiletpapier en seep in die badkamer sou gaaf gewees het. Geen moderne afwerkings en taamlike ou linne. Tydens die afpak van die bagasie het hondjies my seuntjie bestorm en hom so laat huil, want die hondjies wou nie ophou blaf vir hom nie. Ons moes ons gordyne binne die kamer toemaak anders blaf hul deur die deur-venster ook vir hom. Dit het redelik gepla en was ongelukkig daaroor. Met ons aankoms was ek so deur die motorveiligheidshek gevra "Kan ek help?". Ek sê toe, ja, ek het verblyf bespreek. "Okay, ek sal nou oopmaak."

Warren P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Warren P
Individual traveler

Netjiese verblyf!

Mooi, netjiese tuiste.

Celeste O - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celeste O
With spouse/partner

Netjies, vriendelik & verwelkomend.

Ons aandjie by Annex was baie lekker. Ons was vriendelik verwelkom en het 'n goeie nagrus gehad in 'n netjiese eenheid. Baie dankie vir die gasvryheid.

H S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
H S
On business

Lekker geslaap.

Dankie!!!!!!

Dev W S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dev W S
On business

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Veilige verblyf, naby die snelweg.

Charlotte L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charlotte L
On business

Dit was letterlik net 'n oornag plekkie.

Sou graag net wil aanbeveel vir kantgordyne; wil nie alles so vreeslik toetrek om bietjie privaat te wees nie. Verder was alles goed.

Niel J - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niel J
On business

Tuis by die huis!

'n Gulde ontvangs in 'n pragtige tuin lei tot 'n rustige stemming om die dag se kommer te kon afskud.

Michelle H - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle H

Skoon met 'n vriendelike atmosfeer.

Die eienaar was behulpsaam om my te kom haal by die Gautrein omdat ek sonder vervoer gesit het tot my dogter aangekom het. Die kamer is netjies en skoon. Ek het weer na my verblyf terug gegaan en sal dit aanbeveel vir mense wat net oornag-akkommodasie soek.

Kathy C - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy C
With spouse/partner

We enjoyed Andrew and Annex and would recommend it to anybody as good value for our money!

Andrew is a great host!

Piet J V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet J V
With spouse/partner

Baie bakgat en bekostigbaar. Netheid 100%, so ook gasvryheid.

Daar was geen probleem en klagtes nie. Ons sal weer daar gaan bly omdat dit skoon, netjies en ook baie veilig is. Daar kan dalk gekyk word na 'n moontlike ontbyt-opsie. Dankie!

Johnnie M - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johnnie M
With spouse/partner

Goeie, billike verblyf!

Goeie verblyf naby die stad in 'n veilige omgewing.

Yolande V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolande V
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Hendrik P - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendrik P
With spouse/partner

Netjiese plekkie vir slegs oorslaap.

Skoon en netjies. Alles werk goed en is volledig vir 'n goeie oornagstop. Die bestuur is hoflik en tegemoedkomend. Ons was bietjie bekommerd oor ons motor; die plek is omhein, maar moontlik sal dit nie diefstal uit die motor verhoed nie. Dankie vir die aangename verblyf.

Russel C - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Russel C
On business

'n Goeie plek vir oornag in die Centurion area. Skoon, toeganklik en bekostigbaar.

Vriendelike ontvangs, skoon kamer, volledig toegerus en 'n stil rustige omgewing.

Dries And Jenny V - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries And Jenny V
With spouse/partner

Satisfied

Enjoyed our stay. The room was very cosy and had a lovely atmosphere.

From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 186 Leyden Avenue, Clubview East, Centurion, 0014, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmZjg3MGRhLTI5MGEtNDE2ZS05MTZiLWI3MWMxMjEyZDBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R790  per night (for 2 people) 29 5 1 5 186 Leyden Avenue Clubview East 0014 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.838976249515 28.173419237137
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!